Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

daar lewe was. Hierdie opregte Hervormer was nie vir die mens bang nie. Die martelaarsvure wat rondom hom gebrand het, het slegs gedien om sy ywer groter te maak. Met die byl van die tiran dreigend na sy hoof gemik, het hy palgestaan en links en regs het hy magtige slae uitgedeel om afgodediens te verpletter. {GS 287.2} Toe hy van aangesig tot aangesig voor die koningin van Skotland verskyn het, in wie se teenwoordigheid die ywer van rnenige leier van Protestantisme verdof het, het John Knox onwrikbaar getuig vir die waarheid. Liefkosings kon hom nie oorhaal nie; vir dreigemente het hy nie gesidder nie. Die koningin het hom beskuldig van kettery. Hy het die volk geleer om ‘n godsdiens aan te neem wat deur die staat verbied is, het sy gesê, en dus het hy Gods gebod oortree wat die volk beveel om hulle prinse te gehoorsaam. Yasberade het Knox geantwoord: {GS 287.3} “Daar ware godsdiens nie oorspronklike krag of gesag van wêreldlike vorste verkry het nie, maar van die ewige God alleen, is die onderdane nie verplig om hulle godsdiens te reel volgens die smaak van hulle prinse nie. Want dikwels is dit die geval dat prinse die onkundigste van almal is in die ware godsdiens van God . . . as al die afstammelinge van Abraham die godsdiens van die Farao’s bely het, wie se onderdane hulle vir ‘n lang tyd was, dan vra ek u, mevrou, watter soort godsdiens sou daar in die wêreld gewees het? Of as alle mense in die dae van die apostels die godsdiens van die Roomse keisers bely het, watter soort godsdiens sou daar op die aarde gewees het? . . . En so, mevrou, sal u kan sien dat die onderdane nie gebonde is deur die godsdiens van hulle prinse nie, alhoewel hulle beveel is om hulle te gehoorsaam.” {GS 287.4} Maria het geantwoord, “Jy verklaar die Skrifte op een manier, en hulle (die Rooms- Katolieke leraars) verklaar dit op ‘n ander manier; wie moet ek glo, en wie sal oordeel?” {GS 288.1} “U moet God glo, wat duidelik in Sy woord spreek,“ het die {GS 288.2} Hervormer geantwoord; “en verder as wat die woord leer, moet u nog die een nog die ander glo. Die woord van God is op sigself duidelik; en as daar onduidelikheid op die een plek is, verklaar die Heilige Gees, wat Homself nooit weerspreek nie, daardie gedeelte duideliker op ander plekke, sodat daar geen twyfel kan bestaan behalwe in die geval van diegene wat moedswillig onkundig wil bly nie.”— Laing, “Works oj John Knox,” Deel II, bis. 281, 284 (ed. 1895.) {GS 288.3} Dit was die waarhede wat die onverskrokke Hervormer, in lswensgevaar voor die koningin verkondig het. Met dieselfde heldemoed het hy doelbewus voortgegaan; hy het gebid, en die stryd van die Here gestry totdat Skotland van die pousdom bevry is. {GS 288.4}

In Engeland het die bevestiging van Protestantisme as ‘n nasionale godsdiens vervolging laat afneem, maar dit is nie heeltemal stopgesit nie. Terwyl baie van die leerstellings van Rome versaak is, is baie van die vorms behou. Die oppermagtigheid van die Pous is verwerp, maar in sy plek is die koning verhef tot hoof van die kerk. In die kerkdienste was daar nog ‘n groot afwyking van die reinheid en eenvoud van die evangelie. Die groot beginsel van godsdiensvryheid was nog nie heeltemal verstaan nie. Hoewel die vreeslike wreedhede wat Rome teen ketters gepleeg het maar selde deur Protestantse heersers toegepas is, is die reg van elke mens om God te dien volgens die inspraak van sy gewete, nogtans nie erken nie. Van almal is geverg dat hulle die leerstellings moes aanneem en die vorms moes gebruik wat deur die kerk voorgeskryf is. Andersdinkendes is vervolg vir ‘n tydperk van ‘n honderd jaar en meer. {GS 288.5} In die sewentiende eeu is duisende predikante van hulle ampte onthef. Op dreigement van swaar boetes, gevangenisstraf, en verbanning, is die volk verbied om enige godsdienstige byeenkomste by te woon behalwe die wat deur die kerk goedgekeur is. Daardie getroue siele wat gedwonge gevoel het om God te aanbid, is verplig om in donker systraatjies, verborge solders, en in sommige gevalle snags in die bosse byeen te kom. In die beskutting van die bosse, ‘n tempel deur God self gebou, het die verstrooide, vervolgde kinders van God vergader om te bid en God te loof. Maar ten spyte van al hulle voorsorgsmaatreëls, moes baie vir hulle geloof ly. Die tronke was tot oorlopenstoe vol. Gesinne is verbreek. Baie is na vreemde lande verban. Maar God was met Sy volk, en vervolging kon hulle nie stilmaak nie. Baie is oor die see verdryf na Amerika, en daar het hulle die hoeksteen gelê van burgerlike en godsdiensvryheid wat nog steeds die bolwerk en eer van daardie land is. {GS 288.6} Weer, net soos in die dae van die apostels, het vervolging gedien tot uitbreiding van die evangelie. In ‘n afskuwelike kerker, vol diewe en verlaagdes, het John Bunyan die atmosfeer van die hemel ingeasem; en daar het hy sy bekende allegorie van die “Pelgrim se Reis na die Ewigheid” geskrywe. Vir meer as tweehonderd jaar al spreek daardie stem van die Bedfordse tronk met opwekkende krag tot die harte van mense. Bunyan se “Pilgrim’s Progress” en “Grace Abounding to the Chief of Sinners” het baie voete in die lewensweg gerig. {GS 289.1} Baxter, Flavel, en Alliene, en nog ander manne van talent, opvoeding, en Christelike ervaring, het opgestaan in heldhaftige verdediging van die geloof wat eenmaal aan die heiliges oorgelewer is. Die werk van hierdie manne, verban en verbied deur die heersers van hierdie wêreld, kan nooit vergaan nie. Flavel se “Fountain of Life,” en “Method of Grace” het duisende geleer hoe om hulle siele vir bewaring aan Christus te gee. Baxter se “Reformed Pastor” was ‘n groot seen vir vele wat ‘n herlewing in die werk van God begeer het, en sy “Saints’ Everlasting Rest” het sy werk gedoen om siele te lei na die rus wat oorbly vir die volk van God. {GS 290.1}

In Engeland het die bevestiging van Protestantisme as ‘n nasionale godsdiens

vervolging laat afneem, maar dit is nie heeltemal stopgesit nie. Terwyl baie van die

leerstellings van Rome versaak is, is baie van die vorms behou. Die oppermagtigheid van

die Pous is verwerp, maar in sy plek is die koning verhef tot hoof van die kerk. In die

kerkdienste was daar nog ‘n groot afwyking van die reinheid en eenvoud van die

evangelie. Die groot beginsel van godsdiensvryheid was nog nie heeltemal verstaan nie.

Hoewel die vreeslike wreedhede wat Rome teen ketters gepleeg het maar selde deur

Protestantse heersers toegepas is, is die reg van elke mens om God te dien volgens die

inspraak van sy gewete, nogtans nie erken nie. Van almal is geverg dat hulle die

leerstellings moes aanneem en die vorms moes gebruik wat deur die kerk voorgeskryf is.

Andersdinkendes is vervolg vir ‘n tydperk van ‘n honderd jaar en meer. {GS 288.5}

In die sewentiende eeu is duisende predikante van hulle ampte onthef. Op dreigement

van swaar boetes, gevangenisstraf, en verbanning, is die volk verbied om enige

godsdienstige byeenkomste by te woon behalwe die wat deur die kerk goedgekeur is.

Daardie getroue siele wat gedwonge gevoel het om God te aanbid, is verplig om in

donker systraatjies, verborge solders, en in sommige gevalle snags in die bosse byeen te

kom. In die beskutting van die bosse, ‘n tempel deur God self gebou, het die verstrooide,

vervolgde kinders van God vergader om te bid en God te loof. Maar ten spyte van al hulle

voorsorgsmaatreëls, moes baie vir hulle geloof ly. Die tronke was tot oorlopenstoe vol.

Gesinne is verbreek. Baie is na vreemde lande verban. Maar God was met Sy volk, en

vervolging kon hulle nie stilmaak nie. Baie is oor die see verdryf na Amerika, en daar het

hulle die hoeksteen gelê van burgerlike en godsdiensvryheid wat nog steeds die bolwerk

en eer van daardie land is. {GS 288.6}

Weer, net soos in die dae van die apostels, het vervolging gedien tot uitbreiding van

die evangelie. In ‘n afskuwelike kerker, vol diewe en verlaagdes, het John Bunyan die

atmosfeer van die hemel ingeasem; en daar het hy sy bekende allegorie van die “Pelgrim

se Reis na die Ewigheid” geskrywe. Vir meer as tweehonderd jaar al spreek daardie stem

van die Bedfordse tronk met opwekkende krag tot die harte van mense. Bunyan se

“Pilgrim’s Progress” en “Grace Abounding to the Chief of Sinners” het baie voete in die

lewensweg gerig. {GS 289.1}

Baxter, Flavel, en Alliene, en nog ander manne van talent, opvoeding, en Christelike

ervaring, het opgestaan in heldhaftige verdediging van die geloof wat eenmaal aan die

heiliges oorgelewer is. Die werk van hierdie manne, verban en verbied deur die heersers

van hierdie wêreld, kan nooit vergaan nie. Flavel se “Fountain of Life,” en “Method of

Grace” het duisende geleer hoe om hulle siele vir bewaring aan Christus te gee. Baxter se

“Reformed Pastor” was ‘n groot seen vir vele wat ‘n herlewing in die werk van God

begeer het, en sy “Saints’ Everlasting Rest” het sy werk gedoen om siele te lei na die rus

wat oorbly vir die volk van God. {GS 290.1}

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!