22.02.2017 Views

A15202 Kynoch Success stories & articles AFR PRINT

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

KynoPop ® wys sy

staal op aartappels

Hantie Reed en Albert van Zyl, Laeveld, Mpumalanga

SUKSES-

STORIE

‘n Aartappelproef met KynoPop® is

gedurende Mei op die plaas Kaalrug in

die Malelane-distrik geplant. Die kultivar

Fianna, is gedurende September uitgehaal.

Die produsent het sy normale

bemestingsprogram wat nie ‘n Kynochprogram

is nie, gevolg en slegs Kynoch se

KynoPop® is addisioneel tot die program

toegedien. Die program wat deur die

produsent gevolg is, bestaan uit die vooraf

uitstrooi van 750 kg/ha 4:3:4 (33) wat

90 kg N/ha, 68 kg P/ha en 90 kg K/ha gee.

Daar is geen topbemesting gegee nie.

Hierdie program is vir ‘n opbrengs van so

ongeveer 20 ton per hektaar.

Die KynoPop® is met vier herhalings

teen 7 kg/ha met ‘n 20%-konsentrasie

op die moere tydens planttyd, gespuit.

Die standaard aanbeveling is ‘n

10%-konsentrasie, maar in hierdie geval is

‘n 20%-konsentrasie gebruik wat weereens

demonstreer hoe veilig KynoPop® teen

die aanbevole dosis per hektaar is. Die

veiligheid van die produk loop hand aan

hand met die keuse van die roumateriale.

Kwaliteit roumateriale is duurder, maar

is saam met die kombinasie van die

regte produkte die sleutel tot die sukses,

derhalwe staan Kynoch by die gebruik van

kwaliteit roumateriale.

Aantal knolle gemiddeld:

Sonder

KynoPop®

Met

KynoPop®

Verbetering

83 130 57

Massa (kg/ha) gemiddeld:

Sonder

KynoPop®

Met

KynoPop®

Verbetering

20 948 36 872 76%

Tabel 1: Verskil in aantal knolle en

opbrengs waar KynoPop® addisioneel

toegedien is.

Foto 1: Aartappels wat geen KynoPop®

ontvang het nie.

Indien Foto 1 en 2 met mekaar vergelyk

word, is nie net die aantal knolle nie,

maar ook die verskil in die grootte van die

knolle, duidelik sigbaar. By Foto 2

waar die KynoPop® gebruik is, is

daar baie meer groter knolle as waar

daar nie KynoPop® toegedien is nie.

Volgens Tabel 1, asook Foto 1 en 2, is

die verbetering wat KynoPop® teweeg

gebring het baie duidelik. Indien daar

aanvaar word dat slegs 70% van die totale

opbrengsverhoging by goeie bemarkbare

produk gerealiseer het, beteken dit ‘n

verskil aan inkomste van R31 210/ha met

‘n aartappelprys (medium/groot) van

R2.80/kg, terwyl die KynoPop® ongeveer

R220/ha gekos het.

Die KynoPop®-voordeel

is ‘n ekstra R31 210/ha

addisionele wins of ‘n

rendement van 142% vir

die groeiseisoen of 212%

per jaar!

Volgens Tabel 1 was daar nie net by

die aantal knolle nie maar ook by die

opbrengs, ‘n verhoging. Waar daar

KynoPop® tot die program bygevoeg is,

is die opbrengs met ‘n reuse 15 924 kg/ha

verhoog. Waar daar KynoPop® bygevoeg

is, het opbrengs met 76% verbeter. ‘n

Prestasie wat nie aldag gesien word nie.

Foto 2: Aartappels wat wel KynoPop®

ontvang het.

Kynoch – Suksesstorie 13

A15202 Kynoch Success stories & articles AFR 3.indd 13

12/9/16 11:35 AM

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!