Om de Race de Voltooien_
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
nie bedank vir jou werk nie. Dit is net so belaglik om Christus te verkondig aan diegene wie se harte heel is, wie se harte nog nooit gebreek is nie.”—“Wesley’s Works,” Preek 35. {GS 301.1} Waar hy dus die evangelie van die genade van God verkondig het, het Wesley, net soos sy Meester, getrag om die wet te vergroot en te verheerlik. Getrou het hy die werk gedoen wat God aan hom gegee het, en heerlik was die vrugte wat hy toegelaat was om te sien. Aan die einde van sy lang lewe van meer as tagtig jaar — vyftig waarvan hy rondgereis het in sy bediening — het hy meer as ‘n halfmiljoen volgelinge gehad. Maar die menigte wat deur sy werk verhef is uit die verlaging van die sonde tot ‘n hoër en edeler lewe, en die aantal wat deur sy leer tot ‘n dieper en ryker ervaring gekom het, sal nooit bekend word aleer die hele gesin van verlostes in die koninkryk van God vergader is nie. Sy lewe bevat ‘n les van onskatbare waarde vir alle Christene. Mag die geloof en nederigheid, die onvermoeide ywer, die selfopoffering, en die toewyding van hierdie dienskneg van Christus in die kerke van vandag weerkaats word! {GS 301.2}
Hoofstuk 15—Die Franse Rewolusie IN die sestiende eeu het die Hervorming, deur aan die volk ‘n ope Bybel aan te bied, getrag om toegang te verkry tot alle lande van Europa. Sommige van die volke het die Bybel met blydskap verwelkom as ‘n boodskapper uit die hemel. In ander lande het dit die pousdom byna geluk om die Bybel te belet; en hulle het die lig van Bybelkennis, met sy verheffende invloed, byna heeltemal uitgesluit. In een land is die lig, hoewel dit daar toegang gevind het, deur die heersende duisternis nie begryp nie. Vir eeue lank het waarheid en dwaalleer gestry om die oorhand. Eindelik het die kwaad geseëvier, en is die waarheid van die hemel uitgewerp. “En dit is die oordeel, dat die lig in die wêreld gekom het, en die mense het die duisternis liewer gehad as die lig.” Joh. 3: 19. Daardie volk moes later die vrugte pluk van die weg wat hy ingeslaan het. Die weerhoudende Gees was onttrek aan ‘n volk wat die genadegawe van God verag het. Die kwaad is toegelaat om tot rypheid te kom, en die hele wêreld het die vrugte gesien van die moedswillige verwerping van die lig. {GS 303.1} Die stryd teen die Bybel, wat vir soveel eeue in Frankryk gevoer is, het sy hoogtepunt in die tonele van die Rewolusie bereik. Die vreeslike losbarsting was slegs die noodwendige gevolg van Rome se onderdrukking van die Skrifte. Daar het ons die treffendste voorbeeld wat die wêreld nog ooit gesien het van die werking van die pouslike beleid—‘n voorbeeld van die gevolge waarheen die leer van die Roomse Kerk vir meer as ‘n duisend jaar gelei het. (Sien Aanhangsel.) {GS 304.1} Die onderdrukking van die Skrifte gedurende die tydperk van die pouslike oorheersing is deur die profete voorspel; en die skrywer van die Openbaring wys ook op die vreeslike gevolge wat sou ontstaan uit die heerskappy van “die mens van die sonde,” veral in Frankryk. {GS 304.2} Die engel van die Here het gesê: “Hulle sal die heilige stad vir twee-en-veertig maande lank vertrap. En Ek sal aan my twee getuie gee dat hulle, met sakke beklee, duisend twee honderd en sestig dae lank sal profeteer . . . en wanneer hulle hulle getuienis voleindig het, sal die dier wrat uit die afgrond opkom, met hulle oorlog maak en hulle oorwin en hulle dood maak; en hulle lyke sal lê op die straat van die groot stad wat geestelik genoem word Sodom en Egipte, waar ook ons Here gekruisig is. . . . Die bewoners van die aarde sal bly en verheug wees oor hulle en sal vir mekaar geskenke stuur, omdat dié twee profete die bewoners van die aarde gepynig het. En na die drie en ‘n halwe dag het ‘n gees van die lewe uit God in hulle ingegaan, en hulle het op hulle voete gaan staan, en ‘n groot vrees het geval op die wat hulle aanskou het.” Openb. 11: 2-11. {GS 304.3} Die tydperke wat hier genoem word — “twee-en-veertig maande,” en “duisend twee honderd en sestig dae”—is dieselfde, en hulle stel albei dieselfde tydperk voor waarin die
- Page 149 and 150: Hoofstuk 11—Die Protes van die Pr
- Page 151 and 152: hiërargie . . . sou gewis weer die
- Page 153 and 154: pousdom, orals waar hierdie beginse
- Page 155 and 156: eheers om godsdiensvryheid te verni
- Page 157 and 158: verskyn, maar hy was teenwoordig de
- Page 159 and 160: gee dit op; as die saak regverdig i
- Page 161 and 162: menende dat hy goeie hulp uit die B
- Page 163 and 164: verandering gekom. Hoewel hulle aan
- Page 165 and 166: veroordeel; en om te verhoed dat Fr
- Page 167 and 168: gesien, sonder ‘n voorspraak, voo
- Page 169 and 170: Jerusalem vanouds, nie die tyd van
- Page 171 and 172: Parys is oorgeslaan nie. . . . Mori
- Page 173 and 174: As deel van die verrigtings van die
- Page 175 and 176: In Switserland het Farel as nederig
- Page 177 and 178: In hierdie tyd het groot gevare die
- Page 179 and 180: Geneve die fakkel van waarheid gene
- Page 181 and 182: was hy heeltemal onkundig wat die B
- Page 183 and 184: klooster. Hier het die reinheid van
- Page 185 and 186: leiers tot die dissipels — en wat
- Page 187 and 188: waarheid kom. “Die een hang hierd
- Page 189 and 190: getoets. Dit was geloof in God en S
- Page 191 and 192: In Engeland het die bevestiging van
- Page 193 and 194: Die vure van goddelike waarheid, wa
- Page 195 and 196: Allerhoogste is in hulle werk geope
- Page 197 and 198: dit lê ten grondslag van ‘n duis
- Page 199: lengte en breedte, die hele omvang
- Page 203 and 204: word.” Openb. 11: 5. Die mens kan
- Page 205 and 206: sou word van een geslag na die ande
- Page 207 and 208: Christus, in Sy karaktertrekke van
- Page 209 and 210: plek van die Godheid in te neem. Da
- Page 211 and 212: “Maar blinde en onverbiddelike dw
- Page 213 and 214: wettige vrug van die Bybel beskou,
- Page 215 and 216: waarin mense opgehoop was. Lyons is
- Page 217 and 218: omvang van die kwaad wat daar gevol
- Page 219 and 220: Hoofstuk 16—Die Pelgrimvaders Hoe
- Page 221 and 222: “Broeders, eerlank sal ons moet s
- Page 223 and 224: Roger Williams is geëer en bemin a
- Page 225 and 226: eklee, het uiters verderflike gevol
- Page 227 and 228: Hoofstuk 17—Tekens van Christus s
- Page 229 and 230: genoem word: My welbehae, en jou la
- Page 231 and 232: inwoners opgeswelg. ‘n Magtige go
- Page 233 and 234: hoe laat dit was nie, ook kon hulle
- Page 235 and 236: 20. “En in die tyd,” sê die He
- Page 237 and 238: vir die profete van God wat om die
- Page 239 and 240: Hy naby is; die eerste om die volk
- Page 241 and 242: van saligheid anderkant die graf ni
- Page 243 and 244: die dag van God baie ver in die ver
- Page 245 and 246: aan Sy diensknegte geopenbaar het.
- Page 247 and 248: epaal van die 2,300 jaar, soos deur
- Page 249 and 250: 70 A.D = Die Verwoesting van Jerusa
Hoofstuk 15—Die Franse Rewolusie

IN die sestiende eeu het die Hervorming, deur aan die volk ‘n ope Bybel aan te bied,

getrag om toegang te verkry tot alle lande van Europa. Sommige van die volke het die

Bybel met blydskap verwelkom as ‘n boodskapper uit die hemel. In ander lande het dit

die pousdom byna geluk om die Bybel te belet; en hulle het die lig van Bybelkennis, met

sy verheffende invloed, byna heeltemal uitgesluit. In een land is die lig, hoewel dit daar

toegang gevind het, deur die heersende duisternis nie begryp nie. Vir eeue lank het

waarheid en dwaalleer gestry om die oorhand. Eindelik het die kwaad geseëvier, en is die

waarheid van die hemel uitgewerp. “En dit is die oordeel, dat die lig in die wêreld gekom

het, en die mense het die duisternis liewer gehad as die lig.” Joh. 3: 19. Daardie volk

moes later die vrugte pluk van die weg wat hy ingeslaan het. Die weerhoudende Gees

was onttrek aan ‘n volk wat die genadegawe van God verag het. Die kwaad is toegelaat

om tot rypheid te kom, en die hele wêreld het die vrugte gesien van die moedswillige

verwerping van die lig. {GS 303.1}

Die stryd teen die Bybel, wat vir soveel eeue in Frankryk gevoer is, het sy hoogtepunt

in die tonele van die Rewolusie bereik. Die vreeslike losbarsting was slegs die

noodwendige gevolg van Rome se onderdrukking van die Skrifte. Daar het ons die

treffendste voorbeeld wat die wêreld nog ooit gesien het van die werking van die pouslike

beleid—‘n voorbeeld van die gevolge waarheen die leer van die Roomse Kerk vir meer

as ‘n duisend jaar gelei het. (Sien Aanhangsel.) {GS 304.1}

Die onderdrukking van die Skrifte gedurende die tydperk van die pouslike oorheersing

is deur die profete voorspel; en die skrywer van die Openbaring wys ook op die vreeslike

gevolge wat sou ontstaan uit die heerskappy van “die mens van die sonde,” veral in

Frankryk. {GS 304.2}

Die engel van die Here het gesê: “Hulle sal die heilige stad vir twee-en-veertig maande

lank vertrap. En Ek sal aan my twee getuie gee dat hulle, met sakke beklee, duisend twee

honderd en sestig dae lank sal profeteer . . . en wanneer hulle hulle getuienis voleindig

het, sal die dier wrat uit die afgrond opkom, met hulle oorlog maak en hulle oorwin en

hulle dood maak; en hulle lyke sal lê op die straat van die groot stad wat geestelik

genoem word Sodom en Egipte, waar ook ons Here gekruisig is. . . . Die bewoners van

die aarde sal bly en verheug wees oor hulle en sal vir mekaar geskenke stuur, omdat dié

twee profete die bewoners van die aarde gepynig het. En na die drie en ‘n halwe dag het

‘n gees van die lewe uit God in hulle ingegaan, en hulle het op hulle voete gaan staan, en

‘n groot vrees het geval op die wat hulle aanskou het.” Openb. 11: 2-11. {GS 304.3}

Die tydperke wat hier genoem word — “twee-en-veertig maande,” en “duisend twee

honderd en sestig dae”—is dieselfde, en hulle stel albei dieselfde tydperk voor waarin die