Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

teen hulle opgewasse was n;e. . . . Gevolglik het hierdie jeugdige verdedigers van die Hervorming op enige vergadering waar hulle met die Roomse doktors in aanraking gekom het, hulle met sulke gemak en vertroue aangeval dat hierdie onkundige manne geaarsel het, in verleentheid gebring is, en in die oë van almal aan verdiende veragting blootgestel is.”— D’Aubigne, boek IX, hoojstuk 11. {GS 224.3} Toe die Katolieke geestelikes sien hoedat hulle gemeentes verminder, het hulle die hulp van die magistrate ingeroep, en met alle middels tot hulle beskikking het hulle getrag om hulle hoorders terug te bring. Maar in die nuwe leerstellings het die volk juis die dinge gevind wat in die behoeftes van hulle siele voorsien het, en hulle het hulle afgekeer van diegene wat hulle so lank reeds op waardelose kaf van bygelowige rites en menslike tradisies gevoed het. {GS 225.1} Toe die vervolging losgebreek het teen die leraars van die waarheid, het hulle gehoorgegee aan die volgende woorde .’an Christus: “Wanneer hulle julle vervolg in die een stad, vlug na die ander toe.” Matt. 10: 23. Die lig het orals deurgedring. Die vlugtelinge het altyd ‘n ope deur gevind om hulle te herberg, en solank hulle daar gebly het, het hulle die woord van Christus verkondig, soms in die kerk, of as daardie voorreg aan hulle geweier is, in privaat huise of in die ope lug. Enige plek waar hulle ‘n gehoor kon kry, was ‘n heilige tempel. Die waarheid, verkondig met sulke ywer en vertroue, het met onweerstaanbare krag versprei. {GS 225.2} Tevergeefs is die gesag van geestelike en burgerlike owerhede ingeroep om die dwaalleer te vernietig. Tevergeefs het hulle gebruik gemaak van die gevangenis, marteling, vuur, en swaard. Duisende gelowiges het hulle geloof met hulle bloed verseël, en nogtans het die werk voortgegaan. Vervolging het alleen gedien om die waarheid te verbrei; en die fanatisme wat Satan probeer het om daarmee te vermeng, het die gevolg gehad dat die teenstelling tussen die werk van Satan en die werk van God duideliker gesien is. {GS 225.3}

Hoofstuk 11—Die Protes van die Prinse EEN van die edelste getuienisse van die Hervorming was die Protes van die Christelike prinse van Duitsland op die Ryksdag van Spiers in 1529. Die moed, geloof, en standvastigheid van hierdie Godsmanne het vir die toekomstige eeue vryheid van gedagte en gewete verkry. Hulle protes het aan die hervormde kerk die naam Protestant gegee; die beginsels daarvan was “die essensie van Protestantisme.”—D’Aubigne, boek XIII, hoojstuk 6. {GS 227.1} Daar het ‘n donker dag aangebreek vir die Hervorming. Ondanks die edik van Worms, wat Luther voëlvry verklaar en die verkondiging van sy leer verbied het, was daar nog verdraagsaamheid op godsdienstige gebied in die ryk. Deur die voorsienigheid van God is die magte wat die waarheid weerstaan het, in bedwang gehou. Karel V, was vasbeslote om die Hervorming te onderdruk, maar dikwels wanneer hy sy hand opgehef het om te slaan, is hy gedwing om die slag terug te hou. Keer op keer het dit geblyk dat die onmiddellike vernietiging van almal wat gedurf het om Rome teen te staan onvermydelik was; maar elke keer het die leërs van die Turke op die kritieke oomblik aan die oostelike grens verskyn, of die koning van Frankryk, en soms het selfs ook die Pous, jaloers op die uitbreidende mag van die keiser, teen hom oorlog gevoer; en dus, te midde van die stryd en oproer van die volke, kon die Hervorming uitbrei en sterker word. {GS 227.2} Eindelik, egter, het die Katolieke vorste hulle geskille besleg, sodat hulle gemene saak kon maak teen die Hervormers. Op die Ryksdag van Spiers in 1526, is daar aan elke staat volkome vryheid gegee in godsdienstige sake totdat daar ‘n algemene raadsvergadering sou wees; maar die gevare wat aanleiding gegee het tot die verkryging van hierdie konsessie was nog skaars verby of die keiser het ‘n tweede Ryksdag saamgeroep wat te Spiers in 1529 gehou sou word met die doel om kettery te onderdruk. Die plan was om die prinse, op vreedsame wyse indien moontlik, oor te haal om hulle teen die Hervorming te stel; maar ingeval hierdie poging sou misluk, was Karel bereid om na die swaard te gryp. {GS 228.1} Die pousgesindes het gejuig. Hulle het in groot getalle na Spiers gekom, en openlik hulle vyandigheid betoon teenoor die Hervormers en almal wat hulle ondersteun het. Melanchthon het gesê, “Ons is die uitvaagsel en vuilis van die wêreld; maar Christus sal op Sy arme volk neersien en hulle bewaar.”— D’Aubigne, boek XIII, hoojstuk 5.Die evangeliese prinse aanwesig op die Ryksdag is belet om selfs die evangelie in hulle huise te laat verkondig. Maar die mense van Spiers het gedors na die woord van God, en nieteenstaande die verbod nie, het duisende toegestroom na die dienste wat gehou is in die kapel van die keurvors van Sakse. {GS 228.2}

Hoofstuk 11—Die Protes van die Prinse

EEN van die edelste getuienisse van die Hervorming was die Protes van die

Christelike prinse van Duitsland op die Ryksdag van Spiers in 1529. Die moed, geloof,

en standvastigheid van hierdie Godsmanne het vir die toekomstige eeue vryheid van

gedagte en gewete verkry. Hulle protes het aan die hervormde kerk die naam Protestant

gegee; die beginsels daarvan was “die essensie van Protestantisme.”—D’Aubigne, boek

XIII, hoojstuk 6. {GS 227.1}

Daar het ‘n donker dag aangebreek vir die Hervorming. Ondanks die edik van Worms,

wat Luther voëlvry verklaar en die verkondiging van sy leer verbied het, was daar nog

verdraagsaamheid op godsdienstige gebied in die ryk. Deur die voorsienigheid van God

is die magte wat die waarheid weerstaan het, in bedwang gehou. Karel V, was vasbeslote

om die Hervorming te onderdruk, maar dikwels wanneer hy sy hand opgehef het om te

slaan, is hy gedwing om die slag terug te hou. Keer op keer het dit geblyk dat die

onmiddellike vernietiging van almal wat gedurf het om Rome teen te staan onvermydelik

was; maar elke keer het die leërs van die Turke op die kritieke oomblik aan die oostelike

grens verskyn, of die koning van Frankryk, en soms het selfs ook die Pous, jaloers op die

uitbreidende mag van die keiser, teen hom oorlog gevoer; en dus, te midde van die stryd

en oproer van die volke, kon die Hervorming uitbrei en sterker word. {GS 227.2}

Eindelik, egter, het die Katolieke vorste hulle geskille besleg, sodat hulle gemene saak

kon maak teen die Hervormers. Op die Ryksdag van Spiers in 1526, is daar aan elke staat

volkome vryheid gegee in godsdienstige sake totdat daar ‘n algemene raadsvergadering

sou wees; maar die gevare wat aanleiding gegee het tot die verkryging van hierdie

konsessie was nog skaars verby of die keiser het ‘n tweede Ryksdag saamgeroep wat te

Spiers in 1529 gehou sou word met die doel om kettery te onderdruk. Die plan was om

die prinse, op vreedsame wyse indien moontlik, oor te haal om hulle teen die Hervorming

te stel; maar ingeval hierdie poging sou misluk, was Karel bereid om na die swaard te

gryp. {GS 228.1}

Die pousgesindes het gejuig. Hulle het in groot getalle na Spiers gekom, en openlik

hulle vyandigheid betoon teenoor die Hervormers en almal wat hulle ondersteun het.

Melanchthon het gesê, “Ons is die uitvaagsel en vuilis van die wêreld; maar Christus sal

op Sy arme volk neersien en hulle bewaar.”— D’Aubigne, boek XIII, hoojstuk 5.Die

evangeliese prinse aanwesig op die Ryksdag is belet om selfs die evangelie in hulle huise

te laat verkondig. Maar die mense van Spiers het gedors na die woord van God, en

nieteenstaande die verbod nie, het duisende toegestroom na die dienste wat gehou is in

die kapel van die keurvors van Sakse. {GS 228.2}

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!