Kamp is Lekker Julie 2018 Tydskrif

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamptydskrif met stories, woonwa wenke en resepte van kampeerders in Suid Afrika Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamptydskrif met stories, woonwa wenke en resepte van kampeerders in Suid Afrika

01.07.2018 Views

Die Kamper 2 + 2 Die Kamper 2 + 2 is ‘n bekostigbare 4-slaper opslaantent/kappie kombinasie waarin ‘n mens regop kan staan en wat op ‘n dubbelkajuitbakkie pas sonder dat modifikasies nodig is. • Ons wou nie kamptoerusting aanskaf wat voertuigmodifikasies vereis, alledaagse gebruik belemmer of moeilik is om af te haal nie Met dit in gedagte en omdat daar nie iets op die mark is wat aan bogenoemde voldoen nie, het ek begin speel met idees om my eie kamper te bou wat vir ons familie sou werk. Toegang na pakspasie: o o moes van alle rigtings wees (deurtjies links, regs en agter), en so groot as moontlik • Die kappie se sye is vertikaal gemaak wat pakwerk meer prakties maak • Die sydeurtjies is omskep in afhaak-tafels sodat mens nie ‘n tafel hoef saam te ry nie Hoe het dit begin: Soos wat mens gereeld begin kamp, begin jy kamp-voorkeure en vereistes kry wat uniek is aan jou persoonlike omstandighede, behoeftes en eksentrisiteite. Vir ons familie het dit die volgende begin raak: • Ons kamp-opset moes 4 kon slaap • Ons wou regop staan en aantrek en ook nie inkruip in ‘n bed nie • Ons opset moes vinnig/maklik/toeganklik en lig wees – ons vakansies het al hoe meer nomadies begin raak, 1 tot 2 nagte op ‘n plek en dan verder ry • Ons wou nie sleep nie o Sleep is duur: ‘n sleepopset wat aan bogenoemde voldoen, kos nie net baie geld aanvanklik nie, brandstof is rofweg ‘n ¼ ekstra, of selfs meer, en daar is onderhoudskoste o Sleep is ongerieflik: verbygaan, omdraai, parkeer en rowwe 4x4 kan frustrerend wees o Die grootste voordeel van sleep is dat jy jou kampopset by die kamp kan los en dan rondry. In ons groter prentjie was die beplanning rondom dit nie ‘n kwessie nie, en ‘n aansienlik kleiner oorwegingspunt as die koste en ongerief wat saam met sleep gaan Ontwerp: Die grootste kwessie was pakspasie vir 4. ‘n Tipiese dubbelkajuitbakkie en kappie het 1.8m3 spasie agterin, oorgenoeg pakspasie vir 4 mense op ‘n lang toer, AS jy dit alles kan gebruik, maar daais die truuk. So, om so veel as moontlik van daardie 1.8m3 moontlike spasie maklik bruikbaar en maklik bereikbaar te maak, moes ons dooie spasie goed benut. En na klomp gekopkrappery en insette van vriende, is die eerste Kamper 2 + 2 (slaap 2 en 2) gebou met die volgende in plek: • Die tentseksie is in daardie “dooie spasie” deel ingedruk • dit het sommer ook ‘n dakrak uitgeskakel • en is ook groot genoeg gemaak sodat beddegoed en nagklere binne-in die tent pas wanneer die tent afgeslaan is Bybehore: Met dit alles in plek, was die 1.8m3 nog alles beskikbaar en ek het begin fokus op bybehore wat ek wou he: • Die 9m2 afdak(awning) het ek aangesit aan die linkerkant se dubbelbed. Die afdak kan ook 4 sypanele bykry om dit ‘n volledige kamer te maak • Die kombuis is geïnstalleer bo die bak links om dooie spasie te benut: o ek het die kombuis laat uitswaai om steeds toegang tot die bak te hê o om die kombuis meer georganiseerd te hou, het ek 5 laaie, ‘n werksoppervlak, ‘n enkelplaat stoof, ligte, kraan, wasbak en watertenk en druksensor pomp bygesit (die watertenk was die eerste item wat pakplek in die bak opgeneem het) • Die badkamer is geïnstalleer bo die bak regs (oorkant die kombuis) om die dooie spasie regs bo te benut: o deel van die badkamer is die badkamerkassie o dit het ‘n stortkompartement en aantrekhokkie o en warm water (6L geyser)

• 12V Elektrisiteit: o die tent binne het ‘n hooflig en 2 bedliggies gekry o ek het in Mabuasehube ‘n ongemaklike situasie met leeus gehad en het toe LED Liggies buite in alle rigtings geïnstalleer o ter wille van die kinders se selfone (en ons s’n) het ek 4 USB punte in die tent ingesit sodat wanneer dit skemerdonker begin raak, en die hienas begin uitkom, ek die kinders kon opstuur tent toe sonder dat hul foonbatterye papraak (ek het toevallig 2 USB punte agter in die bakkie vir hierdie selfde rede) o vir die kombuis het ek 2 ligte bygesit en vir die badkamer 1 • 220V Elektrisiteit: o my kampvrieskas is die enigste item wat noemenswaardige krag gebruik, en vir dit het ek ‘n toegewyde verlengingskoord vir wanneer ek vir meer as 1 nag oorslaap op ‘n plek wat 220V krag verskaf. ‘n 220V netwerk kan geïnstalleer word, my persoonlike eenheid het dit nie in nie • Die Spaarwielhouer het ek so gemaak dat dit aan die Kamper aanhaak wanneer jy dit nodig het, en nie aan die buffer nie, sodat ‘n mens nie veranderinge aan jou buffer hoef te doen nie • Tussen die 2 beddens is ‘n gangetjie wat wyd genoeg is om ‘n kamptoilet (porta potti tipe) in te pas, indien ‘n mens nie kans sien vir ‘n leer 3h in die oggend nie Hier is die link na die pakplek clip: https://www.youtube.com/watch?v =q7HXiWsTsWo Leer: Toe ek ‘n paar jaar gelede die daktent gehad het, het ek die geklimmery op die leer verpes. Met die ontwerp van die Kamper se leer, het ek die trapsporte breer gemaak dat dit nie jou voete so seer maak nie, die sporte is ook nader aan mekaar gesit, ek het onlangs handvatsels bygevoeg vir vashouplek en gelukkig is die ingangshoogte 1.5m, aansienlik laer as daktente. Vir my persoonlik maak dit die klimmery baie meer aanvaarbaar. Tent Binne: Die basiese konsep is 2 dubbelbeddens met ‘n gangetjie tussenin. Mense is altyd aangenaam verras oor hoe ruim dit binne die tent is. Die tent is 2m lank, 3m breed en die dak is 2m hoog. Ek wou baie en groot vensters he, so ek het 6 vensters in totaal, waarvan 2 in die dak sit, sodat mens sterre kan kyk. Gaas word op die vensters gebruik, wat aansienlik beter ventileer as skadunet. Die fisiese grootte van die 2 matrasse is 1800mm x 1200mm x 75mm. Reën: Ons gebruik “Ripstop Canvas” vir die Kampers wat veronderstel is om waterdig te wees. Ek het gevind dat na ‘n paar uur se reen, daar druppels begin vorm deur die materiaal. Die Kampers word deesdae standaard gebou met ‘n permanente reënseil bo-op die “Canvas” en dit maak die verskil. Wind: Van bo gesien, vorm die Kamper se raamwerk ‘n seshoek. Die kombinasie van die driehoeke in die seil en die driehoekvormige raamwerk gee die struktuur baie sterkte, en dit breek wind ook goed en maak die Kamper besonder stabiel in sterk wind. 1. Die Opslaan van die Kamper behels 5 basiese stappe (afslaan in teenoorgestelde volgorde): 2. Rits die “cover” oop 3. Maak die leer los en swaai dit in posisie 4. Trek die 2 beddens uit 5. Klim binne-in die Kamper en lig die dak arms in posisie 6. Swaai die sy-arms in posisie Hier is die link na die opslaan clip om ‘n gevoel van tydsduur te gee: https://youtu.be/lMmG--fS6ak Stoor: Die Kamper sit vas aan die bakkie met 6 swaardiens kappietipe klampe, so 6 moere moet losgemaak word om die Kamper af te haal. Die Kamper kan in die dak opgehys word, op sy kop gedraai word en voor die kar se neus gestoor word of sy eie stoor-bene kry, sodat mens onder die Kamper kan uitry. Prys – die meerderheid mense stel belang in: • Die Kamper 2 + 2: R48055 • Afdak (Awning): R6573 • Kombuis: R11518 Sou mens op ‘n bosvakansie gaan, dink ek die volgende is dalk ook iets om te oorweeg: • 12V Krag • Spaarwielhouer • Badkamer en miskien die • Kamptoilet (porta potti tipe) Daar is baie ander bybehore en ‘n mens het nie alles nodig nie. Vir ‘n volledige pryslys kan ons gekontak word by: of • info@kamper.co.za • Henk Blaauw • Sel: 082 880 4973 • Henk@kamper.co.za • www.kamper.co.za https://www.facebook.com/kamper dotcodotza/ Henk Blaauw Kamper.co.za

• 12V Elektrisiteit:

o die tent binne het ‘n hooflig

en 2 bedliggies gekry

o ek het in Mabuasehube ‘n

ongemaklike situasie met

leeus gehad en het toe

LED Liggies buite in alle

rigtings geïnstalleer

o ter wille van die kinders se

selfone (en ons s’n) het ek

4 USB punte in die tent

ingesit sodat wanneer dit

skemerdonker begin raak,

en die hienas begin uitkom,

ek die kinders kon opstuur

tent toe sonder dat hul

foonbatterye papraak (ek

het toevallig 2 USB punte

agter in die bakkie vir

hierdie selfde rede)

o vir die kombuis het ek 2

ligte bygesit en vir die

badkamer 1

• 220V Elektrisiteit:

o my kampvrieskas is die

enigste item wat

noemenswaardige krag

gebruik, en vir dit het ek ‘n

toegewyde

verlengingskoord vir

wanneer ek vir meer as 1

nag oorslaap op ‘n plek wat

220V krag verskaf. ‘n 220V

netwerk kan geïnstalleer

word, my persoonlike

eenheid het dit nie in nie

• Die Spaarwielhouer het ek so

gemaak dat dit aan die

Kamper aanhaak wanneer jy

dit nodig het, en nie aan die

buffer nie, sodat ‘n mens nie

veranderinge aan jou buffer

hoef te doen nie

• Tussen die 2 beddens is ‘n

gangetjie wat wyd genoeg is

om ‘n kamptoilet (porta potti

tipe) in te pas, indien ‘n mens

nie kans sien vir ‘n leer 3h in

die oggend nie

Hier is die link na die pakplek clip:

https://www.youtube.com/watch?v

=q7HXiWsTsWo

Leer: Toe ek ‘n paar jaar gelede

die daktent gehad het, het ek die

geklimmery op die leer verpes.

Met die ontwerp van die Kamper

se leer, het ek die trapsporte breer

gemaak dat dit nie jou voete so

seer maak nie, die sporte is ook

nader aan mekaar gesit, ek het

onlangs handvatsels bygevoeg vir

vashouplek en gelukkig is die

ingangshoogte 1.5m, aansienlik

laer as daktente. Vir my persoonlik

maak dit die klimmery baie meer

aanvaarbaar.

Tent Binne: Die basiese konsep

is 2 dubbelbeddens met ‘n

gangetjie tussenin. Mense is altyd

aangenaam verras oor hoe ruim dit

binne die tent is. Die tent is 2m

lank, 3m breed en die dak is 2m

hoog. Ek wou baie en groot

vensters he, so ek het 6 vensters

in totaal, waarvan 2 in die dak sit,

sodat mens sterre kan kyk. Gaas

word op die vensters gebruik, wat

aansienlik beter ventileer as

skadunet. Die fisiese grootte van

die 2 matrasse is 1800mm x

1200mm x 75mm.

Reën: Ons gebruik “Ripstop

Canvas” vir die Kampers wat

veronderstel is om waterdig te

wees. Ek het gevind dat na ‘n

paar uur se reen, daar druppels

begin vorm deur die materiaal. Die

Kampers word deesdae standaard

gebou met ‘n permanente reënseil

bo-op die “Canvas” en dit maak die

verskil.

Wind: Van bo gesien, vorm die

Kamper se raamwerk ‘n seshoek.

Die kombinasie van die driehoeke

in die seil en die driehoekvormige

raamwerk gee die struktuur baie

sterkte, en dit breek wind ook goed

en maak die Kamper besonder

stabiel in sterk wind.

1. Die Opslaan van die

Kamper behels 5 basiese

stappe (afslaan in

teenoorgestelde volgorde):

2. Rits die “cover” oop

3. Maak die leer los en swaai

dit in posisie

4. Trek die 2 beddens uit

5. Klim binne-in die Kamper

en lig die dak arms in

posisie

6. Swaai die sy-arms in

posisie

Hier is die link na die opslaan clip

om ‘n gevoel van tydsduur te gee:

https://youtu.be/lMmG--fS6ak

Stoor: Die Kamper sit vas aan die

bakkie met 6 swaardiens kappietipe

klampe, so 6 moere moet

losgemaak word om die Kamper af

te haal. Die Kamper kan in die dak

opgehys word, op sy kop gedraai

word en voor die kar se neus

gestoor word of sy eie stoor-bene

kry, sodat mens onder die Kamper

kan uitry.

Prys – die meerderheid mense

stel belang in:

• Die Kamper 2 + 2: R48055

• Afdak (Awning): R6573

• Kombuis: R11518

Sou mens op ‘n bosvakansie gaan,

dink ek die volgende is dalk ook

iets om te oorweeg:

• 12V Krag

• Spaarwielhouer

• Badkamer en miskien die

• Kamptoilet (porta potti

tipe)

Daar is baie ander bybehore en ‘n

mens het nie alles nodig nie. Vir ‘n

volledige pryslys kan ons gekontak

word by:

of

• info@kamper.co.za

• Henk Blaauw

• Sel: 082 880 4973

• Henk@kamper.co.za

• www.kamper.co.za

https://www.facebook.com/kamper

dotcodotza/

Henk Blaauw

Kamper.co.za

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!