20.10.2017 Views

CURRO OCT AFR

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Graag wil Curro Roodeplaat elke leerder sterkte toewens met die

opkomende kwartaal se verskeie sport items. Dit is ‘n nuwe kwartaal

en ons gaan met nuwe ywer die termyn aanpak.

Baie geluk ook aan Amogelang Tshoagong en Adam Cannata wat

gedurende die vakansie in die finale rondte van die o/11 Titans

krieketproewe deelgeneem het. Ons glo en vertrou dat ons positiewe

terugvoering oor die leerders sal ontvang.

Kaskar 2017

Ons wil graag elke leerder, personeellid en ouer bedank wat

bygedra het om van hierdie dag ‘n reuse sukses te maak. Dit was

‘n dag gevul met opgewondenheid, pret en natuurlik baie modder.

‘n Spesiale woord van dank aan Mnr. Niemand en Me. Theunissen

wat die uitdaging aanvaar het om deur die modder gestoot te word

nadat ons ons mikpunt van R115 000 bereik het. Hierdie herinnering

sal altyd gekoester word in elke Roodie se hart.

KWARTAAL 3 Designed by sales-squad.com

14

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!