Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

Om groter mag aan hulle te verleen, is daar ‘n bul uitgevaardig wat die Inkwisisie weer opgerig het. (Sien Aanhangsel.) Nieteenstaande die algemene afsku waarmee dit bejeën is, selfs in Katolieke lande, is hierdie skrikwekkende hof weer opgerig deur die pouslike regeerders, en gruweldade te vreeslik vir die daglig, is in die geheime kerkers gepleeg. In baie lande is duisende en duisende van die fleur van die volk, waaronder die reinstes en edelstes, die geleerdstes, die voorste en toegewydste leraars, die vlytigste burgers, talentvolste kunstenaars, bekwaamste handwerkers, om die lewe gebring, of gedwing om na ander lande te vlug. {GS 268.1} Dit was die middels wat Rome gebruik het om die lig van die Hervorming uit te doof, die Bybel aan die volk te ontneem. en om die onkunde en bygeloof van die Donker Eeue weer te herstel. Maar met die seën van God en die arbeid van daardie edele manne wat hy geroep het om Luther op te volg, is Protes-tantisme nie omver gewerp nie. Die krag daarvan sou nie afhanklik wees van die guns en wapens van prinse nie. Die kleinste lande, die nederigste en swakste volke, het sterk vestings daarvan geword. Dit was klein Geneve, omring van magtige vyande wat saamgesweer het tot sy vernietiging; dit was Holland langs sy sandstrande van die noordelike see, worstelende teen die tirannie van Spanje, destyds die sterkste en die rykste van alle koninkryke; dit was die dorre, onvrugbare Swede, wat die oorwinnings vir die Hervorming behaal het. {GS 268.2} Vir byna dertig jaar het Calvyn in Geneve gearbei; eers vir die stigting van ‘n gemeente wat vasgehou het aan die sedeleer van die Bybel, en toe vir die uitbreiding van die Hervorming oor Europa. As openbare leier was hy nie sonder foute nie, en sy leer was nie vry van dwaling nie. Maar deur sy medewerking is waarhede verkondig wat van spesiale belang vir sy tyd was in die handhawing van die beginsels van Protestantisme teen die vinnig terugkerende vloedgolf van die pousdom, en om die eenvoud en reinheid in die hervormde kerke te bevorder in die plek van die hoogmoed en bederf wat onder die Roomse leer aangekweek is. {GS 269.1} Van Geneve het daar leraars uitgegaan en is daar leesstof uitgestuur om die hervormde leerstellings te versprei. Dit is na Geneve wat die vervolgdes van alle lande opgesien het vir onderrig, raadgewing, en bemoediging. Die stad van Calvyn het die toevlugsoord geword vir die verjaagde Hervormers van die hele westelike Europa. Vlugtende van die vreeslike storms wat vir eeue gewoed het, het die vlugtelinge na die poorte van Geneve gekom. Byna dood van honger, verwond, ontroof van huis en bloedverwante, is hulle hartlik verwelkom en teer versorg; daar het hulle ‘n tuiste gevind, en hulle het die stad van hulle aanneming geseën deur hulle bekwaamheid, geleerdheid, en hulle vroomheid. Baie wat hier skuiling kom soek het, is later na hulle eie land terug om die tirannie van Rome te bestry. John Knox, die dappere Skotse Hervormer, ‘n aantal van die Engelse Puriteine, die Protestante van Holland en Spanje en die Hugenote van Frankryk, het van

Geneve die fakkel van waarheid geneem om die duisternis in hulle eie geboorteland te verdryf. {GS 269.2}

Om groter mag aan hulle te verleen, is daar ‘n bul uitgevaardig wat die Inkwisisie

weer opgerig het. (Sien Aanhangsel.) Nieteenstaande die algemene afsku waarmee dit

bejeën is, selfs in Katolieke lande, is hierdie skrikwekkende hof weer opgerig deur die

pouslike regeerders, en gruweldade te vreeslik vir die daglig, is in die geheime kerkers

gepleeg. In baie lande is duisende en duisende van die fleur van die volk, waaronder die

reinstes en edelstes, die geleerdstes, die voorste en toegewydste leraars, die vlytigste

burgers, talentvolste kunstenaars, bekwaamste handwerkers, om die lewe gebring, of

gedwing om na ander lande te vlug. {GS 268.1}

Dit was die middels wat Rome gebruik het om die lig van die Hervorming uit te doof,

die Bybel aan die volk te ontneem. en om die onkunde en bygeloof van die Donker Eeue

weer te herstel. Maar met die seën van God en die arbeid van daardie edele manne wat hy

geroep het om Luther op te volg, is Protes-tantisme nie omver gewerp nie. Die krag

daarvan sou nie afhanklik wees van die guns en wapens van prinse nie. Die kleinste

lande, die nederigste en swakste volke, het sterk vestings daarvan geword. Dit was klein

Geneve, omring van magtige vyande wat saamgesweer het tot sy vernietiging; dit was

Holland langs sy sandstrande van die noordelike see, worstelende teen die tirannie van

Spanje, destyds die sterkste en die rykste van alle koninkryke; dit was die dorre,

onvrugbare Swede, wat die oorwinnings vir die Hervorming behaal het. {GS 268.2}

Vir byna dertig jaar het Calvyn in Geneve gearbei; eers vir die stigting van ‘n

gemeente wat vasgehou het aan die sedeleer van die Bybel, en toe vir die uitbreiding van

die Hervorming oor Europa. As openbare leier was hy nie sonder foute nie, en sy leer was

nie vry van dwaling nie. Maar deur sy medewerking is waarhede verkondig wat van

spesiale belang vir sy tyd was in die handhawing van die beginsels van Protestantisme

teen die vinnig terugkerende vloedgolf van die pousdom, en om die eenvoud en reinheid

in die hervormde kerke te bevorder in die plek van die hoogmoed en bederf wat onder die

Roomse leer aangekweek is. {GS 269.1}

Van Geneve het daar leraars uitgegaan en is daar leesstof uitgestuur om die hervormde

leerstellings te versprei. Dit is na Geneve wat die vervolgdes van alle lande opgesien het

vir onderrig, raadgewing, en bemoediging. Die stad van Calvyn het die toevlugsoord

geword vir die verjaagde Hervormers van die hele westelike Europa. Vlugtende van die

vreeslike storms wat vir eeue gewoed het, het die vlugtelinge na die poorte van Geneve

gekom. Byna dood van honger, verwond, ontroof van huis en bloedverwante, is hulle

hartlik verwelkom en teer versorg; daar het hulle ‘n tuiste gevind, en hulle het die stad

van hulle aanneming geseën deur hulle bekwaamheid, geleerdheid, en hulle vroomheid.

Baie wat hier skuiling kom soek het, is later na hulle eie land terug om die tirannie van

Rome te bestry. John Knox, die dappere Skotse Hervormer, ‘n aantal van die Engelse

Puriteine, die Protestante van Holland en Spanje en die Hugenote van Frankryk, het van

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!