Om de Race de Voltooien_
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
hand agtergebly; die ander pant, in die sak waarvan ‘n banknoot was, is halfpad afgeskeur. . . . ‘n Frisgeboude kêrel net agter my het verskeie keer na my geslaan met ‘n groot eikehoutstok; as hy my eenmaal daarmee raakgeslaan het agter my kop, sou ‘n tweede skoot nie nodig wees nie. Maar elke skoot het hy misgeslaan, ek weet nie hoe nie; want ek kon nie regs of links koets nie. . . . ‘n Andereen het deur die gedrang aangestorm gekom; hy het sy arm opgelig om te slaan, maar hy het dit skielik vveer laat sak en my kop gestreel terwyl hy gesê het, ,hoe sag is sy hare!’ . . . Die heel eerste wie se harte in die dorp aangeraak is, was die helde van die dorp, die leiers van die gepeupel by alle geleenthede; een van hulle was die baasvuisvegter. . . . {GS 295.2} “Hoe geleidelik berei God ons voor om Sy wil te doen! Twee jaar gelede het ‘n stuk baksteen my skrams op die skouer getref. ‘n Jaar daarna is ek met ‘n klip tussen die oë gegooi. Verlede maand is ek eenmaal raakgeslaan, en vanaand tweemaal; die eerste maal net voordat ek in die dorp gekom het en die laaste maal na ek daar weg is; maar dit was albei niks: want hoewel een man my met alle mag op die bors geslaan het, en die ander hou op my mond was, sodat die bloed sommer dadelik gevloei het, het ek net so min pyn van die slae gevoel asof hulle my met ‘n strooitjie geslaan het.”—“Wesley’s Works,” Deel 111, bis. 297, 298 (ed. 1831). {GS 296.1} Die Metodiste van daardie vroeë dae — leke sowel as predikers — moes bespotting en vervolging verduur beide van kerklede en van die ongodsdienstiges wat deur hulle wanvoorstellings opgehits is. Hulle is voor geregshowe gebring — geregshowe maar net in naam, want daar was maar min geregtigheid in die howe van daardie tyd. Dikwels moes hulle geweld verduur van hulle vervolgers. Die gepeupel het van huis tot huis gegaan, huisraad en besittings vernietig, geplunder soos hulle wil, en mans, vrouens, en kinders op wrede wyse mishandel. In sommige gevalle is daar openbare kennisgewings aangeplak waarin diegene wat graag wou help om die vensterruite van Metodiste stukkend te gooi en hulle huise te beroof, versoek is om op bepaalde tye en plekke bymekaar te kom. Hierdie openlike verbreking van beide mens-like en goddelike wette is gepleeg sonder bestraffing. Daar is oorgegaan tot ‘n stelselmatige vervolging van die mense wie se enigste fout was dat hulle gesoek het om die voete van sondaars te rig van die pad van die verdoemenis in die pad van heiligheid. {GS 296.2} Met verwysing na die beskuldigings teen hom en sy medewerkers, het John Wesley gesê: “Sommige beweer dat die leerstellings van hierdie manne vals, verkeerd, en dweepsugtig is; dat hulle nuut en tot onlangs toe onbekend was; dat hulle kwakery, fanatisme en Rooms is. Al hierdie voorwendsels is reeds aan die kaak gestel, want daar is algemeen bewys dat elkeen van hierdie leerstellings skriftuurlik is soos deur ons eie kerk uitgelê. Hulle kan dus nog vals nog verkeerd wees as die Skrifte waar is.” “Ander beweer, ,hulle leer is te streng; hulle maak die pad na die hemel te nou.’ En dit is inderwaarheid die oorspronklike beswaar (vir ‘n tyd was dit byna die enigste beswaar), en
dit lê ten grondslag van ‘n duisend ander wat in verskillende vorms voorkom. Maar maak hulle die pad na die hemel nouer as wat onse Here en Sy apostels dit gemaak het? Is ons leer strenger as die van die Bybel? Dink maar aan ‘n paar duidelike tekste: Jy moet die Here jou God liefhê uit jou hele hart en uit jou hele siel en uit jou hele verstand en uit jou hele krag.’ ,Elke ydel woord wat die mense praat, daar moet hulle rekenskap van gee in die oordeelsdag.’ {GS 296.3} “Of julle dan eet of drink of enigiets doen, doen alles tot verheerliking van God.’ “As hulle leer strenger is as dit, dan is dit hulle skuld; maar u weet in u hart dat dit nie so is nie. En wie kan minder streng wees sonder om die woord van God te verdraai? Kan enige rentmeester van die verborgenhede van God getrou wees as hy enige deel van daardie heilige uitsprake verander? Nee. Hy kan niks daarvan afdoen en hy kan niks versag nie; hy is onder verpligting om aan alle mense te verklaar, ,ek mag nie die Skrifte verlaag om in julle smaak te pas nie. Julle moet tot die hoogte van die Skrifte kom of vir ewig vergaan.’ Dit is die ware grond van daardie ander beskuldiging aangaande die ,liefdeloosheid van hierdie mense.’ Is hulle liefdeloos? In watter opsig? Voed hulle nie die hongeriges en kleed hulle nie die naaktes nie? ,Nee; dit is nie die vraag nie: hulle skiet nie in hierdie dinge kort nie: maar hulle is so liefdeloos in hulle oordeel! Hulle meen dat niemand gered kan word behalwe diegene wat hulle pad bewandel nie.’ “—“Wesley’s Works,” Deel III, bis. 152, 153. {GS 297.1} Die geestelike agteruitgang wat in Engeland geheers het net voor die tyd van Wesley, was in ‘n groot mate die gevolg van die Antinomiaanse leer. Dit is deur vele voorgehou dat Christus die sedewet afgeskaf het en dat Christene derhalwe nie onder verpligting is om dit na te kom nie; en dat gelowiges bevry is van die “slawerny van goeie werke.” Ander, hoewel hulle die ewigdurendheid van die wet erken het, het verklaar dat dit nie vir predikante nodig was om die volk te vermaan tot gehoorsaamheid nie, aangesien diegene wat deur God uitverkies is tot die saligheid “deur ‘n onweerstaanbare drang van goddelike genade gelei sou word tot ‘n lewe van vroomheid en deug,” terwyl diegene wat vir die verdoemenis bestem is, “geen krag het om die goddelike wet te gehoorsaam nie.” {GS 297.2} Ander, wat ook die mening toegedaan was dat “die uitverkorenes nie van die genade kon verval of die goddelike guns kon verbeur nie,” het tot ‘n nog gruweliker gevolgtrekking gekom naamlik “dat die goddelose dade wat hulle pleeg nie werklik sonde is nie, of kan beskou word as ‘n verkragting van die goddelike wet nie, en dat daar derhalwe vir hulle geen nodigheid was of om hulle sondes te bely of hulle te versaak deur bekering nie.”— “McClintock and Strong’s Cyclopedia, art. Antinomians (ed. 1871).Hulle het daarom verklaar dat selfs een van die afskuwelikste sondes, “een wat algemeen erken is as ‘n verkragting van die goddelike wet, nie ‘n sonde was in die oë van God,” as dit deur een van die uitverkorenes gepleeg is nie, “omdat dit een van die
- Page 145 and 146: opgelê is. Miinzer se rewolusionê
- Page 147 and 148: deurreis, dorpies en wonings besoek
- Page 149 and 150: Hoofstuk 11—Die Protes van die Pr
- Page 151 and 152: hiërargie . . . sou gewis weer die
- Page 153 and 154: pousdom, orals waar hierdie beginse
- Page 155 and 156: eheers om godsdiensvryheid te verni
- Page 157 and 158: verskyn, maar hy was teenwoordig de
- Page 159 and 160: gee dit op; as die saak regverdig i
- Page 161 and 162: menende dat hy goeie hulp uit die B
- Page 163 and 164: verandering gekom. Hoewel hulle aan
- Page 165 and 166: veroordeel; en om te verhoed dat Fr
- Page 167 and 168: gesien, sonder ‘n voorspraak, voo
- Page 169 and 170: Jerusalem vanouds, nie die tyd van
- Page 171 and 172: Parys is oorgeslaan nie. . . . Mori
- Page 173 and 174: As deel van die verrigtings van die
- Page 175 and 176: In Switserland het Farel as nederig
- Page 177 and 178: In hierdie tyd het groot gevare die
- Page 179 and 180: Geneve die fakkel van waarheid gene
- Page 181 and 182: was hy heeltemal onkundig wat die B
- Page 183 and 184: klooster. Hier het die reinheid van
- Page 185 and 186: leiers tot die dissipels — en wat
- Page 187 and 188: waarheid kom. “Die een hang hierd
- Page 189 and 190: getoets. Dit was geloof in God en S
- Page 191 and 192: In Engeland het die bevestiging van
- Page 193 and 194: Die vure van goddelike waarheid, wa
- Page 195: Allerhoogste is in hulle werk geope
- Page 199 and 200: lengte en breedte, die hele omvang
- Page 201 and 202: Hoofstuk 15—Die Franse Rewolusie
- Page 203 and 204: word.” Openb. 11: 5. Die mens kan
- Page 205 and 206: sou word van een geslag na die ande
- Page 207 and 208: Christus, in Sy karaktertrekke van
- Page 209 and 210: plek van die Godheid in te neem. Da
- Page 211 and 212: “Maar blinde en onverbiddelike dw
- Page 213 and 214: wettige vrug van die Bybel beskou,
- Page 215 and 216: waarin mense opgehoop was. Lyons is
- Page 217 and 218: omvang van die kwaad wat daar gevol
- Page 219 and 220: Hoofstuk 16—Die Pelgrimvaders Hoe
- Page 221 and 222: “Broeders, eerlank sal ons moet s
- Page 223 and 224: Roger Williams is geëer en bemin a
- Page 225 and 226: eklee, het uiters verderflike gevol
- Page 227 and 228: Hoofstuk 17—Tekens van Christus s
- Page 229 and 230: genoem word: My welbehae, en jou la
- Page 231 and 232: inwoners opgeswelg. ‘n Magtige go
- Page 233 and 234: hoe laat dit was nie, ook kon hulle
- Page 235 and 236: 20. “En in die tyd,” sê die He
- Page 237 and 238: vir die profete van God wat om die
- Page 239 and 240: Hy naby is; die eerste om die volk
- Page 241 and 242: van saligheid anderkant die graf ni
- Page 243 and 244: die dag van God baie ver in die ver
- Page 245 and 246: aan Sy diensknegte geopenbaar het.
dit lê ten grondslag van ‘n duisend ander wat in verskillende vorms voorkom. Maar maak

hulle die pad na die hemel nouer as wat onse Here en Sy apostels dit gemaak het? Is ons

leer strenger as die van die Bybel? Dink maar aan ‘n paar duidelike tekste: Jy moet die

Here jou God liefhê uit jou hele hart en uit jou hele siel en uit jou hele verstand en uit jou

hele krag.’ ,Elke ydel woord wat die mense praat, daar moet hulle rekenskap van gee in

die oordeelsdag.’ {GS 296.3}

“Of julle dan eet of drink of enigiets doen, doen alles tot verheerliking van God.’ “As

hulle leer strenger is as dit, dan is dit hulle skuld; maar u weet in u hart dat dit nie so is

nie. En wie kan minder streng wees sonder om die woord van God te verdraai? Kan enige

rentmeester van die verborgenhede van God getrou wees as hy enige deel van daardie

heilige uitsprake verander? Nee. Hy kan niks daarvan afdoen en hy kan niks versag nie;

hy is onder verpligting om aan alle mense te verklaar, ,ek mag nie die Skrifte verlaag om

in julle smaak te pas nie. Julle moet tot die hoogte van die Skrifte kom of vir ewig

vergaan.’ Dit is die ware grond van daardie ander beskuldiging aangaande die

,liefdeloosheid van hierdie mense.’ Is hulle liefdeloos? In watter opsig? Voed hulle nie

die hongeriges en kleed hulle nie die naaktes nie? ,Nee; dit is nie die vraag nie: hulle skiet

nie in hierdie dinge kort nie: maar hulle is so liefdeloos in hulle oordeel! Hulle meen dat

niemand gered kan word behalwe diegene wat hulle pad bewandel nie.’ “—“Wesley’s

Works,” Deel III, bis. 152, 153. {GS 297.1}

Die geestelike agteruitgang wat in Engeland geheers het net voor die tyd van Wesley,

was in ‘n groot mate die gevolg van die Antinomiaanse leer. Dit is deur vele voorgehou

dat Christus die sedewet afgeskaf het en dat Christene derhalwe nie onder verpligting is

om dit na te kom nie; en dat gelowiges bevry is van die “slawerny van goeie werke.”

Ander, hoewel hulle die ewigdurendheid van die wet erken het, het verklaar dat dit nie vir

predikante nodig was om die volk te vermaan tot gehoorsaamheid nie, aangesien diegene

wat deur God uitverkies is tot die saligheid “deur ‘n onweerstaanbare drang van

goddelike genade gelei sou word tot ‘n lewe van vroomheid en deug,” terwyl diegene wat

vir die verdoemenis bestem is, “geen krag het om die goddelike wet te gehoorsaam

nie.” {GS 297.2}

Ander, wat ook die mening toegedaan was dat “die uitverkorenes nie van die genade

kon verval of die goddelike guns kon verbeur nie,” het tot ‘n nog gruweliker

gevolgtrekking gekom naamlik “dat die goddelose dade wat hulle pleeg nie werklik

sonde is nie, of kan beskou word as ‘n verkragting van die goddelike wet nie, en dat daar

derhalwe vir hulle geen nodigheid was of om hulle sondes te bely of hulle te versaak deur

bekering nie.”— “McClintock and Strong’s Cyclopedia, art. Antinomians (ed.

1871).Hulle het daarom verklaar dat selfs een van die afskuwelikste sondes, “een wat

algemeen erken is as ‘n verkragting van die goddelike wet, nie ‘n sonde was in die oë van

God,” as dit deur een van die uitverkorenes gepleeg is nie, “omdat dit een van die