Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

Maar die swartste in die swarte lys van misdade, die verskriklikste van al die duiwelse dade van daardie vreeslike eeue, was die Bloedbad van St. Bartholomeus. Die wêreld herinner hom nog aan die afskuwelike tonele van die laagste en wreedste van alle slagtings. Die koning van Frankryk, op aandrang van die Roomse priesters en prelate, het sy toestemming tot hierdie gruwelike daad gegee. ‘n Klok wat in die middernagtelike stilte gelui is, was die teken vir die slagting. Duisende Protestante, wat in die vertroue op die gegewe erewoord van hulle koning rustig in hulle wonings geslaap het, is sonder ‘n woord van waarskuwing na buite gesleep en koelbloedig vermoor. {GS 311.1} Net soos Christus die onsigbare leier van Sy volk was uit die Egiptiese slawerny, so was Satan ook die onsigbare leier van sy mense in hierdie afskuwelike werk om die martelare te vermoor. Vir sewe dae lank het die bloedbad in Parys aangehou — die eerste drie met ontsettende wreedheid. En dit was nie net tot die stad Parys beperk nie, want op spesiale bevel van die koning is die moord ook voortgesit in al die provinsies en dorpe waar daar Protestante gewoon het. Nog ouderdom nog geslag is ontsien nie. Nog die onskuldige baba nog die grys hoof is gespaar nie. Edelman en boer, oud en jonk, moeder en kind is saam neergevel. Vir ‘n hele twee maande het die slagting in Frankryk aangehou. Sewentigduisend van die fleur van die volk het omgekom. {GS 311.2} “Toe die tyding van die slagting Rome bereik het, het die vreugde van geestelikes geen perke geken nie. Die kardinaal van Lotaringe het die boodskapper met ‘n duisend krone beloon; die kanonne van die kasteel van St. Angelo het ‘n vreugdesaluut afgevuur; die klokke in elke toring het gelui; vreugdevure het die nag in dag verander; en Gregorius XIII, van sy kardinale en ander waardigheidsbekleërs vergesel, het in ‘n groot optog na die kerk van die heilige Lodewyk gegaan, waar die kardinaal van Lotaringe ‘nTe Deumgesing het. . . . Daar is ‘n medalje geslaan ter gedagtenis aan die bloedbad, en in die Vatikaan is daar nog drie freskos (skilderye) deur Vasari te sien, wat die aanval op die admiraal, die koning met sy raadgewers planne makende, en die bloedbad self voorstel. Gregorius het aan Karel die Goue Roos gestuur; en vier maande na die bloedbad . . . het hy met stille genoeë gesit en luister na die preek van ‘n Franse priester, . . . wat melding gemaak het van ,die dag so vol geluk en vreugde, toe die heilige vader die tyding ontvang het, en in ‘n statige optog sy dank aan God en die heilige Lodewyk gaan betuig het.’”— White, Henry, “The Massacre oj St. Bartholomew,” hoojstuk 14, para. 34 (ed. 1871). {GS 311.3} Hierdie selfde meestergees wat die mense op St. Bartholemeusnag aangevuur het was ook die leier in die tonele van die Rewolusie. Jesus is as ‘n bedrieër beskuldig, en die wagwoord van die Franse ongelowiges was, “Weg met die Ellendeling,“—hulle het natuurlik Christus bedoel. Hemeltergende godslastering en gruwelike goddeloosheid het saamgegaan, en die laagste onder die mense, die ellendigste monsters van wreedheid en sonde, is die hoogste verhef. Deur dit alles is die hoogste eer aan Satan bewys; terwyl

Christus, in Sy karaktertrekke van waarheid, reinheid, en onselfsugtigheid gekruisig is. {GS 312.1} “Die dier wat uit die afgrond opkom, sal met hulle oorlog maak en hulle oorwin en hulle dood maak.” Die godloënende mag wat Frankryk tydens die Rewolusie en die Skrikbewind beheers het, het so ‘n stryd gevoer teen God en Sy heilige woord soos die wêreld nog nooit gesien het nie. Die aanbidding van God is deur die Nasionale Vergadering afgeskaf. Bybels is versamel en in die openbaar verbrand met alle moontlike blyke van veragting. Die wet van God is onder die voete vertree. Die instellings van die Bybel is opsy gesit. Die weeklikse rusdag is afgeskaf en in die plek daarvan is elke tiende dag aan uitspatting en godslastering gewy. Die Doop en die Avondmaal is verbied. En plakkate wat op sigbare plekke in die kerkhowe aangeplak is, het verklaar dat die dood ‘n ewige slaap was. {GS 312.2} Hulle het gesê dat die vrees van God so min die beginsel van wysheid was dat mens dit veeleer die beginsel van dwaasheid kan noem. Alle godsdienstige eredienste is verbied, behalwe die van die vryheid en van die land. “Aan die konstitusionele biskop van Parys is die vernaamste rol gegee in die skaamteloosste en skandelikste klugspel wat daar nog ooit voor ‘n nasionale gehoor opgevoer is. . . . Hy is in voile prosessie voortgelei om aan die Konvensie te verklaar dat die godsdiens wat hy soveel jare verkondig het, in alle opsigte die werk van priesterbedrog was, sonder fondament in die geskiedenis of gewyde waarheid. In plegtige en indrukwekkende woorde het hy die bestaan van die godheid, aan wie se diens hy gewy was, ontken, en hy het homself vir die toekoms oorgegee aan die diens van vryheid, gelykheid, deug en sedelikheid. Daarna het hy sy episkopale versiersels op die tafel gelê, en ‘n broederlike omhelsing ontvang van die president van die Konvensie. Verskeie ander afvallige priesters het die voorbeeld van hierdie prelaat gevolg.”-—Scott, Deel I, hoojstuk 17. {GS 313.1} “Die bewoners van die aarde sal bly en verheug wees oor hulle en sal vir mekaar geskenke stuur, omdat die twee profete die bewoners van die aarde gepynig het.” Die ongelowige Frankryk het die bestraffende stem van God twee getuies tot swye gebring. Die woord van waarheid het dood gelê op die strate, en hulle, wat die bande en verordeninge van Gods wet gehaat het, het gejuig. Ja, die mense het die Koning van die hemel openlik uitgedaag. Soos die sondaars vanouds het hulle uitgeroep: “Hoe sou God dit weet, en sou daar kennis by die Allerhoogste wees?” Ps. 73: 11. {GS 313.2} Met byna ongelooflike godslasterlike stoutmoedigheid het een van die priesters van die nuwe orde gesê: “God, as Jy bestaan, wreek Jou beledigde naam. Ek daag Jou uit! Jy bly stil: Jy durf Jou donder nie laat losbars nie! Wie sal hierna in Jou bestaan glo?”— “Lacretelle’s History,” Deel XI, bl. 309: in “Allison’s History oj Europe,” Deel I, hoojstuk 10.Wat ‘n weerklank is dit nie van Farao se vraag: “Wie is die Here na Wie se stem ek moet luister?” “Ek ken die Here nie.” {GS 313.3}

Maar die swartste in die swarte lys van misdade, die verskriklikste van al die duiwelse

dade van daardie vreeslike eeue, was die Bloedbad van St. Bartholomeus. Die wêreld

herinner hom nog aan die afskuwelike tonele van die laagste en wreedste van alle

slagtings. Die koning van Frankryk, op aandrang van die Roomse priesters en prelate, het

sy toestemming tot hierdie gruwelike daad gegee. ‘n Klok wat in die middernagtelike

stilte gelui is, was die teken vir die slagting. Duisende Protestante, wat in die vertroue op

die gegewe erewoord van hulle koning rustig in hulle wonings geslaap het, is sonder ‘n

woord van waarskuwing na buite gesleep en koelbloedig vermoor. {GS 311.1}

Net soos Christus die onsigbare leier van Sy volk was uit die Egiptiese slawerny, so

was Satan ook die onsigbare leier van sy mense in hierdie afskuwelike werk om die

martelare te vermoor. Vir sewe dae lank het die bloedbad in Parys aangehou — die eerste

drie met ontsettende wreedheid. En dit was nie net tot die stad Parys beperk nie, want op

spesiale bevel van die koning is die moord ook voortgesit in al die provinsies en dorpe

waar daar Protestante gewoon het. Nog ouderdom nog geslag is ontsien nie. Nog die

onskuldige baba nog die grys hoof is gespaar nie. Edelman en boer, oud en jonk, moeder

en kind is saam neergevel. Vir ‘n hele twee maande het die slagting in Frankryk

aangehou. Sewentigduisend van die fleur van die volk het omgekom. {GS 311.2}

“Toe die tyding van die slagting Rome bereik het, het die vreugde van geestelikes

geen perke geken nie. Die kardinaal van Lotaringe het die boodskapper met ‘n duisend

krone beloon; die kanonne van die kasteel van St. Angelo het ‘n vreugdesaluut afgevuur;

die klokke in elke toring het gelui; vreugdevure het die nag in dag verander; en Gregorius

XIII, van sy kardinale en ander waardigheidsbekleërs vergesel, het in ‘n groot optog na

die kerk van die heilige Lodewyk gegaan, waar die kardinaal van Lotaringe ‘nTe

Deumgesing het. . . . Daar is ‘n medalje geslaan ter gedagtenis aan die bloedbad, en in die

Vatikaan is daar nog drie freskos (skilderye) deur Vasari te sien, wat die aanval op die

admiraal, die koning met sy raadgewers planne makende, en die bloedbad self voorstel.

Gregorius het aan Karel die Goue Roos gestuur; en vier maande na die bloedbad . . . het

hy met stille genoeë gesit en luister na die preek van ‘n Franse priester, . . . wat melding

gemaak het van ,die dag so vol geluk en vreugde, toe die heilige vader die tyding ontvang

het, en in ‘n statige optog sy dank aan God en die heilige Lodewyk gaan betuig het.’”—

White, Henry, “The Massacre oj St. Bartholomew,” hoojstuk 14, para. 34 (ed.

1871). {GS 311.3}

Hierdie selfde meestergees wat die mense op St. Bartholemeusnag aangevuur het was

ook die leier in die tonele van die Rewolusie. Jesus is as ‘n bedrieër beskuldig, en die

wagwoord van die Franse ongelowiges was, “Weg met die Ellendeling,“—hulle het

natuurlik Christus bedoel. Hemeltergende godslastering en gruwelike goddeloosheid het

saamgegaan, en die laagste onder die mense, die ellendigste monsters van wreedheid en

sonde, is die hoogste verhef. Deur dit alles is die hoogste eer aan Satan bewys; terwyl

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!