01.07.2018 Views

Kamp is Lekker Julie 2018 Tydskrif

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamptydskrif met stories, woonwa wenke en resepte van kampeerders in Suid Afrika

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamptydskrif met stories, woonwa wenke en resepte van kampeerders in Suid Afrika

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

KAMPKIEKIES

LekkerKampplekke se Fotograwe

Pierre Labuschagne

stel homsel bekend

die maand met die Visrivier Canyon

“Die Suide van Namibië lê my baie na aan die hart! Die

hele Karas-streek is vir my besonders, en dis seker een

van die mees fotogeniese plekke op aarde! En dis een van

daai plekke waar jy vir ‘n oomblik kan gaan stilstaan, en

jy dan jou eie hart kan hoor klop, so stil is dit!”

Die Visrivier Canyon is sekerlik een van Namibië se

grootste ikone. Dis die tweede grootste skeurvallei in die

wêreld, naas die Grand Canyon in Arizona, en is daarom

waarskynlik op menigde toeris se afmerklysie as ‘n

besoekpunt. Dis voorwaar iets om te beleef, en as jy nog

nie ‘n draai daar gemaak het nie, doen dit!

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!