Om de Race de Voltooien_
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
eskaam.” “Want wat dwaas is by God is wyser as die mense; en wat swak is by God is sterker as die mense.” 1 Kor. 1: 27, 25. {GS 265.2} Froment het sy werk begin as skoolmeester. Die waarhede wat hy aan die kinders op skool geleer het, het hulle in hulle huise herhaal. Baie gou het die ouers kom luister na die verduideliking van die Bybel, totdat die skoolkamer vol aandagtige hoorders was. Nuwe Testamente en traktate is vryelik uitgedeel, en hulle het baie bereik wat dit nie gewaag het om openlik na die nuwe leerstellings te kom luister nie. Na ‘n tyd is hierdie werker gedwing om te vlug; maar die waarhede wat hy geleer het, het ‘n indruk op die mense gemaak. Die Hervorming het wortelgeskiet en dit het gegroei en verbrei. Die predikers het teruggekom, en as gevolg van hulle werk is die Protestantse gods-diens eindelik in Geneve bevestig. {GS 265.3} Toe Calvyn, na baie omswerwings en wederwaardighede, die poorte binnekom, het die stad hom alreeds uitgespreek vir die Hervorming. Toe hy eentyd teruggekeer het van ‘n besoek aan sy geboorteplek, was hy op weg na Basel, máar toe hy vind dat die pad beset was deur die leers van Karel V, is hy gedwing om met ‘n omweg na Genëve te gaan. {GS 266.1} In hierdie besoek het Farel die hand van God gesien. Hoewel Geneve die Hervormde geloof aangeneem het, was daar nog ‘n groot werk om te doen. Dit is as indiwidue dat mense tot bekering moet kom en nie as gemeenskappe nie; die wedergeboorte is iets wat in die hart en in die gewete deur die krag van die Heilige Gees bewerk word, en nie deur dekrete of konsilies nie. Hoewel die mense van Geneve die gesag van Rome verwerp het, was hulle nie so gereed om die euwels te versaak wat daar geheers het nie. Om die rein beginsels van die evangelie hier te bevestig, en om hierdie mense te berei om op waardige wyse die plek in te neem waartoe die Voorsienigheid hulle geroep het, was nie ‘n maklike taak nie. {GS 266.2} Farel was oortuig dat hy in Calvyn iemand gevind het wat hom kon help in hierdie werk. In die naam van God het hy die jong evangelis ernstig versoek om daar te bly en te werk. Hiervoor het Calvyn teruggedeins. Bedees en vredeliewend, het hy teruggedeins vir die aanraking met die stoutmoedige, onafhanklike, en selfs heftige gees van die inwoners van Geneve. Sy swak ge-sondheid, en sy liefde vir studie het hom beweeg om afsondering te soek. Gelowende dat hy deur sy pen die saak van die Hervorming beste kon dien, het hy ‘n stil plekkie begeer vir studie, om daarvandaan, deur die pers, die gemeentes te onderrig en op te bou. Maar Farel se plegtige vermaning het tot hom gekom soos ‘n roepstem uit die hemel, en hy het nie gedurf om dit van die hand te wys nie. Dit het vir hom geskyn, het hy gesê, “asof die hand van God van die hemel gereik en my beetgepak het, en my daar vasgehou het op die plek wat ek so graag wou verlaat.” D’Aubigne, “History oj the Reformation in the Time oj Calvin,” boek IX, hoofstuk 17. {GS 266.3}
In hierdie tyd het groot gevare die Protestantse saak bedreig. Die vervloekings van die Pous het soos donderslae op Geneve geval, en magtige volke het gedreig om die stad te vernietig. Hoe kon hierdie klein stadjie die magtige hiërargie weerstaan wat al so dikwels konings en keisers tot onderwerping gedwing het? Hoe kon dit staan teen die leers van die wêreld se magtige oorwinnaars. {GS 267.1} Dwarsdeur die Christendom was Protestantisme deur magtige vyande bedreig. Die eerste oorwinnings van die Hervorming was verby; Rome het nuwe kragte versamel in die hoop om dit te vernietig. Dit was in hierdie tyd dat die Jesuïete-orde gestig is, naamlik die wreedste, die geweteloosste, en die magtigste van alle pouslike kampvegters. Met alle aardse bande verbroke, sonder natuurlike liefde, en met die gewete heeltemal stilgemaak, het hulle geen regering en geen band behalwe die van hulle eie orde, en geen plig behalwe die uitbreiding van die mag van hulle orde geken nie. (Sien Aanhangsel.) Die evangelie van Christus het sy aanhangers in staat gestel om gevaar en lyding, koue, honger, arbeid, en armoede te verduur, en om die banier van die waarheid omhoog te hou ten spyte van die pynbank, die kerker, en die brandstapel. Om hierdie magte te bestry, het Jesuïtisme sy navolgers besiel met ‘n fanatisme wat hulle in staat gestel het om dergelike gevare te verduur, en om die krag van die waarheid te bestry met wapens van bedrog. Geen misdaad was te groot, geen bedrog te laag, en geen vermommings te moeilik vir hulle nie. Hulle het die gelofte tot voortdurende armoede, en nederigheid afgelê, dit was hulle vaste doel om rykdom en mag te verkry om te bestee aan die vernietiging van Protestantisme, en die herstel van die pouslike oppergesag. {GS 267.2} As lede van hulle orde, het hulle die gewaad van heiligheid gedra, en gevangenisse en hospitale besoek; hulle het die siekes en armes versorg, voorgewende dat hulle die wêreld versaak het en dat hulle die heilige naam van Jesus aangeneem het wat die land deurgegaan en goedgedoen het. Maar onder hierdie dekmantel van ‘n onbesproke uiterlike was die dodelikste en sondigste planne dikwels verberg. Een van die grondbeginsels van die orde was dat die doel die middel geheilig het. Volgens hierdie wet was leuens, diefstal, meineed, en moord, nie alleen vergeeflik nie, maar prysenswaardig waar dit in belang van die kerk gepleeg is. Onder verskillende vermommings het die Jesuïete staatsampte bekom, raadslede van konings geword, en die staatsbeleid van volke gereël. Hulle het as diensknegte gewerk ten einde op hulle meesters te spioeneer. Hulle het kolleges gestig vir die seuns van prinse en edelliede, en skole vir gewone kinders; en die kinders van Protestantse ouers is beweeg om Roomse rites te onderhou. Al die uiterlike prag en praal van die Roomse geloof is gebruik om die verstand in verwarring te bring en om die verbeelding te verblind en te verstrik; op hierdie manier is die vryheid waarvoor die vaders gestry en gesterf het, deur die seuns verraai. Die Jesuïete het vinnig oor Europa versprei, en orals waar hulle gegaan het, het daar ‘n herlewing van die pousdom gevolg. {GS 267.3}
- Page 125 and 126: te verlaat om in die weg van waarhe
- Page 127 and 128: nuwe en beter tydperk ingelui. Die
- Page 129 and 130: aan die openbare lewe onttrek het.
- Page 131 and 132: Die Dominikaners van Bern het gesie
- Page 133 and 134: Vir baie hoorders was hierdie leer
- Page 135 and 136: sy verklaring van die ,Onse Vader
- Page 137 and 138: Die afgevaardigdes het die raadsled
- Page 139 and 140: gewoonte, hulle beroep het op die g
- Page 141 and 142: aanspraak gemaak dat hulle goddelik
- Page 143 and 144: oproer in Duitsland te sien waardeu
- Page 145 and 146: opgelê is. Miinzer se rewolusionê
- Page 147 and 148: deurreis, dorpies en wonings besoek
- Page 149 and 150: Hoofstuk 11—Die Protes van die Pr
- Page 151 and 152: hiërargie . . . sou gewis weer die
- Page 153 and 154: pousdom, orals waar hierdie beginse
- Page 155 and 156: eheers om godsdiensvryheid te verni
- Page 157 and 158: verskyn, maar hy was teenwoordig de
- Page 159 and 160: gee dit op; as die saak regverdig i
- Page 161 and 162: menende dat hy goeie hulp uit die B
- Page 163 and 164: verandering gekom. Hoewel hulle aan
- Page 165 and 166: veroordeel; en om te verhoed dat Fr
- Page 167 and 168: gesien, sonder ‘n voorspraak, voo
- Page 169 and 170: Jerusalem vanouds, nie die tyd van
- Page 171 and 172: Parys is oorgeslaan nie. . . . Mori
- Page 173 and 174: As deel van die verrigtings van die
- Page 175: In Switserland het Farel as nederig
- Page 179 and 180: Geneve die fakkel van waarheid gene
- Page 181 and 182: was hy heeltemal onkundig wat die B
- Page 183 and 184: klooster. Hier het die reinheid van
- Page 185 and 186: leiers tot die dissipels — en wat
- Page 187 and 188: waarheid kom. “Die een hang hierd
- Page 189 and 190: getoets. Dit was geloof in God en S
- Page 191 and 192: In Engeland het die bevestiging van
- Page 193 and 194: Die vure van goddelike waarheid, wa
- Page 195 and 196: Allerhoogste is in hulle werk geope
- Page 197 and 198: dit lê ten grondslag van ‘n duis
- Page 199 and 200: lengte en breedte, die hele omvang
- Page 201 and 202: Hoofstuk 15—Die Franse Rewolusie
- Page 203 and 204: word.” Openb. 11: 5. Die mens kan
- Page 205 and 206: sou word van een geslag na die ande
- Page 207 and 208: Christus, in Sy karaktertrekke van
- Page 209 and 210: plek van die Godheid in te neem. Da
- Page 211 and 212: “Maar blinde en onverbiddelike dw
- Page 213 and 214: wettige vrug van die Bybel beskou,
- Page 215 and 216: waarin mense opgehoop was. Lyons is
- Page 217 and 218: omvang van die kwaad wat daar gevol
- Page 219 and 220: Hoofstuk 16—Die Pelgrimvaders Hoe
- Page 221 and 222: “Broeders, eerlank sal ons moet s
- Page 223 and 224: Roger Williams is geëer en bemin a
- Page 225 and 226: eklee, het uiters verderflike gevol
eskaam.” “Want wat dwaas is by God is wyser as die mense; en wat swak is by God is

sterker as die mense.” 1 Kor. 1: 27, 25. {GS 265.2}

Froment het sy werk begin as skoolmeester. Die waarhede wat hy aan die kinders op

skool geleer het, het hulle in hulle huise herhaal. Baie gou het die ouers kom luister na

die verduideliking van die Bybel, totdat die skoolkamer vol aandagtige hoorders was.

Nuwe Testamente en traktate is vryelik uitgedeel, en hulle het baie bereik wat dit nie

gewaag het om openlik na die nuwe leerstellings te kom luister nie. Na ‘n tyd is hierdie

werker gedwing om te vlug; maar die waarhede wat hy geleer het, het ‘n indruk op die

mense gemaak. Die Hervorming het wortelgeskiet en dit het gegroei en verbrei. Die

predikers het teruggekom, en as gevolg van hulle werk is die Protestantse gods-diens

eindelik in Geneve bevestig. {GS 265.3}

Toe Calvyn, na baie omswerwings en wederwaardighede, die poorte binnekom, het die

stad hom alreeds uitgespreek vir die Hervorming. Toe hy eentyd teruggekeer het van ‘n

besoek aan sy geboorteplek, was hy op weg na Basel, máar toe hy vind dat die pad beset

was deur die leers van Karel V, is hy gedwing om met ‘n omweg na Genëve te gaan. {GS

266.1}

In hierdie besoek het Farel die hand van God gesien. Hoewel Geneve die Hervormde

geloof aangeneem het, was daar nog ‘n groot werk om te doen. Dit is as indiwidue dat

mense tot bekering moet kom en nie as gemeenskappe nie; die wedergeboorte is iets wat

in die hart en in die gewete deur die krag van die Heilige Gees bewerk word, en nie deur

dekrete of konsilies nie. Hoewel die mense van Geneve die gesag van Rome verwerp het,

was hulle nie so gereed om die euwels te versaak wat daar geheers het nie. Om die rein

beginsels van die evangelie hier te bevestig, en om hierdie mense te berei om op

waardige wyse die plek in te neem waartoe die Voorsienigheid hulle geroep het, was nie

‘n maklike taak nie. {GS 266.2}

Farel was oortuig dat hy in Calvyn iemand gevind het wat hom kon help in hierdie

werk. In die naam van God het hy die jong evangelis ernstig versoek om daar te bly en te

werk. Hiervoor het Calvyn teruggedeins. Bedees en vredeliewend, het hy teruggedeins vir

die aanraking met die stoutmoedige, onafhanklike, en selfs heftige gees van die inwoners

van Geneve. Sy swak ge-sondheid, en sy liefde vir studie het hom beweeg om

afsondering te soek. Gelowende dat hy deur sy pen die saak van die Hervorming beste

kon dien, het hy ‘n stil plekkie begeer vir studie, om daarvandaan, deur die pers, die

gemeentes te onderrig en op te bou. Maar Farel se plegtige vermaning het tot hom gekom

soos ‘n roepstem uit die hemel, en hy het nie gedurf om dit van die hand te wys nie. Dit

het vir hom geskyn, het hy gesê, “asof die hand van God van die hemel gereik en my

beetgepak het, en my daar vasgehou het op die plek wat ek so graag wou

verlaat.” D’Aubigne, “History oj the Reformation in the Time oj Calvin,” boek IX,

hoofstuk 17. {GS 266.3}