02.08.2018 Views

Kamp is Lekker Augustus 2018 Tydskrif

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamptydskrif met stories, woonwa wenke en resepte van kampeerders in Suid Afrika

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamptydskrif met stories, woonwa wenke en resepte van kampeerders in Suid Afrika

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Augustus 2018

Wen 'n Weskus vakansie ter waarde R10 000

KAMP

Kiekies

HIER word stories gebou

Krag-opsies

wanneer jy kamp

UITGAWE NO. O8

A N D R I N G H A M F A R M ,

S

T E L L E N B O S C H

S

26 – 28OCTOBER , 2018

Koop jou toegangs-kaartjies na die

Kaapse Vakansieskou "aanlyn"

en staan 'n kans om 'n Weskus vakansie te wen ter

waarde van R10 000 geborg deur:

West Coast Way SA

We are a Family owned

Travel Agency that

Specializes in booking

accommodation and

camping sites, also

providing extended travel

documents with necessary

GPS Coordinates for Self

Drive Safaris in known,

remote and pristine areas of

Botswana, Namibia,

Zimbabwe and Zambia.

We pride ourselves on

Excellent Service and also

try to make each safari the

experience and memory of

a lifetime.

Our Clients are not just

another number, they

always return to book

another Self Drive safari

with us!

If you are Interested in something different and exciting, then

visit us @ www.allroundsafaris.com or send an email to

allroundsafaris@lantic.net and we will gladly provide you with

exciting itineraries and great deals!

Krag-opsies

wanneer jy

kamp

– Kort weergawe:

• Die meerderheid van kampers wat ‘n

vrieskas het, het ‘n 12V kompressor vrieskas.

• Die meerderheid van kampers wat ‘n 12V

kompressor vrieskas het, het ‘n 2de battery

sowel as ‘n “battery management” stelsel (die

solenoïde-skakelaar stelsels is baie gewild en

betroubaar, my gevoel is dat die “voltage

booster” stelsels alhoewel aansienlik duurder,

‘n groot rol in die mark begin speel omdat dit

jou 2de battery voller laai as ‘n solenoïde

stelsel en baie keer ‘n sonpaneel kan

akkommodeer)

• As my begroting klein is, sal ek’n “High

Cycle” battery installeer met ‘n Solenoïde

stelsel.

• ‘n Klein hoeveelheid van kampers gebruik ‘n

sonpaneel saam met hulle battery stelsel, dit

kom tot sy reg wanneer jy lank op een plek

staan waar daar nie 220V krag beskikbaar is

nie en die risiko daar is dat jou 2de battery

pap gaan raak.

• Jy wil dit vermei dat jou 2de battery se

potensiaal (Volts) tot onder 10.5V val, want

dis waar die skade gebeur. ‘n “Deep Cycle”

battery is meer gehard teen sulke skade as ‘n

“High Cycle” battery.

• ‘n 2de battery sal tipies ‘n kompressor

vrieskas kan aandryf vir 36 uur, en dit neem

jou voertuig se alternator so 6 ure om dit weer

vol te laai.

• ‘n 2de battery behoort 5 jaar+ te hou.

• Baie min kampers gebruik ‘n krag-opwekker

Lang weergawe:

40 jaar gelede het baie kamp-families ‘n gasvrieskas en ‘n gaslamp gehad. Elektrisiteit was

vir die kassetspeler radio en dalk die sigaret-aansteker. Flitse het een grootte battery gevat,

‘n flou liggie gemaak en bewaar jou siel as jy Pa se flits 5 sekondes langer as nodig laat

brand. Dit het so ‘n groot impak op ons gehad dat almal bo 40 vandag weet wat ‘n

flitsbattery is, min van ons weet dis eintlik ‘n “D” battery.

Deesdae is daar soveel elektries-afhanklike items wat ons saamvat op ‘n kamp (tablets,

selfone, kameras, ekstra ligte, GPS, Laptops), dat die meeste kampers op een of ander

stadium begin kyk na ekstra elektrisiteit/krag-opsies.

Die standaard voertuig verskaf 12VDC krag

wat voldoende behoort te wees vir al die

bogenoemde, want jy kan vir almal van die

items 12V laaiers aanskaf en hulle is baie lig

op krag.

Maar jou volgende kopie is waarskynlik ‘n

vrieskas, en hier begin dit interessant te

raak, want jy gaan ekstra krag nodig hê.

Vir water ander elektriese/elektroniese

toerusting gaan jy voorsiening moet/wil

maak in die volgende 5 jaar?

Wanneer die kampgogga jou byt dat jy

knoppe oral uitslaan, gaan jy, voordat jy jou

oë kan uitvee, ‘n watertenk met ‘n elektriese

pomp hê, sowel as ‘n 2-rigting radio. En jy

gaan ‘n kompressor bykry vir die wiele

opblaas, en as julle so rof raak dat selfs jou

vrou hardebaard kry, dan gaan julle ‘n winch

ook kry.

Wanneer jy egter ‘n winch en ‘n

kompressor

gebruik, skakel die kar aan sodat die

kragvoorsiening van die alternator af kom,

so ‘n mens hoef nie voorsiening vir

kragverbruik vir die 2 items te maak nie.

Maar ek kan mos ‘n gasvrieskas koop –

Ja, jy kan. Indien jy nomadiese tipe toere

oorweeg, is dit beter om te kyk na ‘n 12V

Kompressor vrieskies. In die Maart 2018

uitgawe is ‘n artikel oor vrieskasoorwegings:

http://www.lekkerkampplekke.co.za/kampis-lekker-tydskrif-maart-2018/

In kort, die hoofrede vir ‘n 2de battery, is om

jou kompressorvrieskas mee aan te dryf. Jy

kan wel ‘n vrieskas vir kort tydjies aan jou

karbattery koppel, maar dit gaan jou

karbattery vinnig paptrek, en jy mag dalk

sukkel om jou kar aan te skakel, so dit is ‘n

risiko.

Watter krag-opsies is daar vir kampeerders?

Uit ‘n krag-oogpunt, kan jy jou voertuig inrig vir 4 moontlike krag-scenarios, en mense

kombineer partymaal twee, drie of sommer almal van hulle:

1. Kry ‘n ekstra battery en ‘n “battery management” stelsel

2. Kry ‘n sonpaneel

3. Kry ‘n krag-opwekker (generator)

4. Gaan kamp slegs by plekke wat 220V krag het, soos by die huis.

5. Alles in 1

Die ekstra battery, dit gaan hand aan hand met ‘n “battery management” stelsel

Daar is 2 drasties verskillende

kragverbruike in ‘n kampvoertuig:

• Die battery waarmee jou kar uitkom

(hoofbattery), se hoofdoel is om die enjin aan

te skakel. Om ‘n enjin aan te skakel vat baie

energie oor ‘n 2 sekonde kort tydperk, en die

battery word onmiddellik weer herlaai

wanneer die kar luier (die battery se

potensiaal (Volts) val nie baie nie, die laaisiklusse

is baie – ‘n battery met dun loodplate

hanteer hierdie omstandighede goed).

• Relatief gesproke tot ‘n enjin, gebruik ‘n

kampvrieskas min energie, maar vir ‘n lang

tydperk, en die tydperk tussen die ekstra

battery (2de battery) se herlaai-siklusse kan

24h of meer wees. (die potensiaal (Volts) kan

baie val, die laai-siklusse is min – ‘n battery

met dik lood-plate hanteer hierdie

omstandighede goed)

Batterye word spesifiek ontwerp vir hierdie

verskillende kragverbruike, en as ‘n mens ‘n

battery gereeld vir die verkeerde kragverbruik

gebruik, verkort jy die battery se lewe

aansienlik.

So bly by jou vervaardiger se aanbeveling vir

‘n hoofbattery. Vir ‘n 2de battery, kies ‘n “high

cycle” (dikker lood-plate) of “deep cycle”

(dikste lood-plate) battery. Hoe dikker die

loodplate, hoe laer kan die battery se

potensiaal (Volts) val voordat die battery

loodplate noemenswaardige skade begin kry.

Die meeste kampvrieskaste het ‘n

potensiaal-sensor om die battery te beskerm,

wat die vrieskas laat afskakel wanneer die

battery-potensiaal geval het tot by 10.5V.

Om die beste uit ‘n 2de battery te kry:

• Probeer dit vermei om jou battery-potensiaal tot onder 10.5V te laat val

• Maak ‘n punt daarvan om jou battery-pole skoon te maak en jou konneksies deur te

gaan so een keer ‘n jaar, om te verseker dat jou battery so vol as moontlik gelaai kan

word deur jou “battery management” stelsel.

Ons praat volgende maand verder oor wat doen ‘n

“battery management” stelsel vir jou hoof- en 2de battery?

15%

KLIK

Afslag op enige produkte

wat jy by Mapstudio

aankoop. Gebruik kode:

" kamp "

KAMEELBOOM LODGE

Vryburg 7km Noordwes

OORSIG

Kamp Staanplekke 20

Persone Per Staanplek 4

Troeteldiervriendelik Vooraf reëling

Visvang Nee

Swemplek Kouewater swembad

Grondbedeking Gras/grond

Skaduwee Ja

Toeganklikheid Grondpad

Selfoon Ontvangs Ja

Kontak persoon Gerhard

Kontak nommer 060 6826804

lodgekameelboom@gmail.com

BESKRYWING

As jy hou van ontspan en

die plaas gevoel wil hê, is

die plek net vir jou. Dit is ‘n

tikkie van die gister en

vandag gemeng om jou egte

nostalgie te ervaar. Die

plekkie is ‘n regte oase in

die dor Kalahari,

Springbokke speel rond op

die grond en selfs hoenders

en ganse baljaar .

K L I K

MOBIELE Kampkroeg

Die kroeg kan opvou en aan enige platform

heg soos jou bakkie, karavaan of 'n muur

teen die huis. Dit vou op en weeg skaars

3kg en vat tot 6 glase, shooters,

drankbottels, 'n ys cooler, tafel,

botteloopmaker en baie meer.

E-pos info@letsgohunting.co.za

of whatsapp 0721413158.

ODE AAN ‘N BROUSELTJIE (Deel 2)

Nou moet ek versigtig wees, want daar is

immers teedrinkers in die lewe ook… En met

reg, want tee opsigselwers is ook ‘n

wetenskap op sy eie! Helaas, ‘n goeie, regte, lekker koffie

op sy tyd is darem maar net in sy eie klas.

Mens sal verbaas wees in hoeveel vorme ‘n brouseltjie

beskikbaar is. Ek dink met ‘n glimlag aan die advertensie op

die kassie van: “I love it when you talk fôrren…” met so

regte lekker Afrikaanse aksent. Wimpy-koffie se

advertensie! Onthou julle hom? Dis presies waaroor dit

gaan: verskillende brousels vir verskillende smake, en

elkeen goed, in sy eie reg! Verder is daar ‘n redelike klompie

faktore om in ag te neem wat die smaak grotendeels kan

beïnvloed.

1. OPPAS VIR BRAND:

Om die smaak uit die boon te kry, moet dit eers

gerooster word. Dit klink na ‘n eenvoudige proses.

Dit is nie! Alles behalwe, want sonder om te diep in

die tegniese aspek van die roosterproses te gaan is

dit nodig om te weet dat die koffiebone- soos met

enige gereg, soos elke goeie cheff sal weet – ook rou

kan wees of dit kan brand, en dit kan binne sekondes

gebeur as jy nie jou oog – en hand – op die proses

hou nie. Dis ‘n komplekse kombinasie van

temperatuur en tyd. In kort en maklik gestel: Om die

bone te rooster word dit in warmgemaakte drom

geplaas wat roteer, amper soos in ‘n tuimeldroër.

Die drom word met gasbranders gewoonlik

voorverhit enigiets van ± 240°C tot 260°C en die

bone word dan vir rowweg 15 minute gerooster

terwyl die temperatuur weer afgebring word na

omtrent 150°C. Afhangende van die kombinasie van

tyd en temperatuur kan die resultaat wees van lig tot

baie donker geroosterde bone, en elke fase of kleur

het ‘n totale ander smaak tot gevolg.

Sommige mense verkies ligter of medium

geroosterde bone, en ander weer hou van die vol

geur van diep, donker geroosterde koffie.

2. VOEL-VOEL SO…

Die tweede faktor wat ons moet in ag neem is hoe

grof of hoe fyn die bone gemaal is. Vryf letterlik die

gemaalde koffiekrummels tussen jou

duim en vingers. Dit word gemaal van

redelik grof – en voel amper iets soos

growwe seesout, sand vir medium, en

fyn suiker vir ‘n fyn maal. Hoe

growwer die krummels of poeier

gemaal is, hoe langer moet dit natuurlik gebrou

word om die koffie te onttrek. Fyner koffie word vir

die sterker brousels gemaal, soos Espresso

byvoorbeeld. Dit hang natuurlik alles af van hoe die

koffie voorberei word, of tewel met watter proses of

instrument dit gebrou word. Die kombinasie van die

voorbereidingsproses en die grofheid van die poeier

bepaal hoe sterk jy hom gaan kry… Die volgende

diagram is insiggewend wat die maalproses en

krummelgrootte en die kombinasies hiervan beref:

Grof Medium Medium Meduim Fyn Ekstra

Grof Fyn Fyn

(Espresso)

Foto: https://21queenst.com/blogs/beyond-the-brew/grind-size-reference.

Growwer gemaalde koffie moet gewoonlik langer gebrou word om die

koffie uit die bone te onttrek, as wat fyner poeier gebrou moet word.

Growwe koffiekrummels word sal byvoorbeeld 4 tot 8 minute neem, en

fyn poeier enigiets van 1 tot 4 minute vir ‘n effektiewe brousel.

Die kombinasie van

tydsduur en

temperatuur bepaal

die kleur en geur

van die koffiebone.

Kaneel Ligbruim Medium Vol Donker Frans Italiaans Gebrand

Foto: https://www.caffesociety.co.uk/coffee-roasting

3. ‘n POT vir ‘n PRUT

Derdens is dit belangrik om te verstaan dat daar vele

maniere bestaan om koffie te prut of te brou. Elkeen

verskil van die ander, maar die resultaat bly

dieselfde: om die koffie en kafeïne uit die bone te

onttrek. Daar bestaan selfs ‘n koue onttrekkingsproses,

en dit neem ook die langste (gewoonlik

oornag) om die koffie voor te berei met behulp van

díe metode. Elke metode verlang ook ‘n spesifiek

gemaalde krummel- of poeier grootte. Drupmetodes

het growwer koffie nodig, en druk-metodes

verlang gewoonlik fyn koffie. Hoe lig of donker die

bone gerooster is, en wat elkeen verkies, wissel van

persoon tot persoon.

Kom ek verduidelik my gunsteling manier: (ek het

onlangs uitgevind dit het ‘n “fôrren” naam ook…)

In ‘n gewone beker (nie ‘n Espresso-koppie nie), ‘n

dubbel espresso met kookmelk appart. Die idee is

dat jy self besluit hoeveel melk jy byvoeg.

Gewoonlik is dit twee dele espresso (‘n dubbel) met

een deel kookmelk. As ek koffie bestel wil ek koffie

hê, en nie melkskuim nie – met respek aan die

“Cuppuccino”- drinkers! Hierdie metode hoe ek dit

verkies, is perfek hiervoor, want mens kry geen

skuim in jou koffie nie. Dit word ‘n “Café Noisette”

genoem. En dis LekkerKoffie!

Kyk na die volgende diagram wat jou baie help om

jou koffie in ‘n ander taal te kan bestel. Praat ‘n

bietjie fôrren met die mense!

5. KIES ‘n KOPPIE

Foto: https://www.behance.net/gallery/29796737/Coffe-brewing-methods-Icons-set

Soos mens deur die inligting lees, kom jy agter dat dit nie

sommer net vir “koffiedrink” is nie. Daar is so baie faktore

en metodes en prosedures wat alles die geur van een van die

wêreld se geliefde troos-drankies beïnvloed, en dis presies

hoekom ek sê ons brousels is ‘n ode verskuldig.

4. KOM ONS PRAAT “FÔRREN”…

Iemand het my ‘n klompie jare gelede voorgestel

aan ‘n brouseltjie by ‘n koffiewinkel, en vandat ek

dit geproe het, is ek van harte oortuig dat dit die

lekkerste manier is om jou koffie te bestel as jy self

‘n keuse het. Behalwe vir die verskillende maniere

hoe die koffie gemaak word met die verskillende

“koffiepotte”, kan jy dit in baie maniere bestel ook.

Foto: http://www.jaymug.com/post/11408322926/espresso-field-guide

Ten slotte: Volgende keer as jy diep en

tevrede teug aan jou beker troos, laat jou

gedagtes gaan oor al die dinge wat jy nou

weet. Koffie kom ‘n vêr pad, en dis nie sommer net vir kook

gou die water en skink nie… Besing in jou stilligheid maar

jou ode aan jou brouseltjie in jou hand! Hy verdien dit!

Lank lewe die koffieboon!

Bronne:

https://www.batdorfcoffee.com/learn/choosing-the-right-grind-for-your-brewer.html

Lamstjops in

joghurtmarinade

Lamstjops in joghurtmarinade

8 dikribtjops, 20 mm dik (rib-,lende-,of kruistjops ka nook gebruik word)

Joghurtmarinade:

250 ml natuurlike joghurt

15 ml suurlemoensap of asyn

50 ml lemoensap

15 ml varsgekapte (of 5 ml gedroogde) kruisement

15 ml varsgekapte (of 5 ml gedroogde) dragon

5 ml sout

varsgemaalde swartpeper

Metode:

Sny vetkante van die tjops in.

KLIK

Meng bestanddele vir marinade en mariner die tjops vir sowat 4 uur.

Draai die jtops een keer om.

Rooster die tjops oor matige kole en bedruip dikwels met marinade.

[4 porsies]

Beskikbaar by www.lekkerkampplekke.co.za

GEHEIME WORD

ONTSLUIT

DEUR

MAKRO-

FOTGRAFIE

PIERRE LABUSCHAGNE praat die maand met ons

oor hierdie besonderse afdeling van fotografie

wat so dikwels afgeskeep word, bloot net omdat

ons nog nie geleer het om kleiner te kyk en te dink,

as bloot net die sigbare wêreld waaraan ons so

gewoond is nie.

Leer om te kyk!

Buk af en gaan grond-toe!

Trap en stap versigtiger!

Moenie haastig wees nie!

“Size does matter…”

Woorde en foto’s deur Pierre Labuschagne

LEER OM TE KYK!

Ons raak té gou té gewoond aan dinge rondom ons, en in die proses verleer ons

om te kyk! Anders gestel: Ons kyk, maar ons sien nie raak nie! Makro-fotografie

leer jou om weer te begin kyk na goed rondom jou wat net as vanselfsprekend

aanvaar word! Met my makro-lens dwing ek myself om meer oplettend te wees

oor wat rondom my gebeur in die mikro-kosmos rondom ons. Daar is net te veel

voorbeelde om te begin opnoem oor wat regtig oral om ons gebeur! Ek moes met

‘n skok besef hoeveel ek mis, en ek moes leer om weer te kyk!

Makro-fotografie is nie maklik nie. Dis ‘n gespesialiseerde afdeling daarvan, en

heel dikwels het mens gespesialiseerde toerusting nodig. Makro-lense is ook nie

goedkoop nie, en dit maak dit minder toeganklik vir die algemene publiek en self

vir amateurfotograwe. Tog is daar ‘n nuwe wêreld versteek in die miniatuur

kosmos rondom ons. Leer om weer die klein goedjies te begin raaksien, en jy sal

verstom staan oor wat daar alles te siene is…

BUK AF GROND-TOE!

Heel dikwels is die wêreld van makro-fotografie baie na aan die grond. Dit vra van

die fotograaf om laag te buk en te buig en om af te gaan tot op grondvlak –

letterlik! Insekte kan klim en klouter tussen die takke, en jy kan hulle raaksien op

oog-hoogte, maar sommige sampioene en varings is piepklein en groei net op die

grond – veral op verottende plantmateriaal, dieremis of reeds bestaande

kompos. Dis hoekom ons hulle so maklik miskyk. Baie van hulle is net te klein en

te laag.

Hoeveel keer stap

ons verby blare

wat ‘n paar

druppels op het na

‘n reënbui. Sonder

om te besef wat

ons mis, kan dit ‘n

pragtige makrofoto

inhou!

Hierdie

sampioentjie op

die grond was

skaars 5mm hoog,

en ek sou dit

heeltemal miskyk

as ek nie spesifiek

na goedjies gesoek

het vir my makrolens

nie!

Wat ‘n juweeltjie!

NEEM JOU TYD!

Die prys is groot vir die geduldiges! Insekte en diertjies is skrikkerig vir groot en

gevaarlike goed wat vibrasies en skaduwees maak. Dis potensiële bedreigings,

en hulle sal maklik op die vlug slaan of wegkruip as hulle bedreig voel. In die bos

of in die veld kan jy maar rustig gaan sit en wag vir die bewegings om jou om te

begin gebeur. Sodra die diertjies nie meer bedreig voel nie, sal hulle normaal

voortgaan met hulle dagtaak, en jy kan skiet na hartelus!

TRAP VERSIGTIG!

Baie diertjies en plantjies is so klein dat jy nie eers gaan

agterkom dat jy dit stukkend of dood trap nie. Wees

baie bedagsaam dat jy nie skade maak as jy

onoplettend in die bos of veld stap nie. Dis nie moeilik

om ‘n rykdom van lewe onder jou voete te mis, of te

vernietig nie!

Toe díe Bloukoppie

begin gemaklik en

rustig raak met my

teenwoordigheid,

het hy my begin

toelaat om

omtrent tot

teenaan hom te

kom met die lens!

KLEIN KAN GROOT WEES!

Ons maak ‘n fout om te dink kleur en “mooi” is

net beskore vir die groot en gevaarlik. Of ons is

opsoek na die “Groot-5”! Olifante, Leeus… Ons

soek en bewaar Renosters – wat reg is, maar ons

bedreig eweveel die habitat van skoenlappers

en skaars fynbos. So baie mis ons dit, en onder

ons voete is daar ‘n wêreld van kleur en lewe wat

jy net gaan sien as jy stop, afbuk en begin soek

daarvoor. Doen jouself die guns!

K L I K

SANDGAT

7 km buite Vanderkloofdam Noord-Kaap

OORSIG

Kamp Staanplekke 50

Persone Per Staanplek 4

Troeteldiervriendelik Ja

Visvang Ja – rivier

Swemplek Kouewater swembad

Grondbedeking Gras

Skaduwee Ja

Toeganklikheid Grondpad

Selfoon Ontvangs Ja

Kontak persoon Liza Bredenkamp

Kontak nommer 0842001164

liza@sandgat.co.za

Sandgat is n privaat kampeer

oord op die oewer van die

Oranjerivier, reg onder die

Vanderkloofdam. As jy na ‘n

baie skoon en netjiese

kampplek soek naby

Vanderkloofdam, oorweeg

gerus Die Sandgat. Die

Sandgat is gelee net so paar

kilometer na die damwal af teen

die Oranjerivier en bied kamp

geriewe vir karavane en tente.

BESKRYWING

KAMP

PROMOSIE

Leisure Bay., KwaZulu-Natal

LANGNAWEEK KAMP PROMOSIE

21-24 SEPTEMBER 2018

Bespreek nou jou Braai-langnaweek by TO Strand.Ons gaan

straatbraai soos in die ou dae met ons vriende, James & Andre

gaan ons laat dans en sing soos nooit van tevore nie.Vir die

jongspan gaan daar 'n woelige avontuurprogram wees soos

kayak in die see, zipline, surf-lesse, paintball en boogskiet. Gratis

vir die jongklomp.Bespreek nou jou staanplek vir slegs R1000 vir

3 nagte vir 6 persone en die Tamaai Straatbraai.

BESPREEK: T: 039 319 2729 of bookings@tostrand.net

Het jy 'n storie wat jy met ons wil deel?

Stuur jou storie na

tydskrif@lekkerkampplekke.co.za

Kamp Paklys

Gratis

Toep

P a g e V i e w s 3 , 0 4 9 , 5 9 8 o o r

2 0 0 4 0 0

1 4 7 0 0 f o l l

2 5 0 0 0 D o w n l o a d s

1 6 1 2 3 V i e w s

1 2 m d e t y d p e r k

L i k e s

o w e r s

a a n l y n t y d s k r i f

W e b b l a d g e b r u i k e r s 4 8 8 , 7 0 1

9 1 % v a n o n s g e b r u i k e r s e n L e d e w o o n i n S u i d - A f r k a

Gegrond op statistiek en databasis van 300 000 plus lede

Jy is welkom om met ons kontak te maak om jou

kampverwante besigheid te adverteer.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!