13.07.2015 Views

1 LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 1 VRAE AFDELING A VRAAG 1 1.1 ...

1 LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 1 VRAE AFDELING A VRAAG 1 1.1 ...

1 LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 1 VRAE AFDELING A VRAAG 1 1.1 ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

1Lewenswetenskappe Vraestel 1 VraeLEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 1 VRAEAFDELING AVRAAG 11.1 Verskeie moontlike opsies word voorsien as antwoorde op die volgende vrae. Kiesdie korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A tot D) langs die vraagnommer (1.1.1 –1.1.5) neer, byvoorbeeld 1.1.6 D.1.1.1 Gelyksoortige chromosome skei tydensA profase 1 van meioseB profase 11 van meioseC anafase 1 van meioseD anafase 11 van meiose1.1.2 ’n Plant met rooi blomme word gekruis met ’n plant met wit blomme en al dienakomelinge is pienk. Indien twee plante met pienk blomme gekruis word, watterpersentasie van hul nakomelings sou jy verwag om rooi te wees?A 0%B 25%C 50%D 75%1.1.3 ’n Drielingkode op DNS is AAA. Wat is die antikodon op ’n tRNS vir hierdiekode?A AAAB TTTC UUUD CCCKopiereg voorbehouBlaai asb om

2Lewenswetenskappe Vraestel 1 Vrae1.1.4 Bevrugting in mense vind gewoonlik plaas in dieA ovariumB uterusC vaginaD eierleier1.1.5 Sommige van die dinge wat tydens kindergeboorte plaasvind, isW - skeuring van die amnionX - losmaking van die plasentaY – baba word deur die vagina geforseerZ – eerste asemteug wat deur die baba geneem wordDie korrekte volgorde waarin hierdie dinge plaasvind, isA Y – W – Z – XB W – Y – X – ZC Y – W – X – ZD W – Y – Z – X (5x 2) (10)1.2 Gee die korrekte biologiese term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegsdie term langs die vraagnommer (1.2.1 – 1.2.6) neer.1.2.1 ’n Chromosoom wat nie die geslag van ’n individu bepaal nie1.2.2 ’n Kruis tussen ’n organisme met die dominante fenotipe en ’n onbekendegenotipe en ’n ander organisme wat die resessiewe kenmerk in sy fenotipe toon.1.2.3 ’n Individu wat twee van dieselfde alleel vir ’n spesifieke kenmerk ofgenetiese eienskap het1.2.4 Die gedeeltel van die ovarium van ’n blom wat ’n saad word ná bevrugting1.2.5 Die aanhegting van ’n blastosis op die endometrium wat die uterus uitvoer1.2.6 Nie-identiese tweelinge (6)1.3 Kies ’n item uit KOLOM B wat pas by ’n beskrywing in KOLOM A. Skryf slegs dieletter (A – H) langs die vraagnommer (1.3.1 – 1.3.5) neer, byvoorbeeld 1.3.6 J.1.3.11.3.21.3.31.3.41.3.5KOLOM AVas deferensPenisSeminale gasblasieTussenselle van testesAkrosoomKOLOM BA Bevat verteringsensiemeB Skei testosteroon afC Stoor spermD Wande ervaar peristaltiesekontraksies tydens ejakulasieE Skei tussensel af wathormoon stimuleerF Selle binne die testes wat spermvoedG Gelyksoortig aan klitorisH Skei ’n vloeistof af wat tot diesamestelling van semen bydra(5 x 1) (5)1.4 Die tekeninge toon die sperm en die eiers van twee verskillende diere.Kopiereg voorbehouBlaai asb om

3Lewenswetenskappe Vraestel 1 Vrae1.4.2 Bereken die werklike lengte van die menslike sperm in millimeter en toon joubewerking. (2)1.4.1 Hoeveel maal is die hoendereier langer as die menslike eier? Toon jouberekeninge. (2)1.4.3 Verduidelik waarom menslike eiers baie kleiner is as hoendereiers alhoewelvolwasse mense veel groter is as volwasse hoenders. (3)[7]1.5 Die volgende diagram toon ’n menslike kariotipe:1.5.1 Wat is ’n kariotipe? (1)1.5.2 Verduidelik waarom hierdie kariotipe nie van ’n gameet afkomstig is nie. (2)1.5.3 Die persoon met hierdie kariotipe het ’n chromosoomafwyking. Gebruik dieinligting van die kariotipe om hierdie chromosoomafwyking te beskryf. (1)1.5.4 Verduidelik hoe hierdie chromosoomafwyking kon plaasgevind het. (2)[6]Kopiereg voorbehouBlaai asb om

4Lewenswetenskappe Vraestel 1 Vrae1.6 Die volgende diagram toon hoe menslike insulien vervaardig word deur genetieseingryping:1.6.1 Verduidelik hoe die menslike insuliengeen van die chromosoom verwyderword. (2)1.6.2 Verskaf EEN rede waarom die menslike insuliengeen in ’n bakterie ingevoegword en nie in ’n ander soort organisme nie. (1)1.6.3 Bakterie 2 word gekloon. Verskaf ’n definisie vir die term ‘kloon’. (2)1.6.4 Noem EEN voordeel van geneties gemanipuleerde insulien in vergelykingmet insulien wat van diere verkry word. (1)[6]1.7 Die volgende tabel toon die diploïedchromosoomnommer in verskeie organismes:Naam van organismeDiploïednommer (2n) vanchromosomeBoerboon 12Rot 42Koei 60Mens 461.7.1 Dui die aantal chromosome in elk van die volgende:(a) ’n Boerboon se stuifmeelbuis(b) ’n Boerboonembrio(c) ’n Rotsigoot(d) ’n Koei se ovum(e) ’n Menslike primêre spermatosiet(f) ’n Somatiese sel van ’n menslike kind met Down-sindroom. (6)1.7.2 Die volgende diagram toon ’n diploïede sel verkry van organisme X met tweepare chromosome. Teken en voltooi die diagram die moontlike kombinasiesvan hierdie chromosome in die vier gamete te toon wat deur meiosegeproduseer word. (4)Kopiereg voorbehouBlaai asb om

5Lewenswetenskappe Vraestel 1 Vrae[10][50]TOTAAL AFDELING A: 50AFDELING BVRAAG 22.1 bestudeer die volgende diagram wat ’n gedeelte van ’n DNS-molekule voorstel:2.1.1 Verskaf byskrifte vir die ontbrekende basisse wat deur byskrifte 1, 2 en 3aangedui word. (3)2.1.2 Die linkerhandse string van die DNS stel die koderingstring voor. Gee dievolgorde van basisse op die stuk van mRNS wat van hierdie deel vanDNS gevorm word (begin van bo af).(2)2.1.3 Noem die proses waardeur mRNS van DNS gevorm word. (1)[6]2.2 In ’n monster van DNS is dit moontlik om die relatiewe proporsie van die volgendebasisse te meet. Op grond van dit wat jy van die bou van DNA weet, gee dienommers van twee van die volgende formules wat waarskynlik korrek sal wees. (2)(i) A + G = T + C (ii) A + T = G + C (iii) A + C = G + TKopiereg voorbehouBlaai asb om

6Lewenswetenskappe Vraestel 1 Vrae2.3 Die volgende diagram toon die DNS-vingerafdrukke van ses verskillende mense:2.3.1 Gee die LETTERS van die twee mense wat ’n identiese tweeling is. (2)2.3.2 Gee die LETTERS van die mense wat die waarskynlike ouers vanpersoon B is. (2)2.3.3 Beskryf kortliks hoe ’n DNS-vingerafdruk gebruik kan word om ’nverkragter te identifiseer. (3)2.4 Die volgende tabel toon die aminosure wat gekodeer word deur ’n aantalmRNS-kodons.mRNS-kodonAminosuurUUU en UUCFenylalanienAAA en AAGLysineUUA en CUGLeucineGCU en GCGAlanineDie volgende is reekse op stukke van mRNS vanaf ’n normale sel en vanaf twee sellewat mutasies in hul DNS ondergaan het:Normaal GCGCUGUUUAAAMutasie 1 GCGCUGUUAAAMutasie 2 GCGCUGUUCAAA2.4.1 Noem die aminosure wat deel van die proteïen sal vorm wat deur die normalemRNS gekodeer word by (in volgorde van links na regs). (2)2.4.2 Noem die twee soorte mutasies wat deur Mutasie 1 en Mutasie 2 voorgestel word.(2)2.4.3 Watter mutasie sal die minste uitwerking op die struktuur van die proteïen hê?Verduidelik jou antwoord. (3)Kopiereg voorbehouBlaai asb om

7Lewenswetenskappe Vraestel 1 Vrae2.5 ’n Organisme bestaan uit selle waar 2n = 6. Bestudeer die diagramme hieronder watverskillende stadia van selle toon wat in hierdie organisme verdeel en beantwoord dievrae wat volg.2.5.1 Gee die letters van DRIE van die diagramme wat verskeie stadia van meiosein die organisme toon. (3)2.5.2 Noem elk van die stadia wat deur die drie letters in jou antwoordop 2.5.1 voorgestel word. (3)2.5.3 Voorsien byskrifte vir die gedeeltes X en Y. (2)[30]VRAAG 33.1 Die volgende diagram is ’n stamregister wat die oorerwing van spierdistrofie in ’n familieaantoon:3.1.1 Is spierdistrofie N dominante of resessiewe kenmerk?Gee EEN waarneembare rede vir jou antwoord. (3)3.1.2 Gee die genotipes van A, B en C. Gebruik N vir die dominante en n vir dieresessiewe geen. (3)3.1.3 Indien D en E nog ’n kind sou hê, wat is die kans dat hy of sy spierdistrofie sou hê?(2)[8]3.2 Bloedgroepe is die gevolg van veelvoudige allele: I A , I B en i.3.2.1 Toon deur middel van ’n diagram aan hoe mev Dlamini (bloedgroep A) en mnrDlamini (bloedgroep B) ’n kind kan verwek van bloedgroep O is. (3)3.2.2 Bloedgroepe en DNS-vingerafdrukke kan albei deur vaders gebruik word in gevallewaar vaderskap betwis word. Watter metode, dink jy, sal meer deurslaggewenderesultate oplewer? Gee ’n rede vir jou antwoord. (2)[5]Kopiereg voorbehouBlaai asb om

8Lewenswetenskappe Vraestel 1 Vrae3.3 Die grafiek hieronder toon die vlak van vier hormone in die bloed van ’n vrou oor haarmenstruele siklus. Bestudeer die grafiek en beantwoord die vrae wat volg.3.3.1 Hoe lank is die menstruele siklus van hierdie vrou? (1)3.3.2 Noem die hormone in byskrifte A tot D. (4)3.3.3 Op watter dag van hierdie vrou se siklus sal ovulasie waarskynlik plaasvind?Gee ’n rede vir jou antwoord. (2)3.3.4 Watter effek het die hormoon by byskrif C op die endometrium wat dieuteruswand uitvoer? (1)[8]3.4 In ’n opname om te bepaal wat die algemeenste rede is waarom vrouens hul babas borsvoed,het ’n groep leerders die resultate verkry wat in die volgende tabel aangedui word:Hoofrede vir borsvoedingPersentasie vrouens in steekproefDit is gratis – ek hoef nie daarvoor te 40betaal nie.Dit is makliker as om poeiermelk 30voor te berei.Dit is gesonder vir my baba – dit 15bevat al die regte voedingstowwe.Dit beskerm my baba teen siektes 10omdat dit teenliggampies bevat.Dit is steriel –borsmelk is minder 5geneig om met kieme besmet te wees.3.4.1 Teken ’n sektordiagram (pie chart) van die data in die tabel. (6)3.4.2 Hoeveel van die redes wat die moeders aangee, berus waarskynlik op wetenskaplikekennis? (1)3.4.3 Dink jy die ontwikkeling van poeiermelk deur gebruik te maak van wetenskaplikekennis het meegehelp om kindersterftes te verminder?Gee ’n rede vir jou antwoord. (2)[9][30]TOTAAL AFDELING B: 60Kopiereg voorbehouBlaai asb om

9Lewenswetenskappe Vraestel 1 VraeAFDELING CVRAAG 44.1 ’n Opname is uitgevoer om vas te stel of daar ’n verband bestaan tussen ’n vrou se ouderdomen haar vrugbaarheid. Die vrouens wat ondervra is, was uit verskillende dele van die land, enuit verskillende inkomste- en ouderdomsgroepe. Die tabel hieronder som die resultate van dieopname op.Die tabel toon die aantal vroue uit verskillende ouderdomsgroepe wat swanger geraak hetbinne ’n jaar in hul poging om swanger te raakOuderdomsgroep van vroue(jaar)Aantal vroue in hierdieouderdomsgroep wat die vorigejaar probeer het om swanger teraakAantal vroue wat swangergeraak het binne ’n jaar nadathulle probeer het om swanger teraak20 – 24 180 15325 – 29 160 12030 – 34 120 7235 – 39 40 2440 – 44 70 2145 – 49 20 14.1.1 Stel ’n hipotese vir hierdie ondersoek voor. (1)4.1.2 Bereken die persentasie vroue vir elke ouderdomsgroep wat swanger geraak het binne’n jaar nadat hulle probeer het om swanger te raak.Gebruik die volgende vergelyking vir jou berekeninge:Persentasie = Aantal vroue wat swanger geraak het x 100Aantal vroue in opnameTeken ’n tabel om die persentasie vroue in verskillende ouderdomsgroepe watswanger geraak het binne ’n jaar nadat hulle probeer het om swanger te raak deurgebruik te maak van jou berekeninge. (10)4.1.3 Wat was die algehele neiging in die resultate van die ondersoek? (2)4.1.4 Watter resultaat het nie ingepas by die neiging wat deur die ander resultate getoon isnie? (1)4.1.5 Verskaf ’n moontlike verduideliking vir die resultaat in 4.1.4. (1)4.1.6 Waarom, dink jy, is vroue bo 50 jaar nie in die opname ingesluit nie? (2)4.1.7 Beskryf TWEE maniere waarop hierdie ondersoek verbeter kon word om meerakkurate resultate te lewer. (2)[19]4.2 Beskryf kortliks elk van die volgende metodes van kontrasepsie en verduidelik hoe ditwerk:4.2.1 Vasektomie (3)4.2.2 Die voorbehoedpil (3)[6]4.3 Daar is baie debatte oor die onderwerp van menslike voortplanting. Skryf ’n opstel waarin jyTWEE redes aangee ten gunste van en TWEE redes teen elk van die volgende debatte:• Daar word heeltemal te veel geld bestee om onvrugbare paartjies te help om ’n natuurlikekind van hul eie te hê.• Ons sal binnekort in staat wees om spesifieke gene tot die chromosome van ’neier/sperm/sigoot by te voeg of te verwyder ten einde ’n ontwerpersbaba te produseer.• ’n Surrogaatmoeder (’n vrou wat ’n baba namens ’n ander vrou dra) behoort betaal teword vir die diens wat sy lewer. (12) Sintese (3)[15]NOTA: GEEN punte sal toegeken word vir antwoorde in die vorm van vloeikaarte of diagrammenie.TOTAAL AFDELING C: 40GROOTTOTAAL: 150Kopiereg voorbehouBlaai asb om

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!