CURRO OCT AFR

20.10.2017 Views

Graag wil Curro Roodeplaat elke leerder sterkte toewens met die opkomende kwartaal se verskeie sport items. Dit is ‘n nuwe kwartaal en ons gaan met nuwe ywer die termyn aanpak. Baie geluk ook aan Amogelang Tshoagong en Adam Cannata wat gedurende die vakansie in die finale rondte van die o/11 Titans krieketproewe deelgeneem het. Ons glo en vertrou dat ons positiewe terugvoering oor die leerders sal ontvang. Kaskar 2017 Ons wil graag elke leerder, personeellid en ouer bedank wat bygedra het om van hierdie dag ‘n reuse sukses te maak. Dit was ‘n dag gevul met opgewondenheid, pret en natuurlik baie modder. ‘n Spesiale woord van dank aan Mnr. Niemand en Me. Theunissen wat die uitdaging aanvaar het om deur die modder gestoot te word nadat ons ons mikpunt van R115 000 bereik het. Hierdie herinnering sal altyd gekoester word in elke Roodie se hart. KWARTAAL 3 Designed by sales-squad.com 14

You are stronger than you think GRAAD 4 Anton Ben Biehler Dane Mouton Lienke Butler Willa-Lisa Krause Mark Philip Fourie GRAAD 5 Haylee Duarte Isobel Boshoff Teagan Dean Leah Reesa Davies Izette Nel Jason Houy GRAAD 6 Myralene Fourie Anton Stefan Biehler Dirk van der Hoff Cara Theron Daniele van Wyk Kristen van Drimmelen GRAAD 7 Kaitlyn Lydes-Uings Michelle Naude Christianna Evangelia May Jordann Venter Dichaba Rotondwa Melato Willie Grobler KWARTAAL 3 Designed by sales-squad.com 15

You are stronger

than you think

GRAAD 4

Anton Ben Biehler

Dane Mouton

Lienke Butler

Willa-Lisa Krause

Mark Philip Fourie

GRAAD 5

Haylee Duarte

Isobel Boshoff

Teagan Dean

Leah Reesa Davies

Izette Nel

Jason Houy

GRAAD 6

Myralene Fourie

Anton Stefan Biehler

Dirk van der Hoff

Cara Theron

Daniele van Wyk

Kristen van Drimmelen

GRAAD 7

Kaitlyn Lydes-Uings

Michelle Naude

Christianna Evangelia May

Jordann Venter

Dichaba Rotondwa Melato

Willie Grobler

KWARTAAL 3 Designed by sales-squad.com

15

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!