Om de Race de Voltooien_
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
Maar die swartste in die swarte lys van misdade, die verskriklikste van al die duiwelse dade van daardie vreeslike eeue, was die Bloedbad van St. Bartholomeus. Die wêreld herinner hom nog aan die afskuwelike tonele van die laagste en wreedste van alle slagtings. Die koning van Frankryk, op aandrang van die Roomse priesters en prelate, het sy toestemming tot hierdie gruwelike daad gegee. ‘n Klok wat in die middernagtelike stilte gelui is, was die teken vir die slagting. Duisende Protestante, wat in die vertroue op die gegewe erewoord van hulle koning rustig in hulle wonings geslaap het, is sonder ‘n woord van waarskuwing na buite gesleep en koelbloedig vermoor. {GS 311.1} Net soos Christus die onsigbare leier van Sy volk was uit die Egiptiese slawerny, so was Satan ook die onsigbare leier van sy mense in hierdie afskuwelike werk om die martelare te vermoor. Vir sewe dae lank het die bloedbad in Parys aangehou — die eerste drie met ontsettende wreedheid. En dit was nie net tot die stad Parys beperk nie, want op spesiale bevel van die koning is die moord ook voortgesit in al die provinsies en dorpe waar daar Protestante gewoon het. Nog ouderdom nog geslag is ontsien nie. Nog die onskuldige baba nog die grys hoof is gespaar nie. Edelman en boer, oud en jonk, moeder en kind is saam neergevel. Vir ‘n hele twee maande het die slagting in Frankryk aangehou. Sewentigduisend van die fleur van die volk het omgekom. {GS 311.2} “Toe die tyding van die slagting Rome bereik het, het die vreugde van geestelikes geen perke geken nie. Die kardinaal van Lotaringe het die boodskapper met ‘n duisend krone beloon; die kanonne van die kasteel van St. Angelo het ‘n vreugdesaluut afgevuur; die klokke in elke toring het gelui; vreugdevure het die nag in dag verander; en Gregorius XIII, van sy kardinale en ander waardigheidsbekleërs vergesel, het in ‘n groot optog na die kerk van die heilige Lodewyk gegaan, waar die kardinaal van Lotaringe ‘nTe Deumgesing het. . . . Daar is ‘n medalje geslaan ter gedagtenis aan die bloedbad, en in die Vatikaan is daar nog drie freskos (skilderye) deur Vasari te sien, wat die aanval op die admiraal, die koning met sy raadgewers planne makende, en die bloedbad self voorstel. Gregorius het aan Karel die Goue Roos gestuur; en vier maande na die bloedbad . . . het hy met stille genoeë gesit en luister na die preek van ‘n Franse priester, . . . wat melding gemaak het van ,die dag so vol geluk en vreugde, toe die heilige vader die tyding ontvang het, en in ‘n statige optog sy dank aan God en die heilige Lodewyk gaan betuig het.’”— White, Henry, “The Massacre oj St. Bartholomew,” hoojstuk 14, para. 34 (ed. 1871). {GS 311.3} Hierdie selfde meestergees wat die mense op St. Bartholemeusnag aangevuur het was ook die leier in die tonele van die Rewolusie. Jesus is as ‘n bedrieër beskuldig, en die wagwoord van die Franse ongelowiges was, “Weg met die Ellendeling,“—hulle het natuurlik Christus bedoel. Hemeltergende godslastering en gruwelike goddeloosheid het saamgegaan, en die laagste onder die mense, die ellendigste monsters van wreedheid en sonde, is die hoogste verhef. Deur dit alles is die hoogste eer aan Satan bewys; terwyl
Christus, in Sy karaktertrekke van waarheid, reinheid, en onselfsugtigheid gekruisig is. {GS 312.1} “Die dier wat uit die afgrond opkom, sal met hulle oorlog maak en hulle oorwin en hulle dood maak.” Die godloënende mag wat Frankryk tydens die Rewolusie en die Skrikbewind beheers het, het so ‘n stryd gevoer teen God en Sy heilige woord soos die wêreld nog nooit gesien het nie. Die aanbidding van God is deur die Nasionale Vergadering afgeskaf. Bybels is versamel en in die openbaar verbrand met alle moontlike blyke van veragting. Die wet van God is onder die voete vertree. Die instellings van die Bybel is opsy gesit. Die weeklikse rusdag is afgeskaf en in die plek daarvan is elke tiende dag aan uitspatting en godslastering gewy. Die Doop en die Avondmaal is verbied. En plakkate wat op sigbare plekke in die kerkhowe aangeplak is, het verklaar dat die dood ‘n ewige slaap was. {GS 312.2} Hulle het gesê dat die vrees van God so min die beginsel van wysheid was dat mens dit veeleer die beginsel van dwaasheid kan noem. Alle godsdienstige eredienste is verbied, behalwe die van die vryheid en van die land. “Aan die konstitusionele biskop van Parys is die vernaamste rol gegee in die skaamteloosste en skandelikste klugspel wat daar nog ooit voor ‘n nasionale gehoor opgevoer is. . . . Hy is in voile prosessie voortgelei om aan die Konvensie te verklaar dat die godsdiens wat hy soveel jare verkondig het, in alle opsigte die werk van priesterbedrog was, sonder fondament in die geskiedenis of gewyde waarheid. In plegtige en indrukwekkende woorde het hy die bestaan van die godheid, aan wie se diens hy gewy was, ontken, en hy het homself vir die toekoms oorgegee aan die diens van vryheid, gelykheid, deug en sedelikheid. Daarna het hy sy episkopale versiersels op die tafel gelê, en ‘n broederlike omhelsing ontvang van die president van die Konvensie. Verskeie ander afvallige priesters het die voorbeeld van hierdie prelaat gevolg.”-—Scott, Deel I, hoojstuk 17. {GS 313.1} “Die bewoners van die aarde sal bly en verheug wees oor hulle en sal vir mekaar geskenke stuur, omdat die twee profete die bewoners van die aarde gepynig het.” Die ongelowige Frankryk het die bestraffende stem van God twee getuies tot swye gebring. Die woord van waarheid het dood gelê op die strate, en hulle, wat die bande en verordeninge van Gods wet gehaat het, het gejuig. Ja, die mense het die Koning van die hemel openlik uitgedaag. Soos die sondaars vanouds het hulle uitgeroep: “Hoe sou God dit weet, en sou daar kennis by die Allerhoogste wees?” Ps. 73: 11. {GS 313.2} Met byna ongelooflike godslasterlike stoutmoedigheid het een van die priesters van die nuwe orde gesê: “God, as Jy bestaan, wreek Jou beledigde naam. Ek daag Jou uit! Jy bly stil: Jy durf Jou donder nie laat losbars nie! Wie sal hierna in Jou bestaan glo?”— “Lacretelle’s History,” Deel XI, bl. 309: in “Allison’s History oj Europe,” Deel I, hoojstuk 10.Wat ‘n weerklank is dit nie van Farao se vraag: “Wie is die Here na Wie se stem ek moet luister?” “Ek ken die Here nie.” {GS 313.3}
- Page 155 and 156: eheers om godsdiensvryheid te verni
- Page 157 and 158: verskyn, maar hy was teenwoordig de
- Page 159 and 160: gee dit op; as die saak regverdig i
- Page 161 and 162: menende dat hy goeie hulp uit die B
- Page 163 and 164: verandering gekom. Hoewel hulle aan
- Page 165 and 166: veroordeel; en om te verhoed dat Fr
- Page 167 and 168: gesien, sonder ‘n voorspraak, voo
- Page 169 and 170: Jerusalem vanouds, nie die tyd van
- Page 171 and 172: Parys is oorgeslaan nie. . . . Mori
- Page 173 and 174: As deel van die verrigtings van die
- Page 175 and 176: In Switserland het Farel as nederig
- Page 177 and 178: In hierdie tyd het groot gevare die
- Page 179 and 180: Geneve die fakkel van waarheid gene
- Page 181 and 182: was hy heeltemal onkundig wat die B
- Page 183 and 184: klooster. Hier het die reinheid van
- Page 185 and 186: leiers tot die dissipels — en wat
- Page 187 and 188: waarheid kom. “Die een hang hierd
- Page 189 and 190: getoets. Dit was geloof in God en S
- Page 191 and 192: In Engeland het die bevestiging van
- Page 193 and 194: Die vure van goddelike waarheid, wa
- Page 195 and 196: Allerhoogste is in hulle werk geope
- Page 197 and 198: dit lê ten grondslag van ‘n duis
- Page 199 and 200: lengte en breedte, die hele omvang
- Page 201 and 202: Hoofstuk 15—Die Franse Rewolusie
- Page 203 and 204: word.” Openb. 11: 5. Die mens kan
- Page 205: sou word van een geslag na die ande
- Page 209 and 210: plek van die Godheid in te neem. Da
- Page 211 and 212: “Maar blinde en onverbiddelike dw
- Page 213 and 214: wettige vrug van die Bybel beskou,
- Page 215 and 216: waarin mense opgehoop was. Lyons is
- Page 217 and 218: omvang van die kwaad wat daar gevol
- Page 219 and 220: Hoofstuk 16—Die Pelgrimvaders Hoe
- Page 221 and 222: “Broeders, eerlank sal ons moet s
- Page 223 and 224: Roger Williams is geëer en bemin a
- Page 225 and 226: eklee, het uiters verderflike gevol
- Page 227 and 228: Hoofstuk 17—Tekens van Christus s
- Page 229 and 230: genoem word: My welbehae, en jou la
- Page 231 and 232: inwoners opgeswelg. ‘n Magtige go
- Page 233 and 234: hoe laat dit was nie, ook kon hulle
- Page 235 and 236: 20. “En in die tyd,” sê die He
- Page 237 and 238: vir die profete van God wat om die
- Page 239 and 240: Hy naby is; die eerste om die volk
- Page 241 and 242: van saligheid anderkant die graf ni
- Page 243 and 244: die dag van God baie ver in die ver
- Page 245 and 246: aan Sy diensknegte geopenbaar het.
- Page 247 and 248: epaal van die 2,300 jaar, soos deur
- Page 249 and 250: 70 A.D = Die Verwoesting van Jerusa
- Page 251 and 252: en hoewel daar nog baie dele was wa
- Page 253 and 254: verstand oortuig en die gewete wakk
- Page 255 and 256: van Christenvolke. Hierdie gebeurte
Christus, in Sy karaktertrekke van waarheid, reinheid, en onselfsugtigheid gekruisig

is. {GS 312.1}

“Die dier wat uit die afgrond opkom, sal met hulle oorlog maak en hulle oorwin en

hulle dood maak.” Die godloënende mag wat Frankryk tydens die Rewolusie en die

Skrikbewind beheers het, het so ‘n stryd gevoer teen God en Sy heilige woord soos die

wêreld nog nooit gesien het nie. Die aanbidding van God is deur die Nasionale

Vergadering afgeskaf. Bybels is versamel en in die openbaar verbrand met alle moontlike

blyke van veragting. Die wet van God is onder die voete vertree. Die instellings van die

Bybel is opsy gesit. Die weeklikse rusdag is afgeskaf en in die plek daarvan is elke tiende

dag aan uitspatting en godslastering gewy. Die Doop en die Avondmaal is verbied. En

plakkate wat op sigbare plekke in die kerkhowe aangeplak is, het verklaar dat die dood ‘n

ewige slaap was. {GS 312.2}

Hulle het gesê dat die vrees van God so min die beginsel van wysheid was dat mens

dit veeleer die beginsel van dwaasheid kan noem. Alle godsdienstige eredienste is

verbied, behalwe die van die vryheid en van die land. “Aan die konstitusionele biskop

van Parys is die vernaamste rol gegee in die skaamteloosste en skandelikste klugspel wat

daar nog ooit voor ‘n nasionale gehoor opgevoer is. . . . Hy is in voile prosessie

voortgelei om aan die Konvensie te verklaar dat die godsdiens wat hy soveel jare

verkondig het, in alle opsigte die werk van priesterbedrog was, sonder fondament in die

geskiedenis of gewyde waarheid. In plegtige en indrukwekkende woorde het hy die

bestaan van die godheid, aan wie se diens hy gewy was, ontken, en hy het homself vir die

toekoms oorgegee aan die diens van vryheid, gelykheid, deug en sedelikheid. Daarna het

hy sy episkopale versiersels op die tafel gelê, en ‘n broederlike omhelsing ontvang van

die president van die Konvensie. Verskeie ander afvallige priesters het die voorbeeld van

hierdie prelaat gevolg.”-—Scott, Deel I, hoojstuk 17. {GS 313.1}

“Die bewoners van die aarde sal bly en verheug wees oor hulle en sal vir mekaar

geskenke stuur, omdat die twee profete die bewoners van die aarde gepynig het.” Die

ongelowige Frankryk het die bestraffende stem van God twee getuies tot swye gebring.

Die woord van waarheid het dood gelê op die strate, en hulle, wat die bande en

verordeninge van Gods wet gehaat het, het gejuig. Ja, die mense het die Koning van die

hemel openlik uitgedaag. Soos die sondaars vanouds het hulle uitgeroep: “Hoe sou God

dit weet, en sou daar kennis by die Allerhoogste wees?” Ps. 73: 11. {GS 313.2}

Met byna ongelooflike godslasterlike stoutmoedigheid het een van die priesters van

die nuwe orde gesê: “God, as Jy bestaan, wreek Jou beledigde naam. Ek daag Jou uit! Jy

bly stil: Jy durf Jou donder nie laat losbars nie! Wie sal hierna in Jou bestaan glo?”—

“Lacretelle’s History,” Deel XI, bl. 309: in “Allison’s History oj Europe,” Deel I,

hoojstuk 10.Wat ‘n weerklank is dit nie van Farao se vraag: “Wie is die Here na Wie se

stem ek moet luister?” “Ek ken die Here nie.” {GS 313.3}