12.07.2015 Views

AANKOOP VAN AANDELE - Kaap Agri

AANKOOP VAN AANDELE - Kaap Agri

AANKOOP VAN AANDELE - Kaap Agri

SHOW MORE
SHOW LESS
• No tags were found...

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

1.BELANGRIKE INLIGTINGDie relevante gedeeltes van hierdie dokumente moet behoorlik voltooi word,by gebreke waarvan die transaksie nie uitgevoer kan word nie, oordraggeweier sal word en die dokument aan u terugbesorg sal word.Sonder dat Kaap Agri Beperk verplig is daartoe mag hy kennis aan u geeindien dokumentasie onvolledig is, of nie behoorlik ingevul is nie of indienenige vereistes nie nagekom is nie, maar aanvaar geen aanspreeklikheid virenige prysbeweging gedurende die tydperk waartydens die aangeleentheidoorweeg word of vir enige skade wat gely mag word deur die verkoper ofkoper nie.Hierdie instruksie MOET vergesel word van al die dokumente wat vereis worddeur die wet op die Finansiële Intelligensie Sentrum, Wet 38 van 2001.Kennis geneem op hierdie _____ dag van ___________________ 20_____________________________HANDTEKENING VAN KOPER_______________________DATUM

3.FICA DOKUMENTASIE1. Heg hierdie dokumentasie aan slegs indien u ‘n individu is.• ID dokument / Paspoort• BTW Nommer.• Bewys van woonadres (bv. munisipale rekening).• Gekanselleerde tjek of bankstaat.2. Heg hierdie dokumentasie aan in geval van Maatskappy• Sertifikaat van Inkorporasie (CM1).• Die sertifikaat om ‘n besigheid te begin (CM 46).• Die sertifikaat van geregistreerde adres (CM 22).• Besonderhede van Direkteure wat insluit die naam, ID, fisiese- enposadres.• BTW Sertifikaat.• Gekanselleerde tjek.• Briefhoof.• Resolusie wat individue magtig om namens die entiteit op te tree.• ID’s en bewys van adresse van sodanige persone.3. Heg hierdie dokumentasie aan in geval van BK• Sertifikaat van Registrasie (CK1).• Die sertifikaat van geregistreerde adres (CK2 en CK2a).• Besonderhede van lede wat insluit die naam, ID, fisiese- en posadres.• BTW Sertifikaat.• Gekanselleerde tjek.• Briefhoof.• Resolusie wat individue magtig om namens die entiteit op te tree.• ID’s en bewys van adresse van sodanige persone.4. Heg hierdie dokumentasie aan in geval van ‘n trust• Trustakte en magtigingsbrief.• Besonderhede van trustees wat insluit die naam, ID, fisiese- en posadres.• Resolusie wat individue magtig om namens die entiteit op te tree.• ID’s en bewys van adresse van sodanige persone.5. Heg hierdie dokumentasie aan in geval van ‘n boedel• Oorledene se ID• Sterftesertifikaat• ID van die Eksekuteur• EksekuteursbriefAlle afskrifte moet gesertifiseer wees.

RESOLUSIEOm voltooi te word in geval van ‘n Maatskappy .UITTREKSEL UIT DIE NOTULE VAN ‘N VERGADERING VANDIREKTEURE VAN _____________________________________________GEHOU TE ___________________ OP _________________Besluit :1. Dat goedkeuring verleen word vir die aankoop van aandele in KaapAgri Beperk; en2. dat __________________________ in sy hoedanigheid as Direkteurhierby gemagtig word en is om al die nodige dokumentasie te teken enalles wat nodig is te doen ten einde uitvoering aan hierdie besluit tegee.Gesertifiseer ‘n ware uittreksel uit die notule._________________________DIREKTEUR / SEKRETARIS

RESOLUSIEOm voltooi te word in geval van ‘n Beslote Korporasie.UITTREKSEL UIT DIE NOTULE VAN ‘N VERGADERING VAN LEDE VAN___________________________________________________ GEHOU TE___________________ OP _________________Besluit :1. Dat goedkeuring verleen word vir die aankoop van aandele in KaapAgri Beperk; en2. dat __________________________________ in sy hoedanigheid asLid hierby gemagtig word en is om al die nodige dokumentasie te tekenen alles wat nodig is te doen ten einde uitvoering aan hierdie besluit tegee.Gesertifiseer ‘n ware uittreksel uit die notule._________________________LID

RESOLUSIEOm voltooi te word in geval van ‘n Trust.NAAM VAN TRUSTBesluit :Dat ___________________________________ in sy hoedanigheid asTrustee hierby gemagtig word en is om aandele namens die trust in KaapAgri Beperk aan te koop en al die nodige dokumentasie te teken ten eindeuitvoering aan hierdie besluit te gee.Geteken te ______________________ op die ___ dag van _________ 20 ___________________________TRUSTEE_________________________TRUSTEE_________________________TRUSTEEAl die trustees moet teken.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!