13.07.2015 Views

22 desemBer 2011

22 desemBer 2011

22 desemBer 2011

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

BLADSY 2HEILBRON HERALD, DONDERDAG 15 DESEMBER 2011Welkome geskenkies vir kleutersMnr Nowlan Isaacs van Sanlam en meUlanda Janse van Rensburg, ‘n skuldberadervan Debt Solve, albei van Vanderbiljpark, hetin samewerking met die Heilbron Munispaliteitvir kleuters van Thabo Ekgolo Edu Pre Schoolin Phiritona geskenkies en eetgoed gebring.Dit was ‘n groot groep kleinmensies watverwonderd gesit en kyk het na al die heerlikhedesoos sappies, lekkers, soet krulle entoe ‘n yslike groot geskenk.Hoe min vat dit vir besighede om virkinders wat min het se harte te verbly.‘n Klein groepie kinders saam met mev Susan Jaers, me Sisanda Malaka en Lungi Tsotso (albei van Vanderbiljpark)mnr Francis Moeketsi van die munisipaliteit en Nowlan Isaacs van Sanlam op Vanderbijlpark.Me Ulande Janse van Rensburg met een mannetjie wat eers goed aan sy wollerige swart sjimpansee voorgestel moesword.‘n Gelowige skryf:Suksesvolle KersmarkRiemlander Trading Post het weereens ‘nsuksesvolle kersmark gehou, vanaf 28November tot 3 Desember.Die winkel was volgepak met tuisgemaakteprodukte van 25 uitstallers en besoekers konbehoorlik kies en keur tussen al die ware. DieKersmark sal steeds aanhou tot eindeDesember.• Ebeth MüllerDie Jesus wat ons ken:(uit "Son")1. ‘n Tempel het Hy nooit gebou nie, tog isdaar vandag geen land waar mense nie aanbiddendvoor Hom staan nie.2. ‘n Boek het hy nooit geskryf nie, maarmense lees in duisend tale sy dade, woorde,gebede.3. Hy het geen boedel nagelaat nie - tog ismiljoene mense oor die wêreld die erfgenamevan Sy rykdom.4. Hy het mense sonder medisyne gesondgemaak en boonop niks vir Sy dienste gevranie.5. Hy het nooit ‘n kollege of universiteitopgerig nie, maar al die inrigtings saam, kannie spog met meer studente as wat Hy hetnie.6. Hy het nooit sielkunde bestudeer nie,maar meer gebroke harte geheel as ál diewêreld se sielkundiges.7. Toe Hy ‘n baba was het Hy ‘n koningontstel.8. Toe Hy ‘n kind was het Hy geleerdesverstom.9. Toe Hy ‘n man was het Hy almal omHom verstom.10. Hy het die natuur getem (beheer).11. Hy het op die golwe geloop en diestorm stilgemaak.12. Hy het siekes gesond gemaak, doweslaat hoor, blindes laat sien en dooies weer laatlewe.13. Toe Hy gekruisig is, het Hy uit die doodopgestaan.Vandag ken ons Hom as ons Heer, Verlosseren Saligmaker.Ons sê: Dankie Vader vir U Seun, vir al Uliefde, genade en barmhartigheid.Geseënde Kersfees!FotokompetisieMevv Janelle Groenewald en Sonja Swart ontspan met heerlike melkskommelsDis weer tyd vir ons jaarlikse fotokompetisie.Daar is hierdie jaar geen spesifieketema nie, en lesers kan afneem net wat hullewil. Vir die eerste keer kan buitelandselesers ook deelneem d.m.v e-pos.Reëls van kompetisie:1. Enigeen wat ‘n kamara kan vashoumag deelneem.2. Geen silhoeët foto’s asb.3. Geen onsmaaklike of aanstootlikefoto’s sal oorweeg word nie4. Alle inskrywings moet u naam,adres en kontaknommer ophê.5. Die foto’s word die eiendom vandie kunstenaar wat ditgaan skilder.Hoe dit werk:1. Stuur u foto’s direk aanM Viljoen, Paradysstraat 54,Heilbron, 9650 RSA. of e-posdit aan Jeanette by: herald@heilbron.co.za. Foto’s moet tenminste 1MB wees.2. Die 10 beste foto’s word dan elkeweek vanaf 10 Jan 2012 in dieHeilbron Herald geplaas met ‘nnommer by.3. Stem vir die foto van u keusena 078 591 9797. Stemme isonbeperk.4. Na 10 weke sal daar 10 weekwennerswees wat in week 11teen mekaar te staan kom.5. Die algehele wenner sal dan ‘nolieverfskildery van sy/haarfoto wen.Soveel as moontlik van die foto’s salgeskilder word deur Marietjie Viljoen en ‘nuitstalling van die werk sal by haar galery inHeilbron gehou word. Lize Behrens het ooknou ‘n galery by dieselfde adres en u iswelkom om ons enige tyd te besoek om onswerk te besigtig.Navrae: Marietjie Viljoen 078 591 9797Jeanette Botha (Heilbron Herald)058 8523033Adres: Paradysstraat 54, Heilbron, 9650herald@heilbron.co.za

HEILBRON HERALD, DONDERDAG 15 DESEMBER 2011BLADSY 3WINSKOPIERAKVanalles ennogwat!Orthopaedic schoolbagsNow in stock!Psalm 91:4 - Hy sal jou dek met Sy vlerke, en onder Sy vleuelssal jy skuil…..Mag al ons lesers beskermd wees en veilig bewaar wordwaar julle ookal heen gaan in die Kerstyd.Lize-Mari Els† 16.12.1984 - * 22.07-2008Vandag is 'n dag vol wonders vir ons!Wonder hoe sou jy gelyk het op 27Wonder of jy nog by Acts Ambassadors sou wees ...watter groot prestasies jy daar sou behaal het ....Wonder hoeveel avonture mee gemaak sou wees ....Wonder hoe ver jy sou wees om 'n veilige hawe teskep vir "weggooi hondjies en katjies"Wonder of jy weer 'n draai sou maak in EngelandWonder hoe die lewe sou wees as jy nog hier by ons was!!!Die verskriklike seer in ons hart sal nooit beter raak nieDie verlange na jou sal nooit stil raak nieDie herinneringe van jou sal nóóit vervaag nie!Die trane oor jou sal nooit opdroog nieDie gesprekke oor jou sal nooit ophou nieVandag alreeds jou vierde verjaardag in die Hemel.Foto erkenning eastwoodtulsa.wordpress.comEngineered forback protectionand durabilityFrom R42044 Els StreetHEILBRON058 852 3033heraldoffice@heilbron.co.za3 year guaranteeLiefde en Verlange altydJou ouers, boeties en hul gesinnePaul en Corrie ElsTE KOOP2007 Opel Astra OPC• 120 000 km• Nuwe bande• Volledige diensrekord by agentePrys: R120 000Navrae: 082 372 0047

BLADSY 4 HEILBRON HERALD, DONDERDAG 15 DESEMBER 2011Die Ster vanBethlehemDie ster wat tradisioneel bo-op die Kersboom se punt geplaasword verwys na die ster waarvan die Bybel praat inMatteus 2:9 en 10. “En kyk, die ster wat hulle in die oostegesien het, gaan voor hulle uit totdat hy kom en bly staanbo-oor die plek waar die kindjie was. En hulle het in diestal ingegaan en die kindjie by Maria, sy moeder, gevinden neergeval en hom hulde bewys. Daarop maak hulle hulskatte oop en bring vir hom geskenke: goud, wierook enmirre.”Skrif-studente het in die verre verlede die afleiding gemaakdat die wyse manne uit die ooste, moontlik drie koningswas - Melchior, koning van Nubië en Arabië, koningBalthasar van Ethiopië en koning Caspar van Tarsus. Diewonderlike lig wat die wyse manne uit die Ooste gevolghet bly egter steeds onbekend en ‘n groot geheim. Dit isvandag slegs as die ster van Bethlehem bekend.Sterrekundiges en ander geleerdes het al met verskeieteorieë gekom soos dat dit dalk ‘n komeet was, miskien ‘nnuwe ster, ‘n meteoor of dalk ‘n konjunksie van planete.Hoe dit ookal sy, dit moes iets buitengewoon gewees hetom hierdie sterrekykers dit te laat volg het.Mattheus beskryf nie presies wat die sterrekykers uit dieooste aan Herodus gesê het nie, maar die nuus het diekoning hewig ontstel want hy het sy koninklike mag in Judeagebruik om te beveel dat alle seuntjies van twee jaaren onder, doodgemaak moes word.Indien die ster van Bethlehem ‘n nova (‘n ster wat ontplof)was sou dit net so sigbaar gewees het as die moontlikekonjunksie van planete. Maar dan sou die sterrekundigesvan koning Herodus dit tog ook gesien het.Mense beweer daar was ‘n fout in die berekening van dieChristelike jaarkalender en dat dat Christus se geboorteeintlik in die jaar 6 voor Christus plaasgevind het. Volgenshedendaagse sterrekundiges was daar in daardie jaar ‘nsonderlinge konjunksies van die planete Mars, Saturnusen Jupiter.Wat ook al die verklaring is vir die Ster van Bethlehem(dalk is dit beter dat sommige vrae onbeantwoord bly),die verhaal het weens sy skoonheid en eenvoud reeds,nou twee duisend jaar na die geboorte van Christus, blystaan.Foto erkenning: blog.hmns.orgLig op onspad"Eer aanGod in diehoogstehemel, envrede opaarde vir diemense inwie Hy 'nwelbehaehet!"Lukas 2:14BiblioteekTyeHeilbron Biblioteek isvyf dae per week virdie publiek oop en die tyeis as volg:MAANDAE -VRYDAEOop 09:00 - 16:30Biblioteek isgesluitop Saterdae.HeilbronDienssentrumMaandag:08:30 - 09:00 Trimgim09:00 - 09:30Sosiale verkeerDinsdag: ProgramWoensdag:09:00 - 10:00 Bloeddruk enVoetsorg (Klinieksusters -2de en 4 de Woensdag)10:00 Handwerk & Spele14:00 - 17:00 RolbalDonderdag:08:30 - 09:00 Trimgim09:00 - 09:30 BloeddrukVrydag: 14:00 - 17:00Jukskei, Kaartspel,Rummicub, ens.Saterdag:14:00 - 17:00 RolbalOp en WakkerDienssentrumvir Bejaardes ReitzProgram vir weekMaandag09:00 KooroefeningDinsdag09:00 BloeddrukkeWoensdag09:00 Dorp toe10:00 VoetsorgDonderdag10:00 Sosiale programVrydag09:00 BybelstudieKontakpersoonPetro Pretorius082 325 1322Evangelisbeskikbaar’n Evangelis vanPetrus Steyn, mnrSamuel Mokoena, wilgraag soggens besighedebesoek en saammet die werkers diedag begin met skriflesingen gebed. Indienu van sy dienstegebruik wil maak kontakhom gerus by 072845 4483.HEILBRON KERKNUUSNG MOEDERSondag 18 Des:09:30 Ges. Erediens (Suid)Sondag 25 Des:08:00 Ges. Kersdiens (Moeder)Kol: JeugsorgsentrumSaterdag 31 Des:18:00 Ges. Oujaarsdiens (Suid)Sondag 1 Jan 2012:09:30 Ges. Erediens (Suid)Sondag 8 Jan 2012:09:30 Ges. Erediens (Moeder)Sin Kol: BedieningsfondsMiddestadgemeentes / Blok 1Sondag 15 Jan 2012:09:30 Ges. Erediens (Suid)Blok 1NG SUIDSONDAG 18 DES:09:30 Ges. Erediens (Suid)Deurkollekte: Huis Vergeet-My-NieGEREFORMEERDE KERKSONDAG:1ste Diens: 09:30 Erediens2de Diens: 11:00 ErediensNEDERDUITSCHHERVORMDE KERKDs Herman Gothan058 852 1174 of 076 889 668018 Des 09:30 ErediensVr. 16 Des, Erediens VegkopSo. 25 Des, 08:00 ErediensAGS Pleinstraat 72Sondag 10:00 ErediensSondagskool Sondag 10:00Biduur Woensdag 18:30Kontakpersone: Past CJ GroblerTel: 058 853 1016 • Sel: 082 344 4638CHRISTUS GEMEENTE(H/v Right- & Gilbertstrate)SONDAG: 09:30 ErediensNavrae: Past Marius DelportSel: 076 500 9836 / Faks: 058 853 0582AP-KERK Tweedestraat, Vegkop-uitbr.VRYDAG 16 DES:09:00 Erediens - (Vegkop)sondag 18 des:08:00 Erediens - (Edenville)10:00 Erediens - (Heilbron)sondag 25 des:08:00 Erediens - (Heilbron)SATERDAG 31 DES:18:00 OujaarsdiensMETHODIST CHURCHSUNDAY: Worship service 09:30 eachSunday. Almal welkom / All welcome.Contact Pastor Caryl Loots 083 4358889 or 058 853 0486.LOFPRYSING EN AANBIDDINGSDIENSTEHeilbronners word uitgenooi om Sondaeoggendesaam te kom aanbid en sing saammet ander Heilbron Christene. Die dienstevind plaas om 8:30 by die School of Destinyen is nie verbonde aan ‘n spesifieke kerkgroepnie. Die dienste is oop vir alle kerkgroepeen sal betyds klaarmaak vir lidmateom die kerkdienste in hulle eie gemeentes byte woon. Vir navrae kontak Mick Farmer by082 456 8411.EVANG. GEREF. KERKFRANKFORT (Markstr. 20)God het die wêreld so lief gehad datHy sy enigste Seun gegee het, sodatdié wat in Hom glo, nie verlore salgaan nie maar die ewige lewe sal hê.Johannes 3:16SONDAGOGGEND: 10:00 ErediensSondagaand: 18:00 ErediensWOENSDAE: 18:00 BiduurNavrae: Ds Johann DörnbrackTel: 083 275 6326 of 058 813 2424LEWENDE WOORD GEMEENTE(AGS) PETRUS STEYNPastoor Kobus Davids Tel: 058 871 4063SONDAE: 09:30 Erediens17:00 Woordskool in SomerDINSDAE: 06:30 IntersessieWOENSDAE: 10:00 Vrouebiduur18:00 Selgroep en biduurPENTECOSTAL CENTRE(Assemblies of God, Sandersville)SONDAG: 10:00 Heiligmakingsdiens17:00 EvangeliediensMAANDAG: 18:30 JeugDINSDAG: 18:00 GemeentebiduurMatt 26:38, Jak 5:16, Eff 6:18WOENSDAG: HuisselDONDERDAG: 18:00 SustersbidaandVRYDAG: 18:00 JeugaandSATERDAG: 15:00 Worship Team oefen.Enige gebedsversoeke skakel:(058) 852 2190Navrae: Pastoor B Bentosha(058) 852 2190A.G.S KERK SANDERSVILLESONDAG: Oggenddiens 10:00Maandag Huissel 06:00Biduur Woensdag 06:00Kontak P. van StadenCANAAN APOSTOLIC FAITH MISSIONSANDERSVILLEDINSDAE: 17:00 Jeugdienste & OefeningeWOENSDAE: 17:00 Gemeentediens & BiduurSONDAE: Heiligmaking om 10:30Vir meer inligting kontak Pastoor JoeyPienaar 082 673 2321 of Evangelis FransLottering 078 402 2000.ASSEMBLIES OF GOD WORSHIPCENTRE SANDERSVILLETUESDAY: Prayer service 18:00WEDNESDAY: Home service 18:00THURSDAY: Bible Study 18:00SATURDAY: A.OG 4G Practices 16:00(Great Gifted Gospel Group)SUNDAY: Home service 10:00Sunday School 09:00A.OG 4G Practices 16:00Prayer request:Church Pastor Revell 078 425 2502Pastor Edward 082 407 3106Pastor Steven 083 943 4285PINKSTER PROTESTANTE KERKFRANKFORTSONDAE: 08:45 Sondagskool10:00 Erediens18:00 Evangelie diensWOENSDAE: 10:00 Sustersbiduur18:30 GemeentebiduurVRYDAE: 19:00 JeugbyeenkomsNavrae: Pastoor SFP GroblerTel: 058 813 2036 Sel: 071 123 1013AFRIKAANSE BAPTISTE KERKFRANKFORTSONDAG: Oggenddiens 10:00DINSDAG: Biduur 10:00Navrae: 058 881 0770 (a/u)

HEILBRON HERALD, DONDERDAG 15 DESEMBER 2011 BLADSY 5Langmarkstraat gaanherbou wordDie rehabilitasie van pad R57 tussenHeilbron en Petrus Steyn is onder konstruksieen sal na verwagting in Julie 2013voltooi wees. Deel van die kontrak sluit indie herstel en rehabilitasie van ander paaiein die omgewing sowel as die herbou vanLangmarkstaat in Heilbron.Konstruksie aan Langmarkstraat isgeskeduleer om in Februarie 2012 te beginen sal na verwagting teen Desember 2012voltooi wees. Die konstruksie vind in halfwydtesplaas met aanvang aan die westelikekant (d.w.s die linkerkant vanaf Petrus Steynrigting). Tydens die konstruksie gaan dieeen helfte van die pad oop wees vir verkeerin beide rigtings m.a w. daar sal geen STOP/ RY beheer wees nie en parkering inLangmarkstraat sal dus nie beskikbaar weesnie. Alle kruisingpaaie sal gesluit wees virdirekte toegang tot Langmarkstraat behalweHeil- en Steynstraat. Tydens die duur vandie projek sal hierdie die enigste twee stratewees wat toegang sal verskaf na na die oostelikedeel van die dorp. Toegang na HuisBron-van-Heil, die dam, alle besighede enprivaat eiendom in Langmarkstraat sal deurlopendoop wees vir verkeer.Die beweging van swaar voertuie bo 3 tondeur Langmarkstraat sal beperk word tot netdie noodsaaklike aangesien die wydte vandie een helfte van die pad gedurende konstruksiete nou gaan wees om abnormalevoertuie te akkommodeer. Swaar voertuiesal in uitsonderlike gevalle en met grootmoeite deur Langmarkstraat kan beweeg viraflewerings ens. Voertuie swaarder as 3 tonword aangeraai om van alternatiewe roetesgebruik te maak. Swaar voertuie wat beplanom die dorp binne te gaan moet dit van diewestelike kant by Leahystraat doen.Alle moontlike maatreëls sal getref wordom enige ongerief en frustrasies vir eienaarsen die publiek te beperk. U samewerkingword opreg waardeer.'n Gelukkige eindevir RosieIn die Herald van 14 Oktober het ons berigoor die lyding wat Rosie deurgemaak het na‘n geval van ernstige dieremishandeling watdie inwoners van Heilbron geskok het.Rosie is deur mev Marietjie Viljoen opgetelnadat sy in die Hoërskool Heilbron omgewingrondgeloop het. Die hondjie het by mevMarietjie Viljoen se motordeur gekrap opsoek na iets te ete. Sy was so ondervoed dathaar ribbebene uitgesteek het, haar agterbeenwas met ‘n draad vasgemaak en al die velle isaf soos wat die draad haar gesny het. Diedraad was so styf dat dit binne-in die voetgesny het wat veroorsaak het dat die voet erggeswel het dat sy nie daarop kon trap nie.Haar gesig, nek, bene en onderlyf is gebrandsoos wat sy met kookwater gegooi is in haarsoektog na kos. Dis as gevolg van haarbeserings wat sy die naam Rosie gekry hetaangesien die pienk velletjie uitgesteek hetwaar die hare afgebrand het.Twee weldoeners, Tracy en Natassha vanLiggaam en Siel, het antibiotika en salfgekry en die hondjie daarmee behandel.Hulle het ook ‘n nuwe, simpatieke eienaar,Neels Boshoff op Edenville gekry wat mooina haar omsien. Sy is nou vet en gelukkig, ryelke dag bakkie, slaap op Neels se bed enhaar wonde is amper gesond.Dit gaan ‘n wonderlike Kersfees wees virRosie, dit is net jammer dat duisende hondeen katte, nie so gelukkig soos sy gaan weesnie. Asseblief, pas julle troeteldiere op, hullegee ons tog net liefde!Herald voortaanonder nuwe penNa jare se getroue diens en berriggewing,het me. Magda van der Merwe besluit omdie tuig as verslaggewer van die Herald neerte lê.Van der Merwe het in Augustus 2008 dieeerste keer vir die koerant geskryf.Me. Annari Combrink sal voortaan dieleisels by Van der Merwe oorneem."Ek is opgewonde oor die nuwe uitdaging.Ek is lief vir skryf en lief vir Heilbron segemeenskap en dis wonderlik om die tweeliefdes só bymekaar te kan bring," sêCombrink. Sy sê dat sy haar bes sal doen omVan der Merwe se skoene vol te staan.Combrink is in Heilbron gebore en het aandie Hoërskool Heilbron gematrikuleer. SyBriewe van ons lesersVVA sê dankie!Na ‘n baie suksesvolle Kersmark is ditheerlik om die dankies uit te deel.Vir elkeen van u wat ‘n bydrae gemaakhet, hetsy kontant, ‘n poeding, ‘n skaap of ‘nskaapboud, dankie vir jou skenking onswaardeer dit opreg. Die fondse word regbestee en u het ‘n deel daaraan.Kersfees is voor die deur, ons kan in ‘ngroot mate voorsien in broodnodige behoeftes.Die naskoolsorgsentrum groei en diekinders is smiddae onder toesig en daarword na die skoolwerk omgesien.Daar is steeds gerookte varksnitte, asookpragtige handgemaakte kwilts ens te koop.Kontak enige bestuurslid indien u belangstel.Mag Kersfees en die nuwe jaar gevulwees met Sy seën, voorspoed én die GrootLiefde van bo aan u elkeen!VVA groete.Groot dank namens seniorburgersMev Sophie Spies kan nie anders as omRachelle, Juliana en al hulle helpers, asooklede van Shadow Reapers motorfietsklubhartlik te bedank vir die baie genoeglikehet kommunikasie aan die PUK gestudeeren haar honneursgraad in joernalistiekvoltooi. Daarna het sy as joernalis virMedia24 gewerk. Publikasies waarin vanhaar skryfwerk al verskyn het, is ondermeer: Wapad, Kampus Beeld, PotchefstroomHerald, North West Independent,Breërivier Gazette, Landbouweekblad,Farmers Weekly, Farming SA, Volksbladen Men's Health en Heilbron Herald."Ek kan net lekker nuus vir ons koerantskryf as die gemeenskap lekker nuus maaken my daaroor inlig. So hier is my nommer,hou my op 'speed dail'," skerts sy.Vir nuuswenke, -idees of -voorstelle,kontak haar by 0822248741.Saterdagmiddag wat hulle al die inwonersvan Huis Bron-van-Heil verskaf het. Almalhet dit baie geniet en sê baie, baie dankie.Back to SchoolKom besoek ons vir al uskool benodigdhedevir 2012Tel: 058 852 3033/4/5Faks: 058 853 0140Elsstraat 44 • HeilbronE-Mail: herald@heilbron.co.zaRosie in Oktobermaand.Op die foto bo en onder Rosie saam met Neels Boshoffwat so mooi na haar omsiencmw ELITE AFSLAERS BIED AANHEILBRON VEILINGDONDERDAG 22 DESEMBER 2011 om 11:00Veilings word elkeTWEEDE DONDERDAGaangebied teHeilbron Veilingskrale.Kontak Leonard Crause vir enige inskrywings.Leonard Crause082 787 7904POSBUS 216 • BARRETSTRAAT 1FRANKFORT, 9830TEL: (058) 813 4146 / 058) 813 4087FAKS: (058) 813 2079

BLADSY 6 HEILBRON HERALD, DONDERDAG 15 DESEMBER 2011BelangrikeVeilingsdatums20 DESEMBER 2011Frankfort weeklikse veiling.Kontak: PJ Muller - 079 612 4284 • Ian Grobbelaar - 079 612 4274• Tiesie Muller - 082 494 9042 • Petrus Schabort - 083 235 1456• Corjan de Jager - 079 506 877720 DESEMBER 2011Kroonstad weeklikse veilingKontak: Wessel Smit - 082 808 8443 • Antoon Vorster - 082 654 2845Mof Myburgh - 082 771 3407 • Willem Coetzee - 082 771 340722 DESEMBER 2011Heilbron Twee-weeklikse veilingKontak: Leonard Crause - 082 787 79043 JANUARIE 2012Frankfort weeklikse veiling.Kontak: PJ Muller - 079 612 4284Ian Grobbelaar - 079 612 4274 • Tiesie Muller - 082 494 9042Petrus Schabort - 083 235 1456 • Corjan de Jager - 079 506 87773 JANUARIE 2012Kroonstad weeklikse veilingKontak: Wessel Smit - 082 808 8443Antoon Vorster - 082 654 2845 • Mof Myburgh - 082 771 3407Willem Coetzee - 082 771 34074 JANUARIE 2012Middelburg MaandveilingKontak: Jaap Botha 082 388 12375 JANUARIE 2012Heilbron Twee-weeklikse veilingKontak: Leonard Crause – 082 787 79046 JANUARIE 2012Standerton Weeklikse VeilingKontak: Marie Smit - 017 712 3440 OF 083 740 8238James Cairncross - 082 264 5635PM Swart - 083 948 3345 • Gouwsie Swanepoel - 082 786 7914Heinie Swanepoel - 082 852 5416 • Francois du Preez – 083 653 992010 JANUARIE 2012Frankfort weeklikse veiling.Kontak: PJ Muller - 079 612 4284Ian Grobbelaar - 079 612 4274 • Tiesie Muller - 082 494 9042Petrus Schabort - 083 235 1456 • Corjan de Jager - 079 506 877710 JANUARIE 2012Kroonstad weeklikse veilingKontak: Wessel Smit - 082 808 8443 • Antoon Vorster - 082 654 2845Mof Myburgh - 082 771 3407 • Willem Coetzee - 082 771 340711 JANUARIE 2012Rivierdraai MaandveilingKontak: Deon Strydom 082 888 1075Schalk Burger 082 783 067211 JANUARIE 2012Memel MaandveilingKontak: David Louw 082 463 795011 JANUARIE 2012Petrus Steyn MaandveilingKontak: David Gerber - 082 489 742411 JANUARIE 2012Ventersburg MaandveilingKontak: Wessel Smit - 082 808 844312 JANUARIE 2012Presentskraal MaandveilingKontak: James Cairncross - 082 264 5635Allie Prinsloo - 072 598 259613 JANUARIE 2012Standerton Weeklikse VeilingKontak: Marie Smit - 017 712 3440 OF 083 740 8238James Cairncross - 082 264 5635 • PM Swart - 083 948 3345Gouwsie Swanepoel - 082 786 7914 • Heinie Swanepoel - 082 852 5416Francois du Preez - 083 653 9920Posbus 216, Barretstr.1,Frankfort, 9830Tel: (058) 813 4146,Tel/Faks: (058) 813 2079Die skoenmaker: ‘nKersverhaal• Anne McCollum BoylesDaar het eendag in die stad Marseilles ‘n ouskoenmaker gewoon wat baie geliefd engerespekteer was deur sy bure. Hulle het homVader Martin genoem.Een Oukersaand het hy alleen in sy klein winkeltjiegesit en lees van die besoek wat die wysemanne aan die baba Jesus gebring het. Hy sê toevir homself: “As môre die eerste Kersfees is, enas Jesus vannag in Marseilles gebore sou word,weet ek wat ek aan Hom sou gee!” Hy hetopgestaan uit sy stoel en twee klein skoentjies,gemaak van spierwit sagte leer, van die rak afgehaal.“Ek sal vir Hom my beste werk nog ooitgee!”Hy sit toe die skoene terug op die rak, blaas diekers dood en gaan slaap. Hy het skaars sy oëtoegemaak toe hy ‘n stem sy naam hoor roep:“Martin! Martin!”Instinktief voel hy ‘n teenwoordigheid aan. Diestem praat weer... “Martin, jy het gewens om Mymôre te sien. Môre sal Ek by jou venster verbyloop. As jy My sien en My laat inkom sal ek jougas aan tafel wees.”Vader Martin het nie daardie nag verder geslaapnie, so opgewonde was hy. Net voor dagbreek hethy opgestaan en sy winkel uitgevee en netjiesgemaak. Hy het ‘n silwerskoon tafeldoek oor dietafel gegooi en ‘n vars wit brood, ‘n bottel heuningen ‘n liter melk op die tafel gesit. Oor die vuurhet hy ‘n pot tee gehang en geduldig voor dievenster stelling ingeneem.Na ‘n tydjie het ‘n ou straatveër verby geloop.Hy het op sy hande geblaas om dit warm te hou.“Arme man, hy moet half verkluim wees”, dinkMartin. Hy maak die deur oop en roep hom,“Kom in, my vriend, en maak jouself warm endrink ‘n koppie lekker warm tee”. Die man hetdankbaar die uitnodiging aangeneem.Nog ‘n uur het verbygegaan en toe sien Martin‘n jong, skraal geklede vrou wat ‘n baba dra. Systop om bietjie te rus en die sagte hart van MartinOujaarsdans opWeltevredeLeeuplaasTema:Tyd:Koste:Lekker by die see18:00 tot laatR50-00 per persoonBring eie eet- en drinkgoedRestaurant gesluit. Kroeg sluit om 23:30Kontaknommer 082 823 1038was aangeraak. Vinnig maak hy die deur oop.“Kom in en maak jouself warm terwyl jy rus,” sêhy vir haar. “Jy lyk nie gesond nie”. “Ek gaanhospitaal toe. Ek hoop hulle sal my en my babaseuntjieinneem”, verduidelik sy. “My man is opsee en ek is siek sonder ‘n siel om my by testaan.”“Arme kind”, roep Vader Martin uit. “Jy moetiets eet terwyl jy warm word. Laat my ook melkvir die baba gee. Ag! Wat ‘n pragtige klein knapieis hy nie! Hoekom het hy nie skoene aan nie?”“Ek het nie skoene vir hom nie,” sug diemoeder hartseer. “Dan sal hy die pragtige paarkry wat ek gister gemaak het.” En Vader Martinloop na die rak toe waar die wit sagteleer skoeneis wat hy die vorige aand so bewonder het. Hytrek dit vir die baba aan, en hulle pas perfek. Kortdaarna loop die arm jong ma, twee skoene in diehand en met trane van dankbaarheid op haarwange.Vader Martin neem weer sy plek voor die vensterin. Uur na uur gaan verby en alhoewel baiemense verby sy venster loop en baie behoeftigemense sy gasvryheid geniet daag die BelangrikeGas nie op nie.“Dit was net ‘n droom,” dink hy en sug met ‘nswaar hart.Skielik, so lyk dit deur sy moeë oë, verskyndaar ‘n helder lig in die kamer. En tot die skoenmakerse verbasing verskyn daar beelde voorhom, een vir een. Eers die arme straatveër, toe diesiek ma en haar kind, asook al die ander mensewat hy die dag gehelp het. Elkeen van hulle glimlagvir hom en sê : “Het jy my nie gesien nie? Hetek nie aan jou tafel gesit nie?” En toe verdwynhulle.Uiteindelik, in die stilte hoor Vader Martinweer die sagte, vriendelike stem die ou bekendewoorde sê : “Dit verseker ek julle : vir sover julledit aan een van hierdie geringstes van hierdiebroers van My gedoen het, het julle dit aan Mygedoen.”Twee werknemers van Caltex Garage het die afgelope maand gekwalifiseer as onderskeidelik ‘n pastoor en ‘nevangelis. Pastoor Cyprian Radebe (links) se studies het in 2009 'n aanvang geneem en is ‘n pastoor by GodsHoliness Ministry. Evangelis Mbolawa Johannes Maduna, is verbonde aan die Tyrannus Apostolic Church en het systudies in 2008 begin.FOTOSTATEswart en wit A41 - 100 60c100 - 200 55c200 plus 50cSwart en wit A31 - 100 1-00100 - 200 80c200 plus 70cVolkleur A41 - 10 12-0010 - 20 9-0020 plus 7-00HeraldTel: 058 852 3033/4/5Faks: 058 853 0140

BLADSY 12HEILBRON HERALD, DONDERDAG 15 DESEMBER 2011175 jaar feesvieringeIn Oktober 1836 het by Vegkop 34 weerbaremanne teen tussen 3000 en 4000 impionder leiding van Kalipi te staan gekom. DieHere het besluit om die hele laer van mans,vrouens, kinders en bediendes te spaar. Nettwee dapper boere se lewe het Hy na Homgeneem. Hierdie wonderwerk is nie kleiner asdie wonderwerk wat Hy twee jaar later byBloedrivier gedoen het nie.Tydens die Geloftedagverrigtinge rondom16 Desember 2011 herdenk ons die wonderwerkwat 175 jaar gelede plaasgevind het . Uword dus hartlik uitgenooi om te kom deel in‘n hele naweek se verrigtinge met die doel omaan God die eer te gee vir die verlossing. Onswil nie roem in mense krag nie, maar in Syonverdiende genade. Alle Christene wat hullemet hierdie doel en sy historiese erfenis identifiseer,is hartlik welkom om van 15 tot 18Desember 2011 as die Here wil hierdie dankfees,saam met ons te kom vier.Daar is beperkte selfsorg kampeerfasiliteitebeskikbaar op die terrein. Akkommodasie opHeilbron is beskikbaar. Vir verdere inligtingkan u een van die volgende persone kontak.Voorsitter: Samuel Brayshaw084 603 3853O/Voorsitter: Basie Pienaar082 555 7158Kampering: Wynand du Plessis081 362 2186Admin: Sarina Matthee082 773 4710Donderdag 15 Desember17:00 Registrasie - KonferensiekamerKlipstapel - 2011Om erfenis te bewaar vir ‘n nageslag speel‘n klip ‘n belangrike rol. Klip deurstaan tyd,is gehard en behoudend. Dit behou sy vormoor baie geslagte heen.In 2011 is dit 175 jaar gelede wat wat dieslag van Vegkop plaasgevind het. Vir baie isdit ‘n baie merkwaardige slag omdat die verhoudingtussen Voortrekker en Matabele sogroot was. Daar word weer aan feesgangersdie geleentheid gegee om ‘n klipstapel te pak.Met elke jaar se Geloftedagvieringe, tot enmet 2036, gaan die feesgangers geleentheidgegee word om aan hierdie klipstapel te pak.Met die 200-jarige herdenking van die slagvan Vegkop gaan daar dan ‘n groot monumentSprekersMnr Nantes Kelder - SolidariteitDs Cassie van Zyl - FouriesburgDs Willie Botha - Reitz19:00 Uitbeelding van Voortrekkers -Prof Andries Raath21:10 Lees van Gelofte / Aandgodsdiensen saamsingVrydag 16 Desember09:00 Openingseremonie09:15 Prediker - Ds Prinsloo10:00 Hulderede - Prof Raath10:10 Kranslegging -Mev Anna Broodryk10:15 Verversings11:00 Spreker - Prof Raath12:00 Algemene sake en afsluiting12:30 Pak van 175 jaar klipstapel -Bring ‘n klip saam of tel op dieterrein een op.13:00 Middagete - Beskikbaar @R50 per kop. Kontak 087 755 4873/ 082555715814:00 Rus en kuier15:30 Klim na kop en stap -Besoek terrein19:00 DVD Bloedrivier20:30 Aandgodsdiens en SaamsingSaterdag 17 Desember08:30 Opening Herdenkingsfees09:00 - 13:00 Herdenkingsfees;Boeresport, Perdry, uitstallings,Skiet en vele meer. Kosstalletjiesis beskikbaar19:00 Kerssangdiens vir almal21:00 Aandgodsdiens en samesangSondag 18 Desember09:00 Erdediens - Afsluiting van fees -Ds Brayshawmet die gestapelde klippe gebou word.Elke feesganger word versoek om ‘n eieklip van sy plaas of werf saam te bring om opdie klipstapel te pak. Die wat ‘n klip vergeetkan op die Vegkop terrein ‘n klip optel omaan die klipstapel te help bou.Die klipstapel word net oos van die huidigemomument en standbeeld gepak.Mag die geleentheid weer ons volk se vlamaan die brand steek. So, sodat ons mekaar sevlammetjies kan aansteek om met trots, durfen dapperheid ons taal, kultuur en ryke verledevir die toekoms en nageslagbehou.Bewaar ons erfenis! Pak ‘n klip!Hooggelegen Geloftefeesprogram15, 16, 17 & 18 Desember 2011Donderdag 15 Desember15:00 Verwelkoming en openingFinansiële verslag: Verhuur van feesgrond, Verkiesing van feeskommissiekanKommando Museum• Quarta PretoriusHierdie ou Museum op Vegkop is gerestoureeren ingerig as 'n Heilbron KommandoMuseum. Daar is drie uitstalkaste vir dieKommando, een vir Generaal de Wet en eenvir die Grensoorlog Angola.Sal oud-weermaglede wat in Angoladiens gedoen het asseblief vir my uitstalmateriaallaat kry. Behalwe vir die beeldjie watin die begraafplaas was en 'n paar boeke, hetek niks om in die uitstalkas te plaas nie.Ek hoor graag van julle.Troeteldiere en Klappers:Wat die wet sê.Elke jaar word baie diere, veral honde,beseer as gevolg van klappers wat geskietword tydens nuwejaarfeesvieringe. Hierdieharde geluide van die klappers veroorsaak datdiere ‘n erge vrees of klankfobie ontwikkelvir ander harde geluide soos geweerskote endonderstorms ook.As gevolg van die klappers wat geskietword breek baie diere deur heinings en springdeur vensters, verder is dit baie steurend virander mense.Heilbron-inwoners word versoek om tekeer dat hul kinders of mense in hul omgewingklappers skiet. Moet nie bang wees virjou bure of hul kinders nie, konfronteer hulleoor klapperskietery en keer dat ons diere seerkry.Mense wat vir hul plesier ander pla ofveroorsaak dat diere seerkry of wegraak, verdiennie die respek of ondersteuning van hulbure nie.Ons versoek ook ons wetstoepassers omstreng teen oortreders op te tree en eienaarsvan winkels wat klappers verkoop aan kindersvas te vat.Die wet op Ontplofbare Stowwe, Wet 26van 1956 verbied die verkoop van vuurwerkesonder ‘n permit en vuurwerke mag ondergeen omstandighede aan kinders onder 16jaar verkoop word nie. Mense wat vuurwerkeverkoop moet ook ‘n permit hê om dit te magdoen en daarom is smouse wat op die hoekvan strate staan en klappers verkoop onwettig.Vuurwerk mag slegs tydens georganiseerdebyeenkomste afgevuur word en ookslegs as toestemming én permitte bekom is.Heilbron-inwoners word versoek om asb ‘nsaak by die SAPD te gaan open indien hulleweet van handelaars en enige ander personewat nie aan bogenoemde eise voldoen nie.LARGE FORMAT PRINTING• Printing of advertisementsfor vehicles• Printing on magnet stickers• Printing on PVC• Printing of canvas• Printing of banners• Printing of stickers• Printing of signageYourONE STOP SHOP44 Els Street HEILBRON058 852 3033Optog na monumentVlaghysing:Republiek vlag Mnr Gerhard Gouws • Vrystaatse vlag Mev Stienie KrielSing van Die Stem - Almal19:00 Volkspele olv Hester MansSonskyn Volkspelelaer van Bethlehem (082 823 0572)VRYDAG 16 Desember07:00 Vroeë biduur - Mnr Gawie Pieterse09:30 Toespraak - Mnr Nantes Kelder11:00 Erediens - Ds Cassie van Zyl - Lees van Gelofte18:30 Videovertoning - Piet & Nellie De CromAlmal baie welkomSATERDAG 17 Desember10:00 Boeresport - Waatlemoenfees - olv G Gouws11:00 Perde-optog vertrek na wildsplaas14:00 Besoek wildsplaas Rustfontein16:00 Braaivleis met pap & sous, broodrolletjies & slaai (R10-00 per bord)Gaskunstenaar: Rudi van NiekerkVanaf 16:00 tot laat aand. Kom eet en geniet 'n aand saam met jou vriendeen lekker musiek.SONDAG 18 Desember10:00 Erediens - Ds Willie BothaAfsluiting - VoorsitterENVIRONMENTAL IMPACTASSESSMENT PROCESSNotice is given in terms of Regulation 54 of theregulations published in Government Notice No.R. 543 in Government Gazette No. 33306 of18 June 2010 under the National EnvironmentalManagement Act (Act No. 107 of 1998) of intentto carry out the following activity:The upgrade of facilities at the red meat abattoirlisted under - GN. R 544, Activity 30(ii): Theexpansion of facilities for the slaughter of animalswhere the daily product throughput will be increasedby more than 6 units of red meat/game.LOCATION: Heilbron, NgwatheLocal MunicipalityPROPONENT:Mr F Venter (Texland Meat Wholesalers)ENVIRONMENTAL CONSULTANT:DR ROBERTS ENVIRONMENTALCONSULTINGPO BOX 11531, UNIVERSITAS, 9321TEL: 084 5500 621 • FAX: 086 5100 836DATE OF PLACEMENT: 15 December 2011In order to ensure that you are identified asan interested and/or affected party, pleasesubmit your name, contact information andinterest in the matter to the consultant givenabove on or before 31 of January 2012.Neem asb. kennis dat dieHeilbron Herald seGrafiese afdelingDV open op11 Januarie 2012Die eerste koerant van dievolgende jaaris 13 Januarie 2012.Die winkel sluit DV21 Desember 2011en open9 Januarie 2012

BLADSY 14 HEILBRON HERALD, DONDERDAG 15 DESEMBER 20112 Wieledag ‘n groot suksesJy kon nie met ‘n kruiwa saamkom na diegroot dag wat vir Saterdag, 10 Desember beplanwas nie. Maar voor die 15 grotes van dieShadow Reapers het mnr Leon Visser beskeiemet sy gewone fiets uitgehaal en gewys. Ditwas ‘n donderende lawaai en die senior burgerswat reeds onder die yslike tent gewag hetse harte was baie bly want daar is vroeër al virhulle groot pret en geskenkies belowe. Almalwas daar, rolstoele en kieries, gereed om diebuitelug te geniet.Rachelle Roos wat die beplanner was vandie mooi dag sê sy het oor die TV gesien hoe‘n dorp se inwoners geskenke, kos enlekkernye uitdeel aan die groep mindergegoedemense van die kamp in Krugersdorp.Gou het helpers soos bv Juliana Claasenbygekom en die bal wat aan die rol gesit is,het wyd uitgespei en die meelewing en oopharte van Heilbron se inwoners het baieduidelik gespreek. 'n Mens kon sien hoe Godself in die harte werk. Sonder almal se bydraekon hierdie trefferdag nie plaasvind nie en sobaie harte nie blygemaak word nie.Die inwoners het elkeen ‘n sak gekry metbaie nodige gebruiksartikels en eetgoedjiesen Kersvader moes elkeen ‘n soentjie gee.Daar is ook programme aangebied: Rianahet kersliedere gesing, mev Minnie vanDeventer en haar groep het weer ‘n modeparadeaangebied en die Heilbrontak van dieProtea-Vastrap het ‘n mazurka, 2 walse enseties demonstreer dat die stof so staan.Rachelle sê dat sy weer ‘n soortgelyke dagvoor die winter gaan reël en vra dat almal watvan brei hou nou reeds begin om slaapsokkieste brei.Die groep motorfietsryers met Kersvader in die agtergrond.Wendy Roos en Juliana Claassen met ‘n groot skottel geskenke wat ook uitgedeel moes word.Rachelle Roos en Riana Mouton help een van die senior burgers Stella Naudé na haar kamer.Die groep wat modeparade gehou het.wil graag aan al sy klante 'nopregte woord van dank oordra vir die afgelope jaar seondersteuning. Ons spreek die vertroue uit dat ons produk viru waarde toegevoeg het waar u dit ookal aangewend het.U word 'n geseënde feestyd toegewens en ons bede isdat u die genade van ons Here Jesus op 'nbesondere wyse sal ervaar.Voorspoed vir die jaar 2012!Kersvader (mnr Gustav Booysen) deel geskenke uit.

HEILBRON HERALD, DONDERDAG 15 DESEMBER 2011BLADSY 15HeraldSportGholf kan jouvakansie kort maakKom dans op OujaarVir die wat nie sogelukkig is om weg tegaan nie kan diegholfbaan jou verveeldeure korter maak.Die baan sal netKersdag gesluit weesen is nou Maandaeook oop. Saterdagwas dit kopkrap om 'nwenner te bepaalaangesien drie spelersgelykop gespeel het.Kobus Weilbach wordeerste geplaas met 'nnettotelling van71, Cas van Zyltweede en JohanNelson derde.Die ligabepalingsvir volgende jaar isook uit, die eerstewedstryd op Vredeword op die 18deFebruarie beslis. Diebestuur beplan ookom net na die openingvan die skole hulleeerste borgdag tehou, wees op dieuitkyk vir die kennisgewingbord.Daar isook Woensdae kroegetesbeskikbaar, bringgerus jou vrinne daarheen.“ Die Sixty’s” is dietema van vanjaar sedans en dit kos netR100 vir die helegesin, bykosse envure word voorsien,bring maar net daaigeliefde tjoppie saam.LARGEFORMATPRINTING• Printing of advertisements forvehicles• Printing on magnet stickers• Printing on PVC• Printing of canvas• Printing of banners• Printing of stickers• Printing of signageYour onestop shop44 Els StreetTel: 058 852 3033Faks: 058 853 0140herald@heilbron.co.zaDie bestuur wens ookal sy lede en inwonersBKBLouwidDie komende9week seBELANGRIKSTE veilingsMAANDAG - 19 DESEMBER 20111. BULTFONTEIN Twee-weeklikse veiling.Kontak Japie Erasmus, Sel. 083 630 7037DINSDAG - 20 DESEMBER 20111. KLERKSDORP Weeklikse veiling.Kontak André Nel, Sel. 083 278 76842. VEREENIGING Kersveiling.Kontak André Kilian, Sel. 082 495 90633. HEILBRON Kersveiling.Kontak Piet Boshoff, Sel. 083 210 7135WOENSDAG - 21 DESEMBER 20111. VRYHEID Twee-weelikse veiling.Kontak Dantus Theron, Sel.082 895 7343DONDERDAG - 22 DESEMBER 20111. FRANKFORT Weeklikse veiling.Kontak Eddie Muller, Sel. 082 926 22192. KROONSTAD Weeklikse veiling.Kontak Piet Wessels, Sel. 082 857 7827VRYDAG - 23 DESEMBER 20111. POTCHEFSTROOM Kersveiling.Kontak Klasie Senekal, Sel. 082 905 60672. BETHLEHEM Weeklikse veiling.Kontak Willem Kruger, Sel. 082 376 1539HoofkantoorTakkantoorTakkantoorTakkantoorTakkantoor'n geseënde Kersfeesen voorspoedige:::::FrankfortBethlehemStandertonVereenigingKroonstadBKBLouwid (Edms) Beperk 2005/026173/07Posbus 220, Frankfort, 9830Tel: (058) 813 1071 Faks: (058) 813 2317e-pos: frankfort@bkblouwid.co.zaweb: www.bkb.co.za:::::Nuwejaar toe.058 813 1071058 303 8552017 712 1245016 423 5377056 215 1851Die bestuurvan HeilbronRolbalklub,wens al sylede enondersteuners ’n baiegeseënde Kersfeesenvoorspoed vir dienuwejaar toe.BKBLouwidDie komende23weke seBELANGRIKSTE veilingsDINSDAG - 3 JANUARIE 20121. KLERKSDORP Weeklikse veiling.Kontak Fanie Nel, Sel. 083 325 30662. VEREENIGING Weeklikse veiling.Kontak André Kruger, Sel. 082 653 05333. HEILBRON Twee-weeklikse veiling.Kontak Piet Boshoff, Sel. 083 210 7135WOENSDAG - 4 JANUARIE 20121. VRYHEID Twee-weelikse veiling.Kontak Koos Uys, Sel. 082 322 34232. FOURIESBURG Maandelikse veiling.Kontak Douw van Wyk, Sel. 083 458 7353DONDERDAG - 5 JANUARIE 20121. FRANKFORT Weeklikse veiling.Kontak Eddie Muller, Sel. 082 926 22192. KROONSTAD Weeklikse veiling.Kontak Schalk Jonker, Sel. 073 007 00223. KAALLAAGTE Maandelikse veiling.Kontak Douw van Wyk, Sel. 083 458 73534. WARDEN Maandelikse veiling.Kontak Sakkie van Rensburg, Sel. 082 562 0937VRYDAG - 6 JANUARIE 20121. POTCHEFSTROOM Weeklikse veiling.Kontak Salty de Villiers, Sel. 073 816 49562. BETHLEHEM Weeklikse veiling.Kontak Willem Kruger, Sel. 082 376 15393. STANDERTON Weeklikse veiling.Kontak Roelof Heenop, Sel. 082 342 1992MAANDAG - 9 JANUARIE 20121. BULTFONTEIN Twee-weeklikse veiling.Kontak Japie Erasmus, Sel. 083 630 70372. VENTERSDORP Maandelikse veiling.Kontak Wimpie Kriel, Sel. 083 378 8285DINSDAG - 10 JANUARIE 20121. KLERKSDORP Weeklikse veiling.Kontak Fanie Nel, Sel. 083 325 30662. VEREENIGING Weeklikse veiling.Kontak André Kruger, Sel. 082 653 0533WOENSDAG - 11 JANUARIE 20121. REITZ Twee-weeklikse veiling.Kontak Sakkie van Rensburg, Sel. 082 562 0937DONDERDAG - 12 JANUARIE 20121. FRANKFORT Weeklikse veiling.Kontak Johan Muller, Sel. 082 417 91792. KROONSTAD Weeklikse veiling.Kontak Casper Hanekom, Sel. 082 783 25463. ROSENDAL Maandelikse veiling.Kontak Hendrik Thomson, Sel. 082 776 1529VRYDAG - 13 JANUARIE 20121. POTCHEFSTROOM Weeklikse veiling.Kontak Salty de Villiers, Sel. 073 816 49562. BETHLEHEM Weeklikse veiling.Kontak Jaco Breedt, Sel. 082 440 89603. STANDERTON Weeklikse veiling.Kontak Roelof Heenop, Sel. 082 342 1992HoofkantoorTakkantoorTakkantoorTakkantoorTakkantoor:::::FrankfortBethlehemStandertonVereenigingKroonstadBKBLouwid (Edms) Beperk 2005/026173/07Posbus 220, Frankfort, 9830Tel: (058) 813 1071 Faks: (058) 813 2317e-pos: frankfort@bkblouwid.co.zaweb: www.bkb.co.za:::::058 813 1071058 303 8552017 712 1245016 423 5377056 215 1851

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!