12.07.2015 Views

UITGAWE EEN EN TWINTIG: MAART 2013 - The Potato Foundation

UITGAWE EEN EN TWINTIG: MAART 2013 - The Potato Foundation

UITGAWE EEN EN TWINTIG: MAART 2013 - The Potato Foundation

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Kom sit ‘n glimlag op ‘n gesig! (vervolg)Nuwe projektewinter! Dit moet asb nog bruikbaar wees, want ons kannie ‘n stukkende ding ontvang en dit vir iemand gee nie.Ons sal dit selfs by jou kom oplaai.9. As jy ‘n “Go Getter” is, motiveer almal om jou om aanons KAALVOETDAG op 16 April <strong>2013</strong> deel te neem! Onsdaag almal uit om op 16 April <strong>2013</strong> kaalvoet te loopsodat jy in iemand anders se “skoene” loop wat diewinter nie skoene het nie. Skenk dan een paar kinderwinterskoeneof skoolsoene sodat ons dit vir ‘n kindjiegee sodat hy nie met koue voete moet rondloop diewinter nie.10. Ons soek onderwysers wat mentors kan wees vir diekleuterskole wat ons ondersteun.11. As jy ‘n leerder is en jy moet ‘n sosiale ontwikkeling taakdoen, kom na ons projekte toe!Ons daag JOU uit! Jy is die verskil wat ons land aan die brandgaan steek met jou LIEFDE!Ons wil julle as vrywilligers ook vra om asseblief nog projektete nomineer waar ons betrokke kan raak. Gaan lees gerus opons webwerf meer oor ons nuwe projekinstansies wat onshierdie jaar ondersteun.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!