12.07.2015 Views

UITGAWE EEN EN TWINTIG: MAART 2013 - The Potato Foundation

UITGAWE EEN EN TWINTIG: MAART 2013 - The Potato Foundation

UITGAWE EEN EN TWINTIG: MAART 2013 - The Potato Foundation

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

ONLY A LIFE LIVED FOROTHERSIS A LIFEWORTHWHILEALBERT EINSTEIN<strong>Potato</strong> kidz (vervolg)2. Graad R ProjekteHierdie jaar se Graad R projekte gaan omtrentbesig wees met ‘n hele jaar se beplanning.Ons is vreeslik opgewonde oor wat die GraadR kindertjies gaan leer, maak en uitleef.In Kwartaal 1 het ons Die Huis van GoeieBurger, waar ons hierdie wonderlikeprogram vir die kinders gaan aanbied.Hierdie program leer die kindertjies hulleverantwoordelikhede as ‘n jong groeiendeleier. Ons beplan om ook ‘n kunsweek te houmet die leerders, waar hulle hierdie huisie opkreatiewe maniere gaan uitbeeld.In Kwartaal 2 gaan ons “Rights for kidz” metdie kinders behandel. Ons gaan elke pragtigeleerder leer wat hulle regte is. So klein aswat hulle mag wees het hulle regte en hethulle ook die reg om dit te weet. Dit gaan op‘n baie prettige manier aangebied word endie kinders as ware toekomstige presidentevoorberei.In Kwartaal 3 het ons ‘n Sport- en Groentemas.Ons gaan die leerders leer om grooten klein motoriese vaardighede aan te leer.Ons Groen Mamba gaan leerders leer ommeer groente en ook ‘n boom of twee te plant.Kwartaal 4 is ons Kersfees en “Cookie Cookoff” projek. Hierdie projek gaan ons kindersweer op nuut laat besef waaroor Kersfeesgaan en dan die lekkerste koekies bak enversier. Dit is ‘n volle jaar se beplanning en onsis baie opgewonde om hierdie nuwe programen projekte met die kindertjies te doen.Food from Heaven’s KitchenFood from Heaven’s kombuis wil dankiesê aan die al die donateurs, vrywilligersen almal wat help in die kombuis. Sonderhulle is ons niks nie. Die kombuis het op 1Februarie <strong>2013</strong> begin en die kinders wasbaie bly om hulle eerste kos te kry.Baie dankie aan Martilie Bakker vir die etewat sy geskenk het terwyl die kombuisgesluit was en baie dankie vir die anoniemedonateur wat twee dae van die week vir onskos skenk.Die kombuis gaan vanaf 1 Maart <strong>2013</strong>oorskuif na Booysens Laerskool en ons sienbaie uit daarna om saam met die personeelaan hierdie projek te werk.Die kombuis wil graag elke termyn diekinders wat in die termyn verjaar het bederfmet ‘n verjaardagpartytjie. Alle kinders wie inJanuarie, Februarie en Maart verjaar sal danop 18 Maart <strong>2013</strong> ‘n gesamentlike partytjieby die skool hou tydens pouse.Ons benodigasseblief hulp met donasies vir die koeke ofkolwyntjies om die kinders mee te bederf.Ons benodig ook altyd vars groente, vrugteen vleis, asook nie-bederfbare goedere soosrys en pasta.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!