A15202 Kynoch Success stories & articles AFR PRINT

22.02.2017 Views

Voorwoord Beste Voedselprodusent Kynoch Kunsmis is ‘n toonaangewende verskaffer van ‘n volledige reeks hoëgehalte korrel-, vloeibare en spesialiteitskunsmisprodukte en tegnologieë aan voedselprodusente in Suider-Afrika. Kynoch bedryf stoorspasie asook invoer- en vermengingsfasiliteite in die hoof-hawens asook ander binnelandse lokaliteite in die Suidelike Afrika-streek en verskaf tans aan ons kliënte vanuit een van ses gedesentraliseerde fasiliteite. Kynoch stel ten doel om verbeterde doeltreffendheid na te jaag en sy visie is om as innoverende plantvoedingsvennoot ‘n bydrae tot ons kliënte se besighede te maak deur van ons interne opbrengsverbeteringstegnologie (Yield Enhancing Technologies TM ), -dienste (Yield Enhancing Services TM ) en innovering, gebruik te maak. Tesame met ons volledige reeks landboukundige dienste asook voedingskedulering (nutrient scheduling TM ) en verbeteraars, is ons in staat om die groei en ontwikkeling van ons kliënte se gewasse optimaal te bestuur om sodoende ‘n bydrae tot hul winsgewendheid te maak. By Kynoch glo ons daarin om op die voorpunt van navorsing en produkontwikkeling te bly, en die suksesse wat ons keer op keer op die plaas sien, maak ons baie opgewonde. Kynoch stel ‘n volledige reeks plantvoedingsprodukte beskikbaar wat ons in staat stel om ‘n gewas-, groeistadium- en plek-spesifieke benadering te volg. Kortom kom dit daarop neer dat daar aan die unieke behoeftes van ‘n spesifieke gewas regdeur die groeiseisoen vir ‘n spesifieke grond voldoen kan word. Met Kynoch se innoverende en pasgemaakte produkte kan plantvoeding toegedien word in ooreenstemming met die spesifieke behoeftes gedurende die groeisiklus van verskillende gewasse. Verder beteken dit dat met Kynoch op die plaas kan ons kliënte die meeste uit hul gewasse haal en verseker wees van verbeterde doeltreffendheid wat tot ‘n hoër opbrengs en beter gewaskwaliteit kan lei. Kynoch verskaf wel ook basiese enkelvoudige misstowwe, maar daar word deurentyd daaraan gewerk om die doeltreffendheid van ons plantvoedingsprodukte tot voordeel van ons kliënte te verbeter. So is Kynoch die eksklusiewe verspreider van die wêreldwye en deeglik beproefde Agrotain® stikstofstabiliseerders wat stikstofvervlugtigingsverliese tot die minimum beperk. Hierdie tegnologie word onder die handelsnaam KynoPlus® verkoop. ‘n Volledige reeks plantvoedingstowwe is beskikbaar om aan die verskillende gewasse se behoeftes te voorsien. Ander kunsmisroumateriale, -produkte en verbeteraars word in ons produkaanbod geïntegreer. Sover dit ons aangaan, is daar geen wonderkuur nie, maar langtermynsukses is die resultaat van die somtotaal van alles wat ons doen. Produsente word gediens deur ‘n gedugte span verkoops- en landboukundige personeel. Die Kynoch-span is opgewonde oor die toekoms en sien daarna uit om ons kliënte tot diens te wees en ‘n verskil te maak. Praat gerus met een van ons streeksbestuurders, verkoopspersoneel of landboukundiges om meer uit te vind oor die spesifieke produkte of voedingsprogramme wat aan u spesifieke gewasse se behoeftes kan voldoen. Ons sien daarna uit om Verbeterde doeltreffendheid deur innovasie in aksie op u plaas te sien om sodoende waarde tot u besigheid te voeg en moontlik die winsposisie van u boerdery te verbeter. ‘n Voorspoedige seisoen saam met Kynoch word u toegewens. Eugene Muller Besturende Direkteur Kynoch – Voorwoord A15202 Kynoch Success stories & articles AFR 3.indd 2 12/9/16 11:33 AM

INHOUD 02 Verbeterde doeltreffendheid deur innovasie 04 KYNOCH HOU BOEREDAG aan die Suidkus 05 06 08 10 13 14 16 KYNOPOP® OP GEPLANTE SUIKERRIET BEWERKING: GROND- EN KLIMAATSPESIFIEK REGTE KOMBINASIES VIR MEER AS 20 TON MIELIES PER HEKTAAR ‘N VARS BENADERING TOT SITRUSBEMESTING KYNOPOP® WYS SY STAAL OP AARTAPPELS DIE BEMESTING VAN MAKADAMIAS REHABILITASIE VAN KIESBEEN PADKAMP 18 VERHOOGDE OPBRENGS met verbeterde effektiwiteit Fourways: Posbus 3836, Randburg, Suid Afrika, 2125 | Tel: 011 317 2000 Durban: Posbus 41203, Rossburgh, 4072 | Tel: 031 459 0928 Bethlehem: Koedoesingel 3, La Provance, Bethlehem, 9701 | Tel: 058 303 0341 Kynoch – Inhoud 1 A15202 Kynoch Success stories & articles AFR 3.indd 1 12/9/16 11:33 AM

INHOUD

02

Verbeterde

doeltreffendheid

deur innovasie

04

KYNOCH HOU BOEREDAG

aan die Suidkus

05

06

08

10

13

14

16

KYNOPOP® OP GEPLANTE SUIKERRIET

BEWERKING: GROND- EN KLIMAATSPESIFIEK

REGTE KOMBINASIES VIR MEER AS 20 TON MIELIES PER HEKTAAR

‘N VARS BENADERING TOT SITRUSBEMESTING

KYNOPOP® WYS SY STAAL OP AARTAPPELS

DIE BEMESTING VAN MAKADAMIAS

REHABILITASIE VAN KIESBEEN PADKAMP

18

VERHOOGDE

OPBRENGS

met verbeterde

effektiwiteit

Fourways: Posbus 3836, Randburg, Suid Afrika, 2125 | Tel: 011 317 2000

Durban: Posbus 41203, Rossburgh, 4072 | Tel: 031 459 0928

Bethlehem: Koedoesingel 3, La Provance, Bethlehem, 9701 | Tel: 058 303 0341

Kynoch – Inhoud

1

A15202 Kynoch Success stories & articles AFR 3.indd 1

12/9/16 11:33 AM

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!