01.07.2018 Views

Kamp is Lekker Julie 2018 Tydskrif

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamptydskrif met stories, woonwa wenke en resepte van kampeerders in Suid Afrika

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamptydskrif met stories, woonwa wenke en resepte van kampeerders in Suid Afrika

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

DE ARK KARAVAANPARK

Clarens – 8km Vrystaat

OORSIG

Kamp Staanplekke 4

Persone Per Staanplek 4 max 6

Troeteldiervriendelik Nee

Visvang Nee

Swemplek Rivier

Grondbedeking Gras/grond

Skaduwee Ja

Toeganklikheid Grondpad

Selfoon Ontvangs Swak

Kontak persoon Kelly

Kontak nommer 0820840364

reservations@deark-clarens.co.za

De Ark is sowat 4 km vanaf

Clarens op die teerpad, vanwaar jy

afdraai op 4km grondpad tot by die

plaas. Die pad is geskik vir die

meeste sedanvoertuie maar ons

sal aanbeveel dat voertuie met

baie lae hoogteklaring, wel stadig

moet ry.

Die kampplek is in die wildkamp, in

die omliggende berge wat Clarens

omring., geleë. Die kampplekke is

eksklusief en die natuurskoon en

uitsig is asemrowend, om dus elke

kamper ‘n gevoel van saligheid en

‘n wonderlike ervaring te

verseker..

BESKRYWING

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!