13.07.2015 Views

Voorbeeld - Smart Kids

Voorbeeld - Smart Kids

Voorbeeld - Smart Kids

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Begrip: NuusbrieweIs daar nuus?Nuusbriewe gee virjou nuus en anderbelangrike inligting.ALees eers die nuusbrief op bladsy 19 en beantwoord dan hierdie vrae.1. Vir wie, dink jy, is die nuusbrief geskryf?2. Skryf die hoofonderwerpe neer wat in die nuusbrief gedek word.3. Waar het jy hierdie inligting gekry?4. Soek die volgende inligting in die nuusbrief:a. Die naam van ’n nuwe onderwyser:b. Die prestasie van twee kinders:c. Ses Suid-Afrikaanse kossoorte:d. Die naam van die skool wat die agtergrond vir Spud was:e. Vier dinge wat eienaars van luiperd-akkedisse moet voorsien:Hoe verskil jou skoolse nuusbrief van18


Begrip: NuusbrieweLaerskool Heuwelsig Nuusbrief Nr. 1520 Februarie 2011Inhoud1. Personeelnuus2. Prestasies3. Uitstappies4. Herinnerings5. Komende gebeure6. Van ’n leerder …1. PersoneelnuusOns verwelkom graag ’n nuwe personeellid,Robin Stone, by die Laerskool Heuwelsig-familie.Hy sal verantwoordelik wees vir die buitemuurseprogram en sal liggaamsopvoeding aanbied.Mnr. Stone sal ook sy talente en belangstellings,naamlik rotsklim en voëlkyk, met die leerders deel.2. PrestasiesOns leerders het in Januarie aan verskillendesportfeeste deelgeneem. Om hierdie en anderuitslae te sien, besoek http://www.laerskoolheuwelsig.com/nuus/resultate. Veels geluk aanalmal!Lindiwe (Graad 5) het vierde plek in dieNasionale Karatekampioenskappe behaal.Kurt (Graad 4) het ’n J-bordkompetisie by dieSomersportbyeenkoms gewen. Baie geluk aanjulle albei! Julle het ons trots gemaak.3. UitstappiesDie Graad 5’s het ’n heerlike uitstappie na Heuwelsigsaam met ons Sweedse besoekers gehad. Ditwas vir hulle groot pret om die besoekers vanbiltong, ’n boereworsbraai, samoesas, koeksisters,pap en sosaties te leer. Die dramaklub het ’nseunskool Michaelhouse, naby ’n klein dorpie,Balgowan besoek. Dit is die agtergrond vir dieSpud-film en -boeke. Die onderwyser wat Dramaby Michaelhouse aanbied, mev. Shakespeare, hetdie lede van die dramaklub ’n toneel uit die boeklaat opvoer – dit was koel! Mnr. Goosen het dietoneel en stukkies van die uitstappie verfilm. Ditsal tydens ons volgende saalbyeenkoms vertoonword.Lindiwe, Graad 54. HerinneringsOuers word daaraan herinner dat besprekingsvir die marienesafari aan die einde van hierdiemaand sluit. Hierdie uitstappie sal onderleiding van ’n marienebioloog plaasvind en sal’n bootreis op die diepsee, snorkel en ’n staptoglangs die kus insluit.5. Komende gebeureInterkoshuisgala: Saterdag, 17 Maart 10:00.Swierige modeparade: Vrydag, 13 April 18:00.Marienesafari: Vrydag, 20 April.Vertrek Laerskool Heuwelsig: 5 vm.6. Van ’n leerder ...Die luiperd-akkedis-gier het my ook gepak.Hierdie sensitiewe diertjies het baie spesialeaandag nodig. Hulle het ’n steriele glastenk met’n geventileerde deksel en steriele sand nodig,asook ’n baie vlak waterbak, ’n klip waarophulle kan lê en ’n “grot” vir skuiling. Jy moet ook’n warmkussing wat onder die tenk pas of ligtekry vir hitte. Luiperd-akkedisse eet insekte enmieliewurms en het kalsiumpoeier nodig.’n Paar feite oor luiperd-akkedisse:gebore en namate hulle groter word, raak diestrepe al ligter totdat dit kolletjies is.Let daarop dat dit in sommige provinsies inSuid-Afrika nie toelaatbaar is om luiperdakkedisseaan te hou nie.Rashied, Graad 719

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!