04.11.2016 Views

JILLIAN EATING PLAN

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

FOREWORD

Jillian, die eet plan is uitgewerk om jou saam jou oefen program min of meer veilig 500

gram tot 1 Kilogram te laat verloor per week, volg die eet plan vir die volgende 6

maande en jy sal verseker die ruseltate sien wat jy soek.

Let wel dat dit kan vinniger wees maar kom ons kyk hoe vorder jy, die is die heel

belanrikse deel van gewigs verlies en om te bereik wat jy wil bereik, jy kan so veel

oefen soos jy wil maar as jy nie reg eet nie gaan jy nerens kom nie.

Dit is n baie eenvoudige eet plan, maar dit het die regte Protieene, vet en carb belans in.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!