01.07.2018 Views

Kamp is Lekker Julie 2018 Tydskrif

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamptydskrif met stories, woonwa wenke en resepte van kampeerders in Suid Afrika

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamptydskrif met stories, woonwa wenke en resepte van kampeerders in Suid Afrika

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ai-ais is sinoniem met die

Visriviercanyon, want dis naby

en dis die stoppunt vir die

Visrivier staproete. Baie mense

maak hiervan ‘n stopplek of ‘n

oornagplek, en selfs ‘n vakansiedestinasie.

Ry hiervandaan met

die C37/D324 na Hobas, en jy is

op een van Namibië se juweelpaaie!

Ry stadig – baie stadig,

want dis prentjiemooi net waar jy

kyk!

Soms is mens so gefokus op die

welbekende dat jy van die kleiner,

weggesteekte plekkies miskyk!

Hobas is een hiervan! Dis ‘n heerlike

kampplek in die koelte met ‘n

swebmadjie en pragtige, nuut

opgeknapte ablusiegeriewe! Toeriste

moet hier verby as jy by die Canyon

wil kom, maar as ‘n kampplek is dit ‘n

veel onderskatte destinasie!

Die voordeel daarvan

om by Hobas te kamp,

is dat jy nie teen sonsak

uit die reservaat hoef te

wees nie, en daarom

kan jy verseker wees

van asembenewelende

sonsondergange! Pak

vir jou ‘n mandjie, of ‘n

“koue enetjie”, en gaan

beleef een van die

natuur se mees

aanskoulike wonders

met die goue uur van

die dag!

As die Suide van Namibië deel uitmaak van jou reisplanne, of LekkerKampplekke, gaan boek verseker vir ‘n dag of twee in by

Hobas! Dis ‘n kwart van die prys van Ai-Ais, en dis ‘n belewenis wat jy in jou kampdagboek (en foto-album) nog vele kere na

toe sal terugkom! Hobas as ‘n LekkerKampplek is ‘n moet! – Pierre Labuschagne

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!