12.07.2015 Views

FUNGICOP - Nulandis

FUNGICOP - Nulandis

FUNGICOP - Nulandis

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

CROP DISEASE ml/100 l WATEROR l/haPOTATOESTOMATOESBEANSCABBAGES(Nurseries)CUCURBITSAVOCADOSMANGO’SGRAPES(Nurseries)TABLEGRAPESAPPLESPEACHESROSESEarly blight(Alternaria solani)Early and Late blightEarly blight(Alternaria solani)Bacterial spot(Xanthomonas vesicatoria)Bacterial speck(Pseudomonas tomato)Bacterial blights:Halo blight(Pseudomonasphaseolicola)Common blight(Xanthomonas phaseoli)Downy mildew(Peronospora parasitica)Downy mildew(Pseudoperonospora cubensis)Cercospora spotAnthracnose(Collectotrichumgloeosporiodes)Bacterial spot(Pseudomonas mangiferae–indicae)Downy mildew(Plasmopara viticola)Downy mildew(Plasmopara viticola)Scab(Venturia inaequalis)Gum spot(Stigmina carpophila)Black spot(Actinonema rosae),Downy mildew(Peronospora spp.),Rust(Uromyces spp.)REMARKS500 ml Spray before or just when first disease symptoms arenoticed. Repeat at 7 – 10 day intervals dependingon weather conditions that favour development ofblight on potatoes.GROUND APPLICATION:Depending on plant size use 500 - 1 500 l spraymixture/ha. Ensure that both upper and lowersurfaces are treated. Repeat application after morethan 13 mm of rain or overhead irrigation.2.5 l / ha AERIAL APPLICATION:Apply in 30 – 40 l water / ha. Commence applicationat the 5-leaf stage and repeat at 7 – 10 day intervals.500 ml Apply as a preventative treatment every 7 – 10 days.Depending on plant size use 500 – 2 000 l spraymixture/ha. Ensure that both upper and lowersurfaces are treated. Repeat application after morethan 13 mm of rain or overhead irrigation.Spray seedlings at weekly intervals with a hollowcone spray.500 ml Apply every 7 - 14 days depending on diseasepressure. Spray immediately after heavy rains, hailor dust storms.GROUND APPLICATION: Depending on plant size,use 500 - 1 000 l spray mixture/ha.2.5 l/ha AERIAL APPLICATION: Apply in 30 - 40 l water / ha.500 ml Apply under pressure until run-off. Apply every 7-10days depending on disease pressure.400 ml Spray at early veining stage or when infestation isexpected. Use only as a preventive spray. The useof a systemic fungicide is recommended after thedisease has been established.500 ml Use preferably during low infestations and as a lastapplication in a spray programme500 ml Apply from just after fruit set until harvest with 2 – 4week intervals. The product is especially suited forapplication at the end of a spray programme, as thelast two sprays.500 ml Spray at least 4 times with 7 day intervals as apreventative spray. Use 1 000 l spray mixture / ha.500 ml Apply as a preventive spray at the post blossomstage. Depending on the weather conditions applyevery 7 – 10 days in 1000 – 1500 l spray mixture perhectare.HV: 250 ml Spray at green tip stage. Apply two applications with7 day intervals.400 ml Apply at approximately 50 % leaf drop stage. Add200 g spray lime to each1000 l of spray mix.500 ml(100 ml / 100 lwater)Ensure thorough coverage. Apply with 14 dayintervals. Use a systemic fungicide as a curativespray if disease is already in progress and follow upwith Fungicop.


<strong>FUNGICOP</strong>Reg Nr. L6298, Wet Nr 36/1947‘n Vloeibare koper bevattende swamdoder vir die beheer van vermelde siektes op gewassesoos gelys.UN NOMMER: 2790AKTIEWE BESTANDELE:Koper ammonium asetaat ………………………………………………………………….686 g / lKoper ekwivalent ……………………………………………………………………..…….. 80 g / lGeregistreer en Vervaardig deur:Gouws and Scheepers (Edms) Bpk(Reg. No. 1954/003213/07)Trading as PlaaskemP.O. Box 14418Witfield1467WAARSKUWINGS:Laat 14 dae tussen laaste bespuiting en oes van aartappels, avokado’s, mango’s, perskes enappels toe. Moet nie later as 3 dae voor oes toedien in die geval van tamaties, bone, kool enpampoengewasse nie. Moet nie toedien op tafeldruiwe nadat korrels ertjiegrootte bereik hetnie (4 – 6 weke voor oes) aangesien verkleuring kan voorkom. Giftig wanneer ingesluk word.Mag oog- en velirritasie veroorsaak. Hou buite bereik van kinders, diere en oningeligtepersone. Bêre weg van voedsel en voer.LUGTOEDIENING:Verwitting alle inwoners in die onmiddellike omgewing van die gebied wat gespuit word van uvoorneme en reik die nodige waarskuwings uit. Moenie oor aangrensende gebiede of waterspuit of spuitstof daarheen laat wegdryf nie.Alhoewel hierdie middel omvattend onder ‘n groot verskeidenheid toestande getoets iswaarborg die registrasiehouer nie dat dit onder alle toestande doeltreffend sal wees nieaangesien die werking en effek daarvan beïnvloed kan word deur faktore soosabnormale klimaats- en bergingstoestande; kwaliteit van verdunningswater,verenigbaarheid met ander stowwe wat nie op die etiket aangedui is nie en dievoorkoms van weerstand van die siekte teen die betrokke middel sowel as die metode,tyd en akkuraatheid van toediening. Verder aanvaar die registrasiehouer nieverantwoordelikheid vir skade aan gewasse, plantegroei, die omgewing of vir nadeligeeffek op mens of dier of vir ‘n gebrek aan prestasie van die betrokke middel as gevolgvan die versuim van die gebruiker om etiketaanwysings na te kom of as gevolg van dieontstaan van toestande wat nie kragtens die registrasie voorsien kon word nie.Raadpleeg die verskaffer in die geval van enige onsekerheid.VOORSORGMAATREëLS:Voorkom inaseming van spuitmis.Dra rubberhandskoene en stofbril wanneer spuitmengsel voorberei word.Voorkom spuitstofwegdrywing na ander gewasse, weiding, riviere, damme en gebiede wat niebehandel word nie.Moet nie eet, drink of rook tydens menging of aanwending of voor hande en gesig gewas isnie.Voorkom besoedeling van voedsel, voer, drinkwater en eetgerei.Maak spuitapparaat na gebruik skoon en raak van waswater ontslae waar dit nie gewasse,weiding, riviere en damme sal besoedel nie.Spoel leë houer driekeer uit met ‘n volume water gelykstaande aan ‘n minimum van 10% vandie houer. Gooi die spoelwater by die inhoud van spuittenks.Vernietig leë houer en moet nie vir enige ander doel gebruik nie.GEBRUIKSAANWYSINGS: Gebruik slegs soos aangedui.


GEWAS SIEKTE ml / 100 lWATER OFl/haAARTAPPELSTAMATIESBONEKOOL(Kwekerye)PAMPOEN-GEWASSEAVOKADO’SMANGO’SDRUIWE(Kwekerye)TAFELDRUIWEAPPELSPERSKESROSEVroeë roes(Alternaria solani)Vroeë en Laat roesVroeë roes(Alternaria solani)Bakteriese vlek(Xanthomonasvesicatoria)Bakteriese spikkel(Pseudomonas tomato)Bakteriese vlek(Pseudomonasphaseolicola)Bakteriese skroeisiekte(Xanthomonas phaseoli)Donsige meeldou(Peronosporaparasitica)Donsige meeldou(Pseudoperono-sporacubensis)Cercospora vlekAntraknose(Colletotrichumgloeosporiodes)Bakteriese vlek(Pseudomonasmangiferae- indicae)Donsige meeldou(Plasmopara viticola)Donsige meeldou(Plasmopara viticola)Skurf(Venturia inaequalis)Gom vlek(Stigmina carpophila)Swartvlek(Actinonema rosae),Donsige meeldou(Peronospora spp.),Roes(Uromyces spp.)500 ml2,5 l / haOPMERKINGSSpuit voor of direk na eerste tekens van siektesimptomeopgemerk word. Herhaal met 7 - 10 dae tussenposesafhangende van weerstoestande wat roes op aartappelsbevorder.GRONDBESPUITINGS:Gebruik 500 -1500 l spuitmengsel /ha afhangende vangrootte van plante. Verseker dat beide die boonste enonderste blaaroppervlaktes behandel word. Herhaaltoediening indien meer as 13 mm reën val of peroorhoofse toediening toegedien is.LUGBESPUITING: Dien in 30 – 40 l water / ha toe.Begin bespuiting sodra die plante die 5 blaar stadiumbereik het en herhaal met intervalle van 7 – 10 dae.500 ml Dien as ‘n voorkomende bespuiting elke 7 – 10 dae toe.Afhangende van grootte van plante gebruik 500 - 2000 lspuitmengsel/ha. Verseker dat beide die boonste enonderste blaaroppervlaktes behandel word. Herhaaltoediening indien meer as 13 mm reënval of peroorhoofse toediening toegedien is.Bespuit saailingeweekliks met ‘n holkeël spuit.500 ml Dien elke 7-14 dae toe na gelang van besmettingsdruk.Spuit onmiddellik na swaar reën, hael of sandstorms.GRONDBESPUITINGS: Dien 500-1000 lspuitmengsel/ha toe afhangende van die grootte vanplante.2,5 l/ha LUGBESPUITING: Dien in 30 - 40 l water/ha toe.500 ml Dien toe tot afloop onder hoë druk. Dien elke7 – 10 dae toe afhangede van die infeksiedruk400 ml Begin bespuiting met uitloop van ranke of wanneerinfeksie verwag word. Gebruik slegs as ‘n voorkomendebespuiting. Die gebruik van ‘n sistemiese swamdoderword aanbeveel indien die sieke reeds gevestig is.500 ml Gebruik verkieslik tydens lae infestasie. Dien toe as ‘nlaaste bespuiting in ‘n spuitprogram500 ml Dien toe vanaf net na vrugset tot oes met intervalle van 2– 4 weke. Fungicop is ideal vir gebruik aan die einde vanspuitprogramme, as die laaste twee bespuitings.500 ml Dien ten minste 4 keer toe as ‘n voorkomende bespuiting,met inervalle van 7 dae. Gebruik1 000 l spuitmengsel / ha500 ml Dien toe na die blomstadium as ‘n voorkomendebespuiting. Dien elke 7 – 10 dae toe afhangende van dieweerstoestande. Gebruik 1 000 – 1 500 l spuitmengsel /ha.HV: 250 ml Dien toe met groenpunt stadium. Dien twee maal toe met‘n interval van 7 dae.400 ml Dien met ongeveer 50 % blaarval stadium toe. Voeg 200g spuitgraad kalk by elke 1 000 l spuitmengsel.500 ml100 ml / 100 lwaterVerseker deeglike bedekking. Dien toe met intervalle van14 dae. Gebruik ‘n sistemiese swamdoder as ‘nkorrektiewe bespuiting as die siekte reeds gevorder is, envolg op met Funigcop.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!