12.07.2015 Views

UITGAWE EEN EN TWINTIG: MAART 2013 - The Potato Foundation

UITGAWE EEN EN TWINTIG: MAART 2013 - The Potato Foundation

UITGAWE EEN EN TWINTIG: MAART 2013 - The Potato Foundation

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

potato nuusUITGAWE EEN EN TWINTIG: MAART 2013

Kom sit ‘n glimlag op ‘n gesig!Om ‘n verskil in iemand se wêreld te maak, hoef nienoodwendig deur finansiële bystand te geskied nie. Jy hetGodgegewe talente gekry en ons wil hê dat jy dit in onsorganisasie kom utleef!Hoe kan jy dit doen?1. As kinders jou passie is, kom spandeer jou tyd saammet ons as ons weekliks ons projekte besoek. Diefasiliteerder gaan op die volgende dae uit:Dinsdae: Graad 7’s (moet ‘n passie vir tieners hê wanthulle is nie van hierdie wêreld nie!)Woensdae tot Vrydae: Graad R’e2. Kom oefen jou Master Chef vaardighede voordat jy ditop televisie uitleef en kom help in ons kombuis waarons vir meer as 250 kinders elke dag ‘n bord gekooktekos gee. Ons het altyd mentors nodig wat ons in diekombuis kan kom help.3. Ons gaan die derde kwartaal fokus op die kinders semotoriese vaardighede en derhalwe het ons mensenodig om te kom help om vir die kinders sport aan tebied.4. Ons gaan ook fokus op herwinning en het kenners opdie gebied nodig. As jy begin om vir ‘n kind meer te leervan sy of haar omgewing en om hom of haar bewus temaak hoe om sy omgewing in stand te hou, dan gaandit hom sy lewe lank by bly.5. As jy goed is in musiek of kuns, die kinders het op beidetereine geen of min blootstelling en ons sal graag metjou kennis die kinders aan musiek en kuns wil blootstel.6. Ons wil ook vir die sportspanne kos gee as hulle eldersgaan speel. Hierdie kinders ry direk van skool en hulleouers het nie geld om vir hulle kospakkies saam te stuurnie. As jy en jou bybelstudiegroep, vriende of kollegasdie aand voor die tyd vir die kinders kospakkies kanopmaak met ‘n broodjie, vrug en sappie kan dit hullefisiese vermoëns soveel verbeter .7. As jy die perfekte partytjie organiseerder is – ons hetelke kwartaal ‘n “Birthday Bash” waar ons die outjieswat die kwartaal verjaar se verjaarsdae vier. Ons wilvir elkeen ‘n persentjie gee en vir almal koek. Hierdiekinders ken nie so iets soos ‘n verjaarsdagpartytjie nie, soons wil hulle dag baie spesiaal maak.8. As jy jou huis wil skoonmaak – ons het altyd klere,skoene, linne, speelgoed en komberse nodig, veral in die

Kom sit ‘n glimlag op ‘n gesig! (vervolg)Nuwe projektewinter! Dit moet asb nog bruikbaar wees, want ons kannie ‘n stukkende ding ontvang en dit vir iemand gee nie.Ons sal dit selfs by jou kom oplaai.9. As jy ‘n “Go Getter” is, motiveer almal om jou om aanons KAALVOETDAG op 16 April 2013 deel te neem! Onsdaag almal uit om op 16 April 2013 kaalvoet te loopsodat jy in iemand anders se “skoene” loop wat diewinter nie skoene het nie. Skenk dan een paar kinderwinterskoeneof skoolsoene sodat ons dit vir ‘n kindjiegee sodat hy nie met koue voete moet rondloop diewinter nie.10. Ons soek onderwysers wat mentors kan wees vir diekleuterskole wat ons ondersteun.11. As jy ‘n leerder is en jy moet ‘n sosiale ontwikkeling taakdoen, kom na ons projekte toe!Ons daag JOU uit! Jy is die verskil wat ons land aan die brandgaan steek met jou LIEFDE!Ons wil julle as vrywilligers ook vra om asseblief nog projektete nomineer waar ons betrokke kan raak. Gaan lees gerus opons webwerf meer oor ons nuwe projekinstansies wat onshierdie jaar ondersteun.

Potato kidz1. Graad 7 Projek:“Grip it and rip it for Jesus” is ons Graad7 projek se tema vir 2013. Ons het dievoorreg gehad om die nuwe groepleerders te ontmoet en wat ‘n voorreg wasdit nie. Hierdie 2013 Graad 7 leerders vanLaerskool Westerlig en Laerskool Booysensis ‘n energieke, spontane, kreatiewe enentoesiatiese jong groep kinders van Suid-Afrika! Ons sien uit na watter veranderingen impak hierdie groep in ons wêreld vanvandag gaan maak. Wat ons hart aangeraakhet, is dat hulle bereid is om mense te dienen liefde te wys vir ‘n wêreld wat dit nodighet.Ons as Potato het die perfekte geleentheidby twee van ons nuweprojekte: “Pins andneedles” en”Adobt a granny” is twee van onsprojekte waar ons die Graad 7 leerders diekans gaan gee om hulle talente te gebruik enmense wat dit nodig het te dien in liefde.“Pins and needles” is ons hospitaalprojekwaar ons liedjies gaan voorberei en sing virdie mense wat in ‘n hospitaal is en ‘n bietjievreugde in hulle lewe nodig het. “Adobt agranny” is ‘n wonderlike projek waar drieleerders saam ‘n ouma of oupa gaan “aanneem”.Hulle gaan hierdie ouma en oupa bederf,laat spesiaal voel en hulle die liefde gee wathulle nodig het. Ons het ook ons Jeugkampwat ‘n groot gebeurtenis is, koekverkoping,sokkieaande, fliekaande en nog vele meer.Hou ons dop om te sien waar jy betrokke kanraak of jou dansskoene moet afstof. Ons Graad7 groep gaan dit “grip and rip for Jesus”.

ONLY A LIFE LIVED FOROTHERSIS A LIFEWORTHWHILEALBERT EINSTEINPotato kidz (vervolg)2. Graad R ProjekteHierdie jaar se Graad R projekte gaan omtrentbesig wees met ‘n hele jaar se beplanning.Ons is vreeslik opgewonde oor wat die GraadR kindertjies gaan leer, maak en uitleef.In Kwartaal 1 het ons Die Huis van GoeieBurger, waar ons hierdie wonderlikeprogram vir die kinders gaan aanbied.Hierdie program leer die kindertjies hulleverantwoordelikhede as ‘n jong groeiendeleier. Ons beplan om ook ‘n kunsweek te houmet die leerders, waar hulle hierdie huisie opkreatiewe maniere gaan uitbeeld.In Kwartaal 2 gaan ons “Rights for kidz” metdie kinders behandel. Ons gaan elke pragtigeleerder leer wat hulle regte is. So klein aswat hulle mag wees het hulle regte en hethulle ook die reg om dit te weet. Dit gaan op‘n baie prettige manier aangebied word endie kinders as ware toekomstige presidentevoorberei.In Kwartaal 3 het ons ‘n Sport- en Groentemas.Ons gaan die leerders leer om grooten klein motoriese vaardighede aan te leer.Ons Groen Mamba gaan leerders leer ommeer groente en ook ‘n boom of twee te plant.Kwartaal 4 is ons Kersfees en “Cookie Cookoff” projek. Hierdie projek gaan ons kindersweer op nuut laat besef waaroor Kersfeesgaan en dan die lekkerste koekies bak enversier. Dit is ‘n volle jaar se beplanning en onsis baie opgewonde om hierdie nuwe programen projekte met die kindertjies te doen.Food from Heaven’s KitchenFood from Heaven’s kombuis wil dankiesê aan die al die donateurs, vrywilligersen almal wat help in die kombuis. Sonderhulle is ons niks nie. Die kombuis het op 1Februarie 2013 begin en die kinders wasbaie bly om hulle eerste kos te kry.Baie dankie aan Martilie Bakker vir die etewat sy geskenk het terwyl die kombuisgesluit was en baie dankie vir die anoniemedonateur wat twee dae van die week vir onskos skenk.Die kombuis gaan vanaf 1 Maart 2013oorskuif na Booysens Laerskool en ons sienbaie uit daarna om saam met die personeelaan hierdie projek te werk.Die kombuis wil graag elke termyn diekinders wat in die termyn verjaar het bederfmet ‘n verjaardagpartytjie. Alle kinders wie inJanuarie, Februarie en Maart verjaar sal danop 18 Maart 2013 ‘n gesamentlike partytjieby die skool hou tydens pouse.Ons benodigasseblief hulp met donasies vir die koeke ofkolwyntjies om die kinders mee te bederf.Ons benodig ook altyd vars groente, vrugteen vleis, asook nie-bederfbare goedere soosrys en pasta.

BedankingsDie Potato Span wil graag die volgendemense bedank vir bydraes gedurendeJanuarie en Februarie 2013:Kevin en Elize FourieNeels van BoeretrustYolandie HoffmanMartilie BakkerTannie Dehlia en oom Bazil van HouseJeromeDie WorxgroepNetanja en Robin TurnerLee-Orr VenterTanya TeichlerErika Janse van RensburgAnneri HaasbroekA&MW PretoriusRonel van HeerdenTharina van DykDezzi van NiewenhuisenJennifer WilkenA McMenaminAndre le GrangeJohann & Carin de BruinA&MW PretoriusUIS Organic LabArrie & Eugenie van der WesthuizenWillie KleynhansIlse GanzVenessa du PlessisMadeleine van ZylCarina van Media ChefMichelle du PreezLiezel van der SpuyAssey NguzOns wil ook graag elke vrywilligerbedank vir jou getroue bystand enondersteuning.Martin de JagerElizma FritzJohn-Miles Griffiths

Bly op hoogte‘n Vinnige manier om op hoogte te bly en aktief deel te neem aan ons aktiwiteite isom ons webwerf, Facebook-bladsy of ons op Twitter te besoek. Jy gaan uitmis asjy dit nie doen nie!• www.thepotatofoundation.co.za• http://www.facebook.com/pages/The-Potato-Foundation/130107300360975• http://twitter.com/#!/ThePotato1Kom leef jou passie uit enmaak ‘n verskil!Kontak The Potato FoundationTelefoonnommer: 082 967 6258Faksnommer: 086 612 6532E-pos: info@thepotatofoundation.co.zaWebwerf: www.thepotatofoundation.co.za

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!