Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

kerk van Christus deur Rome sou onderdruk word. Die 1260 jaar van die pouslike oorheersing het in 538 n.C. begin en sou dus in die jaar 1798 eindig. In daardie jaar het ‘n Franse leer Rome binnegeval en die Pous gevangegeneem; hy het in ballingskap gesterf. Ofskoon ‘n nuwe Pous kort daarna gekies is, het die pouslike priesterheerskappy sedert daardie tyd nooit weer die mag uitgeoefen wat hulle tevore besit het nie. (Sien Aanhangsel.) {GS 304.4} Die vervolging van die kerk het nie die hele tydperk van 12 60 jaar geduur nie. In barmhartigheid teenoor Sy volk het God die tyd van hulle swaar beproewing verkort. Waar die Heiland die .,groot verdrukking” voorspel het wat die kerk sou tref, het Hy gesê: “En as daardie dae nie verkort was nie, sou geen vlees gered word nie; maar terwille van die uitverkorenes sal daardie dae verkort word.” Matt. 24: 22. Die invloed van die Hervorming het die vervolging laat ophou voor die jaar 1798. {GS 305.1} Aangaande die twee getuies het die profeet verder verklaar: “Hulle is die twee olyfbome en die twee kandelaars wat voor die God van die aarde staan.” Openb. 11:4. “U woord is ‘n lamp vir my voet en ‘n lig vir my pad,” het die psalmis gesê. Ps. 119: 105. Die twee getuies stel die Skrifte van die Ou en Nuwe Testamente voor. Albei is belangrike getuies van die oorsprong en euwigdurendheid van die wet van God. Ook getuig albei van die verlossingsplan. Die sinnebeelde, die offerandes, en die profesieë van die Ou Testament het almal gewys op ‘n Verlosser wat sou kom. Die Evangelies en Sendbriewe van die Nuwe Testament vertel van ‘n Heiland wat gekom het net soos dit voorspel was deur voorafskaduings en profesieë. {GS 305.2} En hulle sal “duisend twee honderd en sestig dae lank profeteer,” met sakke beklee. Gedurende die grootste gedeelte van hierdie tydperk het Gods getuie in ‘n staat van verborgenheid verkeer. Dit pouslike mag het getrag om die woord van waarheid van die volk weg te hou, en het aan hulle valse getuies voorgehou waardeur die leer van die woord weerspreek is. (Sien Aanhangsel.) Toe die Bybel deur geestelike en wêreldse owerhede verbied is; toe sy leer verdraai is, en alle pogings wat deur mense of duiwels kon uitgedink word in die werk gestel is om die harte van die volk daarvan af te wend; toe hulle wat gewaag het om die waarhede te verkondig, verjaag, verraai, gepynig, in gevangenisse opgesluit is, en die marteldood vir hulle geloof moes sterf, of gedwing was om te vlug na spelonke in die berge, en in die gate en grotte van die aarde—toe het die getroue getuies, met sakke beklee, geprofeteer. Nieteenstaande dit alles nie het hulle gedurende die hele tydperk van 1260 jaar hulle getuienis voortgesit. In die donkerste tye was daar getroue manne wat Gods woord liefgehad het en hulle vir Sy eer beywer het. Aan hierdie getroue diensknegte is daar wysheid, mag, en gesag geskenk om Sy waarheid gedurende al die tyd te verkondig. {GS 305.3} “En as iemand hulle wil beskadig, gaan daar vuur uit hulle mond en verslind hulle vyande; en as iemand hulle wil beskadig, moet hy op dieselfde manier doodgemaak

word.” Openb. 11: 5. Die mens kan Gods woord nie ongestraf vertrap nie. Die betekenis van hierdie vreeslike vonnis wrord in die laaste hoofstuk van Openbaring verklaar: “Want ek betuig aan elkeen wat die woorde van die profesie van hierdie boek hoor: As iemand by hierdie dinge byvoeg, dan sal God oor hom die plae byvoeg waarvan in hierdie boek geskrywe is. En as iemand iets van die woorde van die boek van hierdie profesie wegneem, dan sal God sy deel wegneem uit die boek van die lewe en die heilige stad en uit die dinge waarvan in hierdie boek geskrywe is.” Openb. 22: 18, 19. {GS 306.1} So lui die waarskuwings wat God gegee het om mense terug te hou om op enige wyse die dinge wat Hy geopenbaar het te verander. Hierdie ernstige veroordelings is van toepassing op almal wat deur hulle invloed mense lei om Gods wet gering te ag. Hulle behoort diegene met vrees en bewing te vervul wat op ligsinnige wyse verklaar dat dit ‘n saak van minder belang is of hulle Gods wet gehoorsaam of nie. Almal wat hulle eie opinies verhef bokant die goddelike openbaring; almal wat meen om die duidelike betekenis van die Skrifte te verander om by hulle eie sienswyses aan te pas, of om gelykvormig aan die wêreld te wees, neem verskriklike verantwoordelikheid op hulleself. Die geskrewe woord, die wet van God, is die maatstaf waardeur die karakter van elke mens gemeet sal word, en dit sal almal veroordeel wat nie aan hierdie onfeilbare toets voldoen nie. {GS 306.2} “En wanneer hulle hulle getuienis voleindig het.” Die tydperk wat hierdie twee getuies sou profeteer, het in 1798 geëindig. Namate hulle die einde van hulle werk wat hulle in die verborgenheid gedoen het genader het, sou daar oorlog op hulle gemaak word deur ‘n mag wat voorgestel is as “die dier wat uit die afgrond opkom.” In baie van die volke van Europa is die magte, wat kerk en staat geregeer het, vir eeue deur Satan beheers deur middel van die pousdom. Maar hier word daar ‘n nuwe openbaring van sataniese mag aan die lig gebring. {GS 306.3} Onder voonwendsel van eerbied vir die Bybel, was dit die beleid van Rome om die Bybel op te sluit in ‘n onbekende taal in dit weg te hou van die volk. Dit is onder sy regering wat die getuies in sakke geklee, geprofeteer het. Maar ‘n ander mag —die dier wat uit die afgrond opkom — sou verskyn om openlik oorlog te maak op die woord van God. {GS 307.1} Die ,.groot stad” op wie se strate die getuies gedood sou word en waar hulle dooie liggame sou lê is “geestelik” genoem “Egipte.” Van al die volke waarvan ons in Bybelse geskiedenis lees, het Egipte op die vermetelste wyse die bestaan van die lewende God ontken, en Sy gebooie weerstaan. Geen monarg het ooit op vermeteler en vrypostiger wyse teen die gesag van die Hemel gerebelleer as die koning van Egipte nie. Toe Moses in die naam van die Here aan hom die boodskap gebring het, het Farao trots geantwoord, “Wie is die Here na wie se stem ek moet luister om Israel te laat trek? Ek ken die Here nie, en ek sal Israel ook nie laat trek nie.” Exod. 5: 2. Dit is ateïsme; en die volk wat deur

word.” Openb. 11: 5. Die mens kan Gods woord nie ongestraf vertrap nie. Die betekenis

van hierdie vreeslike vonnis wrord in die laaste hoofstuk van Openbaring verklaar: “Want

ek betuig aan elkeen wat die woorde van die profesie van hierdie boek hoor: As iemand

by hierdie dinge byvoeg, dan sal God oor hom die plae byvoeg waarvan in hierdie boek

geskrywe is. En as iemand iets van die woorde van die boek van hierdie profesie

wegneem, dan sal God sy deel wegneem uit die boek van die lewe en die heilige stad en

uit die dinge waarvan in hierdie boek geskrywe is.” Openb. 22: 18, 19. {GS 306.1}

So lui die waarskuwings wat God gegee het om mense terug te hou om op enige wyse

die dinge wat Hy geopenbaar het te verander. Hierdie ernstige veroordelings is van

toepassing op almal wat deur hulle invloed mense lei om Gods wet gering te ag. Hulle

behoort diegene met vrees en bewing te vervul wat op ligsinnige wyse verklaar dat dit ‘n

saak van minder belang is of hulle Gods wet gehoorsaam of nie. Almal wat hulle eie

opinies verhef bokant die goddelike openbaring; almal wat meen om die duidelike

betekenis van die Skrifte te verander om by hulle eie sienswyses aan te pas, of om

gelykvormig aan die wêreld te wees, neem verskriklike verantwoordelikheid op hulleself.

Die geskrewe woord, die wet van God, is die maatstaf waardeur die karakter van elke

mens gemeet sal word, en dit sal almal veroordeel wat nie aan hierdie onfeilbare toets

voldoen nie. {GS 306.2}

“En wanneer hulle hulle getuienis voleindig het.” Die tydperk wat hierdie twee getuies

sou profeteer, het in 1798 geëindig. Namate hulle die einde van hulle werk wat hulle in

die verborgenheid gedoen het genader het, sou daar oorlog op hulle gemaak word deur ‘n

mag wat voorgestel is as “die dier wat uit die afgrond opkom.” In baie van die volke van

Europa is die magte, wat kerk en staat geregeer het, vir eeue deur Satan beheers deur

middel van die pousdom. Maar hier word daar ‘n nuwe openbaring van sataniese mag aan

die lig gebring. {GS 306.3}

Onder voonwendsel van eerbied vir die Bybel, was dit die beleid van Rome om die

Bybel op te sluit in ‘n onbekende taal in dit weg te hou van die volk. Dit is onder sy

regering wat die getuies in sakke geklee, geprofeteer het. Maar ‘n ander mag —die dier

wat uit die afgrond opkom — sou verskyn om openlik oorlog te maak op die woord van

God. {GS 307.1}

Die ,.groot stad” op wie se strate die getuies gedood sou word en waar hulle dooie

liggame sou lê is “geestelik” genoem “Egipte.” Van al die volke waarvan ons in Bybelse

geskiedenis lees, het Egipte op die vermetelste wyse die bestaan van die lewende God

ontken, en Sy gebooie weerstaan. Geen monarg het ooit op vermeteler en vrypostiger

wyse teen die gesag van die Hemel gerebelleer as die koning van Egipte nie. Toe Moses

in die naam van die Here aan hom die boodskap gebring het, het Farao trots geantwoord,

“Wie is die Here na wie se stem ek moet luister om Israel te laat trek? Ek ken die Here

nie, en ek sal Israel ook nie laat trek nie.” Exod. 5: 2. Dit is ateïsme; en die volk wat deur

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!