Om de Race de Voltooien_
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

Om groter mag aan hulle te verleen, is daar ‘n bul uitgevaardig wat die Inkwisisie weer opgerig het. (Sien Aanhangsel.) Nieteenstaande die algemene afsku waarmee dit bejeën is, selfs in Katolieke lande, is hierdie skrikwekkende hof weer opgerig deur die pouslike regeerders, en gruweldade te vreeslik vir die daglig, is in die geheime kerkers gepleeg. In baie lande is duisende en duisende van die fleur van die volk, waaronder die reinstes en edelstes, die geleerdstes, die voorste en toegewydste leraars, die vlytigste burgers, talentvolste kunstenaars, bekwaamste handwerkers, om die lewe gebring, of gedwing om na ander lande te vlug. {GS 268.1} Dit was die middels wat Rome gebruik het om die lig van die Hervorming uit te doof, die Bybel aan die volk te ontneem. en om die onkunde en bygeloof van die Donker Eeue weer te herstel. Maar met die seën van God en die arbeid van daardie edele manne wat hy geroep het om Luther op te volg, is Protes-tantisme nie omver gewerp nie. Die krag daarvan sou nie afhanklik wees van die guns en wapens van prinse nie. Die kleinste lande, die nederigste en swakste volke, het sterk vestings daarvan geword. Dit was klein Geneve, omring van magtige vyande wat saamgesweer het tot sy vernietiging; dit was Holland langs sy sandstrande van die noordelike see, worstelende teen die tirannie van Spanje, destyds die sterkste en die rykste van alle koninkryke; dit was die dorre, onvrugbare Swede, wat die oorwinnings vir die Hervorming behaal het. {GS 268.2} Vir byna dertig jaar het Calvyn in Geneve gearbei; eers vir die stigting van ‘n gemeente wat vasgehou het aan die sedeleer van die Bybel, en toe vir die uitbreiding van die Hervorming oor Europa. As openbare leier was hy nie sonder foute nie, en sy leer was nie vry van dwaling nie. Maar deur sy medewerking is waarhede verkondig wat van spesiale belang vir sy tyd was in die handhawing van die beginsels van Protestantisme teen die vinnig terugkerende vloedgolf van die pousdom, en om die eenvoud en reinheid in die hervormde kerke te bevorder in die plek van die hoogmoed en bederf wat onder die Roomse leer aangekweek is. {GS 269.1} Van Geneve het daar leraars uitgegaan en is daar leesstof uitgestuur om die hervormde leerstellings te versprei. Dit is na Geneve wat die vervolgdes van alle lande opgesien het vir onderrig, raadgewing, en bemoediging. Die stad van Calvyn het die toevlugsoord geword vir die verjaagde Hervormers van die hele westelike Europa. Vlugtende van die vreeslike storms wat vir eeue gewoed het, het die vlugtelinge na die poorte van Geneve gekom. Byna dood van honger, verwond, ontroof van huis en bloedverwante, is hulle hartlik verwelkom en teer versorg; daar het hulle ‘n tuiste gevind, en hulle het die stad van hulle aanneming geseën deur hulle bekwaamheid, geleerdheid, en hulle vroomheid. Baie wat hier skuiling kom soek het, is later na hulle eie land terug om die tirannie van Rome te bestry. John Knox, die dappere Skotse Hervormer, ‘n aantal van die Engelse Puriteine, die Protestante van Holland en Spanje en die Hugenote van Frankryk, het van
Geneve die fakkel van waarheid geneem om die duisternis in hulle eie geboorteland te verdryf. {GS 269.2}
- Page 127 and 128: nuwe en beter tydperk ingelui. Die
- Page 129 and 130: aan die openbare lewe onttrek het.
- Page 131 and 132: Die Dominikaners van Bern het gesie
- Page 133 and 134: Vir baie hoorders was hierdie leer
- Page 135 and 136: sy verklaring van die ,Onse Vader
- Page 137 and 138: Die afgevaardigdes het die raadsled
- Page 139 and 140: gewoonte, hulle beroep het op die g
- Page 141 and 142: aanspraak gemaak dat hulle goddelik
- Page 143 and 144: oproer in Duitsland te sien waardeu
- Page 145 and 146: opgelê is. Miinzer se rewolusionê
- Page 147 and 148: deurreis, dorpies en wonings besoek
- Page 149 and 150: Hoofstuk 11—Die Protes van die Pr
- Page 151 and 152: hiërargie . . . sou gewis weer die
- Page 153 and 154: pousdom, orals waar hierdie beginse
- Page 155 and 156: eheers om godsdiensvryheid te verni
- Page 157 and 158: verskyn, maar hy was teenwoordig de
- Page 159 and 160: gee dit op; as die saak regverdig i
- Page 161 and 162: menende dat hy goeie hulp uit die B
- Page 163 and 164: verandering gekom. Hoewel hulle aan
- Page 165 and 166: veroordeel; en om te verhoed dat Fr
- Page 167 and 168: gesien, sonder ‘n voorspraak, voo
- Page 169 and 170: Jerusalem vanouds, nie die tyd van
- Page 171 and 172: Parys is oorgeslaan nie. . . . Mori
- Page 173 and 174: As deel van die verrigtings van die
- Page 175 and 176: In Switserland het Farel as nederig
- Page 177: In hierdie tyd het groot gevare die
- Page 181 and 182: was hy heeltemal onkundig wat die B
- Page 183 and 184: klooster. Hier het die reinheid van
- Page 185 and 186: leiers tot die dissipels — en wat
- Page 187 and 188: waarheid kom. “Die een hang hierd
- Page 189 and 190: getoets. Dit was geloof in God en S
- Page 191 and 192: In Engeland het die bevestiging van
- Page 193 and 194: Die vure van goddelike waarheid, wa
- Page 195 and 196: Allerhoogste is in hulle werk geope
- Page 197 and 198: dit lê ten grondslag van ‘n duis
- Page 199 and 200: lengte en breedte, die hele omvang
- Page 201 and 202: Hoofstuk 15—Die Franse Rewolusie
- Page 203 and 204: word.” Openb. 11: 5. Die mens kan
- Page 205 and 206: sou word van een geslag na die ande
- Page 207 and 208: Christus, in Sy karaktertrekke van
- Page 209 and 210: plek van die Godheid in te neem. Da
- Page 211 and 212: “Maar blinde en onverbiddelike dw
- Page 213 and 214: wettige vrug van die Bybel beskou,
- Page 215 and 216: waarin mense opgehoop was. Lyons is
- Page 217 and 218: omvang van die kwaad wat daar gevol
- Page 219 and 220: Hoofstuk 16—Die Pelgrimvaders Hoe
- Page 221 and 222: “Broeders, eerlank sal ons moet s
- Page 223 and 224: Roger Williams is geëer en bemin a
- Page 225 and 226: eklee, het uiters verderflike gevol
- Page 227 and 228: Hoofstuk 17—Tekens van Christus s
Geneve die fakkel van waarheid geneem om die duisternis in hulle eie geboorteland te<br />
verdryf. {GS 269.2}