Om de Race de Voltooien_
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.
welsprekendheid en diplomatiese behendigheid waarin hy so uitgeblink het, het hy die jeugdige keiser gewys op die dwaasheid en gevaar om die vriendskap en ondersteuning van die magtige stoel op te offer in die saak van ‘n niksbeduidende monnik. {GS 185.1} Sy woorde was nie sonder uitwerking nie. Op die dag na Luther se antwoord, het Karel, ‘n boodskap aan die Ryksdag gegee, waarin hy sy voorneme te kenne gegee het om die beleid van sy voorgangers te handhaaf en die Katolieke godsdiens te beskerm. Aangesien Luther geweier het om sy dwalings te herroep, moes die strengste stappe gedoen word teen hom en sy ketterye. “Een enkele monnik, mislei deur sy eie dwaasheid, het opgestaan teen die geloof van die Christendom. Om sulke goddeloosheid stop te sit, sal ek my koninkryke, my skatte, my vriende, my liggaam, my bloed, my siel, en lewe opoffer. Ek staan op die punt om hierdie Augustynse Luther te ontslaan, en hom te belet om enige oproer onder die volke te verwek; daarna sal ek teen hom optree en teen sy aanhangers as hardnekkige ketters deur hulle in die ban te doen, voëlvry te verklaar, en deur alle middels wat hulle kan vernietig. Ek doen ‘n beroep op die lede van die state om hulle te gedra soos getroue Christene.”— D’Aubigne, boek VII, hoojstuk 9.Maar nieteenstaande dit nie, het die keiser verklaar dat Luther se vrygeleide gerespekteer moes word, en dat hy toegelaat moes word om sy huis veilig te bereik voordat stappe teen hom gedoen sou word. {GS 185.2} Twee teenstrydige menings was nou onder die lede van die Ryksdag geopenbaar. Die afgevaardigdes en verteenwoordigers van die Pous het weer daarop aangedring dat die vrygeleide van die Hervormer veronagsaam moes word. “Sy as,” het hulle gesê, “moet in die Ryn gegooi word net soos die van Johannes Huss ‘n honderd jaar gelede.”— D’Aubigne, boek VII, hoojstuk 9.Maar die prinse van Duitsland, hoewel pousgesind en vyande van Luther, het hulle verset teen so ‘n breuk van openbare vertroue, omdat dit ‘n klad op die eer van die volk sou wees. Hulle het gewys op die rampe wat gevolg het op die dood van Huss, en hulle het verklaar dat hulle nie dieselfde onheile wou laat kom oor Duitsland en oor die jeugdige keiser nie. {GS 185.3} In antwoord op die voorstel het Karel self gesê, “Al sou eer en vertroue uit die hele wêreld verban word, behoort hulle ‘n skuilplek te vind in die harte van die prinse.”— Ibidem. Deur sommige van die bitterste vyande van Luther is daar by hom aangedring om met die Hervormer te handel soos Sigismund met Huss — naamlik om hom oor te gee aan die genade van die kerk; maar toe hy dink aan die toneel toe Huss in die openbare vergadering na sy kettings gewys het en die keiser herinner het aan sy troubreuk, het Karel V, gesê, “Ek sou nie graag wou bloos soos Sigismund nie.”(Sien Lenjant“,History oj the Council oj Constance,” Deel I, bl. 422. {GS 186.1} Tog het Karel willens en wetens die waarhede wat Luther verkondig het, verwerp. “Ek is vasbeslote om die voorbeeld van my voorouers na te volg,” het die vors geskrywe. D’Aubigne, boek VII, hoojstuk 9.Hy het besluit om nie die pad van gewoonte
te verlaat om in die weg van waarheid en geregtigheid te wandel nie. Omdat sy vaders dit gedoen het, sou hy ook die pousdom met al sy wreedheid en bedorwenheid, beskerm. Dit is die standpunt wat hy ingeneem het, en hy het geweier om enige lig aan te neem wat sy vaders nie gehad het nie, of om enige plig te vervul wat hulle nie vervul het nie. {GS 186.2} Daar is vandag baie wat op dieselfde manier vasklem aan die gewoontes en tradisies van hulle vaders. Waar die Here aan hulle meer lig gee, weier hulle om dit aan te neem, omdat hulle vaders dit nie aangeneem het nie. Ons is nie in die posisie van ons vaders geplaas nie; daarom ook is ons pligte en verantwoordelikhede nie dieselfde as hulle s‘n nie. Ons kan God nie behaag deur na die voorbeeld van ons vaders te kyk pleks om die Woord van waarheid vir onsself te ondersoek ten einde ons pligte te verstaan nie. Ons is verantwoordelik vir die lig wat hulle ontvang het, en wat hulle aan ons gegee het, maar ons is ook verantwoordelik vir die bykomstige lig wat nou op ons uit die woord van God skyn. {GS 186.3} Aan die ongelowige Jode het Christus gesê: “As Ek nie gekom en met hulle gespreek het nie, sou hulle geen sonde hê nie; maar nou het hulle geen verskoning vir hulle sonde nie.” Joh. 15: 22. Dit is daardie selfde goddelike krag wat deur Luther tot die keiser en prinse van Duitsland gespreek het. En namate die lig van Gods woord geskyn het, het Sy Gees vir die laaste maal gepleit met baie in daardie vergadering. Net soos Pilatus, eeue tevore, deur trots en om die volksguns sy hart gesluit het teen die Verlosser van die wêreld; net soos die bewende Felix aan die boodskapper van die waarheid gesê het, “Gaan vir hierdie keer heen, en as ek geleentheid vind, sal ek jou laat roep;” en soos die trotse Agrippa erken het, “jy beweeg my amper om ‘n Christen te word” (Hand. 24: 25; 26: 28), en nogtans hom afgekeer het van die hemelse boodskap — so ook het Karel V, toegewende aan die stem van hoogmoed en wêreldlike beleid, besluit om die lig van die waarheid te verwerp. {GS 187.1} Daar was allerhande gerugte van pogings teen Luther in omloop, en dit het groot opgewondenheid in die stad laat ontstaan. Die Hervormer het baie vriende gemaak, en hulle, wetende van die verraderlike wreedheid van Rome teenoor almal wat dit gedurf het om sy verdorwenheid aan die kaak te stel, het besluit dat Luther nie opgeoffer sou word nie. Honderde van die edelliede het hulle verbind om hom te beskerm. Baie van hulle het die koninklike boodskap veroordeel as ‘n teken van lamlendige onderwerping aan die beheersende mag van Rome. Teen die poorte, teen huise, en op openbare plekke is daar aanplakbiljette aangebring; sommige het Luther veroordeel, terwyl ander hom ondersteun het. Op een van hierdie biljette het slegs die volgende betekenisvolle woorde van ‘n wyse verskyn, “Wee jou, o land, as jou koning ‘n kind is.” Pred. 10: 16. Die geesdrif van die volk ten gunste van Luther oor die hele Duitsland het die keiser en die Ryksdag oortuig
- Page 73 and 74: Wycliffe se werk was deur God aange
- Page 75 and 76: kerkers, die Lollardetorings, in ma
- Page 77 and 78: hom afgesmeek. Weinig het sy vermoe
- Page 79 and 80: Die stad Praag was in oproer. ‘n
- Page 81 and 82: Voordat hy sy lewe neergelê het as
- Page 83 and 84: owerspel —“sondes wat nie genoe
- Page 85 and 86: nogeens vermaan om homself te red d
- Page 87 and 88: vir driehonderd en veertig dae in h
- Page 89 and 90: martelaar uitgeroep, “Kom openlik
- Page 91 and 92: verstrooi van hom wat jou beleër h
- Page 93 and 94: Hoofstuk 7—Die Begin van 'n Rewol
- Page 95 and 96: ‘n Ernstige begeerte om van sonde
- Page 97 and 98: tevore die dwaling gesien om op men
- Page 99 and 100: ekering, geloof, en ‘n ernstige p
- Page 101 and 102: ons’s’n, maar U wil O Heilige V
- Page 103 and 104: D’Aubigne, boek IV, hoojstuk 2.Te
- Page 105 and 106: Toe die prelaat sien dat Luther se
- Page 107 and 108: Luther was destyds nog nie heeltema
- Page 109 and 110: algemene medelyde met Luther was, h
- Page 111 and 112: Hoofstuk 8—Voor Die Raad ‘n Nuw
- Page 113 and 114: Met al die mag van geleerdheid en w
- Page 115 and 116: nederig, maar baie dringend, om ‘
- Page 117 and 118: vlamme tot aan die hemel reik, sou
- Page 119 and 120: Luther is gelei tot reg voor die ke
- Page 121 and 122: Vervolgens, tot dit vraag komende,
- Page 123: state van die ryk beraadslaag hoe o
- Page 127 and 128: nuwe en beter tydperk ingelui. Die
- Page 129 and 130: aan die openbare lewe onttrek het.
- Page 131 and 132: Die Dominikaners van Bern het gesie
- Page 133 and 134: Vir baie hoorders was hierdie leer
- Page 135 and 136: sy verklaring van die ,Onse Vader
- Page 137 and 138: Die afgevaardigdes het die raadsled
- Page 139 and 140: gewoonte, hulle beroep het op die g
- Page 141 and 142: aanspraak gemaak dat hulle goddelik
- Page 143 and 144: oproer in Duitsland te sien waardeu
- Page 145 and 146: opgelê is. Miinzer se rewolusionê
- Page 147 and 148: deurreis, dorpies en wonings besoek
- Page 149 and 150: Hoofstuk 11—Die Protes van die Pr
- Page 151 and 152: hiërargie . . . sou gewis weer die
- Page 153 and 154: pousdom, orals waar hierdie beginse
- Page 155 and 156: eheers om godsdiensvryheid te verni
- Page 157 and 158: verskyn, maar hy was teenwoordig de
- Page 159 and 160: gee dit op; as die saak regverdig i
- Page 161 and 162: menende dat hy goeie hulp uit die B
- Page 163 and 164: verandering gekom. Hoewel hulle aan
- Page 165 and 166: veroordeel; en om te verhoed dat Fr
- Page 167 and 168: gesien, sonder ‘n voorspraak, voo
- Page 169 and 170: Jerusalem vanouds, nie die tyd van
- Page 171 and 172: Parys is oorgeslaan nie. . . . Mori
- Page 173 and 174: As deel van die verrigtings van die
te verlaat om in die weg van waarheid en geregtigheid te wandel nie. Omdat sy vaders dit

gedoen het, sou hy ook die pousdom met al sy wreedheid en bedorwenheid, beskerm. Dit

is die standpunt wat hy ingeneem het, en hy het geweier om enige lig aan te neem wat sy

vaders nie gehad het nie, of om enige plig te vervul wat hulle nie vervul het nie. {GS

186.2}

Daar is vandag baie wat op dieselfde manier vasklem aan die gewoontes en tradisies

van hulle vaders. Waar die Here aan hulle meer lig gee, weier hulle om dit aan te neem,

omdat hulle vaders dit nie aangeneem het nie. Ons is nie in die posisie van ons vaders

geplaas nie; daarom ook is ons pligte en verantwoordelikhede nie dieselfde as hulle s‘n

nie. Ons kan God nie behaag deur na die voorbeeld van ons vaders te kyk pleks om die

Woord van waarheid vir onsself te ondersoek ten einde ons pligte te verstaan nie. Ons is

verantwoordelik vir die lig wat hulle ontvang het, en wat hulle aan ons gegee het, maar

ons is ook verantwoordelik vir die bykomstige lig wat nou op ons uit die woord van God

skyn. {GS 186.3}

Aan die ongelowige Jode het Christus gesê: “As Ek nie gekom en met hulle gespreek

het nie, sou hulle geen sonde hê nie; maar nou het hulle geen verskoning vir hulle sonde

nie.” Joh. 15: 22. Dit is daardie selfde goddelike krag wat deur Luther tot die keiser en

prinse van Duitsland gespreek het. En namate die lig van Gods woord geskyn het, het Sy

Gees vir die laaste maal gepleit met baie in daardie vergadering. Net soos Pilatus, eeue

tevore, deur trots en om die volksguns sy hart gesluit het teen die Verlosser van die

wêreld; net soos die bewende Felix aan die boodskapper van die waarheid gesê het,

“Gaan vir hierdie keer heen, en as ek geleentheid vind, sal ek jou laat roep;” en soos die

trotse Agrippa erken het, “jy beweeg my amper om ‘n Christen te word” (Hand. 24: 25;

26: 28), en nogtans hom afgekeer het van die hemelse boodskap — so ook het Karel V,

toegewende aan die stem van hoogmoed en wêreldlike beleid, besluit om die lig van die

waarheid te verwerp. {GS 187.1}

Daar was allerhande gerugte van pogings teen Luther in omloop, en dit het groot

opgewondenheid in die stad laat ontstaan. Die Hervormer het baie vriende gemaak, en

hulle, wetende van die verraderlike wreedheid van Rome teenoor almal wat dit gedurf het

om sy verdorwenheid aan die kaak te stel, het besluit dat Luther nie opgeoffer sou word

nie. Honderde van die edelliede het hulle verbind om hom te beskerm. Baie van hulle het

die koninklike boodskap veroordeel as ‘n teken van lamlendige onderwerping aan die

beheersende mag van Rome. Teen die poorte, teen huise, en op openbare plekke is daar

aanplakbiljette aangebring; sommige het Luther veroordeel, terwyl ander hom ondersteun

het. Op een van hierdie biljette het slegs die volgende betekenisvolle woorde van ‘n wyse

verskyn, “Wee jou, o land, as jou koning ‘n kind is.” Pred. 10: 16. Die geesdrif van die

volk ten gunste van Luther oor die hele Duitsland het die keiser en die Ryksdag oortuig