Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

van almal nie. . . . U kan alles van my verwag . . . behalwe vlug en herroeping. Vlug kan ek nie, en herroep sal ek nie.”—D’Aubigne, boek VII, hoojstuk 1. {GS 168.1} Toe dit op Worms rugbaar geword het dat Luther voor die Ryksdag sou verskyn, het dit groot opgewondenheid veroorsaak. Aleander, die pouslike legaat aan wie die saak spesiaal toevertrou is, was verontrus en woedend. Hy het gesien dat die gevolge noodlottig sou wees vir die pouslike saak. Om weer ‘n saak te ondersoek waarin die Pous alreeds uitspraak gegee het, sou niks minder wees as veragting van die gesag van die koninklike opperpriester nie. En wat meer is, hy was bang dat die welsprekendheid en kragtige argumente van hierdie man baie van die prinse afvallig sou maak van die saak van die Pous. Hy het defhalwe baie dringend by Karel aangedring om te belet dat Luther op Worms verskyn. Teen hierdie tyd is die bul wat Luther se ekskommunikasie gelas het, openbaar gemaak; en dit, gepaard met die vertoë van die legaat, het die keiser gedwing om in te gee. Hy het aan die keurvors geskrywe dat as Luther nie wil herroep nie, hy op Wittenberg moes bly. {GS 168.2} Nie tevrede met hierdie oorwinning nie, het Aleander, met al die mag en listigheid waaroor hy beskik het, hom beywer om Luther se veroordeling te bewerkstellig. Met ‘n volharding wat aan ‘n beter saak kon bestee geword het, het hy die saak onder die aandag van die prinse, prelate, en ander lede van die vergadering gebring, en hy het die Hervormer beskuldig van “sedisie, rebellie, goddeloosheid en godslastering.” Maar die heftigheid en woede het te duidelik die gees geopenbaar wat hierdie legaat besiel het. “Hy is besiel met haat en wraak,” was die algemene opmerking, “veel meer as met ywer en godsvrug.”—D’Aubigne, boek VII, hoojstuk 1.Die meerderheid van die Ryksdag was nou meer as ooit tevore geneig om Luther se saak gunstig te beoordeel. {GS 169.1} Met verdubbelde ywer het Aleander by die keiser aangedring om die pouslike edikte uit te voer. Maar volgens die wette van Duitsland kon dit nie gedoen word sonder die toestemming van die prinse nie; en eindelik oorwin deur die legaat se lastigheid, het Karel hom gelas om sy saak voor die Ryksdag te lê. “Dit was ‘n roemvolle dag vir die afgesant. Dit was ‘n groot vergadering; maar die saak was nog groter. Aleander sou pleit vir Rome . . . die moeder en hoof van alle kerke.” Hy sou die vorstelike mag van Petrus voor die vergaderde hoofde van die Christendom bewys. “Hy het die gawe van welsprekendheid gehad, en die gewig van die geleentheid het hom besiel. Die voorsienigheid het dit bestem dat Rome verdedig sou word deur een van sy bekwaamste sprekers voor die deurlugtigste regbank voordat hy veroordeel sou word.”— Wylie, boek VI, hoojstuk 4.Dit was nie sonder angs dat diegene wat ten gunste van Luther was, vooruitgesien het na die uitwerking van Aleander se toespraak nie. Die keurvors van Sakse was nie teenwoordig nie, maar op sy bevel het sommige van sy raadslede aantekeninge gemaak van die afgesant se toespraak. {GS 169.2}

Met al die mag van geleerdheid en welsprekendheid het Aleander onderneem om die waarheid omver te werp. Hy het beskuldiging op beskuldiging teen Luther geslinger dat hy ‘n vyand van die kerk en die staat was, van die lewende en die dode, van geestelikes en leke, van rade en private Christene. “In Luther se dwalings,” het hy gesê, “is daar genoeg om ‘n honderd duisend ketters te verbrand.” {GS 170.1} Ten slotte het hy probeer om die aanhangers van die gereformeerde geloof veragtelik voor te stel. “Wat is al hierdie Lutherane? ‘n Spul parmantige pedagoge, verdorwe priesters, losbandige monnike, onkundige wetgeleerdes, en verlaagde edelliede. gevolg deur die ongeleerdes wat hulle mislei en bederf het. Hoever bokant hulle staan die Katolieke party wat getal, bekwaamheid, en mag betref! ‘n Eenstemmige dekreet van hierdie deurlugtige vergadering sal die eenvoudiges verlig, die onverstandiges waarsku, die weifelaars tot beslissing bring, en die swakkes versterk.”—D’Aubigne, boek VII, hoojstuk 3. {GS 170.2} Dit is met sulke wapens dat die voorstanders van die waarheid in elke eeu aangeval is. Dieselfde argumente word nog aangevoer teen almal wat die duidelike leerstellings van Gods woord verkondig in stryd met diepgewortelde dwalings. “Wie is hierdie leraars van nuwe leerstellings?” word uitgeroep deur diegene wat die populêre godsdienste aanhang. “Hulle is ongeleerd, klein in getal, en behoort aan die arm klas. Nogtans maak hulle daarop aanspraak dat hulle die waarheid het en die uitverkorenes van God is. Hulle is onkundig en mislei. Hoever staan ons kerk nie bokant hulle wat ledetal en invloed betref nie! Hoeveel groot en geleerde manne is daar nie onder ons nie! Kyk hoe sterk is ons!” Dit is die argumente wat die wêreld beïnvloed; maar hulle is net so swak vandag as in die dae van die Hervormer. {GS 170.3} Die Hervorming het nie, soos vele dink, met Luther geëindig nie. Dit moet voortgaan tot die einde van die geskiedenis van hierdie wêreld. Luther het ‘n groot werk gehad om te doen om aan ander die lig te gee wat God aan hom gegee het; maar hy het nie al die lig ontvang wat aan die wêreld sou gegee word nie. Van daardie tyd af tot vandag, het daar steeds nuwe lig geskyn uit die Skrifte, en nuwe waarhede word gedurig geopenbaar. {GS 170.4} Die legaat se toespraak het ‘n diep indruk gemaak op die Ryksdag. Daar was geen Luther teenwoordig met die duidelike, oortuigende waarhede van Gods woord, om die pouslike kampvegter te verslaan nie. Geen poging is aangewend om die Hervormer te verdedig nie. Daar was ‘n algemene gevoel, nie alleen om hom en sy leerstellings te veroordeel nie, maar indien moontlik om die ketter se leer uit te roei. Rome het die beste geleentheid gehad om sy saak te verdedig. Alles wat hy tot sy eie regverdiging kon sê, is gesê. Maar hierdie oënskynlike oorwinning was die teken van neerlaag. Van nou af sou die teenstelling tussen waarheid en dwaalleer, waar hulle die stryd teen mekaar aanbind,

Met al die mag van geleerdheid en welsprekendheid het Aleander onderneem om die

waarheid omver te werp. Hy het beskuldiging op beskuldiging teen Luther geslinger dat

hy ‘n vyand van die kerk en die staat was, van die lewende en die dode, van geestelikes

en leke, van rade en private Christene. “In Luther se dwalings,” het hy gesê, “is daar

genoeg om ‘n honderd duisend ketters te verbrand.” {GS 170.1}

Ten slotte het hy probeer om die aanhangers van die gereformeerde geloof veragtelik

voor te stel. “Wat is al hierdie Lutherane? ‘n Spul parmantige pedagoge, verdorwe

priesters, losbandige monnike, onkundige wetgeleerdes, en verlaagde edelliede. gevolg

deur die ongeleerdes wat hulle mislei en bederf het. Hoever bokant hulle staan die

Katolieke party wat getal, bekwaamheid, en mag betref! ‘n Eenstemmige dekreet van

hierdie deurlugtige vergadering sal die eenvoudiges verlig, die onverstandiges waarsku,

die weifelaars tot beslissing bring, en die swakkes versterk.”—D’Aubigne, boek VII,

hoojstuk 3. {GS 170.2}

Dit is met sulke wapens dat die voorstanders van die waarheid in elke eeu aangeval is.

Dieselfde argumente word nog aangevoer teen almal wat die duidelike leerstellings van

Gods woord verkondig in stryd met diepgewortelde dwalings. “Wie is hierdie leraars van

nuwe leerstellings?” word uitgeroep deur diegene wat die populêre godsdienste aanhang.

“Hulle is ongeleerd, klein in getal, en behoort aan die arm klas. Nogtans maak hulle

daarop aanspraak dat hulle die waarheid het en die uitverkorenes van God is. Hulle is

onkundig en mislei. Hoever staan ons kerk nie bokant hulle wat ledetal en invloed betref

nie! Hoeveel groot en geleerde manne is daar nie onder ons nie! Kyk hoe sterk is ons!”

Dit is die argumente wat die wêreld beïnvloed; maar hulle is net so swak vandag as in die

dae van die Hervormer. {GS 170.3}

Die Hervorming het nie, soos vele dink, met Luther geëindig nie. Dit moet voortgaan

tot die einde van die geskiedenis van hierdie wêreld. Luther het ‘n groot werk gehad om

te doen om aan ander die lig te gee wat God aan hom gegee het; maar hy het nie al die lig

ontvang wat aan die wêreld sou gegee word nie. Van daardie tyd af tot vandag, het daar

steeds nuwe lig geskyn uit die Skrifte, en nuwe waarhede word gedurig geopenbaar. {GS

170.4}

Die legaat se toespraak het ‘n diep indruk gemaak op die Ryksdag. Daar was geen

Luther teenwoordig met die duidelike, oortuigende waarhede van Gods woord, om die

pouslike kampvegter te verslaan nie. Geen poging is aangewend om die Hervormer te

verdedig nie. Daar was ‘n algemene gevoel, nie alleen om hom en sy leerstellings te

veroordeel nie, maar indien moontlik om die ketter se leer uit te roei. Rome het die beste

geleentheid gehad om sy saak te verdedig. Alles wat hy tot sy eie regverdiging kon sê, is

gesê. Maar hierdie oënskynlike oorwinning was die teken van neerlaag. Van nou af sou

die teenstelling tussen waarheid en dwaalleer, waar hulle die stryd teen mekaar aanbind,

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!