Kom 'party' weer saam - heilbronherald.co.za

Kom 'party' weer saam - heilbronherald.co.za Kom 'party' weer saam - heilbronherald.co.za

heilbronherald.co.za
from heilbronherald.co.za More from this publisher

BLADSY 2HEILBRON HERALD, VRYDAG 14 SEPTEMBER 2012Winkel sluit deure na 26 jaar se bestaanNa byna drie dekades se harde werk, baiegebed en horde herinneringe, maak SpringbokKafee se deure toe.Mnr. Danie en mev. Susan Bornman hetSpringbok Kafee 26 jaar gelede in 1986begin. “Jy weet, my twee kinders het in diéwinkel groot geword. Trouens, Lezandi isvanuit die winkel gebore,” het Susan vertel.“Mense sal nog die kafee onthou vir dielekker worsbroodjies en wegneemetes watons hier gemaak het. Hier was tafeltjies watas ‘n klein restaurant gedien het,” het sy dieherinneringe herroep.“Die koshuiskinders was in die begin jareseker van my getrouste kliënte,” het sy skertsendgesê.Twee jaar later, in 1988, het die Bornmansdie gebou gekoop en kort voor lank het hulaangebou en uitgebrei.“Toe het ons begin om meubels aan tehou,” aldus Susan.Met die jare saam het die verskeidenheidvan produkte al meer en meer uitgebrei endaar kon die laaste ruk enigiets van ‘n mombakkiestot ‘n kombuiskas oor die toonbankgekoop word.Die nuwer generasie sal die winkel onthouvir sy verskeidenheid vuurwerke, klappers,albasters en ketties.Hengelbenodighede en fietsonderdele wasook die laaste jare van die topverkopers.“Daar is ‘n tyd en ‘n plek vir alles. Dit isnou tyd om die winkel te laat gaan. Ek williewer die tyd gebruik om aan my kinders enkleinkinders te spandeer,” het Susan die padvorentoe uitgelê. “En as ek nou regtig lus hetvir werk, sal ek maar by Bonus inspring,” hetsy skertsend vertel.“Al die mense. Al die verskillende mensewat oor die jare hier in en uit gekom het,”noem Susan een van die herinneringe wathaar altyd sal bybly. “Hier was mense vanalle kleure, geure en persoonlikhede.”Die Bornmans het die gemeeskap bedankvir die laaste drie dekades se ondersteuning.Springbok se voorraad gaan aan die eindevan die maand op ’n veiling verkoop word.Die hengelgereedskap en fietsonderdele skuifna Bonus (sien advertensie elders in koerant).VAARWEL: Springbok Kafee sluit aan die einde van die maand sy deure.EIENAARS: Mnr. Danie en mev. Susan BornmanSeerowers neem afslaersoor, groet grootkopEk is darem nie heeltemal weg nie, as hullemy nodig het, is ek net ‘n oproep ver.Dít was die afskeidswoorde van mnr. JohanBergh aan personeel van Optima Afslaers opLoslitdag. Hy was onder meer ‘n stigterslidvan die onderneming en het aan die einde vanverlede maand as direkteur bedank. Hy wasvir drie jaar lank by die afslaers betrokke enis opgewonde oor wat die onderneming inhierdie kort tydjie bereik het. “Ek dink Optimahet ‘n groot deel van die mark gevat en ons issteeds besig om te groei.”Hy gaan hom voortaan op sy rekenmeesterenwaardeerderspraktyk toespits. “Ek ontrekweens omstandighede,” het hy gesê. Hy sienook daarna uit om meer tyd by die huis saammet sy vrou, Miems, deur te bring.Groet hy met ‘n traan? Nee, glad nie, wantoor die toekoms van die afslaers is hy baiepositief. “Ek dink die fondament is stewiggelê. Die mense wat hier agterbly kan netaangaan, opbou en uitbrei op dit wat reedsgevestig is.”Me. Isabel Kruger, bestuurder van dieafslaers het gesê dat hul Bergh se goeie sin virhumor gaan onthou. “Dit maak nie saak hoebesig hy was nie, hy’t altyd tyd gehad vir ‘ngrappie of twee.” Sy het ook genoem dat symenseverhoudinge uitstekend was en dat diespan dankbaar is vir dit wat hul by hom konleer.Tydens Loslitdag het die span van Optimasaam gebraai om van Bergh afskeid te neem.Die ander twee direkteure van die onderneming,mnre. Jerome Gossayn en LaurenceAllem, het ook in die verrigtinge gedeel.AHOY ME MATE! Personeel van Optima Afslaers op Heilbron het verlede Vrydag tydens Loslitdag van die geleentheidgebruik gemaak om die “seerower” in hul na vore te bring. Die personeel het die middag saam gebraai enalhoewel die geleentheid met groot vreugde en jolyt gepaard gegaan het, was daar ook ‘n paar hartseer trane toedaar van mnr. Johan Bergh afskeid geneem is. Hy het as direkteur bedank. Op die foto voor van links is: Mee.Nicolene Weyers, Amanda Botha, Tanya Steenkamp, Isabel Kruger, Sonika Kotze en mnre. Louw Snyman en Riaanvan Wyk . Agter van links is mnr. EP Bergh, Henco Snyman en mnr. Johan Bergh.HumorHoe sterk is jou senuwees?Aflewering 2Bron: Henry Knap Nederland• Ebeth MüllerAf-en-toe gaan ek en my vrou ’nnaweek weg om uit te rus. Geen telefoonen so aan. Donderdag begin die voorbereidingsbestaande uit ’n klein koffertjie.Dan gaan dit so:Ek vra:“Het jy die maagpoeieringepak?”Sy: “Het jy dit dan nodig?”Ek: “Dit kan dalk nodig wees!”Gelukkig verstaan sy dit goed en pakdit in.Ek sê: “Onthou die hoofpynpille.”Sy: “Moet ek nou ’n hele apteek saamsleep?”Ek: “Liewers mee verleë as óm verleë.”En een pak slaapklere en een nagrok.Maar twee kamme, twee buisies tandepasta- want smaak verskil, twee seep -verskillende geure, twee badsponse - eenblou en een pienk. Een laehalsrok viruiteet, een donker pakklere. Een paarsokkies, een paar sykouse.Toe sê my vrou om liewers die groottas op die solder te gaan haal. Daarinkom warm klere ingeval van koue weer.Boeke vir lees en so word die tas ookvol. Die derde tas kom by en word ookvolgeprop. Die ander goed gooi ons losin die motor.Ons het twee Siamese katte. Dié moettuisbly en alles wat kan breek wordweggebêre, want hulle speel graag deurdie huis. Die gordyne word opgebind totheel bo die venster, teen hulle geklouterdaarteen op. Die sitkamerstel word metkoerante toegeplak. Genoeg kos engenoeg in die sandbak, want hulle eetdubbeld soveel as ons weg is. Stres.Uiteindelik is alles bo-op die dak vandie motor, in die kattebak en op dieagterste sitplek. Reënjasse, sambrele,wandelstokke en kameras. Ons ry.Na ons ’n hele end van die huis af is,vra my vrou: “Het jy die gasverwarmerin die slaapkamer afgeskakel?” Toe weetek nie meer nie, haal diep asem en draaiterug huis toe. Ek haal die huis se sleuteluit my broeksak, klim die trappe op ensien dat die gas toegedraai is.By die motor sê ek: “Die gas was af.Alles is reg.”“Mooi,” sê my vrou en ons ry verder.Toe weer ’n hele paar kilometers verder:“Het jy die slaapkamerdeur goedtoe gemaak?”“Ja,” sê ek.“As die katte in die slaapkamer toegemaak is en die klerekas staan oop,klim hulle teen my rokke op en daardieskade sal enorm wees!”My vrou praat soms net soos in ’nboek.Goed. Ek draai om. Ek haal die sleuteluit my broeksak, maak die voordeuroop, klim die trappe op en sien dat diedeur toe was. Ek gaan weer alles na enklim in die motor.’n Paar kilometer verder is dit weer:“Is jy nou seker dat jy nie die katte perongeluk in die slaapkamer toe gesluithet nie? Dit kon wel gebeur het?”Ek draai weer om, ry weer terug, haalweer die sleutel uit my broeksak en stapbinne.O, vriendinne en vriende, ons naweekkuiertjieis altyd vir my so senutergend,dat ek drie dae na ons tuiskoms geesteliken liggaamlik herstel het. Ek kan dit niemeer vat as my vrou sê: “Ons kan gerusweer ’n naweek weggaan om bietjie uitte rus, dink jy nie so nie?”

Inwoners gemaan omby DW aan te sluitDie bestuur van die Heilbron Dorpswag hetdie gemeenskap van Heilbron bedank virpositiewe reaksie en samewerking wat vanuitdie gemeenskap ontvang is. Daar is ondermeer verwys na die ondersteuning wat dieorganisasie gekry het toe hy inwoners versoekhet om te help met die ry van patrollies na ureasook die bywoning van vergaderings.“Ons doen ’n beroep op inwoners wat nognie aangesluit het nie, om aktief betrokke teraak. En indien dit moontlik is, nog voor dieeinde van die maand,” het mnr. Willem Swart(organiseerder) gesê.Aansoekvorms is by die ou kommandokantore,die plaaslike polisiestasie en by sommigesektorleiers beskikbaar.“Inwoners wat reeds vorms het moet ditasseblief voltooi en inhandig.”Navrae kan direk by die beheerkamergedoen word. Die beheerkamer se telefoonnommeris: 058 852 1552.“Die naweek gaan daar ’n feestelike geesheers en inwoners word versoek om spesialeaandag te verleen aan die voorkoming vanHEILBRON HERALD, VRYDAG 14 SEPTEMBER 2012huisbrake en die moontlike diefstal van voertuie,”het Swart inwoners gewaarsku om nieonkant betrap te word nie.Hy het ook gesê dat persone wat bereid isom patrollies te ry, hul name aan diebeheerkamer moet gee. Die indeling sal dandaar geskiet.Swart het ook genoem dat hy aangenaamverras is met die opkoms vir die vergaderingwat Dinsdag plaasgevind het. “Dit bewys diegemeenskap is keelvol vir misdaad en isbereid om ’n verskil te maak.”Hy het ook sy dank uitgespreek teenoorbestuurslede wie reeds hard besig is om ’ngroot impak op die gemeenskap te maak.Hy het ook vermeld dat inligting wat deur’n inwoner aan die polisie verskaf is indirektot die inhegtenisneming van twee inbrekersgelei het.Die dorpswag beplan ook om selfverdedigingsklasseaan vroue te bied. Meer inligtingin verband hiermee sal binnekort verskafword.BLADSY 3Kry hulp voor ditte laat isDie afgelope week was NasionaleBewusmakingsweek vir Selfmoord. Verskeietelevisie-programme en radio-stasies hethierdie sensitiewe onderwerp aangeraak.‘n Radio-program op RSG het onder meerook die geleentheid aan luisteraars wat alselfmoord oorweeg het of ‘n geliefde aanselfmoord verloor het, aangemoedig om in tebel en hul storie met die land te deel. Diereaksie was oorweldigend. Die meeste vandie luiseraars wat gebel het, het vertel datgeliefdes wat selfmoord gepleeg het aandepressie gely het.Verskeie depressielyers het ook gebel engenoem dat hul al oorweeg het om selfmoordte pleeg.“Praat, praat, praat,” was almal dit egtereens oor die oplossing van probleme. “Moeniedat negatiewe gedagtes in jou ophoop nie.Praat daaroor.”Heilbron het ook ‘n depressie-ondersteuningsgroepwat maandeliks byeen kom.Vir meer inligting kan een van die bestuursledegekontak word.As jy of iemand waarvan jy weet hulpnodig het, kan jy ook die nasionale beradingslynkontak by 086 132 2322This week was National SuicideAwareness week. If you or someone youknow needs help they can call the nationalcounselling line: 086 132 2322

BLADSY 4 HEILBRON HERALD, VRYDAG 14 SEPTEMBER 2012Herald Fokus:TestamenteVan 17 tot 21 September is ditnasionale bewusmakinsweek vir testamente.Die volgende artikel het ‘nruk gelede in die Volksblad verskyn.Enige mens met bates het ’n testamentnodig. “Jou testament is eenvan die belangrikste dokumente injou lewe. Dit is die dokument watsal verseker dat daar ná jou doodaan jou wense voldoen word. ’nTestament sit uiteen hoe jou boedel(al jou bates soos geld, huis, motor,beleggings, ensovoorts) bestuurmoet word en wie jou bates moetontvang,” sê mnr. Jaco Cilliers vanSanlam.’n Trust-maatskappy of jou finansiëleadviseur kan aan jou raad oordie opstel van jou testament en oordeeglike boedelbeplanning gee. Diebelangrikste is dat jou testament ’npraktiese dokument moet wees watmaklik is om te verstaan en uit tevoer.Hier is ’n paar wenke van Sanlam-Trust vir die opstel van ’n testament:Indien jy jou bates aan jou eggenooten kinders wil nalaat, is dit nie ’ngoeie plan om dit alles gelykop tussenhulle te verdeel nie, behalwe asjou hele boedel uit kontant bestaan.Om ’n woonhuis in die gade en aldie kinders se name oor te dra kanlater tot praktiese probleme en familietwisaanleiding gee. Dit is veralas kinders in die huwelik tree. Om’n motor in vier mense se naam oorte dra is nie prakties nie. Een vandie erfgename sal dus die motormoet koop indien hy of sy dit wilbehou.Dit is ook nie raadsaam om begrafnisreëlingsby ’n testament in tesluit nie. Jy moet eerder jou familievooraf oor jou wense vir ’n begrafnisinlig. Die rede hiervoor is omdatdie inhoud van die testament gewoonlikeers ná die begrafnis bekendgemaak word.Indien jy minderjarige kinders het,moet ’n voog vir hulle in die testamentaangedui word. As jy geskei isen onderhoud betaal, moet jy dieverpligting aan jou gewese gade enkinders in gedagte hou met dieopstelling van jou testament.As jy ’n testament opstel, is dit baiebelangrik om die persoon te eien watjy graag as eksekuteur wil aanstel.Dit is die eksekuteur se taak om jouboedel volgens die bepalings vanjou testament te administreer en omna die beste belange van jou erfgenameom te sien.Die taak vereis groot verantwoordelikheiden jou keuse van ’n eksekuteurmoet dus nie ligtelik opgeneemword nie.Die oorlewende gade word dikwelsas die eksekuteur aangewys. In só ’ngeval moet aan faktore, soos dat diedood van ’n geliefde ’n emosionelesaak is, aandag gegee word.Dit bemoeilik byvoorbeeld die oorlewendegade se belangrike finansiëlebesluitneming.Daarbenewens kan ’n gebrek aankundigheid daartoe lei dat die oorlewendegade blootgestel word aanmense wat nie sy of haar bestebelange op die hart dra nie. Deur ’nbetroubare maatskappy as eksekuteurte benoem sal jy bevoordeelword deur die gespesialiseerde kennisvan testamente, boedels, trustsen verwante sake.Terselfdertyd word jou boedel professioneelbestuur en kan jy versekerwees van objektiwiteit en betroubaarheid.Cilliers waarsku egter om nie te vergeetom jou testament gereeld te laathersien nie – om seker te maak datdie inhoud steeds aan jou wensevoldoen.Verskeie veranderende omstandighede,soos ’n huwelik, egskeiding,die geboorte van nog ’n kind, diekoop of verkoop van groot bates(huise), die dood van ’n familielid oferfgenaam en verandering in wetgewingkan die inhoud van jou testamentbeïnvloed.’n Trust-maatskappy het die ervaringen kundigheid om elkeen seunieke omstandighede te ontleed en’n omvattende reeks van dienste aante bied wat gemoedsrus sal verseker.Lig op onspadEk stel myvertroue in dieHere, ek vertrouop Hom,ek wag op dievervulling vansy woord. Ekwag op dieHere meer aswat die wagteop diemôre wag.Ps 130: 5-6BiblioteekTyeHeilbron Biblioteek isvyf dae per week virdie publiek oop en die tyeis as volg:MAANDAE -VRYDAEOop 09:00 - 16:30Biblioteek isgesluitop Saterdae.HeilbronDienssentrumMaandag:08:30 - 09:00 Trimgim09:00 - 09:30Sosiale verkeerDinsdag: ProgramWoensdag:09:00 - 10:00 Bloeddruk enVoetsorg (Klinieksusters -2de en 4de Woensdag)10:00 Handwerk & Spele14:00 - 17:00 RolbalDonderdag:08:30 - 09:00 Trimgim09:00 - 09:30 BloeddrukVrydag: 14:00 - 17:00Jukskei, Kaartspel,Rummicub, ens.Saterdag:14:00 - 17:00 RolbalOp en WakkerDienssentrumvir Bejaardes ReitzProgram vir weekMaandag09:00 KooroefeningDinsdag09:00 BloeddrukkeWoensdag09:00 Dorp toe10:00 VoetsorgDonderdag10:00 Sosiale programVrydag09:00 BybelstudieKontakpersoonPetro Pretorius082 325 1322Evangelisbeskikbaar’n Evangelis vanPetrus Steyn, mnrSamuel Mokoena, wilgraag soggens besighedebesoek en saammet die werkers diedag begin met skriflesingen gebed. Indienu van sy dienste gebruikwil maak kontakhom gerus by 072 8454483.HEILBRON KERKNUUSNG MOEDERSondag: 09:30 ErediensBevestiging van KerkraadsledeSin Kol: Opleiding van TeologieseStudenteKerkraadstee / Blok 4NG SUIDSondag: 09:30 ErediensGemeenteverjaarsdagSin Kol: Fonds vir bearbeiding vangevangenisKategese Afsluiting18:00 Meditatiewe NagmaalsdiensGEREFORMEERDE KERKSONDAG:1ste Diens: 09:30 Erediens2de Diens: 11:00 ErediensNEDERDUITSCHHERVORMDE KERKDs Herman Gothan058 852 1174 of 076 889 6680SONDAG: 09:30 ErediensKategese Les 24 en afsluitingTeeskink Wyk 2Voorleser: Oudl. SpangenbergAGS Pleinstraat 72Sondag 10:00 ErediensSondagskool Sondag 10:00Biduur Woensdag 18:30Kontakpersone: Past CJ GroblerTel: 058 853 1016 • Sel: 082 344 4638CHRISTUS GEMEENTE(H/v Right- & Gilbertstrate)SONDAG: 09:30 ErediensNavrae: Past Marius DelportSel: 076 500 9836 / Faks: 058 853 0582AP-KERK Tweedestraat, Vegkop-uitbr.sondag:08:00 Erediens - (Edenville)10:00 Erediens - (Heilbron)VBO Les 26METHODIST CHURCHSUNDAY: Worship service 09:30 eachSunday. Almal welkom / All welcome.Contact Pastor Caryl Loots 083 4358889 or 058 853 0486.LOFPRYSING EN AANBIDDINGSDIENSTEHeilbronners word uitgenooi om Sondaeoggendesaam te kom aanbid en sing saammet ander Heilbron Christene. Die dienstevind plaas om 8:30 by die School of Destinyen is nie verbonde aan ‘n spesifieke kerkgroepnie. Die dienste is oop vir alle kerkgroepeen sal betyds klaarmaak vir lidmateom die kerkdienste in hulle eie gemeentes byte woon. Vir navrae kontak Mick Farmer by082 456 8411.EVANG. GEREF. KERKFRANKFORT (Markstr. 20)SONDAGOGGEND: 10:00 ErediensSondagaand: 18:00 ErediensWOENSDAE: 18:00 BiduurNavrae: Ds Johann DörnbrackTel: 083 275 6326 of 058 813 2424LEWENDE WOORD GEMEENTE(AGS) PETRUS STEYNPastoor Kobus Davids Tel: 058 871 4063SONDAE: 09:30 Erediens17:00 Woordskool in SomerDINSDAE: 06:30 IntersessieWOENSDAE: 10:00 Vrouebiduur18:00 Selgroep en biduurPENTECOSTAL CENTRE(Assemblies of God, Sandersville)SONDAG: 10:00 Heiligmakingsdiens17:00 EvangeliediensMAANDAG: 18:30 JeugDINSDAG: 18:00 GemeentebiduurMatt 26:38, Jak 5:16, Eff 6:18WOENSDAG: HuisselDONDERDAG: 18:00 SustersbidaandVRYDAG: 18:00 JeugaandSATERDAG: 15:00 Worship Team oefen.Enige gebedsversoeke skakel:(058) 852 2190Navrae: Pastoor B Bentosha(058) 852 2190A.G.S KERK SANDERSVILLESONDAG: Oggenddiens 10:00Maandag Huissel 06:00Biduur Woensdag 06:00Kontak P. van StadenCANAAN APOSTOLIC FAITH MISSIONSANDERSVILLEDINSDAE: 17:00 Jeugdienste & OefeningeWOENSDAE: 17:00 Gemeentediens & BiduurSONDAE: Heiligmaking om 10:30Vir meer inligting kontak Pastoor JoeyPienaar 082 673 2321 of Evangelis FransLottering 078 402 2000.ASSEMBLIES OF GOD WORSHIPCENTRE SANDERSVILLETUESDAY: Prayer service 18:00WEDNESDAY: Home service 18:00THURSDAY: Bible Study 18:00SATURDAY: A.OG 4G Practices 16:00(Great Gifted Gospel Group)SUNDAY: Home service 10:00Sunday School 09:00A.OG 4G Practices 16:00Prayer request:Church Pastor Revell 078 425 2502Pastor Edward 082 407 3106Pastor Steven 083 943 4285PINKSTER PROTESTANTE KERKFRANKFORTSONDAE: 08:45 Sondagskool10:00 Erediens18:00 Evangelie diensWOENSDAE: 10:00 Sustersbiduur18:30 GemeentebiduurVRYDAE: 19:00 JeugbyeenkomsNavrae: Pastoor SFP GroblerTel: 058 813 2036 Sel: 071 123 1013AFRIKAANSE BAPTISTE KERKFRANKFORTSONDAG: Oggenddiens 10:0018:00 BybelstudieWOENSDAG: Biduur 18:00Navrae: 082 324 4436Faith endures as seeing Him who is invisible (Heb. 11:27);endures the disappointments, the hardships, and the heartachesof life, by recognizing that all comes from the hand of Him whois too wise to err and too loving to be unkind. But so long as weare occupied with any other object than God Himself, there willbe neither rest for the heart nor peace for the mind. But when wereceive all that enters our lives as from His hand, then, no matterwhat may be our circumstances or surroundings - whether in ahovel or prison-dungeon, or at a martyr's stake -we shall be enabled to say:" The lines are fallen unto me in pleasant places" (Ps. 16:6).But that is the language of faith, not of sight nor of sense.- Arthur W. Pink

HEILBRON HERALD, VRYDAG 14 september 2012Landbou-unies vaar uit teen moordeVrystaat Landbou -Raak betrokke by veiligheidstruktureDie moorde op dieFourie-egpaar vanTrompsburg word tensterkste deur VrystaatLandbou (VL) veroordeel.Mnr. Kobus Breytenbach,voorsitter vandie veiligheidskomitee,sê ’n tragedie soos diémoes voorkom geweeshet.“Dit is belangrik datVrystaat Landbou (VL)en sy grondstrukturehulle meer moet toespitsop die paraatheid en veiligheidvan boere,” sêBreytenbach luidens ’nverklaring.Die veiligheidstruktuurwat reeds in dieTrompsburg-landbougemeenskapbestaan,word as goed beskryf.Breytenbach sê dié inisiatiefsal meer verfynword nadat al dieinligting oor die moordein ag geneem is. Voorstelleom die leemtesaan te pak, is reeds deurdie gemeenskap voorgelê.Sedert 2002 het dieVL se Veiligheidsdiens262 potensiële plaasaanvallevoorkom. Dítverteenwoordig 26plaasaanvalle per jaar.“Ongelukkig is tweeplaasmoorde (Fouries)vir vanjaar aangeteken,”sê Breytenbach.Die voorkoming wordook aan die paraatheiden inisiatief van boereop grondvlak toegeskryf.Die SA Polisiediensis ook by diekomitee en veiligheidsplanbetrek, en waar dittoegepas word, is suksesal behaal en beplandemisdade voorkom.“’n Beroep word opboere gedoen omVrystaat Landbou behulpsaamte wees deurin te skakel by plaaslikestrukture en inisiatieweop die tafel te plaas omplaasaanvalle en anderveiligheidskwessies aante pak,” vra Breytenbach.TLU SA - Wat’s verskiltussen ANC enboere?Nog ’n boere-gesin isvermoor. Mnr. JohanFourie (71) en sy vrou,Cecile (72) is op dieplaas Koppe in dieTrompsburg distrik,Suid-Vrystaat, vermoor.Volgens gesoute speurderswas dit een van diegrusaamste moordtonelewat hulle nog gesienhet.Weereens was dit eenvan die gevalle waar diemoordenaars in die huisgesit en drink het engewag het vir die boerom van die kerk af terugte keer. Slegs ‘n .22-rewolwer is vermis, terwylander wapens netsoin die oopgesnyde kluisge-laat is.“Ons kan nie eenvoudigaanvaar dat roofdie motief vir hierdiemoord is nie,” sê mnr.Henry Gelden-huys,adjunk-president vanTLU SA en ook voorsittervan die veiligheidskomitee.“As hullewou gesteel het, wasdaar genoeg tyd om teneem wat hulle wou enweg te kom, sonder omeers mense te martel enuiteindelik te vermoor,”sê Geldenhuys.“Wat TLU SA verderbekommer, is die feitdat daar in polisiegeledereoënskynlike onderskeidgemaak wordas dit kom by sekerekategorieë mense watvermoor word. Dieafgelope reeks moordein Natal, waar dit skynbaarANC-ampsdraerswas wat vermoor is, isdit dadelik beskryf aspolitieke moorde, en isdie spesiale ondersoekeenheid,die Valke,ingespan om die moordete ondersoek. Dié aannameis gemaak nogvoordat enige verdereleidrade oënskynlikopgevolg is. Dieregering kan nie ANCledebevoordeel bo dielandbougemeenskapwat moet sorg vir voedselsekerheidnie.“TLU SA vra nou alvir jare dat hierdie selfdebenadering gevolg moetword by die ondersoekvan plaasmoorde. DieTrompsburg-voorvalbewys die noodsaaklikheidhiervan, omdatander motiewe tersprake blyk te wees.TLU SA is reeds jarelank op rekord dat hy sêdat ander motiewe agterdie plaasmoorde sit, endat dit die plig van diestaat is om dit behoorlikte ondersoek,” sêGeldenhuys.Intussen het Geldenhuysboere weereensgemaan om op hullehoede te wees en te sorgdat veiligheidsvereisteste alle tye nagekomword. Hy het dit benadrukdat daar genadeloosopgetree behoortte word “teen terroristewat ons boere op plasewil vermoor.”VLU-vergadering -Vrou in haaromgewingWoensdag, 19 September om 09:30 houVLU vergadering by Janelle se plekkie,Riemland Traders.Spreker:Sal later bekend gemaak word.Demonstrasie: MosaiekwerkKompetisie: Enige klein houer waarin‘n potplant of blomplantjies geplant is.Die houer moet versier, geverf, geplakens wees. Geen gekoopte houers sal beoordeelword nie.Lekker informele drag om die lentete vier!Besoekersfooi R15Landskapargitek besoek damesDistributors for Shell FuelsHEILBRON DEPOTWentworthstraat 58 • Tel 058 852 2758BLADSY 5Vat peste, plae vasOp Woensdag, 19September vind dieHuis- en Tuinbouklubvan Heilbron semaandvergaderingby die Diensentrumplaas.Chris Smit vanEfekto kom damesDie Heilbron Landbou-uniehet ‘n oproepvan die departementvan statistiek gehadwaarin boere om hulsamewerking gevraword.Oor die volgendedrie weke gaan plasein onder meer dieHeilbron- en Edenville-distriktebesoekword om ‘n meningsopnamete doen onderplaaswerkers. Dietoespreek. Hy gaanonder meer raad geeoor die beheer vanplae en insekte. Alledames, lede en nieledeword uitgenooiom in die dag se geselligheidte komdeel. Die oggendKyk na ons pryse!!!Diesel Extra @ R10-95/literV Power Diesel @ R11-35/literOns het ook ’n groot verskeidenheidShell oliesAs ons nie het waarna u soek nie, kry ons dit!Kontak ons gerus vir enigedieselaflewerings op u plaasOns is nou 24 uurper dag oopbeloof om baie interessantte wees.Besoekers (nie-lede)moet egter ’n fooivan R30 betaal.Vir meer inligtingkan Corlia Erasmusgebel word by 082331 9293.Plase gaan besoek wordmeningsopname wordgedoen om hoofsaaklikdie regering sebetrokkenheidsvlak,wat gesondheid enopvoeding insluit, byplaaswerkers vas testel.Die departement hetlaat weet dat die opnameonder een ofmeer plaaswerkers perplaas kan geskied. Niealle plase gaan besoekword nie. Hierdie besoekeis ook nie inspeksiesnie, maarbloot ‘n opname omdie departement vannodige inligting tevoorsien.Die opnamespangaan uit twee beamptesbestaan. Hul gaanmet ‘n VolkswagenPolo ry.Boere word gevraom hul samewerkingin verband met hierdiekwessie te gee.TUINBOU: Danie Kruger, ’n landskapargitek het dames van Heilbron se Hui- en Tuinbouklub verlede maand besoek. Hy het die dames onder meerwenke gegee wat veral lentetuine betref. Die geselligheid het in die tuin van Marisa van Rooyen plaasgevind. Op die foto van links is: Dinkie vanRooyen (sameroeper), Riana Janse van Rensburg (sameroeper), Elbie Els (bestuurslid), Antionette Cunningham (sameroeper) en Danie Kruger.Ansie 083 200 6237of Cordes 083 969 9598

BLADSY 6HEILBRON HERALD, VRYDAG 14 SEPTEMBER 2012TENNIS: Leerders van die Eendracht Volkskool (CVO) op Heilbron het uitstekend gevaar tydens die onlangseVrystaatproewe. Ses van die skool se spelers is gekies om die Vrystaatspan te verteenwoordig wat in Middelburg aandie SA’s gaan deelneem. Op die foto voor van links: Elske Beukes (o.12), Celente van Zyl (o.10) en Anelda Pretorius(o.12). Agter van links is Johané Engelbrecht (o.14), Jacobus Beukes (o.14) en Albrecht Beukes (o.19). CarinaEngelbrecht (o.19) was afwesig tydens die neem van die foto.UITSTAPPIE: Op 29 Augustus het die Gr.R-klas van die Hoërskool Heilbron behoorlik aan die personeel vanPakworks se lippe gehang toe hul die onderneming tydens ‘n uitstappie besoek het. Elke leerder moes ‘n mussie oorhul kop sit om seker te maak dat daar aan die gesondheidstandaarde voldoen word voordat die “toer” begin het.Daar is onder andere aan die kinders gewys watter prosesse ondergaan moet word om te verseker dat Simba-skyfies“ssssmul lekker” in hul inkopiemandjies beland. Op die foto is leerders van die Gr.R-klas, asook hul onderwyser,mev. Wilna Voster (agter regs) en mnr. Thinus Els van Pakworks.LANDLOOP: Na afloop van die Vrystaat-landloopbyeenkoms wat op 20 Augustus te Bloemfontein aangebied is, isdrie atlete van die Hoërskool Heilbron gekies om die Vrystaatspan te verteenwoordig. Hulle neem op Saterdag, 8September aan die SA-landloopbyeenkoms te Amanzimtoti deel. Agter van links is Hanke Swart ( o.12 ), RoosmariKruger ( o.15 ) en Carli Schutte ( o.13). Voor is mev. Magda Kruger (afrigter).SOLIS VIR CHRISTUS: Die sangsensasie, Anthonie Bougas, het ’n sangkompetisie aangebied wat op Kruiskyk uitgesaaigaan word. Tydens hierdie kompetisie is Bougas opsoek na ’n solis vir Christus. Twee leerders van dieEendracht Volkskool (CVO) op Heilbron is as hul skool se wenners aangewys. Op die foto is die twee leerders, ElsjeKruger (links) en Kobus Steyn (regs) saam met Bougas.

BLADSY 8HEILBRON HERALD, VRYDAG 14 SEPTEMBER 2012Ons hou nie 6 September veiling niemaar wel op 20 September 2012 om11:00 te Heilbron veilingskralewww.cmwelite.co.zaKobus Strydom082 839 2723Voerkraalvoorsiening • Uit-die-hand transaksiesSlagvee • Weekveilings • Spesiale veilings • EiendommeMenings en opinies wat uitgespreek word in briewe en rubrieke,is dié van die individue en weerspieël nie noodwendig diesiening van die redaksie nie.KENNISGEWINGS • KENNISGEWINGSKENNISGEWING AANKREDITEURE EN DEBITEUREIN BESTORWE BOEDELIn die boedel van wyle NTEBALENG MINA MOLOI,Identiteitsnommer: 440901 0331 089 in lewe ongetrouden woonagtig te Erf 50, Phiritona, Heilbron, 9650.Oorlede op 28 Januarie 2012Meestersverwysingsnommer: 5365/2012Krediteure en Debiteure word hiermee versoek om hulleeise teen die boedel en hulle skulde aan die boedel in tedien en te betaal binne 30 dae gereken vanaf datum vanpublikasie hiervan.CORNELIUS & VENNOTE ING.PROKUREUR VIR EKSEKUTRISEKERKSTRAAT 40POSBUS 205, HEILBRON, 9650TEL NR. 058 852 203525 september08:00 - 11:00PAPSMEREVroeë opsporingvan kankerMaak asseblief ’n afspraakby Heilbron Kliniek058 852 2021notice of salein executionIn the Magistrate's court for the district of Heilbron heldat Heilbron.Case No. 247/2012In the matter between:MUHAMMED AKMAL KHANExecution CreditorandDAKALO AUSIE TSHIKUVHEIdentity Number: 840224 5398 086Execution DebtorKindly take notice that in terms of judgement granted on23rd August 2012, in the Heilbron Magistrate's Court anda Warrant of Execution issued thereafter, a sale in executionof the under mentioned goods will be held on at 41Breë Street, Heilbron on 5 October 2012 at 10:00 AM,consisting of:GOODSWHITE COLT LDV - CFJ 489CBLUE SLUMBERLAND MATTRESSBLUE MATTRES WITH PUMP2 X CAMPING CHAIRS DAMAGED1 X BASIN2 X OLD SHADESBROKEN FORKOFFICE JET 4500 PRINTER2 X BROWN AND WHITE BLANKETSCLOTHESto the highest bidderDated at Heilbron on 3 September 2012.EXECUTION CREDITOR'S ATTORNEYSPHILLIP VAN DER MERWE & PARTNERS INC.47 ELS STREET, HEILBRON, 9650P.O. BOX 58, HEILBRON, 9650TEL NO.: 058 852 2041FAX NO.: 058 852 3176EMAIL: merlex@phillaw.co.zaREF: KHA12/0002 K201Address of Execution Debtor:Mr Dakalo Ausie TshikuvheIdentity Number 840224 5398 08 6 of23 Els StreetHEILBRONGEREGTELIKE VERKOPINGIn die Landdroshof vir die distrik Heilbron, gehou teHeilbron.Saaknommer: 379/2010In die saak tussen:HEILBRON NISSANEiserenNOMSA GAOBEPEVerweerderTen uitvoerlegging van 'n vonnis van die Landdros,Heilbron gedateer 19 Junie 2012 sal ondervermeldegoedere om 11:00 op 5 Oktober 2012 per publieke veilingte Heilbron Nissan, Kerkstraat, Heilbron deur die Baljuvir die Landdros van Heilbron aan die hoogste bieër virkontant verkoop word, naamlik:1 X KIA PICANTO LX - REGISTRASIENOMMERRTS 332 GPGedateer te Heilbron op die 3de dag van September2012.(GET) JH JANSENEISER SE PROKUREUR\JANSEN PROKUREURSPIERCESTRAAT 58, HEILBRONTEL NO. 058 852 2816FAKS NO. 0866650816E-POS: jhjansen@jansenprokureurs.co.zaVERW: HEI2/0002/JHJ/cmGEREGTELIKE VERKOPINGIn die Landdroshof vir die distrik Heilbron gehou teHeilbron.Saaknommer: 125/2012Tussen:TRIO INVORDERAARSEiserenHA ROETSVerweederIngevolge 'n Vonnis gelewer op 14 Junie 2012, in dieHeilbron Landdroshof en 'n Lasbrief vir Eksekusie daarnauitgereik, word die goedere hieronder beskryf ineksekusie verkoop te Baljukantore, Breëstraat 41,Heilbron op die 5de dag van Oktober 2012 om 10:00 vm,aan die hoogste bieër:GOEDERE:1 X VENTER SLEEPWA1. Reëls van hierdie verkoping is beskikbaar 24 uurvoorafgaande die verkoping te die kantoor van dieBalju, Breëstraat 41, Heilbron.2. Registrasie as koper is 'n vereiste onderworpe aanbepaalde voorwaardes o.a.2.1 voorskrifte van die Verbruikersbeskermingswet68 van 2008 (URL.http//www.info.gov.za/view/DownloadFileAction?ID=99961)2.2 Fica-wetgewing m.b.t. identiteit enadresbesonderhede2.3 betaling van registrasiegelde2.4 registrasievoorwaardes Verkoping salgeskied deur die kantoor van die Balju Heilbronmet afslaers Johan van Rooyen.3. Advertensiegelde teen heersende publikasietarieween verkopingskoste volgens hofreëls, geld.Gedateer te Heilbron op 12 September 2012.TRIO INVORDERAARSKERKSTRAAT 23POSBUS 148HEILBRON, 9650TEL: 058 853 0393VERW: P1147HABIG - 0012790/05Adres van Eksekusieskuldenaar:Mnr HA RoetsTiendestraat 2, Heilbron

HEILBRON HERALD, VRYDAG 14 SEPTEMBER 2012BLADSY 9Beoordelaars krap kopoor mooiste babaDie soektog na die dorp se mooiste baba hetgesluit. Die laaste paar weke het foto’s vanbabas letterlik ingestroom. Die beoordelaarskrap nou behoorlik kop aangesien vanjaarbeslis ’n taai beslissing gaan wees.Die wenners sal die dag van die fees om13:00 bekend gemaak word en foto’s van diewenners sal in die hooftent te sien wees.Wenners kan hul pryse teen volgende weekby die Riemland Apteek in Heilbron gaanafhaal. Riemland Apteek borg die pryse.Foto’s van al die verskillende babas watingeskryf is, is ook teen ’n bord by die ingangvan die Herald Office National te sien.Die kompetisie het uit vier kategorieëbestaan: 0 - 6 maande, 6 - 12 maande, 12 - 18maande, 18 - 24 maande.(Terme en voorwaardes geld)Rebecca Smit (12 - 18 maande).Bea Binneman (6 - 12 maande).Lily Britz (0 - 6 maande).ChantéSaayman (0 - 6 maande).Elzeri Combrink (12 - 18 maande).Isabella Fernandes (18 - 24 maande).Derick Swanepoel (18 - 24 maande).Gerhard Underhay (12 - 18 maande).Jurie Jonker (0 - 6 maande).Karli van Zyl (6 - 12 maande).LARGEFORMATPRINTING• Printing of advertisementsJohn Frederick Pretorius (12 - 18 maande).Lea Piek (12 - 18 maande).for vehicles• Printing on magnet stickers• Printing on PVCLiza Blignaut (0 - 6 maande).• Printing of canvas• Printing of bannersKANTOORURE• Printing of stickers• Printing of signageLisa-Liné Rheeder (18 - 24 maande).Marizaan Swanepoel (0 - 6 maande).Maandae -Vrydae 07:30tot 16:30Saterdae08:30 tot 13:00Spertyd viradvertensies en bydraesvir die koerant isWoensdae om 10:00.44 Els Street058 852 3033• Printing on T-shirts44 Els StreetHeilbronTel:058 852 3033Faks:058 853 0140

BLADSY 10 HEILBRON HERALD, VRYDAG 14 SEPTEMBER 2012HeraldSportDaar was gewerkMeyer was die besteop Louis se dagMeyer Rautenbachhet verlede Saterdagdie Louis EngelbrechtMakelaars die kompetisieop Heilbrongewen met 43 punte 7houe beter as dievorige een. Meyer segholf is baie bestendigdie afgelopetyd en het hy ook indie proses sy uitspeelputjiespel wedstrydteen JC Pretoriusgewen. Jacques vanRooyen was tweedemet 42 punte en DriesCilliers derde met 38.Op 29 Septemberword die jaarlikseImperial Ford enMazda borgdag hiergehou en kan spelersuitsien na mooi setperkeen as die reënsaamwerk 'n groenbaan.Verlede Vrydagaandis die moneydraw weer nie gewennie en Edward Mullerkan ongelukkig voelomdat hy nie daarwas nie, sy naam wasgetrek. Die poel isvanaand R2 500-00en word die trekkingom 18:30 gedoen.Wees daar en jy het 'nkans om te wen.Die toutrekspanvan die gholfklub salhierdie jaar julle vastrapmoet ken op diefees want dit lyk ofdie ander spannehulle mes in het virdie gholfers wat verledejaar se kampioenewas.Die span is vanjaarsoos volg: EdwardMuller, JC Pretorius,Abrie Watson, JackieLeonard, Meyer Rautenbach,Jacques vanRooyen en GF vanRooyen. Die toutrekvind om 12:00 op diefees plaas.Daar sal nie gholfwees die naweek asgevolg van die setperkewat nie speelbaaris nie.Frik Bothma bestuurslid van Heilbron Gholfklub is reg om die setperke kunsmis te strooi. Heilbron is een van die min klubs watmulti green organisiese kunsmis vir hulle setperke gebruik. Daar is hierdie week by die voorbereiding van die setperke begin virdie komende groeiseisoen. Teen gister was alles afgehandel en sal dit binne 'n week speelbaar wees.Pieter wen met wegloperGoeie duiwe isskaars en duiweboereskroom nie om diehand diep in die sak testeek om net diebestes in hul hokke tekry. Die duurste duifin Suid Afrika is virR800,000 gekoop.(Weet jy hoeveelgoeie stoetbulle kanjy vir daai bedraggiekoop?)Aan die anderkantis daar duiwe watgeen waarde het nie.Dit is die wat swakgeteel of sieklik is ennie hul pad na hulhokke kan vind endan sommer by ‘nander man se hokgaan plak.Pieter Vorster hetso ‘n duif onder syvlerk geneem en metdie toestemming vansy vorige baas, in syvliegspan opgeneem.En Saterdag in wedvlug(2) vanaf Cradock,vlieg die droster,plakker, wegloper(noem hom wat jywil) nie net al dieduiwe in Heilbronweg nie, maar ook aldie duiwe in die Unie!Ek het net begin dinkek verstaan iets vandie duiwesport af.In wedvlug (1) hetFrik Viviers die eerstetwee plekke ingeneem.Die uitslae is soosvolg:Cradock (1):1. Frik Viviers2. Frik Viviers3. Albie Schoeman4. Wynand v Wyk5. Albie Schoeman6. Pieter Vorster7. Frik Viviers8. Albie Schoeman9. Albie Schoeman10. F SpangenbergPieter Vorster met die wegloper-duif wat by hom kom plak het en toeSaterdag vir hom gewen het.Cradock (2):1. Pieter Vorster2. Danie Els3. Frik Viviers4. Pieter Vorster5. Frik Viviers6. Pieter Vorster7. Albie Schoeman8. Frik Viviers9. Frik Viviers10. Ben SlabbertLARGE FORMAT PRINTING• Advertisements for vehicles• Magnet stickers• PVC banners• Canvas printing• Variety of Stickers• Signage• Printing on T-shirts44 Els Street HEILBRON Tel: 058 852 3033 heilbron.herald@gmail.com

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!