12.07.2015 Views

enkel transito - stamboekdiere, kudde, wild en volstruise

enkel transito - stamboekdiere, kudde, wild en volstruise

enkel transito - stamboekdiere, kudde, wild en volstruise

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

4. Puinverwydering (Van toepassing op transito)Die versekering ingevolge hierdie afdeling sluit koste in wat noodsaaklikerwys deur die versekerdeaangegaan word ten opsigte van die opruim en verwydering van puin na skade aan dievervoermiddel of die eiendom daarop, onderworpe aan 'n maksimum perk van R7 500 (seweduisendvyfhonderd rand) of die perk wat in die bylae vermeld word, wat ookal die hoogste is, tenopsigte van enige enkele Omskrewe gebeurtenis.5. Eerste bedrag betaalbaarDie maatskappy is nie aanspreeklik nie vir:(a)die eerste 10% (tien persent) met ‘n minimum van R250 (tweehonderd en vyftig rand) van elken iedere eisof(b)die eerste bedrag betaalbaar soos vermeld in die bylae watter bedrag ookal die meeste is.6. Tydperk van transitoTransito word geag ‘n aanvang te neem met die laai van enige padvervoermiddel (insluitende diedra van goedere daarheen) en voort te duur met die vervoer na die bestemming en tydelike berging(hoogstens 96 uur) gedurende die reis en te eindig met die aflewering insluitende die aflaai van dieeiendom by die bestemming.7. Weiering van ontvangsIndien enige ontvanger weier om eiendom deur die versekerde versend, te ontvang, word transitogeag voort te duur en die versekering ten opsigte van sodanige eiendom bly van krag totdat dieeiendom afgelewer is by die versekerde se perseelMet dien verstande dat:die versekerde alle redelike stappe doen om te verseker dat die eiendom so gou redelikerwysmoontlik aan hom/haar terugbesorg word.8. Ander vervoermiddelsIndien die vervoermiddel ‘n gespesifiseerde voertuig of voertuie is, is die versekering kragtenshierdie afdeling van toepassing ten opsigte van eiendom in of op enige voertuig wat tydelik gebruikword in plek daarvan terwyl ‘n gespesifiseerde voertuig herstel of versien wordMet dien verstande dat:sodanige vervangende voertuig nie die eiendom van die versekerde is nie nog deur hom/haaringevolge ‘n huurkontrak of huurkoopkontrak gehuur is tensy slegs gehuur vir sodanige tydperk aswat nodig is vir herstelling of versiening van die vervoermiddel.9. Onklaarraking van vervoermiddelIn geval van onklaarraking van die vervoermiddel gedurende transito of indien vir enige rede buitedie versekerde se beheer die eiendom aan gevaar blootgestel is, verhoed niks hierin vervat diegebruik van enige ander wyse van vervoer ten einde die transito uit te voer nie, en die versekeringhierkragtens word nie daardeur benadeel nie.AGRIPLUS (ENKEL TRANSITO - STAMBOEKDIERE, KUDDE, WILD & VOLSTRUISE) Uitleg 03 (Bladsy 4 van 5) 12/2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!