01.05.2017 Views

2017 DRAFNUUS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

MNR. GEYER AAN DIE WOORD

2

2017. Kwartaal 1 en gekom en weer gegaan. Hierdie was 'n moeilike kwartaal. Vol hoogtepunte en 'n

paar teleurstellings.

Hier is 'n paar van ons hoogtepunte, iets waarop julle regtig trots kan wees :

Rekord getal middelafstande by die oefeninge (46 x)

21 x 200m's met 30sek rus tussen elk

10 x 400m's in 45 Minute

Rekord getal wat opdaag vir 'n LSD oefening (36 x)

90 % sukses met die interskole byeenkoms.

'n Volledige interhoërspan en die beste 3000m groepe nog

Baie nuwe gesigte wat by ons aangemeld het.

Nuwe tydtoetsroetes word vasgestel

Sluit die kwartaal af met die 30 Jaar reünie

Begin met 'n Landloop puntestelsel

En so kan ons aangaan. Ek waardeer elkeen wat bygedra het tot die suksesverhaal. Julle het dit

wat van 'n middel en langafstand atleet verg en ek is saam met die ander afrigters baie trots op

julle.

Wat nou? Hoe lyk die pad vorentoe ? Hier is 'n kort opsomming :

ʼn Lekker aktiewe rus vakansie is om die draai. Onthou dat die ander vakansies se oefeninge

verpligtend is.

Landloop derby tuis teen die Monties

Drie AGN liga byeenkomste. Die datums sal nog bekend gemaak word

Wedloop by die botaniese tuine waar ons ander skole sal uitdaag bv. Menlopark

Padwerk op afwisselende Saterdae

'n Ontbyt pretdraf te Hazel food mark (Menlopark)

Goeie geselskap, kameraadskap en vriende

Landlooptoer te Kzn

Onthou die volgende.

Oefeninge dra by tot akademiese prestasie. Om 'n oefening te mis terwille van akademie het juis

die teenoorgestelde uitwerking.

Oefeninge is soos om geld te spaar. R1 op sy eie is baie min. Vermenigvuldig hierdie R1 met tien en

dan het jy R10. Jy kan nou iets daarmee doen. Hierdie R10 verdien ook rente. Dus hoe meer

gereeld jy spaar, hoe vinniger vermeerder hierdie geld met die rente wat jy ook daarop verdien.

Hoe kan ek dit met julle oefeninge vergelyk? Een oefensessie is op sy eie niks werd nie. Doen dit

gereeld en jy word al hou fikser. Tel nou die weke en maande se oefeninge bymekaar en ons begin

besigheid gesels. Dus spaar gereeld. Oefen gereeld en jy sal skatryk word.

Geniet julle vakansie Elkeen van julle is vir my kosbaar. Ek mis elke een van julle as julle nie by die

oefeninge was nie en my dag eindig onbevredigend. Ek het julle nodig, ons as afrigters het julle

nodig. Dankie vir elke glimlag, elke grappie, elke ding wat julle ons leer. Saam sal ons volhard met

sekerheid.

Mnr Geyer

PITKOS vir die SIEL

3

Die reddende krag van stories

March 14, 2017

Deur - Roedolf Botha

Ons mense kan “stories” skynbaar nie ontsnap nie.

Ons lees elke dag stories in die koerant. Sommige van

ons spandeer baie tyd aan die lees van fiksieverhale, sommer net vir ontspanning of eie verryking.

Meeste van ons kyk elke aand na stories op die televisie. In die verlede moes ons na ‘n videowinkel

toe gaan om stories te gaan uitneem. Vandag kyk ons flieks of reekse sommer op die internet.

Soms betaal ons selfs groter bedrae geld om na ‘n goeie storie te gaan kyk in ‘n fliekteater.

Dit lyk asof ons as mense baie inspirasie put uit goeie stories. Verhale van mense wat hoë hoogtes

bereik het kan ons ook telkens dring na hoër hoogtes en prestasies. Ek dink aan bekende verhale

van mense soos Wolraad Woltemade, wat ons kan inspireer tot heldhaftigheid. Die verhaal van

iemand soos Martin Luther King kan ons weer aanspoor tot die oordra van gesonde morele

waardes aan ‘n samelewing. So kan die gewese CEO van General Electric, Jack Welsch, ons

aanmoedig tot dinamiese groei in leierskap in die besigheidsarena.

Goeie verhale help ons egter ook om te “cope” met die harde kant van die lewe. Telkens net wanneer

ons wil opgee dan hoor die ons die storie van iemand anders wat uiters swaar gekry het en

steeds kop-bo-water gehou het, en dan inspireer dit ons weer tot hernude volharding. Stories gee

nie altyd vir ons klinkklare antwoorde nie maar op ‘n misterieuse manier help dit ons om hoop te

vind, aan te gaan en selfs beter te word. Wanneer ek wonder oor al die lyding in hierdie wêreld en

ek dink aan die ware verhaal van Desmond Doss wat vyf-en sewentig mense se lewens gered het

tydens die Tweede Wêreldoorlog dan gee dit nie regtig rasionele antwoorde op die futiliteit van

oorlog of waarom God dit alles toelaat nie. Dit gee my egter ‘n verhaal van waar iemand die evangelie

laat “werk” het in die regte lewe. In die verhaal beleef mens iets van God se bemoeienis in

die wêreld en daal daar ‘n innerlike vrede neer. So vreemd soos wat dit klink is dit soms genoeg.

Die moderne Katolieke hervormer en skrywer, James Caroll, het iets gesê wat my nogal laat dink

het aan die krag van stories. Hy sê:

The very act of storytelling, of arranging memory and invention according to the structure of narrative,

is by definition holy… We tell stories because we can’t help it. We tell stories because we love

to entertain and hope to edify. We tell stories because it fills the silence death imposes. We tell

stories because they save us!

Dis dan geen verrassing dat die Bybel God voorstel as die Groot Storieverteller nie. Sewentig persent

van die Bybel bestaan uit verhale. Jesus preek hoofsaaklik in verhale (Markus 4:34). God is

daagliks besig om ‘n verhaal te skryf: die verhaal van die geskiedenis. Die hoofkarakter van hierdie

verhaal? Jesus. In Jesus het God die mees fundamentele menslike verhaal kom vestig in ons midde.

In Jesus is Hy steeds besig om aan die geskiedenis te skryf. Daarom dat stories so resoneer

met ons harte! Dis eintlik God wat steeds poog om die wêreld se aandag te trek deur bekwame

storieskrywers in ons midde te plaas. Dis eintlik Hý wat ons harte warm hou vir Hom deur stories in

ons harte te plant. Telkens wanneer mense moeg raak, of wanneer gelowiges moedeloos raak, of

wanneer Christene laks raak in hulle Jesus-navolging, dan word hulle aangespoor deur hierdie verhaal

van God wat kom mens word het tussen ons. Hoor hoe spoor die Hebreërskrywer sy lesers

aan tot hoër hoogtes met die volgende woorde (12:2-3 Message):

Keep your eyes on Jesus, who both began and finished this race we’re in. Study how he did it…

When you find yourselves flagging in your faith, go over that story again, item by item, that long

litany of hostility he plowed through. That will shoot adrenaline into your souls!

LIEDJIES VIR DIE LANGPAD

4

The RUNNING AWARDS is

jaarlikse aanlyn toekennings

waar hardloopers van

reg oor die wêreld kan stem vir die beste skoene, wedlope, klere, “gadgets”

ensovoorts.

Die “ultimate playlist” was asvolg;

#1: Eye of the Tiger by Survivor

#2: Pass Out by Tinie Tempah

#3: Insomnia by Faithless

#4: Rolling In The Deep by Adele

#5: Lose Yourself by Eminem

#6: Don't Stop Me Now by Queen

#7: Run Boy Run by Woodkid

#8: Underdog by Kasabian

#9: Everlong by Foo Fighters#

#10: Breathe by The Prodigy

#11: Livin' On A Prayer by Bon Jovi GAAN LAAT JOU STEM TEL;

#12: Stronger by Kanye West http://therunningawards.com/

#13: Gonna fly now by Bill Conti

#14: Hey Ya by OutKast

#15: Billie Jean by Michael Jackson

#16: The Chain by Fleetwood Mac

#17: The Rockafeller Skank by Fatboy Slim

#18: We Are The Champions by Queen

#19: Shoot the Runner by Kasabian

#20: I Remember by Deadmous/Kaskade

DIE BESTE VAN DIE BESTE

5

HIER IS DIE WENNERS VAN 2016:

BLOG - The fat girls guide to running

TYDSKRIF - Runner’s World

BOEK - Parkrun, much more than just a run in the park.

OORFONE - Yurbuds

APP - STRAVA

SPORT DRANKIE - Lucozade Sport

GADGETS - Garmin

MANS KLERE - Adidas

DAMES KLERE - Nike

SKOENE - Asics

KAN JY DIE VOLGENDE SPORT LOGO’S BENOEM ??

AKTIEWE RUS

6

DIE “QUOTE” KONING

7

ATLETIEK SEISOEN IN OëNSKOU

B/G JR 800 VAN NAAM 2016 2017 BRITS 20/1 WIL 3/2 MS 10/2 GM /17/2 IH 23/2 BESTE

D 14 800 NEL ANZE 02:46.0 02:34.3 02:43.8 02:42.4 02:35.4 02:34.3 02:34.3

D 14 800 ROLFE MAXINE 03:01.1 03:16.2 03:27.1 03:01.1 03:02.4 03:01.1

D 14 800 VENTER MELISSA 02:46.8 03:13.9 03:02.9 03:02.5 02:54.8 02:46.8 02:46.8

S 14 800 BOUWER JUAN 02:39.1 02:27.0 02:36.3 02:32.1 02:38.4 02:34.8 02:27.0 02:27.0

S 14 800 ERSKINE J-J 02:44.7 02:55.1 02:44.7 02:44.7

S 14 800 LANGUAGE JULIAN 02:46.4 02:46.4 02:46.4

S 14 800 MTHIMUNYE SABELO 02:38.9 02:44.4 02:38.9 02:38.9 02:38.9

S 14 800 PHIRI KOLOFELO 02:24.9 02:30.5 02:24.9 02:30.3 02:29.5 02:24.9

S 14 800 VERSFELD CHENI 03:12.6 03:12.6 03:12.6

S 14 800 WALDECK CORNE 02:39.4 02:39.4 02:42.6 02:39.4

D 15 800 BURGER SHARON 03:12.8 03:12.8 03:12.8

D 15 800 CARSTENS MARIE-LOUISE 03:22.1 03:12.7 03:16.8 03:12.7 03:12.7

D 15 800 DE BEER PAARL 03:05.6 02:50.9 03:11.3 02:59.7 02:53.9 02:55.9 02:50.9 02:50.9

D 15 800 DE CLERCQ ZELMARI 03:27.3 03:27.3 03:27.3

D 15 800 LOUBSER MEI-LEIGH 03:21.2 03:07.7 03:37.8 03:18.1 03:08.7 03:07.7 03:07.7

D 15 800 PRINSLOO MIQUETTE 02:53.3 02:50.8 03:11.2 02:50.8 02:58.5 02:50.8

D 15 800 VAN DER VYVER TIENEKE 03:21.4 03:02.5 03:13.5 03:02.5 03:02.5

D 15 800 VILJOEN ANJA 02:55.4 02:50.5 02:57.9 02:54.3 02:51.3 02:50.5 02:50.5

8

ATLETIEK SEISOEN IN OëNSKOU

S 15 800 JACOBS DANIE 02:37.4 02:28.2 02:28.2 02:31.7 02:34.6 02:28.2

S 15 800 MAMAKOKO TSIMOLOGO 02:22.8 02:18.1 02:28.3 02:22.2 02:18.1 02:17.3 02:18.1

S 15 800 OTTO JEANDRE 02:41.7 02:48.8 02:41.7 02:41.7

S 15 800 YEDWA THATO 02:11.2 02:10.6 02:17.7 02:18.3 02:15.9 02:10.6 02:08.3 02:10.6

D 16 800 COETZEE MICARLI 02:54.4 02:42.6 02:53.3 02:46.9 02:44.4 02:45.1 02:42.6 02:42.6

D 16 800 COETZER JEAN-MARI 03:01.0 02:44.2 02:53.1 02:58.8 02:57.9 02:44.2 02:44.2

D 16 800 MAKUA MERCY 02:56.3 02:55.5 03:00.5 02:55.5 03:05.3 02:56.6 03:00.4 02:55.5

D 16 800 MOSS ASHLY 03:12.2 03:14.5 03:12.2 03:12.2

D 16 800 SCHOEMAN MARYKE 02:40.5 02:44.0 02:44.0 02:40.5

D 16 800 TSELANA ANNIE 02:45.4 02:41.6 02:54.2 02:51.7 02:52.2 02:41.6 02:41.6

S 16 800 DE BRUTO DRIES 02:17.7 02:23.1 02:25.7 02:23.1 02:17.7

S 16 800 DU PLESSIS EDWARD 02:12.5 02:17.0 02:22.6 02:20.3 02:27.2 02:20.1 02:17.0 02:12.5

S 16 800 FABER MARTIN 02:25.8 02:20.6 02:22.6 02:21.2 02:20.6 02:21.6 02:20.6

S 16 800 GREYLING BRAAM 02:32.1 02:31.8 02:31.8 02:32.2 02:34.8 02:31.8

S 16 800 KURTZ ADRIAAN 02:50.0 02:44.1 02:44.1 02:44.1

S 16 800 MARKS SHANO 02:59.5 02:38.9 02:40.2 02:38.9 02:38.9

S 16 800 MARTINS ARNO 02:27.1 02:37.5 02:27.1 02:27.2 02:27.1

D 17 800 DOVEY MEGAN 02:57.9 03:03.3 03:03.3 02:57.9

D 17 800 NIEMANN DANE 03:29.0 03:29.0 03:29.0

D 17 800 ODENDAAL STEFANI 02:35.9 02:41.9 02:44.0 02:53.3 03:15.4 02:41.9 02:35.9

9

S 17 800 DE BEER MATTHEUS 02:26.1 02:19.9 02:19.9 02:19.9

S 17 800 DE NYSSCHEN DIHAN 02:24.3 02:33.8 02:25.9 02:24.3 02:27.4 02:24.3

S 17 800 DE WAAL DUAN 02:18.1 02:31.3 02:27.7 02:23.5 02:23.0 02:18.1 02:18.1

S 17 800 HEINE HEINDERICK 02:31.6 02:32.6 02:35.1 02:36.1 02:32.6 02:31.6

S 17 800 TALJAARD HERMAN 02:29.0 02:34.3 02:34.3 02:29.0

S 17 800 VAN DER MERWE MICHAL 02:36.5 02:36.5 02:36.5

S 17 800 VAN DER VYFER DANIEL 02:15.2 02:09.8 02:15.1 02:10.6 02:11.1 02:12.2 02:09.8 02:09.8

S 19 800 CARSTENS ALEX 02:39.0 02:17.3 02:29.1 02:24.2 02:24.2 02:23.6 02:17.3 02:17.3

S 19 800 DE CLERCQ HARDUS 02:35.4 02:41.6 02:35.4 02:37.1 02:35.4

B/G JR 1500 VAN NAAM 2016 2017 BRITS 20/1 WIL 3/2 MS 10/2 GM /17/2 IH 23/2 BESTE

D 14 1500 NEL ANZE 05:41.0 05:19.1 05:25.5 05:35.1 05:29.5 05:33.7 05:19.1 05:19.1

D 14 1500 ROLFE MAXINE 06:30.5 06:54.9 06:30.5 06:30.5

D 14 1500 VENTER MELISSA 05:53.4 06:44.5 06:34.7 06:22.5 06:20.9 05:53.4 05:53.4

S 14 1500 BOUWER Juan 05:31.7 05:10.7 05:34.6 05:22.3 05:16.6 05:21.0 05:10.7 05:10.7

S 14 1500 ERSKINE J-J 05:37.6 06:05.7 05:37.6 05:50.2 05:37.6

S 14 1500 MTHIMUNYE SABELO 05:40.1 05:52.3 05:40.1 05:40.1

S 14 1500 PHIRI KOLOFELO 05:01.0 05:19.9 05:02.8 05:27.4 05:01.0 05:01.0

S 14 1500 VERSFELD CHENI 06:07.3 06:07.3 06:07.3

S 14 1500 WALDECK CORNE 05:18.3 05:29.9 05:18.3 05:18.3

10

S 19 800 DEGENAAR DIAN 02:14.2 02:19.6 02:19.6 02:25.3 02:14.2

D 15 1500 BURGER SHARON 06:43.1 06:43.1 06:43.1

D 15 1500 CARSTENS MARIE-LOUISE 06:59.1 06:20.0 06:59.7 06:42.6 06:29.1 06:20.0 06:20.0

D 15 1500 DE BEER PAARL 06:32.1 05:55.3 06:27.6 06:04.6 06:00.0 06:06.1 05:55.3 05:55.3

D 15 1500 LOUBSER MIA-LEIGH 06:36.1 07:30.1 06:36.1 06:36.1

D 15 1500 PRINSLOO MIQUETTE 06:18.1 06:48.4 06:48.4 06:18.1

D 15 1500 VAN DER VYVER TIENEKE 06:59.1 06:15.6 07:09.3 06:41.3 06:20.6 06:26.2 06:15.6 06:15.6

D 15 1500 VILJOEN ANJA 06:04.8 05:56.2 06:10.1 06:06.2 05:56.2 05:59.1 05:57.1 05:56.2

S 15 1500 JACOBS DANIE 05:28.9 05:07.2 05:18.9 05:20.6 05:20.9 05:11.0 05:07.2 05:07.2

S 15 1500 MAMAKOKO TSIMOLOGO 05:04.8 04:46.2 05:03.8 04:55.4 04:46.5 05:00.4 04:46.2 04:46.2

S 15 1500 OTTO JEANDRE 05:38.4 06:03.2 05:38.4 05:38.4

S 15 1500 YEDWA THATO 04:35.1 04:24.6 04:50.9 04:47.9 04:40.6 04:24.6 04:24.6

D 16 1500 COETZEE MICARLI 05:45.7 05:35.3 05:55.8 06:00.1 05:45.6 05:42.6 05:35.3 05:35.3

D 16 1500 COETZER JEAN-MARIE 06:42.7 06:42.7 06:42.7

D 16 1500 MAKUA MERCY 06:03.5 06:00.0 06:07.7 06:18.0 06:11.1 06:00.0 06:00.0

D 16 1500 MOSS ASHLY 06:50.9 06:50.9 06:50.9

D 16 1500 TSELANA ANNIE 06:14.7 05:44.6 06:16.4 06:02.7 06:13.5 05:44.6 05:44.6

S 16 1500 DU PLESSIS EDWARD 04:47.4 05:18.8 05:18.8 05:23.9 05:22.1 04:47.4

S 16 1500 MARTINS ARNO 05:18.7 05:26.9 05:18.7 05:18.9 05:18.7

S 16 1500 GREYLING BRAAM 05:16.8 04:56.3 05:27.7 05:23.7 05:20.1 04:56.3 04:56.3

S 16 1500 FABER MARTIN 05:21.5 04:58.3 05:33.9 05:18.8 05:14.7 04:58.3 04:58.3

S 16 1500 KURTZ ADRIAAN 05:54.6 05:35.1 05:41.8 05:35.1 05:35.1

S 16 1500 DE BRUTO DRIES 04:59.5 04:55.7 05:16.8 05:12.2 04:55.7 04:55.7

D 17 1500 DOVEY MEGAN 06:23.9 05:43.4 06:32.3 05:57.4 05:43.4 05:43.4

D 17 1500 NIEMANN DANE 07:44.9 07:44.9 07:44.9

11

S 17 1500 DE BEER MATTHEUS 04:52.1 04:42.3 04:45.2 04:51.7 04:42.3 04:42.3

S 17 1500 DE NUSSCHEN DIHAN 05:48.8 05:48.8 05:48.8

S 17 1500 DE WAAL DUAN 05:11.9 05:22.8 05:22.5 05:11.9 05:20.9 05:11.9

S 17 1500 HEINE HEINRICK 05:20.7 05:00.2 05:43.3 05:26.6 05:00.2 05:00.2

S 17 1500 TALJAARD HERMAN 05:30.2 05:42.2 05:30.2 05:30.2

S 17 1500 VAN DER MERWE MICHAL 06:14.1 06:09.2 06:09.2 06:09.2

S 17 1500 VAN DER VYFER DANIEL 04:43.9 04:35.1 04:46.4 04:38.4 04:40.1 04:47.9 04:35.1 04:35.1

S 19 1500 CARSTENS ALEX 05:39.7 05:23.4 05:40.0 05:33.4 05:23.4 05:25.2 05:23.4

S 19 1500 CRONJE STEPHAN 05:40.1 05:09.6 05:09.6 05:09.6

S 19 1500 DE CLERCQ HARDUS 05:48.9 05:48.9 05:48.9

S 19 1500 DEGENAAR DIAN 05:22.9 05:25.9 05:25.9 05:22.9

S/D JR 3000 VAN NAAM 2016 2017 BRITS 20/1 WIL 3/2 MS 10/2 GM /17/2 IH 23/2 BESTE

D 15 3000 CARSTENS MARIE-LOUISE 15:28.1 15:28.1 15:28.1

D 16 3000 COETZEE MICARLI 12:51.4 12:30.5 13:14.6 13:00.3 12:30.5 12:30.5

D 15 3000 DE BEER PAARL 14:15.1 13:07.5 14:19.5 13:07.5 13:07.5

D 17 3000 DOVEY MEGAN 13:23.9 12:29.9 13:41.8 13:30.7 12:29.9 12:29.9

D 15 3000 MAKAU MERCY 13:07.4 12:30.9 13:17.9 13:21.6 12:53.9 12:30.9 12:30.9

D 17 3000 NEL ANZE 11:49.6 12:00.4 12:06.4 11:49.6 11:49.6

D 16 3000 TSLANA Annie 13:30.4 12:58.5 13:25.4 12:58.5 12:58.5

D 15 3000 VAN DER VYVER TIENEKE 15:25.5 15:25.5 15:25.5

D 15 3000 VILJOEN ANJA 13:31.1 12:33.4 13:21.8 13:03.7 13:20.0 12:33.4 12:33.4

12

S 14 3000 BOUWER JUAN 12:32.6 11:44.6 12:08.5 11:44.6 11:44.6

S 19 3000 CARSTENS ALEX 13:27.6 13:27.6 13:27.6

S 17 3000 DE BEER Mattheus 10:42.2 10:12.9 10:34.5 10:12.9 10:12.9

S 16 3000 DE BRUTO Dries 11:18.2 11:25.8 11:36.7 11:25.8 11:18.2

S 17 3000 DE WAAL DUAN 12:40.2 12:40.2 12:40.2

S 16 3000 DU PLESSIS EDWARD 12:46.4 12:46.4 12:46.4

S 16 3000 FABER MARTIN 13:10.5 13:10.5 13:10.5

S 16 3000 GREYLING BRAAM 12:32.6 11:10.5 12:08.5 11:37.2 11:22.2 11:10.5 11:10.5

S 17 3000 HEINE HEINRICK 12:32.6 11:22.5 13:27.6 12:24.7 12:01.0 11:58.2 11:22.5 11:22.5

S 15 3000 JACOBS DANIE 12:23.6 11:44.3 12:07.3 11:44.3 11:44.3

S 15 3000 MAMAKOKO TSIMOLOGO 11:50.5 11:50.5 11:50.5

S 16 3000 MARX SHANO 12:47.2 12:47.2 12:47.2

S 15 3000 OTTO JEANRE 15:24.9 15:24.9 15:24.9

S 14 3000 PHIRI KOLOFELO 11:32.4 11:32.4 11:32.4

S 17 3000 TALJAARD HERMAN 12:57.9 12:57.9 12:57.9

S 16 3000 VAN DER VYVER DANIEL 10:29.0 10:04.2 10:45.2 10:30.2 10:04.2 10:04.2

S 14 3000 WALDECK CORNE 10:56.6 11:27.8 10:56.6 10:56.6

S 14 3000 YEDWA THATO 10:14.2 09:54.8 10:44.4 10:33.6 10:15.5 09:54.8 09:54.8

13

14

WIE IS DIE NUWE ZEMNIX BY LANDLOOP

15

Sy mag dalk die kleinste meisie wees by die oefeninge, maar moet nie haar

misgis vir iemand wat nie vinnig kan hardloop nie. Anzé Nel is een van die nuwe

Graad 8 meisies wat by Overkruin se Landloopspan aangesluit het. Sy kom van

Laerskool Wonderboom en doen al van Graad 6 landloop. Haar mikpunt op ʼn 4

km is om haar persoonlike beste van 16 minute en 38 sekondes van laas jaar te

verbeter. Met daardie persoonlike beste hardloop sy al ʼn goud op die 4 km

(goud is onder 17 minute). Wys net dat ouderdom niks te doen het met sukses

nie.

Anzé se gunsteling deel van die Ovie Landloop weeksprogram is die LSD ( lang

stadige distansie). Sy sê dat dit baie rustiger is as die ander oefeninge en

dat dit lekker is om ʼn bietjie langer afstande te draf.

Volgens Anzé is die snaakste persoon by die oefeninge Daniel van der Vyver

(natuurlik) en die persoon wat die meeste aanmoediging gee is Micarli Coetzee.

Anzé se motivering vir ander mense om by die Landloopspan aan te sluit is,

“Kom hardloop en kry ʼn mooi lyf met ʼn six pack”.

Met sy rooi hare en gunsteling maXed skoene kom Juan Bouwer aangehardloop

na elke landloop oefening. Juan kom ook van Laerskool Wonderboom en is een

van die nuwe Graad 8 seuns wat by Overkruin se Landloopspan aangesluit het.

Hy doen nou al vir 4 jaar landloop en fokus hard daarop om sukses te behaal.

Juan het groot doelwitte gestel vir sy landloop loopbaan en beplan om 14 min

op ʼn 4 km te hardloop.

Juan kan nie besluit of hy meer van die bulte hou of die parkie-oefening meer

geniet nie. Hy gee elke oefening sy beste en is nie bang vir ʼn uitdaging nie.

Volgens Juan kan hy nie rêrig besluit wie die snaakste persoon by die oefeninge

is nie, maar hy ontvang die meeste aanmoediging van Daniel van der

Vyver af. Sy motivering vir ander mense om aan te sluit by die Landloopspan

is, “Al is daar moeilike oefeninge is dit nogsteeds vet pret om te oefen”.

Anzé en Juan het by Overkruin se Landloopspan aangesluit en volkome deel

geword van hierdie ongelooflike groep atlete. Hier sal hulle ontwikkel en hulle

volle potensiaal bereik. Ons glo dat hulle nog lank en lekker saam met die Ovie

Landloopspan sal hardloop .

DAAR IS TWEE VAN HAAR !!

16

Ons eie Anzè het ‘n tweeling sussie !!

Ek en Charlize is ‘n tweeling gebore op 28 Februarie 2003. Sy

is die oudste en langste van ons twee. Ons geniet saam Ovie-

Mob en die revue, maar waar ek Landloop doen, doen sy

tuimel. Ons is altwee baie lief vir teken.

Ons help mekaar graag en vul mekaar mooi aan as sussies.

17

DIE BROERS & SUSTERS

18

BESKRYF JOU BOETIE/ SUSSIE KORTLIKS:

DIE BE BEER’S

MATTHEUS is “tough on the outside

& baie sweet inside”. Hy maak of

hy nie van my hou nie maar hy is eintlik

baie lief vir my!

PAARL is IRRITEREND ;) GRAP

NET sy is ‘n baie LIEFDEVOLLE

SUSSIE !!

DIE DE CLERCQ’S

HARDUS het ‘n BAIE GROOT HART

WAT VAN GOUD GEMAAK IS !!

ZELMARI is ‘n oulike, glimlaggende

meisie wat beslis die

steriotipering oor blondines verkeerd

bewys. Sy is ongelooflik liefdevol,

maar ek dink almal sal saamstem

dat sy vir my meer tee moet maak.

BROERS & SUSTERS

19

DIE VAN DER VYVER’S

DANIEL is ‘n COMPUTER

NERD :)

MAAR, ek en hy saam sal

enige iemand kan laat lag!!

TINEKE is ‘n ABSOLUTE

STAATMAKER van ‘n mens.

DIE CARSTENS

ALEXANDER is “easy to love,

hard to forget”

MARIE-LOUISE is ‘n

ONVOORSPELBARE

SONSTRAAL.

GATORADE - DIE VOLLE WAARHEID

20

Kom gee jou lys in by Juf. Swanepoel voor 5

Mei en staan ‘n kans om ‘n prys te wen !!!

21

MNR. GEYER DEUR DIE JARE

HET JY GEWEET ??

MNR.GEYER HET AL 4 KEER DIE COMRADES

(89km) GEHARDLOOP MET ‘n BESTE TYD VAN

10h57min.

22

THIS IS WHY WE RUN

PEOPLE OFTEN WONDER, WHATS THE REASON THAT WE RUN

AND NEVER DO THEY BELIEVE US,WHEN WE SAY - ITS FUN !

SO I SAT BACK AND THOUGHT WHAT COULD THE REASON BE

AND SLOWLY FIGURED OUT WHAT THE REASON WAS FOR ME

THAT FIRST STEP OUT THE DOOR, MIGHT BE THE HARDEST PART

BUT LIKE MOST THINGS IN LIFE, ITS GOING TO TAKE A LITTLE HEART

WHY WOULD YOU GO RUN JUST TO END UP WHERE YOU START

WHEN YOU THINK ABOUT IT LOGICALLY THAT IS NOT VERY SMART

BUT THAT FEELING WHEN YOU GET GOING AND YOUR HEART BEGINS

TO RACE

WHEN ADRENALINE KICKS IN AND THERE IS NOTHING YOU CANT FACE

WHEN YOUR MIND IS CLEAR AND FLOATING A MILLION MILES AWAY

WHEN FINALLY YOU GET A MOMENT TO YOURSELF, AND GET A

CHANCE TO PRAY

THE FACT THAT IS ONLY ME, ON WHO I NEED TO RELY

AND YOU GET TO THAT DARK PLACE, WITH ENERGY IN SHORT SUPPLY

ITS ONLY ME THAT CAN GET ME THROUGH THE WALL MY MIND HAS

BUILD

BUT WHEN YOUR ON THE OTHERSIDE YOU FEEL MORE THAN FULFILLED

IT MAY NOT MAKE A LOT OF SENSE WHEN YOU HEAR WHY WE RUN

AND EVEN THOUGH MOST OF YOU STILL DON’T THINK IT IS FUN

IT IS SOMETHING SO REWARDING, I WISH YOU COULD FEEL IT TOO

SO DO YOURSELF A FAVOUR, AND GO SEE IF WHAT WE SAY IS TRUE

M. SWANEPOEL

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!