A15202 Kynoch Success stories & articles AFR PRINT

22.02.2017 Views

Regte kombinasies vir meer as 20 ton mielies per hektaar SUKSES- STORIE Martin Breytenbach en Jan v d Walt, Brits Om 20 ton mielies per hektaar af te haal moet kennis van die grond se fisiese- sowel as chemiese eienskappe asook die gewas se eienskappe bekend wees. Indien hierdie eienskappe verstaan en suksesvol geïntegreer word, is gewas-, groeistadiumen plekspesifieke plantvoedingsvoorstelle om meer as 20 ton mielies af te haal moontlik. Grondeienskappe ‘n Land in die Brits-omgewing bestaan uit swart vertiese gronde wat swel en krimp en het ‘n kleipersentasie van meer as 50%. Hoewel die grond swart van kleur is, is die organiese materiaal-inhoud nogtans laag. Waterskedulering op hierdie gronde is ook baie belangrik en die waterinhoud van die grond is deurentyd gemonitor. Hoewel verhoudings tussen katione met groot omsigtigheid hanteer moet word, kan dit wees dat die kalium wat wel in die grond voorkom nie plantbeskikbaar kan wees nie. Vertiese gronde bevat 2:1 kleiminerale en kan ook ‘n nadelige effek op byvoorbeeld die plantbeskikbaarheid van kalium hê. Om hierdie rede is daar veral aandag aan kaliumbemesting gegee. Voedingskedulering Kynoch glo in kombinasies van produkte om in die totale voedingsbehoefte oor alle groeistadiums van die gewas se groeiseisoen te voorsien en daar bestaan nie so iets soos ‘n “wondermiddel” nie. Getrou aan hierdie benadering, is Kynoplus® 18:20:0 (35), KynoPop®, Kynoplus®, TopStar S, GreenGold, Foligrande en Mielie Oemff® in kombinasie gebruik om regdeur die groeiseisoen aan die gewas se behoefte te voorsien. Net soos wat water deur die seisoen geskeduleer word, doen Kynoch ook Voedingskedulering. Met planttyd is Kynoplus® 18:20:0 (35) saam met KynoPop® toegedien. Die Kynoplus® 18:20:0 (35) word alles gebandplaas om te verseker dat die jong plantjie genoeg fosfaat het vir goeie wortelontwikkeling op hierdie vroeë groeistadium. Die bandplasing van fosfaat, veral op hierdie gronde, verhoog die effektiwiteit van die fosfaat aangesien bandgeplaasde fosfaat ’n mindere mate van vasleggingsreaksie toon as fosfaat wat breedwerpig uitgestrooi is. Die Kynoplus® wat saam in die mengsel gegee is, verhoog die doeltreffendheid van die stikstof deurdat dit onder andere stikstofvervlugtigingsverliese beperk. Buiten die verlaagde risiko, was Kynoplus® ook boonop die beste waarde vir geld. KynoPop® is deur Kynoch ontwikkel om sterk, gesonde saailinge te verseker wat so vining as moontlik bo die grond uitkom om die son se energie maksimaal te kan benut om optimale groei te bevorder. Na plant is die mielies volgens groeistadium bemes. GreenGold en Kynoplus® TopStar S is as topbemesting gebruik om sodoende stikstof, kalium, kalsium, swael en boor op ‘n spesifieke groeistadium toe te dien. Die blaarvoeding Mielie Oemff®, ‘n gebalanseerde blaarvoeding wat bestaan uit makro-, sekondêre- en mikrovoedingstowwe sowel as sekere verbeteraars, is daarna gespuit. Die produk Foligrande is gedurende die latere groeistadium toegedien om veral met die pitvul te help. Resultaat: Waar die produsent in die verlede ongeveer 16 ton/ha mielies gestroop het, is die opbrengs na 20,2 ton/ha mielies verhoog. Die Kynoch-program het wel R1 800 /ha meer gekos, maar teen ‘n mielieprys van R2 500/ton beteken dit ‘n winsverhoging van R8 700/ha, oftewel ‘n rendement van 483% vir die groeiseisoen. 8 Kynoch – Suksesstorie A15202 Kynoch Success stories & articles AFR 3.indd 8 12/9/16 11:34 AM

Gewasspesifieke blaarvoedings gee jou gewasse daardie ekstra OEMFF ® SONNEBLOM SOJA SOJA SONNEBLOM Spesifieke verhoudings van makro-, sekondêre en gecheleerde mikro-elemente in die OEMFF®produkreeks kan lei tot: SOJA MIELIE MIELIE MIELIE SONNEBLOM KORING KORING KORING beter wortelontwikkeling doeltreffender waterverbruik beter fotosintese verbeterde stresbestuur en verhoogde opbrengs en kwaliteit. Kynoch se gewasspesifieke OEMFF®-blaarvoedingsreeks vir mielies, sojabone, sonneblom en koring sorg vir spesifieke voedingstowwe wanneer dit die nodigste is. Kynoch – verbeterde doeltreffendheid deur innovasie. Nie handeldrywend in die Wes-Kaap nie. Mielie OEMFF® K8702, Sonneblom OEMFF® K8701, Soja OEMFF® K8700, Koring OEMFF® Vroeg K8917, Koring OEMFF® Vlagblaar K8918. Alle produkte is geregistreer ingevolge Wet 36 van 1947. 9 A15202 Kynoch Success stories & articles AFR 3.indd 9 12/9/16 11:34 AM

Gewasspesifieke blaarvoedings

gee jou gewasse daardie ekstra

OEMFF ®

SONNEBLOM

SOJA

SOJA

SONNEBLOM

Spesifieke verhoudings van

makro-, sekondêre en gecheleerde

mikro-elemente in die OEMFF®produkreeks

kan lei tot:

SOJA

MIELIE

MIELIE

MIELIE

SONNEBLOM

KORING

KORING

KORING

beter wortelontwikkeling

doeltreffender waterverbruik

beter fotosintese

verbeterde stresbestuur en

verhoogde opbrengs en kwaliteit.

Kynoch se gewasspesifieke OEMFF®-blaarvoedingsreeks

vir mielies, sojabone, sonneblom en koring sorg vir

spesifieke voedingstowwe wanneer dit die nodigste is.

Kynoch – verbeterde doeltreffendheid deur innovasie.

Nie handeldrywend in die Wes-Kaap nie.

Mielie OEMFF® K8702, Sonneblom OEMFF® K8701, Soja OEMFF® K8700, Koring OEMFF® Vroeg K8917, Koring OEMFF® Vlagblaar K8918.

Alle produkte is geregistreer ingevolge Wet 36 van 1947.

9

A15202 Kynoch Success stories & articles AFR 3.indd 9

12/9/16 11:34 AM

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!