Om de Race de Voltooien_
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
vernaamste en kenmerkende karaktertrekke van die uitverkorenes is dat hulle niks kan doen wat God mishaag of deur die wet verbied is nie.” {GS 298.1} Hierdie ontsettende leerstellings is in wese dieselfde as die latere leerstellings van die populêre opvoeders en teoloë, naamlik dat daar nie ‘n onveranderlike goddelike wet as maatstaf van geregtigheid bestaan nie, maar dat die maatstaf van sedelikheid deur die samelewing self bepaal word, en dat dit gevolglik aan verandering onderhewig is. Al hierdie idees kom van dieselfde meestergees — van hom. wat selfs onder die sondelose bewoners van die hemel sy werk begin het om die regverdige beperkings van Gods wet tersyde te stel. {GS 298.2} Die leerstelling dat goddelike dekrete die karakter van mense onveranderlik vasstel, het vele gebring tot ‘n feitlike verwerping van Gods wet. Wesley het die dwalings van die Antinomiaanse leraars hardnekkig bestry, en daarop gewys dat hierdie leer wat tot Antinomianisme lei, teenstrydig met die Skrifte was. “Die reddende genade van God het aan alle mense verskyn.” “Dit is goed en aangenaam voor God, onse Verlosser, wat wil hê dat alle mense gered word en tot kennis van die waarheid kom, want daar is een God en een Middelaar tussen God en die mense, die mens Christus Jesus, wat homself gegee het as ‘n losprys vir almal.” (Titus 2: 11; 1 Tim. 2: 3-6.) Die Gees van God word vryelik gegee, om elke mens in staat te stel om die saligheid aan te neem. Christus, “die waaragtige lig wat elke mens verlig was aan kom in die wêreld.” Joh. 1: 9. Die mens mis die saligheid deur sy eie moedswillige weiering van die gawe van die lewe. {GS 298.3} In antwoord op die bewering dat die Dekaloog saam met die seremoniële wet deur Christus afgeskaf is, het Wesley gesê: “Die sedewet, vervat in die Tien Gebooie en beveel deur die profete, het hy nie weggeneem nie. Dit was nie die doel van Sy koms om enige deel hiervan af te skaf nie. Dit is ‘n wet wat nooit verbreek kan word nie, wat ,vasstaan as die getroue getuie in die hemel.’ . . . Dit het bestaan van die begin van die wêreld, ,geskrywe nie op kliptafels nie,’ maar op die harte van alle mensekinders, toe hulle van die hand van die Skepper gekom het. En hoe die letters wat eenmaal deur die vinger van God geskryf is vandag ookal deur die sonde uitgewis is, kan hulle nogtans nie heeltemal verdelg word nie solank ons nog enige besef het van goed en kwaad. Elke deel van hierdie wet moet van krag bly op die hele mensheid, en in alle eeue; want hulle is nie afhanklik van tyd of plek nie, of van enige ander omstandigheid wat aan verandering onderworpe is nie, maar van die natuur van God, en van die natuur van die mens, en hulle onveranderlike verhouding tot mekaar. {GS 299.1} “ ,Ek het nie gekom om te ontbind nie, maar om te vervul.’ . . . Sonder twyfel is sy bedoeling op hierdie plek (dit is ooreenkomstig alles wat voorafgaan en later volg)—Ek het gekom om die wet in sy volheid te bevestig ten spyte van al die byvoegsels van mense: Ek het gekom om alles ten voile duidelik te stel wat duister en verborge daarin is: Ek het gekom om die ware en voile betekenis van elke deel te verklaar; om te wys op die
lengte en breedte, die hele omvang van elke gebod daarin, en op die hoogte en diepte, die onbegryplike reinheid en geestelikheid daarvan in al sy vertakkings.”—“Wesley’s Works,” Preek 25. {GS 299.2} Wesley het gewys op die volkome ooreenstemming van die wet en die evangelie. “Daar is dus die nouste verband moontlik tussen die wet en die evangelie. Aan die eenkant maak die wet gedurig plek vir, en wys ons op, die evangelie; aan die anderkant lei die evangelie ons steeds tot ‘n nougesetter vervulling van die wet. Die wet, byvoorbeeld, vereis dat ons God moet liefhê, ons naaste moet liefhê, dat ons sagmoedig, nederig, en heilig moet wees. Ons voel dat ons nie hierdie dinge kan bereik nie; ja, dat dit vir die mens onmoontlik is; maar ons sien ‘n belofte van God wat ons daardie liefde sal gee, en wat ons nederig, sagmoedig, en heilig sal maak: ons neem hierdie evangelie of hierdie blye tyding aan; dit geskied aan ons volgens ons geloof; en ,die geregtigheid van die wet word in ons vervul,’ deur die geloof in Christus Jesus. . . . {GS 300.1} “Vooraanstaande onder die vyande van die evangelie van Christus,” het Wesley gesê, “is diegene wat openlik en duidelik ,die wet oordeel,’ ,en kwaad spreek van die wet;’ wat die mense leer, om nie net een, of dit nou die grootste of die kleinste gebod is, maar al die gebooie tegelyk te verbreek (d.i. te verwater, los te maak, of die verpligtings daarvan op te hef). . . . Die verbasendste van alle omstandighede wat met hierdie sterke selfbedrog gepaard gaan, is dat diegene wat daaraan oorgegee is, werklik glo dat hulle Christus vereer deur die verwerping van Sy wet, en dat hulle Sy amp verheerlik, terwyl hulle Sy leer vernietig! Ja, hulle vereer Hom net soos Judas toe hy gesê het, ,Gegroet, Rabbi!’ en Hom gesoen het. En Hy kan met alle reg aan elkeen van hulle sê, ,Verraai jy die Seun van die mens met ‘n kus?’ Om van Sy bloed te praat en Sy kroon weg te neem, is niks anders as om Hom met ‘n kus te verraai nie; en dieselfde geld ook as ‘n deel van Sy wet geminag word onder voorwendsel van die bevordering van Sy evangelie. En enigeen wat geloof verkondig op so ‘n wyse dat dit regstreeks of onregstreeks enige deel van gehoorsaamheid afskaf, kan nie hierdie beskuldiging ontduik nie; of wat Christus verkondig sodat dit een van die minste van die gebooie van God tot niet maak of enigsins verswak.” —“Wesley’s Works,” Preek 35. {GS 300.2} Aan diegene wat voorgehou het dat “die prediking van die evangelie voldoen aan die eise van die wet,” het Wesley gesê: “Dit ontken ons heeltemal. Dit voldoen nie aan die eerste vereistes van die wet nie, naamlik om mense van sonde te oortuig en diegene wakker te skud wat op die randjie van die hel slaap.” Die apostel Paulus verklaar, “deur die wet is die kennis van die sonde;” “nie aleer ‘n mens van sonde oortuig is sal hy waarlik behoefte voel aan die versoenende bloed van Christus nie . . . ,die wat gesond is, het die geneesheer nie nodig nie, maar die wat ongesteld is,’ soos die Here gesê het. Dit is dus belaglik om die geneesheer te neem na diegene wat gesond is, of diegene wat meen dat hulle nie siek is nie. Jy moet hulle eers oortuig dat hulle siek is; anders sal hulle jou
- Page 147 and 148: deurreis, dorpies en wonings besoek
- Page 149 and 150: Hoofstuk 11—Die Protes van die Pr
- Page 151 and 152: hiërargie . . . sou gewis weer die
- Page 153 and 154: pousdom, orals waar hierdie beginse
- Page 155 and 156: eheers om godsdiensvryheid te verni
- Page 157 and 158: verskyn, maar hy was teenwoordig de
- Page 159 and 160: gee dit op; as die saak regverdig i
- Page 161 and 162: menende dat hy goeie hulp uit die B
- Page 163 and 164: verandering gekom. Hoewel hulle aan
- Page 165 and 166: veroordeel; en om te verhoed dat Fr
- Page 167 and 168: gesien, sonder ‘n voorspraak, voo
- Page 169 and 170: Jerusalem vanouds, nie die tyd van
- Page 171 and 172: Parys is oorgeslaan nie. . . . Mori
- Page 173 and 174: As deel van die verrigtings van die
- Page 175 and 176: In Switserland het Farel as nederig
- Page 177 and 178: In hierdie tyd het groot gevare die
- Page 179 and 180: Geneve die fakkel van waarheid gene
- Page 181 and 182: was hy heeltemal onkundig wat die B
- Page 183 and 184: klooster. Hier het die reinheid van
- Page 185 and 186: leiers tot die dissipels — en wat
- Page 187 and 188: waarheid kom. “Die een hang hierd
- Page 189 and 190: getoets. Dit was geloof in God en S
- Page 191 and 192: In Engeland het die bevestiging van
- Page 193 and 194: Die vure van goddelike waarheid, wa
- Page 195 and 196: Allerhoogste is in hulle werk geope
- Page 197: dit lê ten grondslag van ‘n duis
- Page 201 and 202: Hoofstuk 15—Die Franse Rewolusie
- Page 203 and 204: word.” Openb. 11: 5. Die mens kan
- Page 205 and 206: sou word van een geslag na die ande
- Page 207 and 208: Christus, in Sy karaktertrekke van
- Page 209 and 210: plek van die Godheid in te neem. Da
- Page 211 and 212: “Maar blinde en onverbiddelike dw
- Page 213 and 214: wettige vrug van die Bybel beskou,
- Page 215 and 216: waarin mense opgehoop was. Lyons is
- Page 217 and 218: omvang van die kwaad wat daar gevol
- Page 219 and 220: Hoofstuk 16—Die Pelgrimvaders Hoe
- Page 221 and 222: “Broeders, eerlank sal ons moet s
- Page 223 and 224: Roger Williams is geëer en bemin a
- Page 225 and 226: eklee, het uiters verderflike gevol
- Page 227 and 228: Hoofstuk 17—Tekens van Christus s
- Page 229 and 230: genoem word: My welbehae, en jou la
- Page 231 and 232: inwoners opgeswelg. ‘n Magtige go
- Page 233 and 234: hoe laat dit was nie, ook kon hulle
- Page 235 and 236: 20. “En in die tyd,” sê die He
- Page 237 and 238: vir die profete van God wat om die
- Page 239 and 240: Hy naby is; die eerste om die volk
- Page 241 and 242: van saligheid anderkant die graf ni
- Page 243 and 244: die dag van God baie ver in die ver
- Page 245 and 246: aan Sy diensknegte geopenbaar het.
- Page 247 and 248: epaal van die 2,300 jaar, soos deur
vernaamste en kenmerkende karaktertrekke van die uitverkorenes is dat hulle niks kan

doen wat God mishaag of deur die wet verbied is nie.” {GS 298.1}

Hierdie ontsettende leerstellings is in wese dieselfde as die latere leerstellings van die

populêre opvoeders en teoloë, naamlik dat daar nie ‘n onveranderlike goddelike wet as

maatstaf van geregtigheid bestaan nie, maar dat die maatstaf van sedelikheid deur die

samelewing self bepaal word, en dat dit gevolglik aan verandering onderhewig is. Al

hierdie idees kom van dieselfde meestergees — van hom. wat selfs onder die sondelose

bewoners van die hemel sy werk begin het om die regverdige beperkings van Gods wet

tersyde te stel. {GS 298.2}

Die leerstelling dat goddelike dekrete die karakter van mense onveranderlik vasstel,

het vele gebring tot ‘n feitlike verwerping van Gods wet. Wesley het die dwalings van die

Antinomiaanse leraars hardnekkig bestry, en daarop gewys dat hierdie leer wat tot

Antinomianisme lei, teenstrydig met die Skrifte was. “Die reddende genade van God het

aan alle mense verskyn.” “Dit is goed en aangenaam voor God, onse Verlosser, wat wil

hê dat alle mense gered word en tot kennis van die waarheid kom, want daar is een God

en een Middelaar tussen God en die mense, die mens Christus Jesus, wat homself gegee

het as ‘n losprys vir almal.” (Titus 2: 11; 1 Tim. 2: 3-6.) Die Gees van God word vryelik

gegee, om elke mens in staat te stel om die saligheid aan te neem. Christus, “die

waaragtige lig wat elke mens verlig was aan kom in die wêreld.” Joh. 1: 9. Die mens mis

die saligheid deur sy eie moedswillige weiering van die gawe van die lewe. {GS 298.3}

In antwoord op die bewering dat die Dekaloog saam met die seremoniële wet deur

Christus afgeskaf is, het Wesley gesê: “Die sedewet, vervat in die Tien Gebooie en

beveel deur die profete, het hy nie weggeneem nie. Dit was nie die doel van Sy koms om

enige deel hiervan af te skaf nie. Dit is ‘n wet wat nooit verbreek kan word nie, wat

,vasstaan as die getroue getuie in die hemel.’ . . . Dit het bestaan van die begin van die

wêreld, ,geskrywe nie op kliptafels nie,’ maar op die harte van alle mensekinders, toe

hulle van die hand van die Skepper gekom het. En hoe die letters wat eenmaal deur die

vinger van God geskryf is vandag ookal deur die sonde uitgewis is, kan hulle nogtans nie

heeltemal verdelg word nie solank ons nog enige besef het van goed en kwaad. Elke deel

van hierdie wet moet van krag bly op die hele mensheid, en in alle eeue; want hulle is nie

afhanklik van tyd of plek nie, of van enige ander omstandigheid wat aan verandering

onderworpe is nie, maar van die natuur van God, en van die natuur van die mens, en hulle

onveranderlike verhouding tot mekaar. {GS 299.1}

“ ,Ek het nie gekom om te ontbind nie, maar om te vervul.’ . . . Sonder twyfel is sy

bedoeling op hierdie plek (dit is ooreenkomstig alles wat voorafgaan en later volg)—Ek

het gekom om die wet in sy volheid te bevestig ten spyte van al die byvoegsels van

mense: Ek het gekom om alles ten voile duidelik te stel wat duister en verborge daarin is:

Ek het gekom om die ware en voile betekenis van elke deel te verklaar; om te wys op die