10.05.2017 Views

Pg 22 - 23RR

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

kool op die kole

Sny die stingel van die kool uit.

Dis daai soliede deel onderaan.

Sny dan die kool in duimdik

skuiwe, sonder om regdeur te sny.

Die gapings tussen die snye moet

groot genoeg wees sodat jy die

spek, spriet-uie en kaas daarin kan

prop - sonder om die hele kool

uitmekaar te laat val.

Jy wil hom heel in foelie toedraai

en op die vuur kook.

Sit die kool in ʼn dubbellaag foelie

en begin hom stop met die kaas,

spek en spriet-uie

*Kaas. Gebruik ʼn geel kaas wat

lekker maklik smelt. Enigiets van

verouderde cheddar, soetmelkkaas

of selfs daai jies sal ook werk..

Ek verkies gruyère-kaas want dit

het ʼn effense krakerigheid en dis

kits-kaasvelletnie

so verwerk nie.

Sprinkel laaste die sout en wit

peper oor.

so by my kool

Bestandele

Medium koolkop,

Halwe blok geel kaas*

Pakkie gekapte spek,

Spriet-uie,

Sout en wit peper

Room

Foelie

Jy kan ʼn stoomhuisie maak

deur al die punte van die foelie

bo-op die koolkop bymekaar te

vat.

Draai totdat jy seker is die

foelie is goed geseël.

Sit nou op die kole, of op ʼn

rooster en laat vir so twee ure

stoom.

Wanneer daai soet geur van die

spek, kool en spriet-uitjies

mense van heinde en verre na

jou braai toe lok, weet jy dit

werk,

en die kool is amper gaar.

Bedien sommer so uit

die foelie uit.

Die gaste wat koskenners is,

sal van die sous wat van die

kool af kom wil drink.

Dis ʼn hemelse aftreksel.

Plaastoe! [23] Tafeltoe!

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!