01.07.2018 Views

Kamp is Lekker Julie 2018 Tydskrif

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamptydskrif met stories, woonwa wenke en resepte van kampeerders in Suid Afrika

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamptydskrif met stories, woonwa wenke en resepte van kampeerders in Suid Afrika

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die Kamper 2 + 2

Die Kamper 2 + 2 is ‘n

bekostigbare 4-slaper opslaantent/kappie

kombinasie waarin ‘n

mens regop kan staan en wat op ‘n

dubbelkajuitbakkie pas sonder dat

modifikasies nodig is.

• Ons wou nie kamptoerusting

aanskaf wat

voertuigmodifikasies vereis,

alledaagse gebruik belemmer

of moeilik is om af te haal nie

Met dit in gedagte en omdat daar

nie iets op die mark is wat aan

bogenoemde voldoen nie, het ek

begin speel met idees om my eie

kamper te bou wat vir ons familie

sou werk.

Toegang na pakspasie:

o

o

moes van alle rigtings

wees (deurtjies links, regs

en agter),

en so groot as moontlik

• Die kappie se sye is vertikaal

gemaak wat pakwerk meer

prakties maak

• Die sydeurtjies is omskep in

afhaak-tafels sodat mens nie

‘n tafel hoef saam te ry nie

Hoe het dit begin:

Soos wat mens gereeld begin

kamp, begin jy kamp-voorkeure en

vereistes kry wat uniek is aan jou

persoonlike omstandighede,

behoeftes en eksentrisiteite. Vir

ons familie het dit die volgende

begin raak:

• Ons kamp-opset moes 4 kon

slaap

• Ons wou regop staan en

aantrek en ook nie inkruip in ‘n

bed nie

• Ons opset moes

vinnig/maklik/toeganklik en lig

wees – ons vakansies het al

hoe meer nomadies begin raak,

1 tot 2 nagte op ‘n plek en dan

verder ry

• Ons wou nie sleep nie

o Sleep is duur: ‘n sleepopset

wat aan bogenoemde

voldoen, kos nie net baie

geld aanvanklik nie,

brandstof is rofweg ‘n ¼

ekstra, of selfs meer, en

daar is onderhoudskoste

o Sleep is ongerieflik:

verbygaan, omdraai,

parkeer en rowwe 4x4 kan

frustrerend wees

o Die grootste voordeel van

sleep is dat jy jou kampopset

by die kamp kan los

en dan rondry. In ons

groter prentjie was die

beplanning rondom dit nie

‘n kwessie nie, en ‘n

aansienlik kleiner

oorwegingspunt as die

koste en ongerief wat saam

met sleep gaan

Ontwerp:

Die grootste kwessie was

pakspasie vir 4.

‘n Tipiese dubbelkajuitbakkie en

kappie het 1.8m3 spasie agterin,

oorgenoeg pakspasie vir 4 mense

op ‘n lang toer, AS jy dit alles kan

gebruik, maar daais die truuk.

So, om so veel as moontlik van

daardie 1.8m3 moontlike spasie

maklik bruikbaar en maklik

bereikbaar te maak, moes ons

dooie spasie goed benut. En na

klomp gekopkrappery en insette

van vriende, is die eerste Kamper

2 + 2 (slaap 2 en 2) gebou met die

volgende in plek:

• Die tentseksie is in daardie

“dooie spasie” deel ingedruk

• dit het sommer ook ‘n dakrak

uitgeskakel

• en is ook groot genoeg

gemaak sodat beddegoed en

nagklere binne-in die tent pas

wanneer die tent afgeslaan is

Bybehore:

Met dit alles in plek, was die 1.8m3

nog alles beskikbaar en ek het

begin fokus op bybehore wat ek

wou he:

• Die 9m2 afdak(awning) het ek

aangesit aan die linkerkant se

dubbelbed. Die afdak kan ook

4 sypanele bykry om dit ‘n

volledige kamer te maak

• Die kombuis is geïnstalleer bo

die bak links om dooie spasie

te benut:

o ek het die kombuis laat

uitswaai om steeds

toegang tot die bak te hê

o om die kombuis meer

georganiseerd te hou, het

ek 5 laaie, ‘n werksoppervlak,

‘n enkelplaat

stoof, ligte, kraan, wasbak

en watertenk en druksensor

pomp bygesit (die

watertenk was die eerste

item wat pakplek in die bak

opgeneem het)

• Die badkamer is geïnstalleer

bo die bak regs (oorkant die

kombuis) om die dooie spasie

regs bo te benut:

o

deel van die badkamer is

die badkamerkassie

o dit het ‘n

stortkompartement en

aantrekhokkie

o

en warm water (6L geyser)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!