Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

gedra, en die saak van God sal gered wees.” “God is getrou; Hy sal ons nie verlaat nie,” het Luther verklaar.— D’Aubigne, boek XIV, hoofstuk 2.Die keurvors het met sy gevolg na Augsburg vertrek. Almal was bekend met die gevare wat hom bedreig het, en vele het daarheen gegaan met ‘n sombere gelaat en ‘n benoude hart. Maar Luther, wat hulle vergesel het sover as Coburg, het hulle sinkende geloof versterk deur die lied te sing wat hy op daardie reis geskryf het, “‘n Vaste Burg is Onse God.” Menige benoude voorgevoel is verban en menige beswaarde hart verlig onder die geklank van die besielende woorde. {GS 236.2} Die Hervormde prinse het besluit om hulle menings in skriftelike vorm op te stel, met bewyse uit die Skrifte, om aan die Ryksdag voor te lê; en hierdie werk is aan Luther, Melanchthon en hulle medewerkers opgedra. Hierdie belydenis is deur die Protestante aangeneem as ‘n uiteensetting van hulle geloof, en hulle het saamgekom om hierdie belangrike dokument te onderteken. Dit was vir hulle ‘n ernstige en sware tyd. Die Hervormers was daarop gesteld dat hulle saak nie verwar sou word met politieke vraagstukke nie; hulle het gevoel dat die Hervorming geen ander invloed behoort uit te oefen as alleen die wat uit die woord van God vloei nie. Toe die Christen-prinse vorentoe gekom het om die belydenis te onderteken, het Melanchthon tussenbei gekom en gesê, “dit is vir die teoloë en predikante om hierdie dinge voor te stel; laat ons die gesag van die magtiges van die aarde bewaar vir ander sake.” “God verhoed,” het Johannes van Sakse gesê: “dat julle my sal uitsluit. Ek is vasbeslote om te doen wat reg is, sonder om my oor my kroon te bekommer. Ek wil die Here bely. My keurvorstelike hoed en kleed is nie vir my so dierbaar as die kruis van Jesus Christus nie.” Nadat hy dit gesê het, het hy sy naam geteken. Een van die ander prinse het gesê, terwyl hy die pen opgeneem het, “as die eer van my Here Jesus dit verg, is ek gereed . . . om my goed en lewe agter te laat.” “Ek sou liewer my onderdane en my state prysgee, liewer die land van my vaders met staf in die hand verlaat, as om enige leerstelling aan te neem wat nie in hierdie belydenis vervat is nie.”— D’Aubigne, boek XIV, hoojstuk 6.So groot was die geloof en onverskrokkenheid van hierdie manne van God. {GS 237.1} Eindelik het die tyd aangebreek om voor die keiser te verskyn. Karel V., sittende op sy troon, en omring deur die keurvorste en prinse, het ‘n onderhoud aan die Protestantse Hervormers toegestaan. Die belydenis van hulle geloof is gelees. Op daardie hoë vergadering is die waarhede van die evangelie duidelik uiteengesit, en die dwaalleer van die pouslike kerk geopenbaar. Te reg word daardie dag genoem “die grootste dag van die Hervorming, en een van die heerlikste dae in die geskiedenis van die Christendom en die mensheid.”— Idem, boek XIV, hoojstuk 7. {GS 238.1} Daar het maar slegs ‘n paar jaar verloop sedert die tyd toe die monnik van Wittenberg alleen te Worms voor die nasionale vergadering gestaan het. Nou het die edelste en die magtigste prinse van die ryk in sy plek gestaan. Luther is belet om op Augsburg te

verskyn, maar hy was teenwoordig deur sy woorde en gebede. “Ek is verheug,” het hy geskryf, “dat ek gespaar is tot hierdie uur, waarin Christus in die openbaar verhoog is deur sulke hoogelede belyers, en op so ‘n skitterende vergadering.” — Idem, boek XIV, hoojstuk 7.So is die Skrif vervul wat lui, “ook wil ek voor konings van U getuienisse spreek.” Ps. 119: 46. {GS 238.2} In die dae van Paulus is die evangelie waarvoor hy in die gevangenis gewerp is, op hierdie manier voor die prinse en edelliede van die keiserlike stad gebring. So ook in hierdie geval, is die evangelie wat die keiser verbied het om van die kansel verkondig te word, in die paleis verkondig; wat as ongeskik beskou was selfs vir die knegte, was nou met bewondering gehoor deur die meesters en hooghede van die ryk. Konings en grootmanne het die gehoor uitgemaak, gekroonde prinse was die predikers, en die preek was oor die koninklike waarheid van God. “Sedert die tyd van die apostels,” het ‘n skrywer gesê, “was daar nie ‘n groter werk of ‘n beter belydenis nie.”— D’Aubigne, boek XIV, hoojstuk 7. {GS 239.1} “Alles wat die Lutherane gesê het is waar; ons kan dit r.ie ontken nie,” het ‘n pouslike biskop gesê. Iemand het aan Doktor Eck gevra, “kan u die gesonde redes in die Belydenis wat deur die keurvors en sy bondgenote gemaak is, weerlê?” Die antwoord was, “Met die geskrifte van die apostels en profete — nee! Maar ons kan dit wel doen met die geskrifte van die Vaders en van die konsilies!” “Volgens jou verstaan ek,” het die vraer daarop gesê, “dat die Lutherane op die Skrifte staan, maar ons nie.”— Idem, boek XIV, hoojstuk 8. {GS 239.2} Sommige van die prinse van Duitsland is tot die hervormde geloof gewin. Selfs die keiser het verklaar dat die Protestantse artikels maar net die waarheid was. Die Belydenis is in baie tale vertaal, en oor Europa versprei, en in die daaropvolgende geslagte is dit deur miljoene aanvaar as ‘n belydenis van hulle geloof. {GS 239.3} Gods getroue diensknegte het nie alleen gewerk nie. Terwyl “owerhede en magte en bose geeste” saamgestaan het teen hulle, het die Here nie Sy volk verlaat nie. As hulle oë maar geopen kon gewees het, sou hulle net sulke duidelike bewyse van die goddelike teenwoordigheid en hulp gesien het as wat daar gegee is aan ‘n profeet vanouds. Toe Elisa se kneg sy meester gewys het op die vyandige leër wat hulle omsingel het, sodat daar geen kans was om te ontsnap nie, het die profeet gebid, “Here open tog sy oë dat hy kan sien.” 2 Kon. 6:17. En meteens was die berg vol perde en waens van vuur, die leër van die hemel, om die Godsman te beskerm. Net so ook het engele die werkers van die Hervorming beskerm. {GS 239.4} Een van die beginsels wat Luther baie streng gehandhaaf het, was dat daar nie toevlug geneem moes word na wêreldlike mag om die Hervorming aan te help nie, en dat daar nie na die wapen gegryp moes word ter verdediging daarvan nie. Hy was baie bly dat die

verskyn, maar hy was teenwoordig deur sy woorde en gebede. “Ek is verheug,” het hy

geskryf, “dat ek gespaar is tot hierdie uur, waarin Christus in die openbaar verhoog is

deur sulke hoogelede belyers, en op so ‘n skitterende vergadering.” — Idem, boek XIV,

hoojstuk 7.So is die Skrif vervul wat lui, “ook wil ek voor konings van U getuienisse

spreek.” Ps. 119: 46. {GS 238.2}

In die dae van Paulus is die evangelie waarvoor hy in die gevangenis gewerp is, op

hierdie manier voor die prinse en edelliede van die keiserlike stad gebring. So ook in

hierdie geval, is die evangelie wat die keiser verbied het om van die kansel verkondig te

word, in die paleis verkondig; wat as ongeskik beskou was selfs vir die knegte, was nou

met bewondering gehoor deur die meesters en hooghede van die ryk. Konings en

grootmanne het die gehoor uitgemaak, gekroonde prinse was die predikers, en die preek

was oor die koninklike waarheid van God. “Sedert die tyd van die apostels,” het ‘n

skrywer gesê, “was daar nie ‘n groter werk of ‘n beter belydenis nie.”— D’Aubigne, boek

XIV, hoojstuk 7. {GS 239.1}

“Alles wat die Lutherane gesê het is waar; ons kan dit r.ie ontken nie,” het ‘n pouslike

biskop gesê. Iemand het aan Doktor Eck gevra, “kan u die gesonde redes in die Belydenis

wat deur die keurvors en sy bondgenote gemaak is, weerlê?” Die antwoord was, “Met die

geskrifte van die apostels en profete — nee! Maar ons kan dit wel doen met die geskrifte

van die Vaders en van die konsilies!” “Volgens jou verstaan ek,” het die vraer daarop

gesê, “dat die Lutherane op die Skrifte staan, maar ons nie.”— Idem, boek XIV, hoojstuk

8. {GS 239.2}

Sommige van die prinse van Duitsland is tot die hervormde geloof gewin. Selfs die

keiser het verklaar dat die Protestantse artikels maar net die waarheid was. Die Belydenis

is in baie tale vertaal, en oor Europa versprei, en in die daaropvolgende geslagte is dit

deur miljoene aanvaar as ‘n belydenis van hulle geloof. {GS 239.3}

Gods getroue diensknegte het nie alleen gewerk nie. Terwyl “owerhede en magte en

bose geeste” saamgestaan het teen hulle, het die Here nie Sy volk verlaat nie. As hulle oë

maar geopen kon gewees het, sou hulle net sulke duidelike bewyse van die goddelike

teenwoordigheid en hulp gesien het as wat daar gegee is aan ‘n profeet vanouds. Toe

Elisa se kneg sy meester gewys het op die vyandige leër wat hulle omsingel het, sodat

daar geen kans was om te ontsnap nie, het die profeet gebid, “Here open tog sy oë dat hy

kan sien.” 2 Kon. 6:17. En meteens was die berg vol perde en waens van vuur, die leër

van die hemel, om die Godsman te beskerm. Net so ook het engele die werkers van die

Hervorming beskerm. {GS 239.4}

Een van die beginsels wat Luther baie streng gehandhaaf het, was dat daar nie toevlug

geneem moes word na wêreldlike mag om die Hervorming aan te help nie, en dat daar nie

na die wapen gegryp moes word ter verdediging daarvan nie. Hy was baie bly dat die

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!