13.07.2015 Views

Leerders

Leerders

Leerders

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Graad6LewensoriënteringIntermediêre FaseOnderwysershandleiding

LEWENSORIËNTERING GRAAD 6ONDERWYSERSGIDSKWARTAAL 1WeekWeek 1LU 1AS 6.1.1Metodologie, Hulpbronne, Integrasie, Assessering, Nuwe woordeMETODOLOGIEInterpreteer voedseletikette: Gesondheidsuitwerking van kos• Versamel voedseletikette van voedselverpakkings soos etikette opblikkieskos, ontbytgraanhouers, ens.• Leer leerders om die etikette te lees om die bestanddele en/ofvoedingstowwe te identifiseer.• Leerders moet die bestanddele en hul hoeveelhede lys.• Vra hulle om ’n tabel te maak en die bestanddele in die korrekte kategorie telys. Gebruik die volgende opskrifte: Vette, koolhidrate, vitamiene, mineraleen proteïene.HULPBRONNE:• Leë voedselhouers, bv. ontbytgraandose, aartappelskyfiepakkies,koeldrankblikkies• Skêre• GomstokkieINTEGRASIE:ASSESSERING:• Werkvel:Voedingstowwe en elemente word voorsien, leerders pas korrektevoedingstowwe en elemente by voedselbronne.NUWE WOORDE:handelsnaam identifiseer bespreek bestanddele voedingstowwebronne koolhidrate proteïene minerale vitamieneLU 4AS 6.4.3LIGGAAMLIKE OPVOEDING − METODOLOGIEDeelname aan fiksheid: Stamina• Opwarm (5 min.) Draf• Strek (8 min.) Strek skouers, strek buikspiere, strek beenspiere.• Stasies: (Meerderheid van die tyd) Spierversterking, opsitte, opstote, springsywaarts oor ’n streep, vorentoe en agtertoe. Heen-en-weer-hardloop:Hardloop tussen kegels, spronge, touspring, burpees, strekspronge.• Afkoelaktiwiteit, (5 min.) draf, flink stap, stadig stap.• Voeg eie byHULPBRONNE:• Matte• Toue• Kegels• LO-kleredrag• Fluitjie• Stophorlosie- 1 -

INTEGRASIE:• Voeg eie byASSESSERING:- Groep- Portuur- Onderwyserwaarneming- Elke leerder ontvang ’n rekordvel vir 5 weke. Onderwyser verduidelikhoe optekening oor die volgende 5 weke sal plaasvind.NUWE WOORDE:opsitte burpees spronge heen-en-weer hardloop flink hopspierversterking sywaarts vorentoe agtertoe kleredrag afkoelliggaamlike fiksheidsprogram ontwikkel deelneem soepelheidstamina vermoëWeek 2LU 1AS 6.1.1METODOLOGIEGesondheidsuitwerking van kosStel die voedselpiramide aan leerders bekend om die gesondheidsuitwerking(voordele) van kos te illustreer.• Wys die voedselpiramide vir die leerders.• Bespreek die voedselpiramide.• Interpreteer die voedselpiramide.• Vra vrae soos: Hoekom is al die koolhidrate onder op die voedselpiramideen die vette bo?Hulpbronne:• Diagramme van voedselpiramide• Skêre• Gomstokkie• TydskrifteIntegrasie:• Voeg eie byAssessering:• Leerders kry ’n diagram van die voedselpiramide.• Hulle moet prente van die voedselsoorte op die regte plek inplak.• Werkvel: Gee die funksies van die 5 voedingstowweNuwe woorde:opinie krities interpreteer piramide gesondheid uitwerking diagramLU 4AS 6.4.3LIGGAAMLIKE OPVOEDING − METODOLOGIEDeelname aan fiksheid: Krag en spieruithouvermoë• Opwarm (5 min.) Draf• Strek (8 min.) Strek skouers, strek buikspiere, strek beenspiere.- 2 -

• Stasies: (Meerderheid van die tyd) Spierversterking, opsitte, opstote, springsywaarts oor ’n streep, vorentoe en agtertoe. Heen-en-weer-hardloop:Hardloop tussen kegels, spronge, touspring, burpees, strekspronge.• Afkoelaktiwiteit, (5 min.) draf, flink stap, stadig stap.• Voeg eie byHULPBRONNE:• Matte• Toue• Kegels• LO-kleredrag• Fluitjie• StophorlosieINTEGRASIE: Voeg eie byASSESSERING:• Groepevaluering• Portuurevaluering• Onderwyserwaarneming• Leerders teken vordering aan op rekordvel na eerste weekWeek 3LU 2AS 6.2.1METODOLOGIEKinderregte• Leerders besin oor kinderregte en gebruik eie ervaring om voorbeelde te lys.• Vergelyk die lys van leerders met die van die Handves van Regte.• Groepbesprekings van kinderregte• Leerders gee terugvoering en klasbespreking volg.HULPBRONNE:• Kopieë van die Handves van Regte• Kopieë van die verkorte weergawe van die Suid-Afrikaanse Grondwet• Plakkate en prente van voorstellings van kinderregteINTEGRASIE:• Voeg eie byASSESSERING:• Leerders word geassesseer soos die groepbesprekings ontwikkelNUWE WOORDE:Handves van RegteGrondwetLU 4AS 6.3.1LIGGAAMLIKE OPVOEDING − METODOLOGIEDeelname aan fiksheid: Soepelheid en ratsheid• Opwarm (5 min.) Draf• Strek (8 min.) Strek skouers, strek buikspiere, strek beenspiere.- 3 -

• Stasies: (Meerderheid van die tyd) Spierversterking, opsitte, opstote, springsywaarts oor ’n streep, vorentoe en agtertoe. Heen-en-weer-hardloop:Hardloop tussen kegels, spronge, touspring, burpees, strekspronge.• Afkoelaktiwiteit, (5 min.) draf, flink stap, stadig stap.HULPBRONNE:• Matte• Toue• Kegels• LO-kleredrag• Fluitjie• StophorlosieINTEGRASIE:• Voeg eie byASSESSERING:• Groepevaluering• Portuurevaluering• Onderwyserwaarneming• Leerders teken vordering aan op rekordvel na die eerste weekWeek 4LU 2AS 6.2.1METODOLOGIE:Pas kinderregte toe• Leerders blaai deur die Grondwet van Suid-Afrika en identifiseer dieafdelings oor die Handves van Regte.• Leerders gebruik eie ervaring om hul kennis van regte enverantwoordelikhede op te noem.• Onderwyser beklemtoon die leerders se verantwoordelikhede teenoor regte.HULPBRONNE:• Kopieë van die SA GrondwetINTEGRASIE:• Voeg eie byASSESSERING:• Leerders kan ’n plakkaat ontwerp om kinderregte te beligNUWE WOORDE:Handves van Regte Grondwet klousulesLU 4AS 6.4.5LIGGAAMLIKE OPVOEDING − METODOLOGIEDeelname aan ’n liggaamlike fiksheidsprogram om stamina,spieruithouvermoë, soepelheid en spoed te ontwikkel.• Opwarm (5 min.) Draf• Strek (8 min.) Strek skouers, strek buikspiere, strek beenspiere.• Stasies: (Meerderheid van die tyd) Spierversterking, opsitte, opstote, springsywaarts oor ’n streep, vorentoe en agtertoe. Heen-en-weer-hardloop:Hardloop tussen kegels, spronge, touspring, burpees, strekspronge.- 4 -

• Afkoelaktiwiteit, (5 min.) draf, flink stap, stadig stap.• Voeg eie byWeek 5LU 2AS 6.2.1METODOLOGIEFORMELE ASSESSERING KINDERREGTE• Die leerders moet nou kinderregte op hul eie lewens toepas.• Dink na oor regte en verantwoordelikhede, bv. jou reg op opvoeding gee joudie verantwoordelikheid om hard te werk op skool en voort te gaan mettersiêre opleiding, ens.HULPBRONNE:• Kopieë van die SA GrondwetINTEGRASIE:• Sosiale WetenskappeASSESSERING:• Geskrewe takeNUWE WOORDE:verantwoordelikhede tersiêre instellingsLU 4AS 6.4.5LIGGAAMLIKE OPVOEDING − METODOLOGIEFormele assessering van fiksheid• Neem deel aan ’n liggaamlike fiksheidsassesseringsaktiwiteit.HULPBRONNE:• Basiese noodhulptoerustingINTEGRASIE:• Voeg eie byASSESSERING:• Onderwyserwaarneming• Leerders teken vordering aan op rekordvel na die derde weekWeek 6LU 3AS 6.3.1METODOLOGIEKen jouself: Vermoëns, aanleg, belangstellings en sterk punteBesin oor eie vermoëns in terme van aanleg, belangstellings, sterk punte enselfbeeld.• Leerders lys hul sterk punte en swakhede.• Bespreek hulle sterk punte en swakhede met ’n maat van hul keuse.• Hou `n ope-klas gesprek oor algemene eienskappe van leerders.• Pare gesels weer privaat waar hulle probeer sin maak van hul swakhede ensterk punte – hulle probeer hulself m.a.w. verstaan.• Leerders probeer uiteindelik ’n prentjie van hulself ontwikkel met verwysingna hul self-beeld, sterkte- en swakhede.- 5 -

HULPBRONNE:• Papier om hulself op ’n simboliese manier te teken of te verf en so hulselfbeeld uit te beeld.INTEGRASIE:• Voeg eie byASSESSERING:• PlakkaatNUWE WOORDE:selfbeeld liggaamsbeeld sterk punteLU 4AS 6.4.3LIGGAAMLIKE OPVOEDING − METODOLOGIEBasiese noodhulp• Wat is basiese noodhulp? Volg die volgende basiese reëls:- Roep eerstens om hulp. Bly by die persoon totdat hulp opdaag.- Wees bewus van jou eie veiligheid.- Pas noodhulp toe.• Volg die ABC van noodhulp: Kyk of die LUGWEG oop is/Kyk of die persoonASEMHAAL/Kyk of die persoon se hart KLOP.• Let op na die volgende:Mense het dringend hulp nodig wanneer:- hulle ophou asemhaal;- hul hart ophou klop;- hulle erg bloei;- hulle erg verbrand het;- die pasiënt bewusteloos is.HULPBRONNE:• Plakkate• Prente van ongeluks-/noodtonele• Basiese noodhulptoerustingINTEGRASIE:ASSESSERING:• Demonstrasies.• Leerders skryf ’n storie oor ’n noodgeval. Dit kan: ’n storie wees, iets wathulle op TV gesien het, iets wat met hulle of iemand wat hulle ken gebeurhet, of iets wees wat hulle gelees het. Skryf asof daar vir ’n koerant verslaggedoen word.NUWE WOORDE:noodgeval bewusteloos lugweg asemhaal sirkulasie pasiëntkunsmatige asemhaling- 6 -

Week 7LU 3AS 6.3.1METODOLOGIEKen jouself, jou self-beeld en liggaamshoudingDink na oor eie vermoëns, aanleg, belangstellings en sterk punte, asook selfbeeld.Dink na oor jou self-beeld. Jou self-beeld is ’n spieëlbeeld van hoe jy jouself sien.Hoe jy vir ander mense voorkom.• Hoe sien jy jouself? Kyk in die spieël en vra jouself:Hou jy van jouself?Is jy selfversekerd?Is jy positief?Kan jy jouself teen mishandeling beskerm?Kan jy jouself laat geld?Ens.• Vra leerders om na te dink oor hul eie vermoë om hulself in terme van hulleaanleg, belangstellings, sterk punte en liggaamsbeeld te verstaan.HULPBRONNE:• Foto’s van leerders• Prente met positiewe beelde• Musiek-, sang- en dansbeelde, ens.INTEGRASIE:• TaleASSESSERING:• ’n Informele assesseringsaktiwiteit waar leerders hulself uitbeeld.NUWE WOORDE:spieël foto’s beeld skildery/portretLU 4AS 6.4.5LIGGAAMLIKE OPVOEDING − METODOLOGIEBasiese noodhulpKennis van universele voorsorgmaatreëls: Standaardprosedures om dieverspreiding van MIV/vigs te voorkom.- Dra handskoene wanneer daar met bloed gewerk word.- Gebruik plastieksakke indien handskoene nie beskikbaar is nie.- Wys hoe plastieksakke gedra moet word om kontak met bloed of anderliggaamsvloeistowwe in geval van beserings te voorkom.HULPBRONNE:• Wys hoe plastieksakke gedra moet wordINTEGRASIE:• Voeg eie byASSESSERING:• Onderwyserwaarneming.• Leerders teken vordering aan op rekordvel na die derde week.- 7 -

NUWE WOORDE:universele voorsorgmaatreëlsvoorkomingWeek 8LU 3AS 6.3.1METODOLOGIEKen jouself: Pas verworwe lewensvaardighede toeBesin oor eie vermoëns, aanleg, belangstellings en sterk punte, asookliggaamsbeeld.• Gebruik scenario’s om werklike situasies waarin leerders hulself kan bevind,te weerspieël, byvoorbeeld: Het jy ’n stokperdjie? Neem jy aan sport deel?Hoe bring jy jou vryetyd deur?: Is jy met misdaad besig? Gebruik jy dwelms?• Pas vermoëns, aanleg, belangstellings en sterk punte in die bogenoemdeuitdagende situasies toe.• Beskryf wat ’n moontlike selfbeeld is. Koppel ’n positiewe selfbeeld aaneiewaarde en liggaamshouding.Verduidelik: Liggaamshouding – Jou fisiese voorkoms en lyftaal.Eiewaarde – Selfvertroue en kan jouself laat geld, staan op vir dit waarin jyglo.Selfbeeld – Wat jy van jouself dink. Respekteer jy jouself? Kyk jy na jouself,jou liggaam – is jy lief vir jouself?HULPBRONNE:• Prente uit verskillende hulpbronne wat verskillende beelde van menseweerspieël.INTEGRASIE:• TaleASSESSERING:• Maak en ontwerpNUWE WOORDE:voorkomsLU 4AS 6.4.3LIGGAAMLIKE OPVOEDING − METODOLOGIEPas basiese noodhulp toeWenk aan onderwyser: As u nie kennis van basiese noodhulp het nie, behoort u ’ngerespekteerde noodhulpopleier te raadpleeg om u te help om die basiesenoodhulpbeginsels tydens enige potensiële besering aan die leerders oor te dra.Wys vir hulle die volgende:• Simulering van ongelukstoneel.• Voorsorgmaatreëls wanneer daar met bloed gewerk word.• Behandeling van oop wonde.• Behandeling van moontlike breuke/frakture.• Behandeling van enige ander noodgevalle wat noodhulp vereis in dieleerders se konteks.- 8 -

Week 9LU 2AS 6.2.1METODOLOGIEKen jouself: Pas verworwe lewensvaardighede toe.Dink na oor eie vermoëns, aanleg, belangstellings en sterk punte, asookliggaamshouding.Pas ’n positiewe liggaamshouding in uitdagende situasies soos ’n argument met joubeste maat/wanneer jy met iemand opbreek, ens. toeGrondwetlike regte• Besin oor eie verantwoordelikheid teenoor regte soos in die Suid-AfrikaanseGrondwet beskryf.• Besin oor eie toepassing van kinderregte soos beskryf in die Suid-Afrikaanse Grondwet.LU 4AS 6.4.3LIGGAAMLIKE OPVOEDING − METODOLOGIEPas basiese noodhulp toe• Behandeling van ander noodgevalle wat noodhulp vereis in die konteks vandie leerder, soos brandwonde a.g.v. vuur, brandwonde a.g.v. kokende water,ens.• Verwys asseblief na ’n gerespekteerde noodhulpopleier.HULPBRONNE:• Prente van ongelukke a.g.v. vuur, kokende water, paraffien, ens.INTEGRASIE:• NWASSESSERING:• Geskrewe takeWeek 10LU 4AS 6.4.5Neem deel aan ’n liggaamlike fiksheidsprogram wat ontwerp is om spesifiekeaspekte van fiksheid te ontwikkel.FORMELE ASSESSERING: Deelname aan fiksheid• Neem deel aan ’n liggaamlike fiksheidsassesseringsprogram om aspektevan liggaamlike fiksheid te ontwikkelLU 4AS 6.4.5Pas basiese noodhulp in verskillende situasies toeFORMELE ASSESSERING: Toepassing van basiese noodhulp• Demonstreer en pas basiese noodhulp toe- 9 -

KWARTAAL 2WekeWeek 11LU 1AS 6.1.2Gesondheidsbevor-deringMetodologie, Hulpbronne, Integrasie, Assessering , Nuwe woordeMETODOLOGIEGemeenskaps- en omgewingsgesondheid• Neem deel daaraan om ’n probleem in die omgewing te identifiseer wat ’ngesondheidsrisiko in die/jou gemeenskap is.• Maak die leerders bewus van die belangrikheid daarvan om die omgewingnie te besoedel nie. Byvoorbeeld: wegneem van afval, rommel, staandewater, ens.• Leerders moet die probleme in die omgewing wat tot gesondheidsproblemekan lei, identifiseer en `n lys daarvan maak.• Maak die les interessant deur ‘projekspanne’ saam te stel wat nie net dieprobleem moet identifiseer nie, maar dit ook moet takel. Hulle moet met ’ninteressante plakkaat vorendag kom wat die probleem belig. Gee leiding aanhulle terwyl hulle hul werk vir die plakkaat ontwikkel. Verskap die volgendeopskrifte waaronder hulle hul bevindinge moet opskryf: Die probleemstelling;oorsake van die probleem; voorkoming en aanbevelings, ens.HULPBRONNE:• Plakkaatpapier• Tydskrifte• KoeranteINTEGRASIE:• Sosiale Wetenskappe: AardrykskundeASSESSERING:• Maak en ontwerp: Informele/ formele assesseringNUWE WOORDE:omgewing besoedeling geografieseLU 4AS 6.4LIGGAAMLIKE OPVOEDING − METODOLOGIEBeweging en Liggaamlike OntwikkelingGimnastiek• Opwarm : loop stadig, loop vinnig, draf stadig, draf flink (spoed)• Strekoefeninge: Onderste ledemate en liggaamsdele, syromp, skouergordelen boromp.• Konsentreer op die volgende met die gimnastiese reeks:- Houding: – goeie liggaamsposisie, houding, grasie, uitgangsposisies enafronding van bewegings- Spoed: Vinnig, Stadig, konsekwent- Rigting: Vorentoe, Agtertoe, Sywaarts, Opwaarts, Afwaarts, Draai in albeirigtingsUitgebreide geleentheid• Werk in die rigting van ’n vloerpatroon- 10 -

HULPBRONNE:• Matte• Stoele• Bok• Beulperd• Springtafel (indien beskikbaar)• Fluitjie• LO-kleredragINTEGRASIE:• Voeg eie byASSESSERING:• WaarnemingNUWE WOORDE:verfyn reekse/sekwensies vorms spoed rigting gimnastiese aksiesbeklemtoon simmetries asimmetries beulperd springverskeidenheid gedraai volhoubare opwaarts afwaarts patroonWeek 12LU 1AS 6.1.2METODOLOGIEGemeenskaps- en omgewingsgesondheid• Konsolideer die stappe in die probleemoplossingsproses wat in Graad 5geleer is: Beskryf die probleem (sê presies wat die probleem is); genereerverskillende opsies om die probleem aan te spreek (lys hulle); kies die besteoplossing; implementeer die finale keuse.• Formuleer deurdagte keuses en/of neem aksie deurprobleemoplossingsaktiwiteite toe te pas om die probleem op te los.• Leerders moet met interessante maniere vorendag kom om die probleemtydens die klasbespreking aan te spreek.HULPBRONNE:• Plakkaatborde• Aanbiedingsvelle• Gekleurde penne• Selfs voorbeelde van gewilde artefakte uit rommelINTEGRASIE:• Sosiale Wetenskappe − AardrykskundeASSESSERING:• Mondelinge aanbiedingNUWE WOORDE:mondelinge aanbieding- 11 -

LU 4AS 6.4.2LIGGAAMLIKE OPVOEDING − METODOLOGIEBeweging en Liggaamlike Ontwikkeling: GimnastiekDemonstreer verworwe/geoefende gimnastiese bewegingsreekse wat veranderingvan vorm, spoed en rigting insluit.• Opwarm: draf,• Strek – Soos in week een• Stasies: Gimnastiese aksies – vooroorrol, agteroorrol, wawiel,Arabiersprong, kopstand, handstand, agteruit loop, handstand op balk,arabesk ( balanseer op een been met die ander been na voor of agtergestrek)NB: Moet slegs deur ’n kenner onderrig word.Uitgebreide geleentheid• Werk in die rigting van ’n vloerpatroonHULPBRONNE:• MatteINTEGRASIE:ASSESSERING:• Waarneming en selfassessering.NUWE WOORDE:gimnastiek kleredrag reeks/sekwensieWeek 13LU 2AS 6.2.3METODOLOGIEGeslagstereotipering, seksisme en mishandelingDie volgende onderwerpe is sensitiewe onderwerpe en moet in die derdepersoonbenaderingaangebied word. Gebruik m.a.w. scenario’s, stories of voorbeelde met ’nalgemene uitkyk op die probleem. Moenie situasies wat op die leerders in die klasvan toepassing is as voorbeelde gebruik nie.• Wat is geslagstereotipering? – Bepaalde persepsies vaniemand/groep/gemeenskap/kultuur t.o.v.geslag.• Wat is seksisme? Geslagsvooroordeel/geslagspartydigheid.• Bespreek die uitwerking van geslagstereotipering op persoonlike en sosialeverhoudings, byvoorbeeld: persoonlik – mense voel sleg as daar teen hullegediskrimineer word; sosiaal − geslagsvooroordele belemmer goeie sosialeverhoudings.• Bespreek die uitwerking van seksisme op persoonlike en sosialeverhoudings, byvoorbeeld: Gebruik die Handves van Regte om te wys dat dit’n misdaad is om seksisme te beoefen en op grond van geslag tediskrimineer.HULPBRONNE:• SA Grondwet• Koerante• TydskrifteINTEGRASIE:• Tale: LU 1- 12 -

ASSESSERING:• Mondelinge aanbieding/geskrewe takeNUWE WOORDE:vooroordeeldiskriminasie stereotipering geslag seksismeLU 4AS 6.4.2LIGGAAMLIKE OPVOEDING − METODOLOGIEBeweging en Liggaamlike Ontwikkeling: Stel die vloeroefening in gimnastiekbekend• Demonstreer verworwe/geoefende bewegingsreekse wat verandering vanvorm, spoed en rigting insluit.• Oefen gekombineerde vaardighede wat in week 1 en 2 geleer is om ’nverfynde vloerreeks deur middel van gimnastiek te demonstreer.HULPBRONNE:• Matte• CD-speler• CD’s met gepaste musiek• LO-kleredrag• FluitjieINTEGRASIE:ASSESSERING:• Neem waar, doen aanbevelings en bied ondersteuning om reeks te verfyn.NUWE WOORDE:• Hersien nuwe woorde van week 1 en week 2.Week 14LU 2AS 6.2.3METODOLOGIEGeslagstereotipering, seksisme en mishandeling• Bespreek die uitwerking van mishandeling op persoonlike verhoudingsFokus op die uitwerking van mishandeling op persoonlike verhoudings:• Wat is mishandeling?- As iemand misbruik word, bv. kinderarbeid, seksueleinbreuk, dwelmsmokkelary.• Bespreek fisieke mishandeling – lyfstraf, pakslae wat ernstige letsels ofbeserings tot gevolg het.• Bespreek verbale mishandeling − neerhalende aanmerkings, naamskending,uitskel, vernedering, ens.• Bespreek seksuele mishandeling − ongevraagde seksuele aandag,verkragting, ens.• Bespreek emosionele mishandeling – afknouery, uitsluiting, vermyding,marginalisering.HULPBRONNE:• Scenario• SA Grondwet• Tydskrifte• Prente, ens.- 13 -

INTEGRASIE:• TaleASSESSERING:• Scenario’s• Waarneming of geskrewe takeNUWE WOORDE:neerhalend verbale mishandeling afknouery emosionelemarginaliseringLU 4AS 6.4.2LIGGAAMLIKE OPVOEDING − METODOLOGIEBeweging en Liggaamlike Ontwikkeling: Gimnastiek• Demonstreer verworwe/geoefende bewegingsreekse wat afwisseling vanbalans, spoed en rigting insluit.• Oefen gekombineerde vaardighede wat in week 1, 2 en 3 geleer is om ’nverfynde vloerreeks deur middel van gimnastiek te demonstreer.HULPBRONNE:• Matte• CD-speler• CD’s met gepaste musiek• LO-kleredrag• FluitjieINTEGRASIE:ASSESSERING:• Formele assessering deur waarneming. Onderwyser assesseer.NUWE WOORDE:• Hersien nuwe woorde van week 1 en week 2.Week 15LU 2AS 6.2.3METODOLOGIEGeslagstereotipering, seksisme en mishandelingFokus op die uitwerking van mishandeling op sosiale verhoudings.• Wat is ’n sosiale verhouding? Verbintenis van twee of meer mense. Groepemense met dieselfde doelwitte en doelstellings.• Bespreek fisieke mishandeling – lyfstraf, pakslae wat ernstige letsels ofbeserings tot gevolg het en hoe dit sosiale verhoudings beïnvloed – bv.breek die persoon se eiewaarde af; Met die gevolg- die persoon onttrek ofrebelleer.• Om geweld te gebruik om probleme op te los, kan slegs tot geweldadigeresponse lei.• Bespreek verbale mishandeling − neerhalende aanmerkings, naamskending,vernedering se invloed op sosiale verhoudings – breek vriendskappe op,ens.- 14 -

• Bespreek seksuele mishandeling – ongewenste seksuele aandag,verkragting en die invloed op sosiale verhoudings − ook lei dit tot stilte vanslagoffers van seksuele mishandeling en die afwesigheid van vervolging inverkragtingsake.• Bespreek emosionele mishandeling – afknouery, uitsluiting, vermyding,marginalisering. Stoot individue uit vriendekring.• Bespreek strategieë om bogenoemde te hanteer.HULPBRONNE:• Scenario’s• Stories• Koerante, ens.INTEGRASIE:• TaleASSESSERING:• Scenario’s of geskrewe takeNUWE WOORDE:lyfstraf pakslae neerhalende aanmerking uitsluiting vermydingLU 4AS 6.4.2LIGGAAMLIKE OPVOEDING − METODOLOGIEBeweging en Liggaamlike Ontwikkeling: Gimnastiek• Kombineer vaardighede wat voorheen in ’n reeks onderrig is.• Mini-gimnastrada wat leerders instaat stel om verworwe vaardighede vir preten genot te demonstreer.HULPBRONNE:• CD-speler• CD’s met gepaste musiek• Fluitjie• LO-kleredrag.INTEGRASIE:• Voeg eie byASSESSERING:• OnderwyserwaarnemingNUWE WOORDE:gimnastrada pret genot- 15 -

Week 16LU 3AS 6.3.4METODOLOGIEToon bemiddelingsvaardighede om die vrede in konfliksituasies te bewaar.Bemiddelingsvaardighede’n Bemiddelaar is iemand wat probeer om ’n konfliksituasie tussen twee of meerpartye op te los.Die volgende vaardighede is nodig:• Goeie onderhandelaar (onpartydig, eerlik, positiewe eiewaarde).• Moet ’n persoon met goeie versoenende (luister simpatiek, is empaties,probeer die behoeftes en vrese van alle partye verstaan) vermoëns wees.• Die bemiddelaar kan in enige konfliksituasie optree indien nodig.HULPBRONNE:• Stories en scenario’s uit koerante, tydskrifte, ens.INTEGRASIE:• TaleASSESSERING:• Informele assesseringNUWE WOORDE:vooroordele mediasie/bemiddeling onderhandelingLU 4AS 6.4.4LIGGAAMLIKE OPVOEDING − METODOLOGIEVoer ritmiese bewegingspatrone met koördinasie en beheer uit.Ritmiese bewegingspatroneRitmiese beweging verwys in hierdie geval na beweging wat deur ’n maatslagvergesel word. Gebruik musiekvorms soos die klap van vingers om die maatslag tehou.• Vra leerders om hul eie ritmiese patroon in groepe te ontwikkel.• Hulle moet minstens 5-8 verskillende bewegings in die reeks gebruik.• Hulle moet die bewegingsreeks in groepe oefen.• Dans en gimnastiek kan ook vir ritmiese werk gebruik word.HULPBRONNE:• CD-speler• Verskillende tipes van musiekINTEGRASIE:• Kuns en KultuurASSESSERING:• Demonstrasies- 16 -

Week 17LU 3AS 6.3.4METODOLOGIEKonflikoplossingToon bemiddelingsvaardighede om die vrede te bewaar in konfliksituasies.Pas die volgende stappe van konflikoplossing toe op ’n praktiese situasie deurgebruik te maak van scenario’s• Demonstreer die stappe in ’n bemiddelingsproses:1. Luister na albei partye;2. Soek na gemeenskaplike terreine;3. Stel ’n kompromis aan albei partye voor; en4. Bring partye bymekaar en aanvaar ’n wen-wen-situasie vir albei partye.ASSESSERING:• Geskrewe taak om eie vermoë om gepas op konfliksituasies te reageer, tetoon.HULPBRONNE:• Koerante• Tydskrifte en stories, ens.INTEGRASIE:• TaleASSESSERING:• Informeel deur scenario’s of ’n geskrewe taakNUWE WOORDE:kompromisoplossingLU 4AS 6.4.4LIGGAAMLIKE OPVOEDING − METODOLOGIERitmiese bewegingspatrone wat fokus op konsekwentheid en beheerRitmiese beweging verwys in hierdie geval na beweging wat met musiek vergeselword. Gebruik musiekvorms soos die klap van vingers om die maatslag te hou.• Vra leerders om hul eie ritmiese patroon in groepe te ontwikkel.• Hulle moet minstens 5-8 verskillende bewegings in die reeks gebruik.• Hulle moet die bewegingsreeks in groepe oefen.• Dans en gimnastiek kan ook vir ritmiese werk gebruik word.HULPBRONNE:• CD-speler• Verskillende tipes van musiekINTEGRASIE:• Kuns en KultuurASSESSERING:• Demonstrasie- 17 -

Week 18LU 3AS 6.3.2METODOLOGIEGroepdrukVerduidelik hoe om in verskillende situasies op groepdruk te reageer• Verduidelik die konsep van groepdruk – ’n persoon word gedwing om ietsteen sy/haar wil te doen.• Hoe om in verskillende situasies op groepdruk te reageer:- Meeste van die groeplede rook sigarette – jy is die enigste een wat nierook nie.- Jongmense dra mode-klere met handelsname soos Nike en Addidas – jyword gedwing om dieselfde te doen.• Maak die regte keuse. Besin oor die gevolge van elke moontlike keusevoordat jy ’n finale keuse maak.• Verduidelik kommunikasievaardighede waar jy vir jouself opstaan/op jouregte staan – sê ‘nee’. Staan op jou regte as jy dink dat jy reg is.HULPBRONNE:• Scenario’sINTEGRASIE:• TaleASSESSERING:• Geskrewe taakNUWE WOORDE:Nike Addidas kommunikasieLU 4AS 6.4.4LIGGAAMLIKE OPVOEDING − METODOLOGIEBeweging en Liggaamlike OntwikkelingSlaan- en veldwerkspeletjies• Speel verskillende speletjies wat al die leerders betrek soos:- Jaag en vang- Polisie en diewe- Skelulu- Drie Blikkies- Kennetjie- Ens.Die leerders moet die speletjies geniet.HULPBRONNE:• Alle toerusting wat vir die speletjies benodig wordINTEGRASIE:• GeenASSESSERING:• Demonstrasie- 18 -

Week 19LU 3AS 6.3.4METODOLOGIEASSESSERINGLU 4AS 6.4.4LIGGAAMLIKE OPVOEDING − METODOLOGIEBeweging en Liggaamlike ontwikkelingVoer ritmiese bewegings/patrone met koördinasie en beheer in dans/gimnastiesebewegings uitASSESSERINGWeek 20LU 3AS 6.3.2METODOLOGIEASSESSERINGLU 4AS 6.4.4LIGGAAMLIKE OPVOEDING − METODOLOGIEASSESSERING- 19 -

KWARTAAL 3WekeWeek 21LU 1AS 6.1.3Metodologie, Hulpbronne, Integrasie, Assessering , Nuwe woordeMETODOLOGIEOordraagbare siektes insluitend MIV/vigsVerduidelik die oorsake van oordraagbare siektes (insluitend MIV en vigs) endie nodige voorkoming daarvan. Evalueer voorkomingstrategieë in terme vangemeenskap norme en waardes.• Verduidelik die konsep van oordraagbare siekte – dit is aansteeklik,besmetlik of oordraagbaar. Dit is die oordrag van ’n virus/kiem van eenmens na ’n ander of van een lewende organisme na ’n ander.• Bou die kennisbasis van leerders m.b.t. oordraagbare siektes op: Maak `nlys van die algemeenste oordraagbare siektes soos griep, masels, MIV,ens.• Verduidelik die oorsake van oordraagbare siektes: Behandel hierdieonderwerp deur slegs bekende siektes soos griep of MIV uit te sonder.HULPBRONNE:• Prente van siektes• Artikels oor siektes• PlakkateINTEGRASIE:• NatuurwetenskapASSESSERING:• Geskrewe takeNUWE WOORDE:aansteeklik oordraagbaar isoleer masels oordraagbare kiemeLU 4AS 6.4.1LIGGAAMLIKE OPVOEDING − METODOLOGIEKolf- en veldwerkspeletjiesTegnieke in kolf- en veldwerkspeletjies.• Byvoorbeeld krieket fokus op tegnieke: houding voor die paaltjies, greep opdie kolf, terugswaai, swaaibeweging, deurswaai. (Oë moet die hele tyd opdie bal gehou word).• Veldwerkspeletjies. Fokus op korrekte tegniek: “sagte hande”- Moenie nadie bal uitreik nie, laat die bal in jou hande beland. (Oë moet heeltyd op diebal bly.)• Gebruik T-bal: Hierdie speletjie of sportsoort is die voorganger van bof-/sagtebal.• Die bal word op ’n T-houer geplaas waarvan die bal geslaan moet word.• Kies twee spanne – een om te kolf en die ander vir veldwerk.• Fokus in hierdie les slegs op korrekte kolf-aksie. Leer hulle die greep enhoe om te swaai, byvoorbeeld: in bofbal fokus die korrekte tegniek ophouding, greep, terugswaai, swaaibeweging en deurswaai. (Die oë moet diehele tyd op die bal bly.) Gee aan al die lede van die span geleentheid om tekolf en ruil dan die spanne om.- 20 -

HULPBRONNE:• LO-kleredrag• Fluitjie• Balle• T-houer• Bofballe, ens.INTEGRASIE:• LU 1 GesondheidsbevorderingASSESSERING:• WaarnemingNUWE WOORDE:tref, tegniek, houding, greep, swaaibeweging, deurswaai, veldwerk, sagtehandeWeek 22LU 1AS 6.1.3METODOLOGIEOordraagbare siektes en voorkomingVerduidelik die oorsake van oordraagbare siektes (insluitend MIV en vigs) endie nodige voorkoming daarvan. Evalueer voorkomingstrategieë in terme vangemeenskap norme en waardes.• Gebruik die voorbeeld van ’n kliniek-inentingskaart en wys dit aan leerders.Dit is ’n goeie beginpunt om die onderwerp van die voorkoming vanoordraagbare siektes bekend te stel.• Evalueer (bespreek hoe toeganklik klinieke vir leerders is) beskikbarevoorkomingsstrategieë vir oordraagbare siektes, soos inenting by klinieketeen masels, hantering van bloed om MIV-besmetting te vermy, ens.• Verduidelik die dilemma van MIV. Daar is nie op die oomblik ’n beskikbaregeneesmiddel nie.HULPBRONNE:• Kliniek-inentingskaart/-rekord• Prente van klinieke en verpleegpersoneel wat verskillende voorkomendetake uitvoerINTEGRASIE:• NatuurwetenskapASSESSERING:• NavorsingNUWE WOORDE:inenting voorkoming strategieë- 21 -

LU 4AS 6.4.1LIGGAAMLIKE OPVOEDING − METODOLOGIESlaan- en Veldwerkspeletjies• Gebruik weer T-bal en fokus op die vang-/keerwerk van die bal.• Doen vang- en keerwerk van die bal, asook die ingooi na die plaat.• Doen verdedigende veldwerk deur die bal agterna te sit, op te tel en in tegooi.• Doen aanvallende veldwerk deur na die bal te beweeg … en dit in te gooi.• Relevante konsepte: Hardloop na rus, verdedigende veldwerk, aanvallendeveldwerk, vang- en keerwerk, en boflopie.HULPBRONNE:• LO-kleredrag• Fluitjie• Balle• T-houer• Bofballe, ens.INTEGRASIE:• Voeg eie byASSESSERING:• Deurlopend deur waarnemingWeek 23LU 1AS 6.1.3METODOLOGIEOordraagbare siektes en voorkoming: waardes en norms• Verduidelik hoe die gemeenskap kan help om oordraagbare siektes tebekamp, byvoorbeeld opvoeding deur plakkate te maak, dramas enopvoerings te reël; die bring van mobiele klinieke na gemeenskappe, ens.• Verduidelik hoe persoonlike waardes ’n persoon se houding teenooroordraagbare siektes kan bepaal.• Verbind hierdie argument met gemeenskaps- en omgewingsgesondheid as’n uitbreidingsaktiwiteit.Werksopdrag:• Hoe kan leerders help om die oordra van die oordraagbare siektes soosgriep en masels van een persoon na ’n ander oor te dra?• Leerders werk in groepe an skryf hul bevindinge op `n plakaat wat hulledan aan die hele klas moet verduidelik.HULPBRONNE:• Plakkate• Inligtingsbrosjures• Radio as ’n manier om met mense te kommunikeer en mense ooroordraagbare siektes op te voedINTEGRASIE:• NatuurwetenskapASSESSERING:• Navorsing- 22 -

NUWE WOORDE:brosjureLU 4AS 6.4.1LIGGAAMLIKE OPVOEDING − METODOLOGIEVeldwerkspeletjiesVerdeel die klas in groepe• Gebruik die volgende sportkodes om veld werk te oefen, byvoorbeeld:-- Rugby – skop die bal na jou opponente wie die bal moet herwin.- Sokker – skop lang balle in jou opponente se gebied wat dit moetherwin.- Vlugbal – Doen die afslaan in vlugbal sodat die opponente die bal moetsuksesvol moet herwin.Speel inheemse speletjies soos:• Skelulu: Een span het die beurt om die rollende bal so ver as moontlik teskop terwyl hulle probeer om veilige sone te bereik. Die ander span probeerdie bal te herwin en om die skopspan te aan te gooi voor hul die veiligesone bereik.HULPBRONNE:• Verskillende balle• Merkers• Toue, ens.INTEGRASIE:• Geen of voeg eie by.ASSESSERING:• WaarnemingNUWE WOORDE:vlugbalWeek 24LU 2AS 6.2.4METODOLOGIELewenstadia: Kulturele perspektiefInterpreteer die betekenis en persoonlike en sosiale veranderinge vanbelangrike stadiums in die individu se lewe in ’n verskeidenheid van kulture• Gebruik die konsep ‘van die wieg tot die graf’. Watter belangrike dingegebeur met ons soos ons groot word?• Een strategie is om ’n tydlyn te gebruik en die ouderdomme van geboortetot die dood daarop aan te dui.• Hou ingedagte dat elke kultuur sy eie gebruike en optredes het sooskinders opgroei. Laat leerders hul eie kultuur gebruike om hul en ritueles opdie tydlyn skryf. Vergelyk dit om die verskil in gebruike en optredes in dieverskillende kulturele groepe uit te wys. Bv.die rituele en gebruike wanneer ’n kind in die volgende gebore word:Christene, Moslems, Hindoes, ens.- 23 -

HULPBRONNE:• Boeke• Stories• Prente van verskillende kultuurgroeperings en hul gebruikeINTEGRASIE:• Sosiale WetenskappeASSESSERING:• Maak en ontwerpNUWE WOORDE:Christen Moslem HindoeLU 4AS 6.4.1LIGGAAMLIKE OPVOEDING − METODOLOGIESkop-en VeldwerkspeletjiesSpeel inheemse speletjies soos:• Skelulu: een span skop die rollende bal en die ander span probeer die balkeer en om die skopspan uit te gooi voor hul die veiligheidsone bereik.HULPBRONNE:• Balle• Toue• Merkers• Fluitjie• Serpe/lyfbande, ens.ASSESSERING:• Deurlopend deur waarnemingNUWE WOORDE:skeluluinheemsWeek 25LU 1AS 6.2.4METODOLOGIELewenstadia: Kulturele perspektiefPersoonlike opvattings van gebruike en rituele in verskillende kulture. Byvoorbeeld:• Bespreek die doop in verskillende kulture en wat dit vir verskillende leerdersbeteken• Bespreek inisiasie in die isiXhosa-tradisie en wat leerders daarvan dink.HULPBRONNE:• Rituele en gebruike van doop in verskillende kulture.INTEGRASIE:• Sosiale Wetenskappe- 24 -

ASSESSERING:• Scenario’s en mondelinge aanbiedingsNUWE WOORDE:doop inisiasie gebruike en ritueleLU 4AS 6.4.1LIGGAAMLIKE OPVOEDING − METODOLOGIESkop- en VeldwerkspeletjiesSpeel inheemse speletjies soos:• Skelulu: een span skop die rollende bal en die ander span probeer die balkeer en om die skopspan met die bal raak te gooi voordat hullel die veiligesone bereik.HULPBRONNE:• Balle• Toue• Merkers• Fluitjie• Serpe/lyfbande, ens.Week 26LU 2AS 6.2.2METODOLOGIEEerbiediging van die Grondwet: Nasiebou• Begin met die betekenis van nasionale dae soos Vryheidsdag: 27 April,Nasionale Vrouedag: 9 Augustus, ens.• Leerders kan kalenders opstel en die nasionale dae daarop aanbring. Hullemag ook enige ander aktiwiteit wat gepaart gaan met nasionale dae op diekalender aanbring.HULPBRONNE:• Kalenders• SA GrondwetINTEGRASIE:• Sosiale WetenskappeASSESSERING:• Maak en ontwerpNUWE WOORDE:beduidenis/betekenisLU 4AS 6.4.1LIGGAAMLIKE OPVOEDING − METODOLOGIEBewegingsreekse- gimnastiek of dans• Voer ’n bewegingsreeks met ’n verskeidenheid van bewegings in ófgimnastiek óf dans uit.- 25 -

• Doen ’n eenvoudige reeks (agility) in gimnastiek wat `n kombinasie vanbewegings insluit. Byvoorbeeld: Stand … aanloop … handoorslag … stand… vooroorrol … stand.Voorbeeld in dans: Laat leerders eie dansreekse uitvoer met die gebruik van hiphop,Kwaito, en ander musiekvariasies waarvan hulle hou.Pas relevante konsepte in ’n verskeidenheid van slaan- en veldwerkspeletjiestoeWeek 27LU 2AS 6.2.2METODOLOGIEEerbiediging van die Grondwet: NasiebouBespreek en evalueer die betekenis van ’n nasiebouprogram wat met ’nnasionale dag geassosieer word• Vra leerders om ’n nasiebouprogram wat met ’n nasionale dag geassosieeris, voor te stel.• Evalueer die betekenis van ’n gekose nasiebouprogram wat met ’nnasionale dag geassosieer word.HULPBRONNE:• Prente• Koerante• TydskrifteINTEGRASIE:• Sosiale WetenskappeASSESSERING:• ProjekLU 4AS 6.4.1LIGGAAMLIKE OPVOEDING − METODOLOGIEGimnastiek: Spronge• Doen byvoorbeeld in gimnastiek die spreisprong oor die rug van ’n maat.• Ook in gimnastiek, doen die deursprong oor ’n maat se rug.NB! Nie een van hierdie twee spronge vereis apparaat nie.Week 28LU 3AS 6.3.6METODOLOGIEProbleemoplossingsvaardighedeBeskryf en kies ’n reeks van probleemoplossingsvaardighede vir verskillendekontekste• Volg die probleemoplossingstappe. Voorbeeld:1. Beskryf die probleem.2. Vind verskillende opsies as oplossings.3. Evalueer die opsies.4. Kies die beste opsie.• Gebruik ’n reeks van scenario’s van problematiese situasies wat opgelosmoet word. Pas bogenoemde stappe toe in elk van die probleemsituasies.- 26 -

HULPBRONNE:• Scenario’s• Koerante• RadiostoriesINTEGRASIE:• TaleASSESSERING:• RolspelNUWE WOORDE:oplosproblematiesLU 4AS 6.4.1LIGGAAMLIKE OPVOEDING − METODOLOGIEBewegingsreeksLeerders voer bewegingsreekse in gimnastiek uit en fokus op:- Vorm (die vorm van die liggaam in beweging – is dit lank, ingetrek, ens.?)- Spoed (vinnige en stadige bewegings)- Rigting (verander rigting van beweging)Pas relevante konsepte in kolf- en veldwerkspeletjies toe.HULPBRONNE:• Matte of grasperk / musiekINTEGRASIE:NUWE WOORDE:vorm rigting bewegingWeek 29LU 3AS 6.3.3METODOLOGIEToon deernis deur om te gee vir mense en diere• Toon deernis deur om te gee vir mense• Toon deernis deur om te gee vir diereHULPBRONNE:• Tydskrifte• Koerante• RadioINTEGRASIE:• TaleASSESSERING:• Mondelinge aanbiedings- 27 -

LU 4AS 6.4.2LIGGAAMLIKE OPVOEDING − METODOLOGIEBewegingsreeksLeerders voer bewegingsreekse in gimnastiek uit en fokus op:- Vorm (die vorm van die liggaam in beweging – is dit lank, ingetrek, ens.?)- Spoed (vinnige en stadige bewegings)- Rigting (verander rigting van beweging)HULPBRONNE:• Matte en grasperke• MusiekINTEGRASIE:ASSESSERING:• Waarneming en portuurassesseringWeek 30LU 3AS 6.3.3METODOLOGIEASSESSERINGLU 4AS 6.4.1LIGGAAMLIKE OPVOEDING − METODOLOGIEASSESSERING- 28 -

KWARTAAL 4WekeWeek 31LU 1AS 6.1.4Metodologie, Hulpbronne, Integrasie, Assessering , Nuwe woordeMETODOLOGIENeem ingeligte besluite oor verskillende vorme van mishandelingIdentifiseer verskillende vorme van mishandeling en stel strategieë voor om ditte hanteer.Identifiseer seksuele mishandeling as die hooffokus vir die lesWenk aan die onderwyser: Gebruik die derdepersoon in hierdie lesse deurscenario’s of stories oor seksuele mishandeling te gebruik. Wees bedag daarop datdaar moontlik leerders in u klas is wat seksueel mishandel word of potensieel aanseksuele mishandeling blootgestel kan word.• Identifiseer gevalle van seksuele mishandeling, ongewenste aanraking watverleentheid veroorsaak.• Volwassenes wat kinders molesteer.• Maak leerders bewus van perverte – volwassenes wat kinders vir seksuelegunsies gebruik.Leer vir leerders waarvoor hulle op die uitkyk moet wees, byvoorbeeld:• Moenie met vreemdelinge, veral nie volwassenes wat jy nie ken nie, uitgaannie.• Praat met iemand as jy in ’n situasie is wat tot seksuele mishandeling kan lei(praat met ’n goeie vriend)• Moenie ongewenste seksuele gunsies van volwassenes ’n geheim hou nie –praat onmiddellik met iemand na aan jou daaroor.• Daar is tolvrynommers wat jy in die geval van mishandeling kan gebruik. Dieonderwyser moet hierdie nommers aan die klas beskikbaar stel.HULPBRONNE:• Lys van noodnommers, scenario’s van gevalle van seksuele mishandelingINTEGRASIE:• TaleASSESSERING:• Geskrewe takeNUWE WOORDE:molestering pervert seksualiteitLU 4AS 6.4.3LIGGAAMLIKE OPVOEDING − METODOLOGIELiggaamlike fiksheidNeem deel aan ’n liggaamlike fiksheidsprogram om aspekte van fiksheid teontwikkel.Stel fiksheidsprogram vir leerder saam wat oor ’n tydperk van 8 weke gedoen word.- 29 -

Week een: Uithou-afrigting:• Opwarming vir 10 min.• Strekoefeninge vir 10 min.• Langafstand hardloop/stap vir 30 min.HULPBRONNE:• Stophorlosie• Fluitjies• Merkers• KegelsINTEGRASIE:ASSESSERING:• Deelname• Waarneming• SelfassesseringWeek 32LU 1AS 6.2.4METODOLOGIEVermoë om mishandeling te hanteerMoontlike strategieë om mishandeling te hanteer:• Bou eiewaarde – genoeg selfvertroue om vir jou regte op te staan.• Staan sterk – beskik oor die vermoë om te kan ‘NEE’ sê.• Bou ’n positiewe selfbeeld – hoe sien jy jouself as jy in die spieël kyk?HULPBRONNE:• Stories en scenario’s• Koerantknipsels van mishandeling, ens.INTEGRASIE:• TaleASSESSERING:• Geskrewe takeNUWE WOORDE:staan op vir jouself selfbeeld spieëlLU 4AS 6.4.3LIGGAAMLIKE OPVOEDING − METODOLOGIELiggaamlike fiksheidsprogram (Vervolg)Week twee: Uithou-afrigting:• Opwarming vir 10 min.• Strekoefeninge vir 10 min.• Langafstand stap/hardloop vir 30 min.• Tydhoutoetse- 30 -

HULPBRONNE:• Musiekspeler• FluitjieINTEGRASIE:ASSESSERING:• Deelname• Waarneming• SelfassesseringNUWE WOORDE:aërobiese oefeningWeek 34LU 2AS 6.2.5METODOLOGIEBegrip vir kulturele diversiteitBespreek die waardigheid van die persoon in ’n verskeidenheid van Suid-Afrikaanse godsdienste.Verskeidenheid van godsdienste in Suid-Afrika: Fokus op rituele in verskillendegodsdienste• Identifiseer die plekke van aanbidding• Die heilige geskrifte• Die heilige leiers• Rituele soos naamgee-seremonies, huwelike en afsterwe (begrafnisse)HULPBRONNE:• Prente en simbole van verskillende godsdienstige groeperingsINTEGRASIE:• Sosiale WetenskappeASSESSERING:• Maak en ontwerp of geskrewe takeNUWE WOORDE:godsdienste Hindoe Moslem Christen goddelikeLU 4AS 6.4.3LIGGAAMLIKE OPVOEDING − METODOLOGIELiggaamlike fiksheidsprogram (Vervolg)Week vier: Aërobiese oefeninge• Gebruik musiek.• Opwarming vir 10 min.• Strek vir 10 min.• Doen vir 20 min. aërobiese oefeninge op maat van musiek om leerders aante moedig om deel te neem.• Koel vir 10 min. af.- 32 -

LU 4AS 6.4.3LIGGAAMLIKE OPVOEDING − METODOLOGIEFiksheidsprogram (Vervolg)Week vyf: BaanoefeningVoer vir ’n tydperk van 60 sekondes in stasies van 5-6 die volgende uit:• Opstote vir seuns en meisies• Gehurkte spronge• Burpees• Buikspieropsitte• Vir die rugspiere, lê gesig na die grond, arms agter die kop … lig die bolyf open hou vir 60 sekondes gelig• Koel afAS 6.4.4Slaan- en veldwerkspeletjies:• Mini-krieket• Veldwerk- en kolfspanneVoer ritmiese bewegingspatrone met koördinasie en beheer uit(Opsioneel)Beweging en Liggaamlike Ontwikkeling• Voer ritmiese bewegings met koördinasie en beheer in dans- en gimnastiesereekse uit.HULPBRONNE:• GimmatteINTEGRASIE:ASSESSERING:• Deelname en waarnemingWeek 36LU 3AS 6.3.5METODOLOGIESelfbestuursvaardighedeVerduidelik wat geleer is deur na te dink oor ’n ervaring wat betrekking het opselfbestuursvaardighedeVoorbeeld: Verduidelik selfbestuursvaardighede:• Selfbeheer, leer om te dink voor jy optree.• Sê op ’n positiewe manier hoe jy voel.• Staan op vir jouself.• Wees bewus van jou sterk punte en swakhede.• Neem aksies met positiewe gevolge.Rolspeel in groepe verskillende situasies wat selfbeheer verg en vra leerders ombogenoemde vaardighede te oefen.HULPBRONNE:• Rolspeel sketseINTEGRASIE:• Tale- 34 -

ASSESSERING:• RolspelNUWE WOORDE:gevolgeLU 4AS 6.4.3LIGGAAMLIKE OPVOEDING − METODOLOGIEFiksheidsprogram (Vervolg)Week ses: Soepelheid en spoed• Doen verskillende strekoefeninge.• Hou die strekposisie vir 10 tellings – statiese strek• Bons die strek stadig om die uiterste perk van die gewrig te bereik –dinamiese strek• Doen ’n sit-en-strek-toets om soepelheid te bepaal.Slaan- en veldwerkspeletjies:• Mini-krieket• Veldwerk- en kolfspanneLU 4AS 6.4.4Voer ritmiese bewegingspatrone met koördinasie en beheer uit(Opsioneel)Beweging en Liggaamlike Ontwikkeling• Voer ritmiese bewegings met koördinasie en beheer in dans- en gimnastiesereekse uit.HULPBRONNE:• Matte• Gimnastiese reekseINTEGRASIE:ASSESSERING:• Deelname en waarnemingWeek 37LU 3AS 6.3.5METODOLOGIESelfbestuursvaardighedeVerduidelik wat geleer is deur na te dink oor ’n ondervinding wat betrekkinghet op selfbestuursvaardighedeVoorbeeld: Verduidelik selfbestuursvaardighede:• Selfbeheer, leer om te dink voor jy optree.• Sê op ʼn positiewe manier wat jy voel.• Staan op vir jouself.• Wees bewus van jou sterk punte en swakhede.• Neem aksies met positiewe gevolge.Rolspeel in groepe verskillende situasies wat selfbeheer verg en vra leerders ombogenoemde vaardighede te oefen.- 35 -

HULPBRONNE:• Rolspeel sketseINTEGRASIE:• TaleASSESSERING:• RolspelNUWE WOORDE:gevolgeLU 4AS 6.4.1LIGGAAMLIKE OPVOEDING − METODOLOGIEFiksheidsprogram (Vervolg)Week sewe: Uithou-oefeningVoer vir ’n tydperk van 60 sekondes in stasies van 5-6 die volgende uit:• Opstote vir seuns en meisies• Gehurkte spronge• Burpees• Buikspieropsitte• Vir die rugspiere, lê gesig na die grond, arms agter die kop … lig die bolyf open hou vir 60 sekondes• Koel afSlaan- en veldwerkspeletjies:• Mini-krieket• Veldwerk- en kolfspannePas relevante konsepte in ’n verskeidenheid van slaan- en veldwerkspeletjiestoeWeek 38LU 3AS 6.3.5METODOLOGIEDink na oor selfbestuursvaardighedeFormele Assesseringsaktiwiteit 3 (Toets)LU 4AS 6.4.3LIGGAAMLIKE OPVOEDING − METODOLOGIEFiksheidsprogram (Vervolg)Week agt: AssesseringVoer die vir ’n tydperk van 60 sekondes in stasies van 5-6 die volgende uit:• Opstote vir seuns en meisies• Gehurkte spronge• Burpees• Buikspieropsitte- 36 -

• Vir die rugspiere, lê gesig na die grond, arms agter die kop … lig die bolyf open hou vir 60 sekondes• Koel afLU 4AS 6.4.1Slaan- en veldwerkspeletjies:Sagtebal/T-bal• Veldwerk- en kolfspanneWeek 39LU 4AS 6.4.1ASSESSERINGLIGGAAMLIKE OPVOEDING − METODOLOGIEFiksheidWeek 40LU 4AS 6.4.1ASSESSERINGLIGGAAMLIKE OPVOEDING − METODOLOGIE- 37 -

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!