01.07.2018 Views

Kamp is Lekker Julie 2018 Tydskrif

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamptydskrif met stories, woonwa wenke en resepte van kampeerders in Suid Afrika

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamptydskrif met stories, woonwa wenke en resepte van kampeerders in Suid Afrika

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

link koffie-dinetjie wat so oopskroef in

die middel wat dan water in die

onderste geseelte moet kry en

gemaalde koffie in die tregtertjie in die

middel wat dan weer toegeskroef moet

word, en dan gekook moet word).

‘n Espresso-maker, met ander woorde,

en dís mos koffie! En dis dan net hier

ook waar een van my kamptradisies

inkom: As ek kamp – en nét as ek kamp

– drink ek hom met kondensmelk! OMG

(Oooo My Goeieste), dis vir my lekker!

Die eerste ding in die oggende, (oeps,

tweede ding) is my eerste brouseltjie –

dis nou te sê (met permissie) na die

eerste ôggendpiepie. En dit moet wees

soos die son opkom. Ek staan die son

se goue uur gewoonlik en bewonder

met daai wonderboonbrousel in die

hand. Dan kan die res van die dag maar

kom. ‘n Kamptradisie voorwaar, want by

die huis of by die werk drink ek hom

anders…

Hier by half-elf se kant is dit gewoonlik

weer sulke tyd, en dan natuurlik na

middagete of ten minste so by vier-uur

se kant as mens perabuis die

middagete s’n oorgeslaan het. Koffie

doen my slaappatrone niks! Ek is een

van daardie gelukkige en bevoorregde

mense wat direk voor slaaptyd ‘n koppie

espresso kan drink en dan reguit bed

toe kan gaan vir ‘n nagrus. Kaffeïne het

absoluut geen effek op my vaakword

nie. En dis ook gewoonlik hoe ‘n regteegte

kampdag in goeie tradisie afgesluit

word: met ‘n laaste brousel vir die

dag, en dan kooityd!

So het elkeen sekerlik hulle vooren

afkeure en manierjies en

dingetjies en geite, maar die feit dat

koffie deel uitmaak van kamp is

onbetwisbaar. Met ‘n volgnde briefie

sal ek graag so paar meer tegniese

dinge wil aanraak oor koffie,

byvoorbeeld die roosterproses en

watter invloed dit op die smaak van

die brousel het, maar vir eers wil ek

sê dat kamp vir my sonder koffie

ondenkbaar is. Dis amper soos om

te probeer kamp sonder ‘n

kampvuur! Kan jy jou voorstel? Daar

is nie ‘n manier nie! So, gaan staan

volgende keer gou vir ‘n oomblik stil

met jou eie weergawe van ‘n brousel

in jou hand en op jou stille manier,

besing die lof van die wonderboon,

en bring jou ode aan die beker troos

in jou hand voordat jy dit net drink

en dit sommer maar net as

vanselfsprekend en gelate aanvaar.

Dit is beslis niks minder as ‘n ode

werd nie!

Lank lewe die koffieboon!

Hoe word kitskoffie gemaak?

Kitskoffiepoeier begin as, wel, koffie! Die vraag is

dan nou hoe dit kan verander vanaf ‘n vars

gebroude koppie koffie tot die droë

koffiekrummels of poeier wat ons ken as

kitskoffie? Alles wetenskap!

Daar is, om die waarheid te sê, twee maniere om

kitskoffie te maak.

Een metode behels die proses om vloeibare

koffie deur middel van ‘n baie fyn missproei deur

baie warm, baie droë lug te blaas. Teen die tyd

dat die mikroskopiese druppels al hulle vog

verloor het, bly net die koffie wat nie saam kan

verdamp nie, oor as ‘n poeier. Dit word

bymekaargemaak en verwerk na die eindproduk.

Die tweede metode gebeur deur middel van ‘n

vries-droog proses. Die gevriesde koffie word

deur ‘n proses vanaf die gevriesde fase direk tot

‘n gasfase gedwing. Die vloeistof-fase word

heeltemal oorgeslaan. Dit word dus van

gevriesde fase “ge-vaporize” tot ‘n gas, soos

stoom, sonder dat dit ‘n vloeistof was. Wat

agterbly is dan wat ons ken as gevriesdroogde

(“freeze-dried ”) kitskoffie. Gooi net water by, en

siedaar…

Ongelukkig het beide hierdie prosesse ‘n groot

invloed op die smaak, en kafeïn-inhoud daarvan,

en sintetiese geurmiddels moet gewoonlik

bygevoeg word. Dit is die rede hoekom kitskoffie

nooit na die Ware- Jakob proe nie! Dit is maar net

nie dieselfde ding nie…

‘n Brouseltjie sommer net daar in die bos!

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!