Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

onveranderlike God, ek vertrou op geen mens nie. . . . Alles wat in die mens is, is onseker; alles wat van die mens kom, kan faal. . . . U het my gekies vir hierdie werk. . . . Staan aan my sy, vir die ontwil van U geliefde Jesus Christus, wat my beskermer, my skild, en my hoogvertrek is.”— D’Aubigne, boek VII, hoojstuk 8. {GS 179.3} ‘n Alwyse Voorsienigheid het Luther daartoe gebring om sy gevaar te besef, sodat hy nie op sy eie krag sou vertrou en hom op vermetele wyse in die gevaar begeef nie. Dit was egter nie ‘n vrees vir persoonlike lyding, of ‘n vrees vir marteling of die dood nie, wat hom bedreig het en wat hom met verskrikking vervul het nie. Hy het die krisis bereik, en hy het sy swakheid besef. Deur sy swakheid sou die saak van die waarheid nie skade ly nie. Hy het met God geworstel, nie vir sy eie veiligheid nie, maar vir die oorwinning van die evangelie. Sy sielsangs was soos die van Israel daardie nag by die Jabbok. Soos Israel het hy oorwin. In sy algehele hulpeloosheid het hy sy geloof op Christus gevestig, die magtige Verlosser. Hy is versterk met die versekering dat hy nie alleen voor die raad sou verskyn nie. Daar het weer vrede in sy siel gekom, en hy het hom daarin verheug dat hy toegelaat was om die woord van God voor die regeerders van die volk op te hef. {GS 180.1} Met sy vertroue op God, het Luther hom berei vir die stryd voor hom. Hy het gedink oor die antwoord wat hy sou gee; hy het gedeeltes van sy geskrifte nagegaan, en uit die Heilige Skrifte het hy bewys gehaal om sy stellings te handhaaf. En toe, met sy linkerhand op die Bybel wat voor hom oopgelê het, het hy sy regterhand na die hemel opgehef, en ‘n eed geneem om “getrou te bly aan die evangelie, en om sy geloof sonder vrees te bely, selfs al moes hy dit met sy bloed verseël.”— D’Aubigne, boek VII, hoojstuk 8. {GS 180.2} Toe hy weer voor die Ryksdag kom, was daar geen tekens van vrees of verleentheid op sy gelaat te sien nie. Kalm en vredig. dog dapper en edel, het hy gestaan as Gods getuie voor die grotes van die aarde. Die keiserlike offisier het nou geëis dat hy sy antwoord moes gee of hy sy leerstellings sou herroep. Stil en nederig het Luther geantwoord, sonder heftigheid of drif. Hy het hom stil en eerbiedig gedra; maar hy het ‘n vertroue en vreugde geopenbaar wat die vergadering verbaas het. {GS 180.3} “Deurlugtige keiser, hoogedele vorste, genadige here,” het Luther gesê, “Ek verskyn vandag voor julle, ooreenkomstig die bevel wat gister aan my gegee is, en deur die genade van God smeek ek u majesteit en u deurlugtige hooghede om goedwilliglik te luister na die verdediging van ‘n saak waarvan ek oortuig is dat dit regverdig en reg is. As ek deur onwetendheid oortredings begaan wat betref die gebruike en reëls van die hof, smeek ek om u verskoning; want ek is nie opgelei in die paleise van konings nie, maar in die afsondering van ‘n klooster.”—D’Aubigne, boek VII, hoojstuk 8. {GS 181.1}

Vervolgens, tot dit vraag komende, het hy verklaar dat sy geskrifte nie almal van dieselfde aard was nie. Sommige het gehandel oor geloof en goeie werke, en selfs sy vyande het verklaar dat hulle nie alleen onskadelik was nie, maar nuttig. Om hierdie werke te herroep, sou beteken dat waarhede veroordeel word wat deur alle partye aangeneem is. Sy ander werke het bestaan uit geskrifte wat die verdorwenheid en misbruike van die pousdom aan die kaak gestel het. Om hierdie werke te herroep, sou die versterking van die tirannie van Rome beteken, en dit sou die deur wyer oopmaak vir vele en groot goddeloosheid. In die derde klas van sy boeke het hy persone aangeval wat die bestaande euwels verdedig het. Aangaande laasgenoemde het hy openlik erken dat hy miskien heftiger opgetree het as wat paslik was. Hy maak nie daarop aanspraak dat hy self sonder foute is nie; maar selfs hierdie boeke kon hy nie herroep nie, want so ‘n handelwyse sou die vyande van die waarheid nog stoutmoediger maak, en hulle sou dan gebruik maak van die geleentheid om Gods volk met nog groter wreedheid te verdruk. {GS 181.2} “Ek is maar ‘n gewone mens en nie God nie,” het hy voortgegaan; “ek sal my dus verdedig soos Christus Homself verdedig het: .As ek verkeerd gespreek het, getuig van die verkeerdheid.’ . . . Deur die genade van God, versoek ek u, deurlugtige keiser, en u hoogverhewe vorste, en alle mense uit alle stande, om my uit die Skrifte van die profete en die apostels te bewys dat ek gedwaal het. So gou as ek hiervan oortuig is, sal ek onmiddellik my dwalings herroep, en die eerste wees om my boeke in die vuur te gooi. {GS 181.3} “Wat ek so-ewe gesê het toon duidelik, hoop ek, dat ek sorgvuldig die gevare oorweeg en bedink het, waaraan ek myself blootstel; maar verre van ontsteld te wees, verheug ek my om te sien dat die evangelie, nou, net soos in vorige tye, die oorsaak van moeilikheid en verdeeldheid is. Dit is die aard, dit is die bestemming van die woord van God. ,Ek het nie gekom om vrede te bring nie, maar die swaard,’ het Jesus Christus gesê. Die raadsbesluite van God is wonderlik en vreeslik; pas op, dat u, deur te onderneem om verdeeldheid te onderdruk nie die heilige Woord van God vervolg nie, en op uself ‘n vreeslike vloek van onoorkomelike gevare, rampe, en ewige verwoesting bring nie. . . . Ek kan baie voorbeelde aanhaal uit die woord van God. Ek kan spreek van die Farao’s, die konings van Babiion, en die van Israel, wie se werk meer tot hulle eie ondergang bygedra het as toe hulle deur vergaderings, iets wat oënskynlik baie verstandig was, gesoek het om hulle heerskappy te versterk. God versit berge ,sonder dat hulle die merk.’ “—D’Aubigne, boek VII, hoojstuk 8. {GS 182.1} Luther het in Duits gespreek; nou is hy versoek om dieselfde woorde in Latyn te herhaal. Hoewel hy uitgeput was deur sy eerste poging, het hy gehoor gegee, en weer sy toespraak met dieselfde helderheid en krag as die eerste herhaal. Die Voorsienigheid van God het hom in hierdie saak gelei. Die verstand van baie van die prinse was so benewel

onveranderlike God, ek vertrou op geen mens nie. . . . Alles wat in die mens is, is

onseker; alles wat van die mens kom, kan faal. . . . U het my gekies vir hierdie werk. . . .

Staan aan my sy, vir die ontwil van U geliefde Jesus Christus, wat my beskermer, my

skild, en my hoogvertrek is.”— D’Aubigne, boek VII, hoojstuk 8. {GS 179.3}

‘n Alwyse Voorsienigheid het Luther daartoe gebring om sy gevaar te besef, sodat hy

nie op sy eie krag sou vertrou en hom op vermetele wyse in die gevaar begeef nie. Dit

was egter nie ‘n vrees vir persoonlike lyding, of ‘n vrees vir marteling of die dood nie,

wat hom bedreig het en wat hom met verskrikking vervul het nie. Hy het die krisis bereik,

en hy het sy swakheid besef. Deur sy swakheid sou die saak van die waarheid nie skade

ly nie. Hy het met God geworstel, nie vir sy eie veiligheid nie, maar vir die oorwinning

van die evangelie. Sy sielsangs was soos die van Israel daardie nag by die Jabbok. Soos

Israel het hy oorwin. In sy algehele hulpeloosheid het hy sy geloof op Christus gevestig,

die magtige Verlosser. Hy is versterk met die versekering dat hy nie alleen voor die raad

sou verskyn nie. Daar het weer vrede in sy siel gekom, en hy het hom daarin verheug dat

hy toegelaat was om die woord van God voor die regeerders van die volk op te hef. {GS

180.1}

Met sy vertroue op God, het Luther hom berei vir die stryd voor hom. Hy het gedink

oor die antwoord wat hy sou gee; hy het gedeeltes van sy geskrifte nagegaan, en uit die

Heilige Skrifte het hy bewys gehaal om sy stellings te handhaaf. En toe, met sy

linkerhand op die Bybel wat voor hom oopgelê het, het hy sy regterhand na die hemel

opgehef, en ‘n eed geneem om “getrou te bly aan die evangelie, en om sy geloof sonder

vrees te bely, selfs al moes hy dit met sy bloed verseël.”— D’Aubigne, boek VII, hoojstuk

8. {GS 180.2}

Toe hy weer voor die Ryksdag kom, was daar geen tekens van vrees of verleentheid

op sy gelaat te sien nie. Kalm en vredig. dog dapper en edel, het hy gestaan as Gods

getuie voor die grotes van die aarde. Die keiserlike offisier het nou geëis dat hy sy

antwoord moes gee of hy sy leerstellings sou herroep. Stil en nederig het Luther

geantwoord, sonder heftigheid of drif. Hy het hom stil en eerbiedig gedra; maar hy het ‘n

vertroue en vreugde geopenbaar wat die vergadering verbaas het. {GS 180.3}

“Deurlugtige keiser, hoogedele vorste, genadige here,” het Luther gesê, “Ek verskyn

vandag voor julle, ooreenkomstig die bevel wat gister aan my gegee is, en deur die

genade van God smeek ek u majesteit en u deurlugtige hooghede om goedwilliglik te

luister na die verdediging van ‘n saak waarvan ek oortuig is dat dit regverdig en reg is. As

ek deur onwetendheid oortredings begaan wat betref die gebruike en reëls van die hof,

smeek ek om u verskoning; want ek is nie opgelei in die paleise van konings nie, maar in

die afsondering van ‘n klooster.”—D’Aubigne, boek VII, hoojstuk 8. {GS 181.1}

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!