Om de Race de Voltooien_
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
vyande nou verrys. Juis die waarhede wat aan hom sulke groot vreugde gebring het, is nou gebruik om stryd en verwarring in die kerk te veroorsaak. {GS 214.3} In die hervormingswerk is Luther deur die Gees van God aangedryf en verder gevoer as wat hy self gemeen het om te gaan. Hy het nie vooraf besluit om die stellings in te neem wat hy nou ingeneem het nie, of om sulke verreikende veranderings te maak nie. Hy was slegs die werktuig in die hand van Ewige Mag. Maar nogtans het hy dikwels gesidder vir die gevolge van sy werk. Eenmaal het hy gesê, “as ek weet dat my leer een man, slegs een man, hoe nederig of onbekend seergemaak het — iets wat dit nie kan doen nie, want dit is die evangelie self — sou ek liewer tienmaal sterf as om dit nie te herroep nie.”— D’Aubigne, boek IX, hoojstuk 7. {GS 214.4} Selfs Wittenberg, die middelpunt van die Hervorming, het nou vinnig in die mag van fanatisme en wetteloosheid verval. Hierdie haglike toestand is nie veroorsaak deur die leer van Luther nie; maar deur die hele Duitsland het sy vyande die skuld op hom gepak. In bitterheid het hy soms gevra, “kan dit dan die einde van hierdie groot hervormingswerk wees.”—Ibid. Maar dan weer, nadat hy met God in die gebed geworstel het, het daar weer vrede in sy hart gekom. “Hierdie werk is nie myne nie, maar U werk,” het hy gebid; “U sal nie toelaat dat dit bederf word deur bygeloof of fanatisme nie.” Maar die gedagte om nog langer afsydig te bly in die stryd van hierdie krisis, was ondraaglik. Hy het besluit om na Wittenberg terug te keer. {GS 215.1} Sonder verwyl het hy die gevaarlike reis onderneem. Hy was nog onder die ryksban. Vyande kon hom die lewe ontneem; vriende is verbied om hom te help of te herberg. Die keiserlike regering het die sterkste maatreëls getref teen sy aanhangers. Maar hy het gesien dat die werk van die evangelie in gevaar was, en in die naam van die Here het hy onverskrokke die stryd vir die waarheid aangeknoop. {GS 215.2} In ‘n brief aan die keurvors, nadat hy die doel van sy vertrek uit Wartburg verduidelik het, het Luther geskryf: “Laat dit aan u hoogheid bekend wees dat ek na Wittenberg gaan onder beskerming van Iemand ver hoër as prinse en keurvorste. Dit is nie my plan om die ondersteuning van u hoogheid te vra nie, en ook nie u beskerming nie. Ek sou u liewer beskerm. As ek sou weet dat u hoogheid my kon of wou beskerm, sou ek nie na Wittenberg gaan nie. Daar is geen swaard wat hierdie saak kan bevorder nie. God alleen moet alles doen, sonder die hulp of goedkeuring van mense. Hy wat die grootste geloof het, is die een wat beste in staat is om te beskerm.”—D’Aubigne, boek IX, hoojstuk 8. {GS 215.3} In ‘n tweede brief het Luther geskryf: “Ek is bereid om my die mishae van u hoogheid en die toorn van die hele wêreld op die hals te haal. Is die Wittenbergers nie my skape nie? Het God hulle nie aan my sorg toevertrou nie? En is dit nie my plig om my selfs aan die dood bloot te stel vir hulle ontwil nie? En wat meer is, vrees ek dat om ‘n groot
oproer in Duitsland te sien waardeur God ons volk sal straf.”—D’Aubigne, boek IX, hoojstuk 7. {GS 215.4} Met groot versigtigheid en nederigheid, maar ook met vasberadenheid, het hy sy werk aanvaar. “Deur die Woord,” het hy gesê, “moet ons omver werp en vernietig wat deur geweld tot stand gebring is. Ek sal nie geweld gebruik teen die bygelowiges en ongelowiges nie. . . . Niemand moet gedwing word nie. Vryheid is die essensie van geloof.”—D’Aubigne, boek IX, hoojstuk 8. {GS 216.1} Dit het spoedig in Wittenberg rugbaar geword dat Luther teruggekom het en dat hy sou preek. Uit alle rigtings het die mense toegestroom, en die kerk was tot oorlopenstoe vol. Hy het die kansel bestyg, en met groot wysheid en sagmoedigheid die mense geleer, vermaan, en bestraf. Aangaande sommige wat geweld gebruik het by die afskaffmg van die mis, het hy gesê: {GS 216.2} “Die mis is ‘n slegte ding; God is daarteen; dit moet afgeskaf word; en ek wens dat dit deur die hele wêreld vervang kon word deur die Avondmaal van die evangelie. Maar laat niemand deur geweld daarvan losgeskeur word nie. Ons moet die saak in Gods hande laat. Sy woord moet handel en nie ons nie. En waarom vra u: omdat ek nie die harte van mense in my hand het soos die pottebakker die klei nie. Ons het ‘n reg om te praat; maar ons het nie die reg om handelend op te tree nie. Laat ons preek, maar die res aan God oorlaat. Wat sou ek win as ek gew’eld sou gebruik? Grynsing, formaliteit, naäpery, menslike verordeninge, en huigelary. . . . Maar daar sou geen opregtheid van hart of liefde of geloof wees nie. Waar hierdie drie dinge ontbreek, ontbreek alles, en dit sou nie ‘n pennie werd wees nie. . . . God kan meer deur Sy woord alleen doen as u en ek en die hele wêreld deur ons gesamentlike mag. God lê beslag op die hart; en wanneer die hart gewin is, is alles gewin. . . . {GS 216.3} “Ek sal preek, bespreek, en skryf; maar ek sal niemand dwing nie, want geloof is ‘n vrywillige iets. Kyk wat ek gedoen het. Ek het my verset teen die Pous, aflate, en pousgesindes, maar sonder geweld of oproer. Ek het Gods woord voorgehou; ek het gespreek en geskryf — dit is al wat ek gedoen het. En tog. terwyl ek geslaap het, . . . het die woord wat ek verkondig het, die pouslike mag omvergewerp, en prins en keiser kon dit nie soveel skade berokken het nie. As ek my toevlug tot geweld geneem het, sou die hele Duitsland miskien ‘n bloedbad geword het. Maar wat sou die gevolge gewees het? Verderf en verwoesting van beide liggaam en siel. Daarom het ek stilgesit, en die Woord alleen deur die wêreld laat gaan.”— D’Aubigne, boek IX, hoojstuk 8. {GS 216.4} Elke dag, vir ‘n hele week, het Luther vir gretige skares gepreek. Die Woord van God het die towerkrag van fanatieke opwinding verbreek. Die krag van die evangelie het die misleide volk weer in die pad van waarheid gebring. {GS 217.1}
- Page 91 and 92: verstrooi van hom wat jou beleër h
- Page 93 and 94: Hoofstuk 7—Die Begin van 'n Rewol
- Page 95 and 96: ‘n Ernstige begeerte om van sonde
- Page 97 and 98: tevore die dwaling gesien om op men
- Page 99 and 100: ekering, geloof, en ‘n ernstige p
- Page 101 and 102: ons’s’n, maar U wil O Heilige V
- Page 103 and 104: D’Aubigne, boek IV, hoojstuk 2.Te
- Page 105 and 106: Toe die prelaat sien dat Luther se
- Page 107 and 108: Luther was destyds nog nie heeltema
- Page 109 and 110: algemene medelyde met Luther was, h
- Page 111 and 112: Hoofstuk 8—Voor Die Raad ‘n Nuw
- Page 113 and 114: Met al die mag van geleerdheid en w
- Page 115 and 116: nederig, maar baie dringend, om ‘
- Page 117 and 118: vlamme tot aan die hemel reik, sou
- Page 119 and 120: Luther is gelei tot reg voor die ke
- Page 121 and 122: Vervolgens, tot dit vraag komende,
- Page 123 and 124: state van die ryk beraadslaag hoe o
- Page 125 and 126: te verlaat om in die weg van waarhe
- Page 127 and 128: nuwe en beter tydperk ingelui. Die
- Page 129 and 130: aan die openbare lewe onttrek het.
- Page 131 and 132: Die Dominikaners van Bern het gesie
- Page 133 and 134: Vir baie hoorders was hierdie leer
- Page 135 and 136: sy verklaring van die ,Onse Vader
- Page 137 and 138: Die afgevaardigdes het die raadsled
- Page 139 and 140: gewoonte, hulle beroep het op die g
- Page 141: aanspraak gemaak dat hulle goddelik
- Page 145 and 146: opgelê is. Miinzer se rewolusionê
- Page 147 and 148: deurreis, dorpies en wonings besoek
- Page 149 and 150: Hoofstuk 11—Die Protes van die Pr
- Page 151 and 152: hiërargie . . . sou gewis weer die
- Page 153 and 154: pousdom, orals waar hierdie beginse
- Page 155 and 156: eheers om godsdiensvryheid te verni
- Page 157 and 158: verskyn, maar hy was teenwoordig de
- Page 159 and 160: gee dit op; as die saak regverdig i
- Page 161 and 162: menende dat hy goeie hulp uit die B
- Page 163 and 164: verandering gekom. Hoewel hulle aan
- Page 165 and 166: veroordeel; en om te verhoed dat Fr
- Page 167 and 168: gesien, sonder ‘n voorspraak, voo
- Page 169 and 170: Jerusalem vanouds, nie die tyd van
- Page 171 and 172: Parys is oorgeslaan nie. . . . Mori
- Page 173 and 174: As deel van die verrigtings van die
- Page 175 and 176: In Switserland het Farel as nederig
- Page 177 and 178: In hierdie tyd het groot gevare die
- Page 179 and 180: Geneve die fakkel van waarheid gene
- Page 181 and 182: was hy heeltemal onkundig wat die B
- Page 183 and 184: klooster. Hier het die reinheid van
- Page 185 and 186: leiers tot die dissipels — en wat
- Page 187 and 188: waarheid kom. “Die een hang hierd
- Page 189 and 190: getoets. Dit was geloof in God en S
- Page 191 and 192: In Engeland het die bevestiging van
oproer in Duitsland te sien waardeur God ons volk sal straf.”—D’Aubigne, boek IX,

hoojstuk 7. {GS 215.4}

Met groot versigtigheid en nederigheid, maar ook met vasberadenheid, het hy sy werk

aanvaar. “Deur die Woord,” het hy gesê, “moet ons omver werp en vernietig wat deur

geweld tot stand gebring is. Ek sal nie geweld gebruik teen die bygelowiges en

ongelowiges nie. . . . Niemand moet gedwing word nie. Vryheid is die essensie van

geloof.”—D’Aubigne, boek IX, hoojstuk 8. {GS 216.1}

Dit het spoedig in Wittenberg rugbaar geword dat Luther teruggekom het en dat hy

sou preek. Uit alle rigtings het die mense toegestroom, en die kerk was tot oorlopenstoe

vol. Hy het die kansel bestyg, en met groot wysheid en sagmoedigheid die mense geleer,

vermaan, en bestraf. Aangaande sommige wat geweld gebruik het by die afskaffmg van

die mis, het hy gesê: {GS 216.2}

“Die mis is ‘n slegte ding; God is daarteen; dit moet afgeskaf word; en ek wens dat dit

deur die hele wêreld vervang kon word deur die Avondmaal van die evangelie. Maar laat

niemand deur geweld daarvan losgeskeur word nie. Ons moet die saak in Gods hande

laat. Sy woord moet handel en nie ons nie. En waarom vra u: omdat ek nie die harte van

mense in my hand het soos die pottebakker die klei nie. Ons het ‘n reg om te praat; maar

ons het nie die reg om handelend op te tree nie. Laat ons preek, maar die res aan God

oorlaat. Wat sou ek win as ek gew’eld sou gebruik? Grynsing, formaliteit, naäpery,

menslike verordeninge, en huigelary. . . . Maar daar sou geen opregtheid van hart of

liefde of geloof wees nie. Waar hierdie drie dinge ontbreek, ontbreek alles, en dit sou nie

‘n pennie werd wees nie. . . . God kan meer deur Sy woord alleen doen as u en ek en die

hele wêreld deur ons gesamentlike mag. God lê beslag op die hart; en wanneer die hart

gewin is, is alles gewin. . . . {GS 216.3}

“Ek sal preek, bespreek, en skryf; maar ek sal niemand dwing nie, want geloof is ‘n

vrywillige iets. Kyk wat ek gedoen het. Ek het my verset teen die Pous, aflate, en

pousgesindes, maar sonder geweld of oproer. Ek het Gods woord voorgehou; ek het

gespreek en geskryf — dit is al wat ek gedoen het. En tog. terwyl ek geslaap het, . . . het

die woord wat ek verkondig het, die pouslike mag omvergewerp, en prins en keiser kon

dit nie soveel skade berokken het nie. As ek my toevlug tot geweld geneem het, sou die

hele Duitsland miskien ‘n bloedbad geword het. Maar wat sou die gevolge gewees het?

Verderf en verwoesting van beide liggaam en siel. Daarom het ek stilgesit, en die Woord

alleen deur die wêreld laat gaan.”— D’Aubigne, boek IX, hoojstuk 8. {GS 216.4}

Elke dag, vir ‘n hele week, het Luther vir gretige skares gepreek. Die Woord van God

het die towerkrag van fanatieke opwinding verbreek. Die krag van die evangelie het die

misleide volk weer in die pad van waarheid gebring. {GS 217.1}