Om de Race de Voltooien_

Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen... Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn. In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen. Van alle disciplines die door de Grieken en Romeinen werden geïntroduceerd, werd de race beschouwd als de oudste en meest gewaardeerde. Koningen, prinsen en staatslieden namen deel aan deze races. Jonge mannen van eer namen deel en spaarden noch moeite noch zelfdiscipline om de prijs te winnen...
Er golden strenge regels voor de wedstrijden en er waren geen uitzonderingen. Iedereen die zich wilde inschrijven voor een wedstrijd om de overwinningsprijs moest eerst een rigoureuze voorbereidende training ondergaan. Schadelijke genotzucht of elke andere verslaving aan genot die de mentale en fysieke prestaties zou kunnen schaden, was ten strengste verboden. Alleen een atleet met sterke en soepele spieren die ook mentaal weerbaar was, kon enige hoop op succes hebben in deze wedstrijden, waarin kracht en snelheid essentieel waren. Elke beweging moest beheerst zijn, elke stap snel en zeker, en de fysieke kracht moest optimaal zijn.
In deze wedstrijden werden grote risico's genomen. Toen de winnaar de finish bereikte, werd hij begroet door het daverende applaus van de grote menigte toeschouwers, waarvan de echo's weerklonken in de omringende heuvels en bergen. Ten overstaan van de toeschouwers overhandigde de scheidsrechter hem de tekenen van de overwinning - een lauwerkrans en een palmtak, die hij in zijn rechterhand moest dragen.

bibliomaniapublications
from bibliomaniapublications More from this publisher
07.07.2024 Views

totdat Christus, deur Sy eie onfeilbare woord, my hart versterk het teen hierdie twyfelinge.”—Martyn, “Lije and Times of Luther,” bis. 372, 373. {GS 164.2} Die Pous het Luther bedreig met ekskommunikasie as hy sou weier om af te sweer, en daardie dreigement is nou uitgevoer. ‘n Nuwe bul is uitgeskryf, waarin die Hervormer finaal uit die Roomse Kerk geban is, en waarin hy van die hemel vervloek is; in dieselfde bul ook is almal veroordeel wat sy leerstellings aangeneem het. Die groot stryd het nou in alle erns begin. {GS 164.3} Teenstand is die lot van almal wat God gebruik om waarhede te verkondig wat spesiaal van toepassing op hulle tyd is. Daar was ‘n teenwoordige waarheid in die dae van Luther—‘n Waarheid wat destyds van spesiale belang was; daar is ‘n spesiale waarheid vir die kerk vandag. God wat alle dinge doen volgens die raadsbesluite van Sy wil, plaas mense in verskillende omstandighede, en gee aan hulle pligte veral vir die tyd waarin hulle lewe en die toestande waarin hulle geplaas word. As hulle die gegewe lig op prys sou stel, sou hulle ‘n wyer blik op die waarheid kry. Maar die meerderheid begeer die waarheid vandag net so min as die pousgesindes wat Luther teengestaan het. Daar is dieselfde neiging om die teorieë en tradisies van mense te aanvaar in stede van die woord van God, net soos in vorige eeue. Diegene wat die waarheid vir hierdie tyd verkondig, moet nie verwag om met groter guns ontvang te word as die vorige hervormers nie. Die groot stryd tussen waarheid en dwaalleer, tussen Christus en Satan, sal heftiger word namate die einde van die wêreld se geskiedenis nader. {GS 165.1} Jesus het aan Sy dissipels gesê: “As julle van die wêreld was, sou die wêreld sy eiendom liefhê. Maar omdat julle nie van die wêreld is nie, maar Ek julle uit die wêreld uitverkies het, daarom haat die wêreld julle. Onthou die woord wat Ek vir julle gesê het: ‘n Dienskneg is nie groter as sy heer nie. As hulle My vervolg het, sal hulle julle ook vervolg. As hulle my woord bewaar het, sal hulle julle woord ook bewaar.” Joh, 15: 19, 20. Maar aan die anderkant het die Here duidelik verklaar: “Wee julle wanneer al die mense goed van julle praat, want hulle vaders het net so aan die valse profete gedoen.” Lukas 6: 26. Die gees van die wêreld is vandag net so min in ooreenstemming met die gees van Christus as in vroeër tye; en diegene wat die woord van God in Sy reinheid verkondig, sal nie met groter guns ontvang word as toe nie. Die vorm van teenstand teen die waarheid mag verander, die vyandelikheid mag nie so openlik wees omdat dit listiger is; maar dieselfde vyandigheid bestaan nog, en sal aanhou bestaan tot die einde toe. {GS 165.2}

Hoofstuk 8—Voor Die Raad ‘n Nuwe keiser, Karel V, het die troon van Duitsland bestyg, en die afgesante van Rome het na horn gehaas met gelukwense, en om hierdie vors oor te haal om sy mag teen die Hervorming te gebruik. Maar aan die anderkant, het die keurvors van Sakse, aan wie Karel baie te danke gehad het vir sy kroon, hom gesmeek om geen stappe teen Luther te doen totdat daar eers aan hom ‘n verhoor toegestaan is nie. Dit het die keiser in groot verleentheid gebring. Die pousgesindes sou met niks minder te vrede wees as ‘n keiserlike bevel om Luther om die lewe te bring nie. Die keurvors het duidelik daarop gewys dat “nóg sy keiserlike majesteit nóg enige ander persoon bewys het dat Luther se geskrifte weerlê is nie;” daarom het hy versoek, “dat Doktor Luther van ‘n vrygeleide voorsien moes word, sodat hy kon verskyn voor ‘n hof van geleerde, vrome, en onpartydige regters.” — D’Aubigne, boek VI, hoojstuk 11. {GS 167.1} Die aandag van alle partye was nou gevestig op die vergadering van die Duitse state wat kort na die troonbestyging van Karel te Worms sou plaasvind. Belangrike staatkundige vrae en belange sou deur hierdie nasionale raad bespreek word; vir die eerste maal sou die prinse van Duitsland hulle jeugdige vors op ‘n raadsvergadering ontmoet. Uit alle dele van die vaderland het waardigheidsbekleërs van kerk en staat gekom. Wêreldlike owerhede, hooggebore, magtig, en ywerig vir hulle erfregte; prinslike geestelikes, opgeblaas deur die bewussyn van hulle meerdere rang en gesag, hoflike ridders en hulle gewapende volgelinge; en gesante van vreemde en verafgeleë lande — almal het op Worms saamgekom. Maar die onderwerp wat die grootste belangstelling in hierdie groot vergadering opgewek het, was die saak van die Saksiese Hervormer. {GS 167.2} Karel het die keurvors vooruit gevra om Luther met hom saam te bring na die Ryksdag; hy het hom verseker van beskerming, en het ‘n vrye bespreking belowe van die geskilpunte, deur bevoegde persone. Luther wou graag voor die keiser verskyn. Sy gesondheid was destyds nie van die beste nie; maar nogtans het hy aan die keurvors geskryf: “As ek nie in goeie gesondheid na Worms kan gaan nie, sal ek my daarheen laat dra siek soos ek is. Want as die keiser my roep kan ek nie daaraan twyfel dat dit die roepstem van God Self is nie. As hulle geweld teen my wil gebruik, en dit is heeltemal waarskynlik (want dit is nie vir hulle eie onderrig dat hulle my belas het om te verskyn nie), dan plaas ek die saak in Gods hande. Hy wat die drie jongmanne in die brandende vuuroond bewaar het, leef nog. As Hy my nie red nie, maak my lewe nie eintlik saak nie. Laat ons slegs verhoed dat die evangelie blootgestel word aan die smaad van die goddelose, en laat ons ons bloed daarvoor stort, uit vrees dat hulle mag oorwin. Dit is nie vir my om te besluit wat of my lewe of my dood die meeste sou bydra tot die saligheid

Hoofstuk 8—Voor Die Raad

‘n Nuwe keiser, Karel V, het die troon van Duitsland bestyg, en die afgesante van

Rome het na horn gehaas met gelukwense, en om hierdie vors oor te haal om sy mag teen

die Hervorming te gebruik. Maar aan die anderkant, het die keurvors van Sakse, aan wie

Karel baie te danke gehad het vir sy kroon, hom gesmeek om geen stappe teen Luther te

doen totdat daar eers aan hom ‘n verhoor toegestaan is nie. Dit het die keiser in groot

verleentheid gebring. Die pousgesindes sou met niks minder te vrede wees as ‘n

keiserlike bevel om Luther om die lewe te bring nie. Die keurvors het duidelik daarop

gewys dat “nóg sy keiserlike majesteit nóg enige ander persoon bewys het dat Luther se

geskrifte weerlê is nie;” daarom het hy versoek, “dat Doktor Luther van ‘n vrygeleide

voorsien moes word, sodat hy kon verskyn voor ‘n hof van geleerde, vrome, en

onpartydige regters.” — D’Aubigne, boek VI, hoojstuk 11. {GS 167.1}

Die aandag van alle partye was nou gevestig op die vergadering van die Duitse state

wat kort na die troonbestyging van Karel te Worms sou plaasvind. Belangrike

staatkundige vrae en belange sou deur hierdie nasionale raad bespreek word; vir die

eerste maal sou die prinse van Duitsland hulle jeugdige vors op ‘n raadsvergadering

ontmoet. Uit alle dele van die vaderland het waardigheidsbekleërs van kerk en staat

gekom. Wêreldlike owerhede, hooggebore, magtig, en ywerig vir hulle erfregte; prinslike

geestelikes, opgeblaas deur die bewussyn van hulle meerdere rang en gesag, hoflike

ridders en hulle gewapende volgelinge; en gesante van vreemde en verafgeleë lande —

almal het op Worms saamgekom. Maar die onderwerp wat die grootste belangstelling in

hierdie groot vergadering opgewek het, was die saak van die Saksiese Hervormer. {GS

167.2}

Karel het die keurvors vooruit gevra om Luther met hom saam te bring na die

Ryksdag; hy het hom verseker van beskerming, en het ‘n vrye bespreking belowe van die

geskilpunte, deur bevoegde persone. Luther wou graag voor die keiser verskyn. Sy

gesondheid was destyds nie van die beste nie; maar nogtans het hy aan die keurvors

geskryf: “As ek nie in goeie gesondheid na Worms kan gaan nie, sal ek my daarheen laat

dra siek soos ek is. Want as die keiser my roep kan ek nie daaraan twyfel dat dit die

roepstem van God Self is nie. As hulle geweld teen my wil gebruik, en dit is heeltemal

waarskynlik (want dit is nie vir hulle eie onderrig dat hulle my belas het om te verskyn

nie), dan plaas ek die saak in Gods hande. Hy wat die drie jongmanne in die brandende

vuuroond bewaar het, leef nog. As Hy my nie red nie, maak my lewe nie eintlik saak nie.

Laat ons slegs verhoed dat die evangelie blootgestel word aan die smaad van die

goddelose, en laat ons ons bloed daarvoor stort, uit vrees dat hulle mag oorwin. Dit is nie

vir my om te besluit wat of my lewe of my dood die meeste sou bydra tot die saligheid

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!