15.04.2020 Views

kamp is Lekker tydskrif Mei 2020

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamp tydskrif met die beste kamp stories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou. Ons het die maand gaan kuier by Seweweekspoort in die Karoo en in die Namib woestyn met 'n Karavaan

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamp tydskrif met die beste kamp stories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou. Ons het die maand gaan kuier by Seweweekspoort in die Karoo en in die Namib woestyn met 'n Karavaan

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Mei 2020

HIER word stories gebou

HET JY 'N KAMPSTORIE?

Grendelkamp

Net 3m in die voortuin

HOE OM N KARAVAAN EN

SLEEPWA IN DIE NAMIB TE

SLEEP

Die Karoo, ‘n plek na aan

my hart

VOORBLAD FOTO deur Alex Kock By Seweweekspoort

app.kampislekker.co.za

1.Stuur vir ons jou kampstorie min.300 woorde

en een foto.

2. Gaan like Camp Cover op Facebook.

WEN

Stuur jou storie na

lekkerkampplekke@gmail.com

Forever

en vir altyd

Mpumalanga

Badplaas

A Forever Resort

Forever Hotel

@ Badplaas

Rex’s Ranch

A Forever Retreat

Amanzi Mountain

Reserve, A Forever Lodge

Waterfall

A Forever Lodge

Leopard’s Trail

A Forever Retreat

Loskopdam

A Forever Resort

Isiyala Game Lodge

A Forever Lodge

Matombu

A Forever Lodge

Silverfalls

A Forever Retreat

Forever Hotel

@ White River

Blyde Canyon

A Forever Resort

limpopo

Swadini

A Forever Resort

Phalaborwa Safari Park

A Forever Resort

Tshipise

A Forever Resort

Ramoswe

A Forever Lodge

Lapa Lodge

A Forever Lodge

Warmbaths

A Forever Resort

gauteng

wes-Kaap

VRYSTAAT

Forever Hotel @ Centurion Plettenberg, A Forever Resort Gariep, A Forever Resort

TEL: +27 (0)12 423 5600

EPOS: info@foreversa.co.za

WEBTUISTE: www.foreversa.co.za

KOM TOER SAAM VIR

7 DAE DEUR DIE

KALAHARI PANNE

Die Kalahari is 930 000 m² kilometer groot. Die

woord Kalahari, wat afgelei is van van die

Tswana woord “Kgala” beteken groot dors. Die

woord Kgalagadi beteken ‘waterlose plek’.

Botswana se “Kalahari” is deel van die imigrasie

roete tussen die Sentraal Kalahari Reservaat

(CKR) en die Kgalagadi. Dit is nog een van die

enigste plekke waar Springbok, Blouwildebees,

Gemsbok, Eland en Rooihartebeeste in groot

troppe gesien kan word.

Ons toer neem jou na die volgende panne in die

KD12 WMA, Jack’s Pan, Heinie’s Pan. In die KD2

WMA sien ons KAA Pan, Peach Pan, Towe Pan

en Zonye Pan. Permitte word vooraf gekoop

om op die panne te kan kamp, so word die

gemeenskap ook gehelp.

Stroftrappers neem jou na al die panne. Wees

reg om in lae bestek 4x4 diksand te ry en in die

reën seisoen water kruisings aan te vat. Ons

kamp in die bos, geen water of ablusie geriewe

nie, dit neem elkeen saam en maak dit ‘n

onvergeetlike ervaring.

Dit is wanneer jy die Skepper se natuur

intens beleef en elke aand onder die

sterrehemel die kampvuur geniet. Daar

waar jy die geroep van die Jakkals of berugte

Leeu boeties hoor.

Twee pakette is beskikbaar vir die toer;

selfversorgend (eie etes voorsien) of waar

Stoftrappers vir jou twee etes ‘n dag

voorberei.

Die Kalahari is nog een van die enigste ware

wildernis gebiede met so min as 1000

bewoners van die KD12 WMA en KD2 WMA

areas.

Ons toer maak voorsienning vir die fotograaf

met vele voëlspesies en wild wat

gefotografeer kan word. Ons toer is boswa

vriendelik. Indien jy jou voertuig en vernuf

met sandry wil verbeter, dan is hierdie die

regte toer vir jou.

7 DAY BOTSWANA KALAHARI PANS TOUR:

Meet and greet at Sekoma, no later than 14:00 the day beforeour tour starts.

DAY 1, 207km

SEKOMA - HEINIES PAN

Leave our wild camp at Sekoma at 08:00. We get our permits at Kokotsa and turn of the

tar road to travel on thick sand. We let

our tyres down to 1.5 bar and enjoy the Kalahari sand driving. Tonight, we sleep at Heinie’s pan. Dinner is

served at 18:00 as we enjoy the

Botswana sunset.

DAY 2, 52km

HEINIE’S PAN - JACKS PAN

Today we have a full Kalahari breakfast. We leave at 12:00 pm and enjoy the thick sand

driving, looking for game as we drive.

We braai tonight. Jack’s pan is

known for the Bat Eared foxes and Bateleur Eagle’s.

DAY 3, 142km

JACK’S PAN - WILD CAMP 1

We serve breakfast and leave at 9:00 am. We drive of the cutline of Mabuasehube

Kgalagadi Transfrontier Park. We leave

the KD12 area for the KD2 WMA area.

DAY 4, 120km WILD CAMP

1 - ZONYE PAN

Early start at 7:00 am as today’s drive is not far, but we

are going to visit two other pans. Peach

pan and Bushy pan. The drive is a nice

one and we get to see Springbuck, Eland, Blouwildebeest and some Ostrich. Dinner is served at 18:00.

DAY 5, 45km ZONYE PAN - KAA PAN

Full Kalahari breakfast and we leave at 11:00 am. Another beautiful day’s driving with open

Savannah fields and huge thorn trees. Be

on the lookout for the Honey badger, also known as the Ratel. We will drive pass Jeff Morris pan today.

DAY 6, 55km KAA PAN’S - BUSH CAMP

We spend the morning driving the KAA pans and taking

pictures. We leave at 11:00 am after brunch

to our bush camp. Another interesting

Kalahari sand road with some nice sociable weaver nests.

DAY 7, 221km BUSH CAMP - KANG

Early start as today is our last day in the

Kalahari and we enjoy our last morning together. We pass the very interesting town of Hukuntsi

were we will fill up with fuel. We will

have dinner at Kang’s restaurant. We

greet and say goodbye to our friends

Fotos en teks deur Alex Kock

Die Karoo, ‘n plek na aan my hart.....

D

is Vrydagmiddag, ons is in die bakkie en

oppad weg vir die langnaweek, waar ons in

die mooie Klein Karoo gaan kamp. Vanaf

Paarl is dit so 210km op die N1 tot in Laingsburg, waar

ons dan die afdraai neem op die R323. ‘n Verdere

47km is Porcupine Rest camp, waar ons gaan kamp

opslaan vir die naweek. In die middel van nêrens, op

‘n grondpad, sover as wat die oog kan strek, sien ons

uiteindelik die bord wat aandui dat Porcupine Rest

Camp op regterkant geleë is.

Ons word hartlik ontvang deur die vriendelike dame

en eienaar, Joy. Porcupine Rest Camp is ‘n russtop vir

reisigers op die R323. Daar is ietsie om die keel nat te

maak , asook lekker etes om van te kies, en dan

natuurlik, die 3 bosveld-kamppeerplekke om te

oornag (River Camp, Karee en Sweet Thorn).

Na ons ietsie gedrink het by die Overlander kroeg , ry

ons af na ons kamppeerplek. Die kamp is ongelooflik;

dis lekker ruim en goed beskut met die mooiste

doringbome. Die kamp het egter geen krag nie, maar

bied goeie ablusie en opwas fasiliteite, met lei-water

wat vanaf die boorgat voorsien word (ek sal

aanbeveel dat jy vars drinkwater saamneem). ‘n

“Donkey boiler” word voorsien vir lekker warm water.

Die doodse stilte met die vars reuk van Karoobossie is

net die plek waar ons wil wees.

Ek maak dadelik vuur om te verseker dat ek ‘n lekker

warm stort later die aand kan neem. Ons slaan tent

op en rig onsself gemaklik in. My vuur brand hoog,

want vanaand is dit niks ander as Karoo lam en

roosterkoek, gepaard met ordentlike rooiwyn, só

gepas vir die dié omgewing.

Dit is die volgende oggend en my

eerste prioriteit is om die ketel op die

gas stoof te kook, want hoe kan jy die

dag begin sonder ‘n lekker koppie

koffie?

Die oggend in die Karoo is

ongelooflik, dis ‘n stilte wat jy nie vir

iemand kan beskryf nie. Met die

vars, skoon lug, en ‘n tortelduif wat

bo jou in die doringboom koer, hoe

kan jy dan met die verkeerde voet uit

die bed opstaan?

Na ontbyt is ons in die bakkie om

vandag dié wêreld te gaan verken.

Terug op die R323, draai ons regs in

die rigting van die Seweweekspoort.

Die Poort is iets besonders om deur

te ry van begin tot einde en strek

17km lank, met die mooiste

rotsformasies om elke draai.

Aan die einde van die Poort kom ons

uit aan die ander kant van die

gebergtes, op die R62. Links is

Calitzdorp, ons draai regs Ladismith

toe vir die beste kaaskoek; hoe dan

anders, dis mos kaaswêreld die.

Ons is oppad terug kamp toe, maar

maak eers ‘n draai op

Zoar, ‘n klein

gemeenskaps-dorpie,

waar een van my

grootste drome

bewaarheid word: om

op ‘n tradisionele

donkiekar te ry. Na

vele navrae op die dorp

word ek uiteindelik

verwys na Samuel, die

welbekende

“donkiekar-man,” soos

die gemeenskap hom

beskryf.

My dag was gemaak, Samuel het sy donkies

spesiaal vir my ingespan en ons die pad laat vat.

Sy donkies is goed versorgd en in goeie kondisie,

dis duidelik dat hulle sy alles is. Hierdie was ‘n

oomblik wat ek altyd sal koester.

Met die terugkeer Porcupine toe, was dit weer ‘n

belewenis om deur die Seweweekspoort te ry en

te ervaar van die “ander kant” af.

Met ons aankoms by Porcupine gaan loer ons by

die Overlander kroeg in vir ‘n lekker yskoue bier

na die dag se avonture. Ons gesels bietjie met

Joy en speel ‘n potjie “pool” voor ons terugkeer

kamp toe.

By die kamp steek ek die “donkey boiler” en my

vuurtjie aan, want vanaand maak ons potjie. Die

pot is op en ons skink ‘n glasie rooiwyn om ons te

vergesel terwyl ons die sonsondergang in die

karooveld gaan aanskou. Dit raak donker en is

weer ‘n perfekte aand met die hemelruim wat

spog met duisende, skitterende sterre.

Die donkie se rokie trek en ‘n lekker warm stort

onder die bome, in die opelug, is die dag se

belonging.

Na ‘n goeie nag se rus, is dit weer die ketel

wat fluit, met ‘n vars koppie koffie om die dag

af te skop. Ons maak n klein ontbyt en val

weer in die pad; vandag is dit die

Swartbergpas wat voorlê. Ons is terug op die

N1 rigting Prince Albert toe vir ‘n vinnige

koffie by goeie vriende; dis hier waar die

Swartbergpas begin.

Die Swartbergpas is ‘n moet vir enige

avoontuurlustige. Die pas is sowat 27km lank

en destyds gebou deur Thomas Bain, met die

hulp van ongeveer 250 krygsgevangenes

vanaf 1881 tot 1888. Daar is verskeie

uitkykpunte wat die mooiste uitsigte

waarborg. Ons het so ongeveer ‘n uur gery

totdat ons die einde van die pas bereik het.

Eventueel kom ons weer op die R62 net voor

Calitzdorp, waar ons stop vir ‘n ligte

middagete.

Terug deur die Seweweekspoort (vir ‘n 3de

keer) bly dit steeds aanskoulik. Ons stop kortkort

vir mooi fotos. Vir enige entoesiastiese

fotograaf, bied die karoo vele fotogeleenthede

van windpompe tot bouvalle tot

landskappe , nie eers te praat van die

ongelooflike sterre nie, die opsies is

eindeloos!

Vir ons laaste aand maak ek ‘n lekker

hoenderpastei (braai “pie”) saam met

soetpatat-skyfies. Wat kan dan nou lekkerder

wees as om onder die doringbome om ‘n

kampvuur te sit? Dis ‘n hartseersaak om te

dink dat ons die volgende dag moet oppak om

terug te keer huis toe.

As jy stilte en afsondering van die samelewing

soek, is Porcupine (terselfde tyd sentraal

genoeg vir ontdekking) net die regte plek.

Vir my, word die Klein Karoo perfek

uitgebeeld in Theuns en Juanita se liedjie:

“Ken jy die pad na ‘n plek wat n merk in jou

hart los? Ken jy die spore van saamwees deur

die droë Karoo?”

Danksy die volgende produkte, verseker dit ‘n gemaklike en gerieflike kamp, elke keer:

Snomaster yskas, National Luna battery-stelsel, Frontrunner “roofrack” met bykomstighede, Campmor tent

Porcupine Rest camp

Route 323, Vleiland Tussen N1 en Route 62

25 km van Seweweekspoort

campwithus@porcupinerestcamp.co.za

Joy : 072 448 2016

THE ALL NEW

BUILT-IN SMART FEATURES

Wees voorbereid

Kamp is Lekker

Gaan orals

AUTOMOTIVE STAINLESS STEEL | ROOF RAILS

BUILT-IN AIR VENT | FRONT CAB SLIDER WINDOW

E-MARK BONDED GLASS | 3RD REAR BRAKE LIGHT

SLIDING WINDOWS | PATENTED MODULAR DESIGN

011 974 0370

SALES @ RSISMARTCANOPY.COM

Conqueror, op die heel eerste karavaantoer wat

die Namib gekruis het vanaf die Kuisebrivier tot

by Conceptionbaai en dan verder na Walvisbaai.

Vas sit was ‘n daaglikse rialiteit, maar dit was deel van die ervaring.

E

k sit vandag in ‘n Suid Afrika, ‘n land wat

nooit weer dieselfde sal wees na hierdie

COVID-19 “Lockdown” nie.

Ons is so bevoorreg om die buitelewe en

skoonheid van ons Afrika natuur te kan geniet en

te deel met ons kinders…so in daardie lig het ek

besluit om een van my wonderlike ervarings met

julle te deel.

Om ‘n karavaan of sleepwa in die Namibwoestyn

te sleep, voeg jy 'n heel nuwe dimensie by ‘n

Karavaantoer. Vergeet maar so ‘n bietjie wat jy

gedink het jy weet van karavaan sleep en 4x4 ry,

want jy gaan terug skool toe.

Laat my hierdie verhaal begin deur te sê dat die

vooruitsig om 'n karavaan in die Namibwoestyn

te sleep, vergelyk kan word met die skoonste en

mees geïsoleerde manier om die beste tyd van

jou lewe te hê.

E

n op die einde van die toer het almal in ons

groep eerstehands tot dieselfde

gevolgtrekking gekom… As jy eers die

vertroue in jou voertuig, boswa en gids gekry het,

dan voel daardie groot duinhellings, wat ons

menig male per dag moes aandurf, soos tweede

natuur.

Ons het slegs Conqueror waens gebruik, want

danksy die vakmanskap en betroubaarheid van

die Conqueror produkte, was hierdie toer

waarskynlik meer om uit te vind of die gewone

man die oënskynlik onmoontlike taak sou kon

oorkom.

Hierdie toer het oor vyf dae en 640km gestrek.

Ons het weggetrek vanaf Windhoek en ons eind

bestemming was Walvisbaai. Ons roete het ons

vir sowat 300km deur die beeldskone Khomas

Hochland en Homeb vlaktes geneem tot by die

Kuiseb Rivier. Die werklikheid het ingeskop toe

ons in ‘n bloedige 37ºC, die eerste rooi

duine op die

suiderlike bank van die Kuiseb Rivier in

die woestyn ingery het. Vir baie van

ons, insluitend die vyf damespassasiers,

was dit 'n oomblik van “Wat – maak –

ek – hier”.

Conception Bay en die wrak van die Eduard Bohlenn die

wrak van die Eduard Bohlen

As jy nie vinning genoeg oor die kruin van ‘n duin gaan nie

dan gaan jy jou voertuig op die kruin hang.

Die Klein Doodsakker

Aan die begin van dag twee, ons eerste

dag in die woestyn, was ons almal saam

geroep deur ons gids en die reëls van

die woestyn was baie duidelik aan ons

verduidelik.

Reël nommer 1…bly in die spoor van die

voertuig voor jou! Dit gaan oor

veiligheid, ekologie en om die

omgewing so ongerep moontlik te hou.

Tweedens, alles wat in die woestyn in

gaan, moet saam met jou weer uitgaan.

En ja, as ek sê alles, dan bedoel ek alles,

selfs jou gebruikte toiletpapier. Hierdie

dag het ons deur die lang sandstrate

van die Namibwoestyn geneem, waar

die groot Gemsbok troppe nog volop is.

Vandaar sou ons minder en minder wild

sien soos ons dieper in hierdie

onvergeefbare plek ingery het. Dit

maak jou werklik klein en nederig voel.

Teen dag drie van boswa sleep in die

woestyn, het almal hulle voete begin

vind en daardie groot duine se op-en-af

ry het amper tweede natuur begin raak.

Omdat dit nog nooit voorheen gedoen

was nie, was daar niemand wat ons kon

leer hoe om ‘n 100 meter sand duin af

te ry nie. So na n bietjie “trial and error”

het ons vinnig geleer dat 1ste of 2de rat

in “lae bestek” die beste vir ons sou

werk. Die groot probleem het nie

noodwendig by die afry gelê nie, maar

ook die volgende duin wat voor jou lê,

moes weer uitgery word. Daarvoor het

ons dan, sodra jy amper onder op die

duin se voet was, vinnig na 3de rat

gewissel, om so veel as moontlik spoed

op te bou vir die duin voor jou.

Teen hierdie tyd het klein

oorwinnings groot prestasies

geword. Selfs as jy dit die eerste

keer tot bo-op die duin gemaak

het, moet jy nog steeds jou spoed

handhaaf sodat jy jou voertuig bo

oor die skerp kruin van die duin

kan gooi en jy nie jou voertuig laat

hang op die kruin van die duin nie.

Teen 38º teen hierdie duine af, staan jy amper regop en bestuur.

Terwyl hierdie alles gebeur, sit dit

die hele tyd in jou gedagtes dat jy

dalk ‘n 100 meter, 38º val aan die

ander kant van die duin gaan kry.

Die een gelukkige redding wanneer

jy oor daardie kruin van die duin

gaan, is die wete dat jy daardie

Conqueror agter jou het wat help

om jou bo-op die duin te anker. Dit

gee jou dan genoeg tyd om rustig

te raak en jou rat skakeling te doen

voordat jy die hele siklus weer

begin.

Die basiese reëls van sand ry, bly

maar altyd dieselfde. Banddruk is

seker die mees belangrikste reël

wat jy moet toepas. Momentum is

jou vriend, maar moet nie te vining

rem trap in daardie dik sand nie.

Maar die groot verskil is nou dat jy

‘n karavaan of sleepwa agter jou

het en dit sit ‘n nuwe dimensie aan

bestuur in die sand. Enige gebreke,

foute, besluiteloosheid sal swaar

gestraf word deur die Namib. Die

woestyn ontbloot elke

tekortkoming, of dit nou jou

voertuig, bestuurstyl of 'n gebrek

aan ervaring en selfvertroue is.

Daarom leer sleep in die Namib jou

alles wat jy ooit sal nodig hê om te

weet hoe om kalm en doelgerig te

bly.

Dag vier was ons af dag. Ons het

ons karavane by die kamp gelos en

‘n 100 km roete na Conception Bay

en die wrak van die Eduard Bohlen

gedoen en so n bietjie op roete in die duine gespeel. Die Namib het van die grootste duine in die wêreld en

die skoonheid en verlaetendheid van hierdie wêreld laat enige mens klein en nederig voel teenoor jou

Skepper.

En so het die laaste dag aangebreek. Ons roete na

Walvisbaai het ons deur ‘n 13km van baie noue

strand geneem, wat bekend staan as die klein

“Doodsakker”. Hierdie is ‘n plek waar jy net saam

met bekwame toergidse ry, want as die

hoogwater jou daar vasvang, dan is jy in die

moeilikheid. Net soos die Namibwoestyn, is die

kuslyn van die Namib ook nie ‘n speelmaaitjie nie.

Om op die strand te ry is ‘n baie unieke ervaring

en iets wat jy nie in baie plekke in Afrika kan doen

nie. Dit is ook dan vreeslik belangrik om na

hierdie unieke ekologie en omgewing om te sien

en verantwoordelik op te tree.

Raak gerus deel van ons avonture en kontak ons nou. www.conquerorconnection.co.za

Bedankings:

Dankie aan al ons huidige en toekomstige Conqueror kliente wat in ons produk glo en hierdie leefstyl saam

met ons promoveer. Aan Uri Adventures vir n wonderlike ervaring.

CONQUEROR

OFF-ROAD

Campers

Campers

COMPACT

Moet nie te ingehok voel!!

Ons gaan binne kort weer bos toe

wenneer die

“LOCKDOWN”verby is

besoek gerus ons NEWE webblad

waar ons hele reeks produkte

vertoon word!!

COMFORT

COMMANDER

COMPANION

UEV14

UEV17

PLACE

1 ST

PLACE

UEV25

1 ST 2019

OFF-ROAD TRAILER

2019

WWW. CONQUERORCONNECTION

.CO.ZA

Ice Cold Anywhere!

Lalanathi

Karavaan Park

Lalanathi is die ideale kampterrein vir die

hele gesin. Die strand is slegs sowat 50m van

die kampplek se strandhekkie. Die strand is ‘n

taamlike stil strand tussen twee getypoele en

is dus stapafstand vanaf die kampterrein.

Die voëls en natuurlike plantegroei is

fantasties. Kom vang vis en geniet ‘n heerlike

lekker familie vakansie. Daar is ook eendjies

en bokkies by die kampterrein wat veral vir

die kinders ‘n wonderlike belewenis is. Die

bestuur en personeel van Lalanathi sien uit

daarna om julle te ontvang en om julle

kampervaring ongelooflik te maak.

Tussen Hibberdene &

Port Shepstone

KONTAK

084 876 5298

lalanathi@telkomsa.net

Our Seatcovers are made using a synthetic fabric which is incredibly tough,

100% waterproof and extremely comfortable to sit on. A range of colours is

available to suit most modern design trends.

www.takla.co.za

MILEAGE

WARRANTY

NOW EXTENDED

TO 90 000KM

ON HANKOOK

DYNAPRO AT-M

RF10 TYRES

ON YOUR

15'' -18''

TYRES

WARRANTY

E X C L U S I V E M O D E L A D D E D T O O U R R A N G E

MAMMOTH

Exclusive model in our range of 4×4 caravans.

This off-road vehicle is a four-sleeper and is

built on an Iveco 4×4 single or double cab.

It also has an internal bathroom with a

functional toilet and shower.

It provides a heavy-duty off-road design and

capability; it is also fully customizable and

provides direct access from the cabin to the

camper.

Once you handle a camper with four-wheel drive

under difficult conditions, it’s easy to get

hooked. It is also very well displayed – boasts

amenities such as tons of internal storage, a

freezer unit, air conditioning and much more.

more information on your nearest Dealership visit our website

www.bushlapa.com

For

Top 10

Travel & Holiday

Guides

KOOP

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!