22.02.2017 Views

A15202 Kynoch Success stories & articles AFR PRINT

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Nuwe benadering in bemesting

Die verhoging van die opbrengspotensiaal

het genoodsaak dat bemestingspraktyke

aangepas moet word om die potensiaal

te benut. Die nuwe generasie

kultivars het ook meegebring dat die

gronddrumpelwaardes van verskeie

voedingstowwe verhoog moes word.

Die aanpassings het nie hier gestop nie,

want nuwe generasieprodukte moes

ook ontwikkel word om in die nuwe

behoeftes te voorsien. Só het Kynoch

Kunsmis begin om die effektiwiteit

van kunsmisprodukte, sowel as die

effektiwiteit van gewasse, te verbeter.

Tesame hiermee word daar van ‘n

plekspesifieke-, gewasspesifieke- en

groeistadiumspesifieke benadering

gebruik gemaak.

Dit is juis ‘n kombinasie van hierdie produkte en benaderings wat die

gewasprodusent in staat stel om die potensiaal wat vir elke jaar beskikbaar is,

maksimaal te benut.

5.0

Opbrengs (t/ha)

4.5

4

4.0

3.5

3.0

3

2

2.5

1

2.0

1.5

1.0

0.5

0.0

1960 1965 1970 1975 1980 1985 1990 1995 2000 2005 2010 2015

Tyd (Jaartal)

Grafiek 1: Gegroepeerde gemiddelde mielie-opbrengs vanaf 1960 tot 2015.

Verander jou

groen in

goud

met GroenGoud ® 30

GroenGoud® 30 is ‘n droë kunsmis wat na plant

en na-opkoms as topbemesting toegedien word en

bevat die wenkombinasie van stikstof, kalsium en

boor in een produk.

GroenGoud® 30:

• Bevat ’n kombinasie van wateroplosbare stikstof,

wateroplosbare kalsium en wateroplosbare boor vir vinnige

opname en vinnige plantreaksie – alles in een toediening.

• Die stikstof is wateroplosbaar en gedeeltelik vinnig

beskikbaar en het gedeeltelik ‘n effens langer reaksie.

• Verhoogde doeltreffendheid kan hoër opbrengs en

verhoogde winsgewendheid veroorsaak.

• Is uiters geskik vir groente en vrugte, maar ook geskik vir

graangewasse, sonneblom en weidings.

GroenGoud ® 30 is ‘n definitiewe moet

vir groenteprodusente.

Kynoch – verbeterde doeltreffendheid deur innovasie.

Nie handeldrywend in die Wes-Kaap nie. GroenGoud® 30 K9750, Wet 36 van 1947.

19

A15202 Kynoch Success stories & articles AFR 3.indd 19

12/9/16 11:36 AM

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!