12.07.2015 Views

UITGAWE EEN EN TWINTIG: MAART 2013 - The Potato Foundation

UITGAWE EEN EN TWINTIG: MAART 2013 - The Potato Foundation

UITGAWE EEN EN TWINTIG: MAART 2013 - The Potato Foundation

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

<strong>Potato</strong> kidz1. Graad 7 Projek:“Grip it and rip it for Jesus” is ons Graad7 projek se tema vir <strong>2013</strong>. Ons het dievoorreg gehad om die nuwe groepleerders te ontmoet en wat ‘n voorreg wasdit nie. Hierdie <strong>2013</strong> Graad 7 leerders vanLaerskool Westerlig en Laerskool Booysensis ‘n energieke, spontane, kreatiewe enentoesiatiese jong groep kinders van Suid-Afrika! Ons sien uit na watter veranderingen impak hierdie groep in ons wêreld vanvandag gaan maak. Wat ons hart aangeraakhet, is dat hulle bereid is om mense te dienen liefde te wys vir ‘n wêreld wat dit nodighet.Ons as <strong>Potato</strong> het die perfekte geleentheidby twee van ons nuweprojekte: “Pins andneedles” en”Adobt a granny” is twee van onsprojekte waar ons die Graad 7 leerders diekans gaan gee om hulle talente te gebruik enmense wat dit nodig het te dien in liefde.“Pins and needles” is ons hospitaalprojekwaar ons liedjies gaan voorberei en sing virdie mense wat in ‘n hospitaal is en ‘n bietjievreugde in hulle lewe nodig het. “Adobt agranny” is ‘n wonderlike projek waar drieleerders saam ‘n ouma of oupa gaan “aanneem”.Hulle gaan hierdie ouma en oupa bederf,laat spesiaal voel en hulle die liefde gee wathulle nodig het. Ons het ook ons Jeugkampwat ‘n groot gebeurtenis is, koekverkoping,sokkieaande, fliekaande en nog vele meer.Hou ons dop om te sien waar jy betrokke kanraak of jou dansskoene moet afstof. Ons Graad7 groep gaan dit “grip and rip for Jesus”.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!