Om de Race de Voltooien_
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
Luther se vertrek verlaat, en die keiser se edik het die goedkeuring van die Ryksdag verkry. Nou was die Roomsgesindes juigend. Hulle het gemeen dat die lot van die Hervorming nou verseël was. {GS 191.2} In hierdie uur van gevaar het God vir Sy dienskneg ‘n uitweg voorsien. ‘n Waaksame oog het Luther se bewegings gevolg, en ‘n opregte en edele hart het besluit om hom te red. Dit was duidelik dat Rome met niks minder sou tevrede wees as sy dood nie; alleen deur verberging kon hy gered word uit die bek van die leeu. Aan Frederick van Sakse het God wysheid verleen om ‘n plan te maak vir die Hervormer se behoud. Met die medewerking van troue vriende, is die keurvors se planne uitgevoer, en Luther is weggesteek van vriende en vyande. Op sy reis huiswaarts, is hy gevang, van sy medereisigers weggeneem, en spoedig deur die woud geneem na die kasteel van Wartburg, ‘n afgeleë bergvesting. Beide sy gevangeneming en sy verberging het op so ‘n geheimsinnige vvyse geskied dat selfs Frederick vir ‘n lang tyd nie gevveet het waar hy was nie. Hierdie onwetendheid was nie sonder doel nie; want solank as die keurvors nie geweet het waar Luther is nie, kon hy niks openbaar nie. Hy het homself tevrede gestel dat die Hervormer veilig was, en in daardie kennis het hy berus. {GS 191.3} Lente, somer, en die herfs het verbygegaan; die winter het gekom, en nog was Luther ‘n gevangene. Aleander en sy helpers het gejuig toe dit geskyn het of die lig van die evangelie sou uitgedoof word. Maar in stede hiervan, was die Hervormer besig om sy lamp uit die skatkamer van die waarheid vol te maak; en sy lig sou voortskyn met groter helderheid. {GS 192.1} In die vriendelike veiligheid van Wartburg, het Luther hom vir ‘n tyd verbly in sy ontkoming aan die hitte en rumoer van die stryd. Maar hy kon nie lank tevredenheid vind in die stilte en rus nie. Gewoond aan ‘n lewe van bedrywigheid en harde stryd, kon hy dit nie verdra om stil te sit nie. In daardie eensame dae, het die toestand van die kerk voor sy gees gekom, en in wanhoop het hy uitgeroep, “Helaas! daar is niemand in hierdie laaste dae van sy toorn soos ‘n muur te staan voor die Here en Israel te red nie!”—D’Aubigne, boek IX, hoojstuk 2.Weer het hy aan homself begin dink, en hy het gevrees dat hy as ‘n lafaard sou beskou word omdat hy hom van die stryd onttrek het. Toe het hy homself verwyt oor sy luiheid en selfbevrediging. En nogtans het hy elke dag meer uitgerig as wat vir een mens moontlik geskyn het. Sy pen was nooit stil nie. Terwyl sy vyande hulle self gevlei het dat hy stilgemaak was, was hulle verwonderd en ontsteld deur tasbare bewys dat hy nog aktief was. Menigte traktate, deur hom geskryf, is in Duitsland versprei. Ook het hy ‘n groot diens aan sy landgenote bewys deur die Nuwe Testament in Duits te vertaal. Uit sy rotsagtige Patmos het hy vir byna ‘n hele jaar aangehou om die evangelie te verkondig, en om die sondes en dwalings van die tye te bestraf. {GS 192.2} Maar dit was nie net om Luther van die woede van sy vyande te bewaar nie, en ook nie om hom ‘n tydjie van stilte te gee vir hierdie belangrike werk dat God Sy dienskneg
aan die openbare lewe onttrek het. Daar was ander kosteliker resultate wat verkry moes word. In die eensaamheid en verborgenheid van sy skuilplek in die berg, was Luther verwyder van aardse hulp, en afgesluit van menslike lof. Op hierdie manier is hy gered van die hoogmoed en selfvertroue wat so dikwels die gevolg van sukses is. Deur lyding en vernedering is hy berei om veilig heen te stap op die duiselige hoogtes waartoe hy so plotseling verhef is. {GS 192.3} Waar mense hulle verheug in die vryheid wat die waarheid bring, is hulle geneig om diegene te verhoog wat God gebruik het om die kettings van dwaling en bygeloof te verbreek. Satan trag altyd om die mens se gedagtes en liefde af te trek van God en dit te vestig op menslike werktuie; hy bring hulle daartoe om die werktuig te vereer, en om die Hand wat alle dinge bestier nie raak te sien nie. Te dikwels verloor godsdienstige leiers wat op hierdie manier geprys en geëer word hulle afhanklikheid van God uit die oog, en hulle vertrou op hulleself. Gevolglik trag hulle om die verstand en gewete van die volk te beheers, naamlik diegene wat tot hulle opsien om leiding in stede van die woord van God. Dikwels word die werk van Hervorming vertraag weens die gees van sy ondersteuners. Dit was van hierdie gevaar dat God die Hervorming wou red. Sy begeerte was dat die werk nie die stempel van die mens nie, maar van God sou dra. Die oë van die mense was op Luther gevestig as die verklaarder van die waarheid; en nou was hy verwyder sodat hulle oë op die ewige Bron van die waarheid gevestig kon word. {GS 193.1}
- Page 77 and 78: hom afgesmeek. Weinig het sy vermoe
- Page 79 and 80: Die stad Praag was in oproer. ‘n
- Page 81 and 82: Voordat hy sy lewe neergelê het as
- Page 83 and 84: owerspel —“sondes wat nie genoe
- Page 85 and 86: nogeens vermaan om homself te red d
- Page 87 and 88: vir driehonderd en veertig dae in h
- Page 89 and 90: martelaar uitgeroep, “Kom openlik
- Page 91 and 92: verstrooi van hom wat jou beleër h
- Page 93 and 94: Hoofstuk 7—Die Begin van 'n Rewol
- Page 95 and 96: ‘n Ernstige begeerte om van sonde
- Page 97 and 98: tevore die dwaling gesien om op men
- Page 99 and 100: ekering, geloof, en ‘n ernstige p
- Page 101 and 102: ons’s’n, maar U wil O Heilige V
- Page 103 and 104: D’Aubigne, boek IV, hoojstuk 2.Te
- Page 105 and 106: Toe die prelaat sien dat Luther se
- Page 107 and 108: Luther was destyds nog nie heeltema
- Page 109 and 110: algemene medelyde met Luther was, h
- Page 111 and 112: Hoofstuk 8—Voor Die Raad ‘n Nuw
- Page 113 and 114: Met al die mag van geleerdheid en w
- Page 115 and 116: nederig, maar baie dringend, om ‘
- Page 117 and 118: vlamme tot aan die hemel reik, sou
- Page 119 and 120: Luther is gelei tot reg voor die ke
- Page 121 and 122: Vervolgens, tot dit vraag komende,
- Page 123 and 124: state van die ryk beraadslaag hoe o
- Page 125 and 126: te verlaat om in die weg van waarhe
- Page 127: nuwe en beter tydperk ingelui. Die
- Page 131 and 132: Die Dominikaners van Bern het gesie
- Page 133 and 134: Vir baie hoorders was hierdie leer
- Page 135 and 136: sy verklaring van die ,Onse Vader
- Page 137 and 138: Die afgevaardigdes het die raadsled
- Page 139 and 140: gewoonte, hulle beroep het op die g
- Page 141 and 142: aanspraak gemaak dat hulle goddelik
- Page 143 and 144: oproer in Duitsland te sien waardeu
- Page 145 and 146: opgelê is. Miinzer se rewolusionê
- Page 147 and 148: deurreis, dorpies en wonings besoek
- Page 149 and 150: Hoofstuk 11—Die Protes van die Pr
- Page 151 and 152: hiërargie . . . sou gewis weer die
- Page 153 and 154: pousdom, orals waar hierdie beginse
- Page 155 and 156: eheers om godsdiensvryheid te verni
- Page 157 and 158: verskyn, maar hy was teenwoordig de
- Page 159 and 160: gee dit op; as die saak regverdig i
- Page 161 and 162: menende dat hy goeie hulp uit die B
- Page 163 and 164: verandering gekom. Hoewel hulle aan
- Page 165 and 166: veroordeel; en om te verhoed dat Fr
- Page 167 and 168: gesien, sonder ‘n voorspraak, voo
- Page 169 and 170: Jerusalem vanouds, nie die tyd van
- Page 171 and 172: Parys is oorgeslaan nie. . . . Mori
- Page 173 and 174: As deel van die verrigtings van die
- Page 175 and 176: In Switserland het Farel as nederig
- Page 177 and 178: In hierdie tyd het groot gevare die
aan die openbare lewe onttrek het. Daar was ander kosteliker resultate wat verkry moes

word. In die eensaamheid en verborgenheid van sy skuilplek in die berg, was Luther

verwyder van aardse hulp, en afgesluit van menslike lof. Op hierdie manier is hy gered

van die hoogmoed en selfvertroue wat so dikwels die gevolg van sukses is. Deur lyding

en vernedering is hy berei om veilig heen te stap op die duiselige hoogtes waartoe hy so

plotseling verhef is. {GS 192.3}

Waar mense hulle verheug in die vryheid wat die waarheid bring, is hulle geneig om

diegene te verhoog wat God gebruik het om die kettings van dwaling en bygeloof te

verbreek. Satan trag altyd om die mens se gedagtes en liefde af te trek van God en dit te

vestig op menslike werktuie; hy bring hulle daartoe om die werktuig te vereer, en om die

Hand wat alle dinge bestier nie raak te sien nie. Te dikwels verloor godsdienstige leiers

wat op hierdie manier geprys en geëer word hulle afhanklikheid van God uit die oog, en

hulle vertrou op hulleself. Gevolglik trag hulle om die verstand en gewete van die volk te

beheers, naamlik diegene wat tot hulle opsien om leiding in stede van die woord van

God. Dikwels word die werk van Hervorming vertraag weens die gees van sy

ondersteuners. Dit was van hierdie gevaar dat God die Hervorming wou red. Sy begeerte

was dat die werk nie die stempel van die mens nie, maar van God sou dra. Die oë van die

mense was op Luther gevestig as die verklaarder van die waarheid; en nou was hy

verwyder sodat hulle oë op die ewige Bron van die waarheid gevestig kon word. {GS

193.1}