12.07.2015 Views

R926 per dagboek betaal - heilbronherald.co.za

R926 per dagboek betaal - heilbronherald.co.za

R926 per dagboek betaal - heilbronherald.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS
• No tags were found...

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

HEILBRON HERALD, VRYDAG 18 MAART 2011BLADSY 3

BLADSY 6HEILBRON HERALD, VRYDAG 18 maart 2011Die O/7 netbalspannetjie van Hoërskool Heilbron het op Saterdag, 12 Maart aan die Frankfort Wilge Makiti deelgeneem.Dit was hulle heel eerste wedstryd en hulle is Vrydag tydens ‘n groot “brag” aan die res van die skoolbekendgestel in hulle mooi nuwe netbalklere. Vlnr Anica Grobler, Elanie Steyn, Leandri Bennink, Gabie Botha, LenéHuoy, Suzanne du Toit, Anika Allen. Afwesig: Jané Janse van RensburgDie gekombineerde 0/6- en 0/7-netbalspannetjie van Hoërskool Heilbron het Saterdag, 12 Maart by die Wilge Makitiop Frankfort gaan deelneem. Dit was hulle heel eerste netbalwedstryd en hulle is aangewys as die beste O/6-spanvir die dag. Op Vrydag, die dag voor die wedstryd, was die groot “brag” by die skool en is die netbalspelertjies opdie verhoog bekendgestel aan die res van die skool. Op die foto vlnr is Janke Vrey, Beanke Nagel, Kristen Muller,Janke Pretorius en Petra Roodt.Jo-Mari moeilik oorwinbaarJo-Mari Booyens,‘n leerling vanEendracht Volkskoolop Heilbron is stadigmaar seker besig omdiep spore te trap indie boogskiet-wêreld.As lid van WatuniBoogklub lewer sy ‘nwaardevolle en uitsonderlikediens virdie klub. Sy het ‘ngroot liefde vir diesport en het ook asboogskut uitmuntendeprestasies behaal. Syoorheers elke kompetisiein haar ouderdomsgroepen is daarvoorbeloon metProvinsiale kleure in2010. In 2011 het sy alin 4 kompetisies deelgeneemen in al 4 hetsy eerste plekke behaal.Wat dit so uitsonderlikmaak is datdit behaal is in 3 verskillendeafdelings.Twee daarvan wasbehaal in “ABO”kompetisies waarindaar na 2D en 3D teikensgeskiet word.Een is behaal in ‘nnagskiet en een in ‘n“SABA” kompetisiewaar daar na 3D dieregeskiet word met jagpunteom ‘n jagsituasiena te boots.Vanjaar spog Hoërskool Heilbron met 11 atlete wat vir die Vrystaat Atletiekspan gekies is wat in die Paarl aan dieSuid-Afrikaanse Nasionale Kampioenskappe op 24 - 26 Maart gaan deelneem. Die atlete met hulle items en besteprestasies is voor vl: Johannè Potgieter - D/15 Paalspring - 2.60m, Sunè Alberts - D/17 400m - 58.37, BonquetMyburgh - D/17 Paalspring - 2.50m en Surika Piater - D/17 Paalspring - 3.10m. Middel: Danie van Stryp - S/15Paalspring - 3.30m en Martin Mouton - S/15 Paalspring - 3.30m. Agter: Dawie Dippenaar - S/19 10000Stap –55:56.41, Jarik Jansen - S/19 Paalspring - 4.40m. Pierre Myburgh - S/19 Paalspring 3.80m, Ernst Piater - S/17Paalspring - 3.80m en Edmund Els - S/17 Paalspring - 3.70m.Ettienne Broodryk behaal sy Honneurs B.Com graad inFinansiële Rekenmeesterskap. Hy is tans besig met syMeestersgraad in Belasting.Drizette Boucher, 'n hoogspringatleet van JA MalherbePrimêre Skool op Petrus Steyn, kwalifiseer vir dieVrystaat Atletiekkampioenskappe in Sasolburg.Leonie Potgieter,15 jaar, het deelgeneemaan die oudisiesin die semi-finalerondte vir "PerformingArts" in die GautengProvinsie. Sy het metal vier haar solo sangitemsdeurgedring nadie Suid-AfrikaanseKampioenskappewat 9 - 17 Aprilplaasvind inRustenburg.Leonie Potgieteris die dogtervan Douw enAlmarie Henrico.Sy kry afrigting byZelda van Tonderin Heilbron.Sy is verbondeaan HoërskoolHeilbron.Pieter Terblanche van Hoërskool Reitz het die volgendeprestasie tydens die Vrystaat Kaalvoetski-Kampioenskappebehaal: Hy verower 3 medaljes in die volgendeafdelings: "Slalom, tricks and jump". Hy het ook tydensdie kampioenskappe 'n brons medalje vir "Wakeboarding"verower.Francois Duminy van Hoërskool Reitz het op 7 en 8Februarie aan die Noord-Vrystaat Kampioenskappedeelgeneem: 1ste in 200m Vryslag en 100m rugslag, 4dein 50m rugslag, 5de in 50m vlinderslag. Op 13 Februariehet hy die Midmar Myl voltooi teen 27:36.

HeilbronHeraldS VENTERGEHOORSENTRUM5 Village Centre • Fichardtsquare • Sasolburg • 1947Tel: 016 976 4696 • Faks: 016 976 4686vir: Gehoortoetse, gehoor-apparaatherstelwerk,gehoor-apparaatpassing, nuwegehoor-apparate en benodigdhede.Aandag Heilbron kliënte - Spesialereëling vir die herstel van gehoorapparate.Ons is nog steeds tot u diens, kom besoekons in Sasolburg vir gehoortoetse.RwaterVir u waterproblemeen enige ander problemein en om die huis.Dek en herstel ookgrasdakkeSkakel Neels ofBaby van Wyk058 852 1382(na 18:00),Heilbron.Sel: 082 994 2707of 082 891 1056Gbaal vanvoer1,5m bale. R35 per baalplus tou en diesel.Kontak Jan Snyman082 677 7609K1219DIENSTESmallsGeliewekennis teneem dat diespertyd viradvertensiesen bydraesvir HeilbronHeraldgeskuifhet naWoensdagom 10:00HOU HEILBRON SKOONKENNISGEWINGSgeregtelike verkopingIn die Landdroshof vir die distrik Heilbron gehou teHeilbron.Saaknommer: 321/2010In die saak tussen:BRUYNS & MYBURGH PROPERTY CCEksekusieskuldeiserenPHIRITONA PLASTICS PTY LTDEksekusieskuldenaarIngevolge 'n vonnis gelewer op die 3de Februarie 2011,in die Heilbron Landdroshof en 'n Lasbrief van Eksekusiedaarna uitgereik, word die goedere hieronder beskryf ineksekusie verkoop te Erf 910 Gedeelte 1, Ringerstraat 8,Heilbron op Woensdag, die 13de dag van April 2011 om10:00, aan die hoogste bieër:GOEDERE:Elektroniese skaal, kompressor, elektriese pypmaaktoerusting,± 600 bruin sakke materiaal, ± 40 wit sakkemateriaal, enige ander los bates in stoor; ± 70 wit oopsakke voorraad, ± 100 riool-pype.Gedateer te Heilbron op 10 Maart 2011.R SCHUTTECORNELIUS & VENNOTE ING.KERKSTRAAT 40, HEILBRON, 9650POSBUS 205/591HEILBRON, 9650TEL NR.: 058 852 2035,FAKS NR.: 058 852 1838E-POS: litigrasie@corven.co.zaDIREKTE FAKS: 086 6605 035VERW: VEN21/0001/AVDBLEONARD EiendommeVyfdestraat 23 • Posbus 25 Heilbron • Tel: 058 852 1176Tercea • Sel: 082 455 7777 Jack • Sel: 082 455 7799GRATISPALMBOOM±4 meter,om self uit te haal.Skakel:Jeannette by058 852 3033,Heilbron.GKontak my gerus virenige Sportronproduk.Baby van Wyk082 891 1056FOTOSTATEswart en wit A41 - 100 60c100 - 200 55c200 plus 50cSwart en wit A31 - 100 1-00100 - 200 80c200 plus 70cVolkleur A41 - 10 12-0010 - 20 9-0020 plus 7-00HeraldTel: 058 852 3033/4/5Faks: 058 853 0140Besoek HeraldOffice Nationalvir al u digitalebehoeftesADVERTENSIEKOEPON (SLEGS VIR KLEINADVERTENSIES)SKRYF ASSEBLIEF DRUKSKRIF, EEN LETTER PER BLOKKIE MET EEN SPASIE TUSSEN WOORDEHEILBRON HERALD, VRYDAG 18 MAART 2011 BLADSY 7EIENDOMME • EIENDOMME • EIENDOMMEHeilbron EiendommeDIENSTEKerkstraat 40HEILBRONTERCEA SEL: 082 455 7777 • 058 852 1176Kontak ons vir die koop en verkoop vanalle kommersiëleen residensiële eiendomme.vakantebetrekkingTrentyre Heilbronis op soek na 'nAdministratiewe klerk(dame).Sluitingsdatum:25 Maart 2011.CV's kan ingehandigword by TrentyreHeilbron.Vir enige navraekontakHendrik Reynolds082 552 9261RALLERLEI TE KOOPKussingste koopWasbare kussingste koop gestopmet komforel.Kan getuimeldroogword. Prys R100per kussing.Navrae: Ellieby 084 587 6600VEHICLE INSTALMENTRUINING YOUR LIFE?WE CAN HELP!Can't trade in your vehicle?Are you in arrears with your instalment?Are your expenses more than your income?If you're answered "yes" to any one of thesequestions, you need to contact us urgently.We've got approved customers to take overyour instalment. All arrears get paid.4U Vehicles 072 887 4601GHuis te koopSpringfontein5 Slaapkamers,2 badkamers, dubbelmotorhuisen buitegeboue.Pragtige tuin metbesproeiing. R470 000.Ideale gastehuis.Halfpad tussenJohannesburgen Kaapstad.Kontak 079 528 4852Gte koop• Handgemaaktepapier, wyeverskeidenheid.• Klein "waterfeatures" virtuin of stoep.Kontak 058 853 0286083 306 1301HeilbronGMOOI SIMBRABULLE TE KOOP± 2 ½ jaar.Geregistreer envrugbaarheid getoets.Skakel Basie Pienaar082 553 7158K1220VAKANTEBETREKKINGby Fraaihuis Kwekery.Aansoeke sluit1 April 2011.Handig CV in bykwekery. Vir meerinligting kontak Martie.Tel: 058 852 2205K1221Koste per advertensie R65-00Aantal plasings ...........TOTALE PRYS R...........(R65-00 x aantal plasings)Elsstr. 47 HEILBRON Tel: (058) 852 2041Petro Meintjes - Sel: 083 308 9159TE HUURSENTRAAL GELEË 3 Slaapkamerhuis, 1 badkamer,sitkamer, eetkamer, groot kombuis, spens,swembad, 1 motorhuis.TE KOOPNUUT IN DIE MARK: Naby die Hoërskool, stapafstand.2 Slaapkamers, 2 badkamers, groot kombuis,groot motorhuis, sitkamer, eetkamer.GOEIE AREA: Besondere ou boustyl huis. 3Slaapkamers, 1 badkamer, groot sitkamer, eetkamer,kombuis, spens, swembad.VEGKOP: 4 Slaapkamerhuis, 2 badkamers, siteetkamer,kombuis, woonstel, boorgat, motorhuis enafdakke.DAMUITSIG: 3 Slaapkamerhuis, 1 badkamer,sitkamer, groot kombuis, waskamer, binnehof,motorhuis en afdak.PLASE TE KOOPVerskeie plase naby die dorp ±1000 hektaar. 2woonhuise, baie water.300 hektaar plaas, 250 hektaar weiding, 50 hektaarlande. 2 woonhuise.BEDANKINGBesoekons vir al ukantoor- enskryfbehoeftebenodigdhede.HeraldEiendommeSkakel 058 852 2041 • 082 448 7238R2900/mR480 000R530 000R610 000R480 000PLASE TE KOOp GEVRA: Verskeie kopers stel belang in plase 100tot 500 ha in heilbron/ frankfort- en edenville-omgewing.WeervoorspellingDag Min/maks 0 WeerSa. 19 Mrt. 14-26 69% kans vir laatmiddag buieSo. 20 Mrt. 14-24 77% kans vir buieMa. 21 Mrt. 13-27 SonnigDi. 22 Mrt. 13-28 71% kans vir laatmiddag buieWo. 23 Mrt. 12-21 80% kans vir ligte buieDo. 24 Mrt. 12-19 83% kans vir oggend buieVr. 25 Mrt. 13-21 Gedeeltelik bewolkSa. 26 Mrt. 13-25 83% kans vir laatmiddag buieSo. 27 Mrt. 11-18 84% kans vir oggend buieMa. 28 Mrt. 13-19 79% kans vir laatmiddag buieEendracht Volkskool sêbaie dankie aan diepersoon wat diegrassnyer aan onsgeskenk het, dankieook aan Essential(Bonus Hardeware)vir hulle bydrae.RElsstaat 44HeilbronTel: 058 852 3033TE KOOPGEVRATE KOOPGEVRAEk koop bynaalle tweedehandsemotors en bakkiesvir kontant. Ek isbereid om op te tel.Skakel Unis by082 959 9120 of072 203 1614DBTE HUURHEILBRONROLBAL-KLUBHUISTE HUURGeskik vir ongeveer70 mense - huur beloopR500. Sluit in volledigeeetgerei, stoof en2 oonde, gelisensieerdekroeg beskikbaar.Bespreek byEllie van Coller084 587 6600.GbedankingHeilbron- en Koppies fietsryers spog elkeen met 'npragtige Momentum Fietsry-hemp. Hulle wil dan netvan die geleentheid gebruik maak om die volgendeborge te bedank.Onsseplekkie Wildsplaas (Philip en NicoleneWeyers), Apie Goudsmid (Apie en Tersia Steyn),Morton Slabbert (Momentum), Jan Els, Pop In,Lammie Vos Makelaars, Donsveertjie, Roos Meubels,Commercial Hotel, Riaan Dreyer, Caltex Garage,Avante Werkswinkel (Dolf en Susan van derWesthuizen)SKBNAAM: ............................................................................................................................................................................................................ADRES: ..........................................................................................................................................................................................................POSKODE: ........................ TELEFOON: ..........................................TOTALE BETALINGR...........STUUR VOLTOOIDE KOEPONTESAME MET U TJEK AANDIE HEILBRON HERALD, NAPOSBUS 166HEILBRON9650OFHANDIG DIT IN BY:Elsstraat 44HEILBRONMenings en opinies wat uitgespreekword in briewe en rubrieke, is diévan die individue en weerspieëlnie noodwendig die sieningvan die redaksie nie.

BLADSY 8HEILBRON HERALD, VRYDAG 18 MAART 2011Besoek van"Down under"Anita Pienaar, ‘n oud-Heilbroninwoner en tans woonagtig inSydney, Australië het inDesembermaand vir haar familiein Suid-Afrika kom kuier.Gedurende die besoek was sy ookvir ‘n week in Heilbron. Tydenshaar besoek aan Heilbron het haarvriendinne ‘n gesellige teepartytjievir haar gereël. Die teetafelwas keurig en met fyn smaakgedek met ‘n skoentjie-tema endie verversings was ook uit dieboonste rakke. ‘n Pragtige Kelimloperis aan Anita oorhandig watverseker dat sy daar ver oor diewaters steeds haar Heilbronvriendinnein haar hart kankoester. Op die foto verskyn Anitasaam met haar vriendinne nlLizette Müller, Christa Leonard,Quarta Pretorius, Pop Roos,Frances-Jeanne van Zyl, Anita,Moira Hermann, LeandraLeonard, Anna Meyer, Martievan Jaarsveld, Bertie Vosloo,Wendy Roos en ErinaOosthuizen.Rare verskynselAanbod geldig solank voorraad houFoute en weglatings uitgesluitMnr Willie van Tonder van Heilbron hou hier vruggies vas wat oënskynlik ’n kruisingis tussen ’n aartappel en ’n tamatie. Dié tamatie-agtige vrug (of is dit groente?) isafgepluk van ’n aartappelplant wat in sy dogter, mev Elna Viljoen van Vanderbijlparkse tuin groei. Daar groei ongeveer vyf treë vanaf die aartappelplant ’n tamatie enkruisbestuiwing kon moontlik tussen die twee plaasgevind het. Die vruggies het ’ntamatiereuk, maar ’n harde tekstuur.Groot Opening!VRYDAG 18 MAART OM 07:00Plek: BP Garage Petrus Steynnavrae: Martin by 082 389 1133 of 058 871 3569OngelooflikeOpeningsaanbiedingetot 2 April 2011beste gehaltevleis teengoeiepryse!Gebraaide hoender& aartappelskyfiesteen beste pryse envinnige dienskom probeer onshoenderburGers,hotwinGs ens...Kom probeer ons biltonG,droë wors en chilli bitesBestellings is welkom

HEILBRON HERALD, VRYDAG 18 MAART 2011BLADSY 9jaarprogram 2011MAART 201126/31 Mrt. Voortrekkers - Verkennergebiedskampapril 20119 Apr. Riemland Jagters - Posligaskiet - .2215 Apr. VVA - Fondsinsameling15 Apr. Donkey Derby - Hoërskool Heilbron16 Apr. Riemland Jagters - Skietdag16 Apr. Ruiterklub - Plesierrit vir Oos-Vrystaat streek18 Apr. Voortrekkers - Verkenners open20 Apr. Huis- & Tuinbouklub - Uitstappie na Oos-Vrystaat - Rosendal en Ficksburg20 Apr. Voortrekkers - Penkop & Drawwertjies open20 Apr. NHJV byeenkoms by kerk22 Apr. Hervormde Kerk Erediens om 08:00MEI 20116 Mei Fotokompetisie kunsuitstalling11 Mei NHJV byeenkoms by kerk13 Mei Heilbron Fynproewersgilde -Sop, sjerrie, brood en biltong19 Mei VVA - Alg. vergadering - Re-organisasie20 Mei Voortrekkers GGA dag - Parys21 Mei Voortrekkers GGA dag - Parys25 Mei Bloedskenkkliniek - CVO skool 12:30 - 17:3025 Mei Huis- & Tuinbouklub - vergadering -Beoordeling van "Villa Rosa" tuine27/28 Mei NHJV Jeugkamp te Doornkloof28 Mei Riemland Jagters - Skietoefening28 Mei Ruiterklub - Hoefslag Fees 2011 by GeyerspanJUNIE 20112 Jun. Voortrekkers - Hemelvaart KerkparadeInlywing NG Suid om 18:302 Jun. Hervormde Kerk Hemelvaartsdiens 18:006 Jun. Voortrekkers - Verkenners sluit af8 Jun. Voortrekkers - Penkop & Drawwertjies sluit af11 Jun. Riemland Jagters - Posliga -.2212 Jun. NHSV Wintersete15 Jun. NHJV - Pannekoekaand om18:00 by Klipkerkie15 Jun. Huis- & Tuinbouklub - Komposdemonstrasie met water & erdwurmsSpreker: Faan Malherbe23 Jun. VVA - BejaardefunksieJULIE 201115 Jul. Ruiterklub - Plesierrit - Corné vd Merwe16 Jul. Gholfdag - Hoërskool Heilbron25 Jul. Voortrekkers - Verkenners open26 Jul. Bloedskenkkliniek - CVO skool12:30 - 17:3027 Jul. Voortrekkers - Penkop & Drawwertjies open27 Jul NHJV byeenkoms by kerk om 18:00FotokompetisieDie kompetisie sluit op8 April 2011. Vir 10 wekesal die beste foto’s van dieweek in die HeilbronHerald gepubliseer word,en die lesers kan dan stem7Ivir hulle gunsteling fotomet ’n maksimum vanvyf stemme. Die foto metdie meeste stemme is dieweek se wenner. Na 10weke word die weekwennersgeplaas en daar worddan vir ‘n algehele wennergestem. Die sesde 10foto's is in verlede weekse uitgawe geplaas. Kiesjou gunsteling foto enSMS die alfabetnommerwat op die foto verskyn na078 591 9797.Die wenfoto word deurMarietjie Viljoen geskilderen aan die wenneroorhandig tydens ‘n kunsuitstallingvanaf 6 Meiom 18:00 tot 12 Mei byhaar gallery. Soveel asmoontlik van die anderfoto’s sal ook deur haargeskilder word.Handig foto's in of pos naM Viljoen, Paradysstraat54, Heilbron, 9650. Foto’skan van nou af tot en met8 April 2011 ingehandigword. Wenner word op 15April aangekondig. Diekunsuitstalling van diewerk sal van 6 tot 12 Mei2011 plaasvind.Vir verdere navrae kanMarietjie Viljoen gekontakword by 078 5919797.7A7J7B7HAUGUSTUS 20115 Aug. VVA - Fondsinsameling6 tot 8 Voortrekkers - VerkennerstaptoerAug. Amajuba12 Aug. Heilbron Fynproewersgilde -Kop, stert en tussenin13 Aug. Riemland Jagters - Posliga 0 .2213 Aug. Ruiterklub - Plesierrit - Karien Botha17 Aug. Huis- & Tuinbouklub vergaderingSpreekster: Rika Buys17 Aug. NHJV byeenkoms by kerk om 18:0020 Aug. Riemland Jagters - Skietoefening7C7DSEPTEMBER 20117 Sept. NHJV byeenkoms om 18:009 Sept. Anton Myburgh - Hoërskool Heilbron12 Sept. Ruiterklub - Plesierrit - Bennie Roets12 Sept. Voortrekkers: Verkenners sluit af14 Sept. Voortrekkers: Penkop & Drawwertjies sluit af20 Sept. Bloedskenkkliniek - CVO Skool 12:30 - 17:3021 Sept. Huis- & Tuinbouklub vergaderingBoomplantmaand23 Sept. Hervormde kerk Eeufees viering24 Sept. Hervormde kerk - Nagmaalnaweek(Basaar, Voorbereiding, Beleidenis, Doop)25 Sept. Hervormde Kerk - Nagmaal / Danksegging30 Sept. VVA - FondsinsamelingOKTOBER 20111 tot 5 Voortrekkers - Penkop & DrawwertjiesOkt. Gebiedskamp8 Okt. Riemland Jagters - Posligaskiet - .2212 Okt. Ruiterklub - Boeresport/plesierrit - Sampie15 Okt. Riemland Jagters - Jeugskietdag15 Okt. Kultuurfees op Vegkop. Herdenk 175 jaar.17 Okt. Voortrekkers - Verkenners open19 Okt. NHJV byeenkoms by kerk om 18:0019 Okt. Voortrekkers - Penkop & Drawwerjies open19 Okt. Huis- & Tuinbouklub - Uitstappie na Lavender-plaas24 Okt. Voortrekkers - Verkenners sluit af25 Okt. Hervormde Kerk - Klipkerkie 98 jaar oud26 Okt. Voortrekkers: Projek Omgee28 Okt. Riemland Jagters - Alg. Jaarvergadering7E7FNOVEMBER 201110 Nov. Ruiterklub - Plesierrit - Willie Klopper10 Nov. NHSV afsluiting11 Nov. Heilbron Fynproewersgilde - Kersete16 Nov. Huis- & Tuinbouklub vergaderingAfsluitingsfunksie22 Nov. Bloedskenkkliniek - CVO Skool 12:30 - 17:3025 Nov. Voortrekkers - Durban Toer (Gr 8 - 11)(Vanaf 25 Nov. tot 30 Nov.)25 Nov. VVA - Kersmark27 Nov. Hervormde Kerk - Kategeseprysuitdeling by Klipkerkie.VERLEDE WEEKSE WENNER6A7GDESEMBER 20113 Des. VVA - Afsluitingsfunksie15 tot Vegkop 175 jaar. Geloftefees18 Des. Kontak Samuel Brayshaw

BLADSY 10 HEILBRON HERALD, VRYDAG 18 MAART 2011HeraldSportGroot lofGoeie rolbal gespeelin mini-toernooiMoet nooit ’n manop sy baadjie takseernie - hierdie stellinguit die volksmond kandeurgetrek word oprolbalspelers vanHeilbron.Die afgelope jarehet heelparty nuwespelers op Heilbrondie sport aangedurf enmenige doemprofeethet kopskuddendgedink hulle sal nooitdie spel baasraak nie.Vandag moet diemense hulle woordesluk want glo mydaardie beginners kanhul man staan in enigekompetisie!Verlede Saterdagmet die mini-toernooiwas daar weer ’n paarbeginners wat deelgeneemhet en glo mydie beginners gaanbinnekort hulle stemmedik maak. Dit sluitnie eens die oud-ledein wat ook deelgeneemhet nie. Hiermoet die naam vanDries Pretoriusgenoem word.Behalwe dat hy diedag geniet het was hyop sy stukke.Die Salusa Squadbekeris gewen deurEvelyn du Preez,Gerald Rademeyer enHennie Roets. Hennie,wat op sy dae ’n"yster" op Heilbron serugbyveld was, speelook nie baie lank rolbalnie, maar nou ja,hy tel reeds onder diewenspanne.Moet nooit dinkdat jy nooit rolbal salkan baasraak nie -soos alle sport neemdit ’n rukkie omrigting te kry en dan...deel jy in die pryse engeniet sport op sybeste. Heilbron se rolbalklubhet reeds drieProteaspelers in sygeledere asook verskeieprovinsiale spelers.Wat meer wil ’nman hê om jou op diewenpad te plaas.Saterdag 26 Maartom 16:00 gaan ’nRudi Jacobs, voorsitter van Valsrivier rolbal subdistrik oorhandig verlede Saterdag die "Salusa Squad"-trofee aan Evelyn du Preez, Gerald Rademeyer en Hennie Roets na afloop van die mini-toernooi watplaaslik aangebied is. Twintig spelers het ingeskryf en verskeie gaste het die geselligheid na spel meegemaak.Daar was pryse vir almal wat deelgeneem het.paartjie naamlik CharlGrobbelaar en SoritaRoodt op Heilbron serolbalbaan in diehuwelik bevestigword deur pastoorMarius Delport. Daaris reeds wye belangstelling.Op Maandag, 21Maart gaan vyfHeilbronners deelneemaan Rolbal SAse interdistrik kragmetings.Hulle is RudiJacobs, KoosBierman, Ellie vanColler, Tracy Jacobsen Evelyn du Preez.Hulle gaan die Noord-Vrystaatspanne verteenwoordiginKaapstad en Margate.Heilbron se "AprilFool's" borgdag op 2April het reeds wyebelangstelling uitgeloken agt spannevanaf Gauteng enSedibeng het reedsingeskryf. Moet dusnie wag nie, die pryseis reg en daar is vyfspanpryse beskikbaargestel. Die eersteveertien spanne watinskryf word aanvaar.Moenie vergeet vandie heerlike ontbytnie!Cape Argus 'n hoogtepuntSondag, 13 Maart2011 was weer 'nhoogtepunt vir elkefietsryer, die CapeArgus Fietstoer.Gunstige weersomstandighedehetgesorg vir baie goeietye! Klagtes wat gerapporteerwas, was 'npapwiel, gebreektespeke en 'n kopseer.Gelukkig is Heilbronnersvasbyters en hetalmal die wenstreepgehaal.Fietsry is mos nievir "sissies" nie.28 884 fietsryershet die wedren voltooien Jos Deysel hetHeilbron se naamhoog gehou deur tesorg vir 'n algehele2574 ste plek. Hy wasdan ook 2382ste van22569 manlike fietsryers.Colett Els hetgesorg vir 'n algehele5889ste plek en377ste van 5274 vroulikefietsryers. AlbertEls was ook 14de insy groep, wat bestaanhet uit 546 fietsryers.Jos Deysel (3:15)Louis Kleynhans(3:27)Lood Spies ( 3:28)Colett Els (3:36)Ernst Zitske (3:39)Leon Visser (3:42)Carina Kleynhans(3:48)Op die foto is van die fietsryers vl: Colett Els, Jos Deysel, Leon Visser, Ernst Zitske en Lood Spies.Abel Pretorius(3:49)Albert Els (3:59)Gerda-MarieOosthuizen (4:18)Magda Spies(4:36)Marike Strydom(6:48)virgholfbaanLigaspanne steeds onoorwonneDaar is niks foutmet HeilbronGholfklub se gasvryheiden baan nie.Dit was almal eensverlede Saterdag naafloop van die Oos-Vrystaat ligabepalingwat hier plaasgevindhet. Daar isselfs gholfers vanelders wat so vergegaan het om te sêdat die setperkebeter is as dieBloemfontein-baneen dit is ’n grootpluimpie vir Heilbronse greenkeepers.Die ligaspannevan Heilbron hethulle onoorwonne• Printing on magnet stickers• Printing on PVC• Printing of canvas• Printing of banners• Printing of stickers• Printing of signage• Printing of advertisements for vehicles44 Els StreetHEILBRON058 852 3033BKBLouwid10Your onestop shopHeilbronDie komendeweek seBELANGRIKSTE veilingsDINSDAG - 22 MAART 20111. VEREENIGING Weeklikse veiling.Kontak André Kruger, Sel. 082 653 05332. KLERKSDORP Weeklikse veiling.Kontak Fanie Nel, Sel. 083 325 3066WOENSDAG - 23 MAART 20111. REITZ/RIEMLAND/LANGSPRUIT BV veiling.Kontak Sakkie van Rensburg, Tel. 082 562 09372. FRANKFORT SPESIALE VEILING: GERRIE MULLERREVACK VLEISMERINO STOET 6de PRODUKSIEVEILING(303 skape), 11:00, Revack, Frankfort.Kontak Eddie Muller, Sel. 082 926 2219DONDERDAG - 24 MAART 20111. KROONSTAD Weeklikse veiling.Kontak Piet Wessels, Sel. 082 857 78272. FRANKFORT Weeklikse veiling.Kontak Renier Muller, Sel. 083 290 20673. NEWCASTLE SPESIALE VEILING: HANS FOUCHÉ BET-EL BOERDERY (562 beeste), 11:00, Liesbetdal, NewcastleKontak Walter Pretorius, Sel. 082 828 8593VRYDAG - 25 MAART 20111. STANDERTON Weeklikse veiling.Kontak Jaco Reinecke, Sel. 082 855 95602. POTCHEFSTROOM Weeklikse veiling.Kontak Salty de Villiers, Sel. 073 816 49563. BETHLEHEM Weeklikse veiling.Kontak Willem Kruger, Sel. 082 376 1539HoofkantoorTakkantoorTakkantoorTakkantoorTakkantoorstatus behou deur afte reken met Vrede enHarrismith 1.Volgende Saterdagborg Winchi Tradingop Heilbron en hierdiegraankopers beplanom ’n uitstekende dagaan te bied. Personewat belangstel kanmet hulle gesels oorgoeie graankontrakte.Die spelformaat is ’ncombined betterball,met ander woorde jouen jou maat se tellingsword bymekaargetel. Kies vir jou ’nbestendige partner.Daar gaan ook lekkergekuier word naafloop van die spel.Miskien is dit weer:::::FrankfortBethlehemStandertonVereenigingKroonstadBKBLouwid (Edms) Beperk 2005/026173/07Posbus 220, Frankfort, 9830Tel: (058) 813 1071 Faks: (058) 813 2317e-pos: frankfort@bkblouwid.co.zaweb: www.bkb.co.za:::::tyd vir ’n skapie opdie spit maar finalekosreëlings sal laterdeurgegee word.Inskrywingsgeld isR150 en spelers kanhulle name by dieklub opsit.Wat die naweekse gholf betref is dit’n Bonus Bogeykompetisie.EdwardMuller is aan diensen inskrywings is12:00 vir 12:30.Maandag is ook’n vakansiedag engholfers kan reël vireie spel. Die klub salvanaf 09:00 oopwees.058 813 1071058 303 8552017 712 1245016 423 5377056 215 1851

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!