12.07.2015 Views

enkel transito - stamboekdiere, kudde, wild en volstruise

enkel transito - stamboekdiere, kudde, wild en volstruise

enkel transito - stamboekdiere, kudde, wild en volstruise

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

AFDELINGENKEL TRANSITO - STAMBOEKDIERE,KUDDE, WILD EN VOLSTRUISEOmskrewe gebeurtenisseDie maatskappy sal die versekerde skadeloos stel ten opsigte van verlies van of skade wat voortspruit uitdie vrekte van die versekerde eiendom in die bylae beskryf die eiendom van die versekerde terwyl dit intransito is of binne 14 (veertien) dae daarna as gevolg van ‘n ongeluk of in die geval van stamboekdierealleenlik as gevolg van siekte opgedoen tydens die transito in of op enige vervoermiddel te padveroorsaak deur enige ongeval of teëspoed nie andersins uitgesluit nieMet dien verstande dat:die aanspreeklikheid van die maatskappy ten opsigte van alle verlies of skade wat voortspruit uit enigeenkele gebeurtenis of reeks gebeurtenisse voortspruitend uit of toeskryfbaar aan enige enkele bron ofoorspronklike oorsaak sal nie die aanspreeklikheidsperk wat teenoor sodanige stamboekdiere,lewendehawe, wild en volstruise in die bylae van hierdie afdeling vermeld word, oorskry nie.Beperkte dekking (Indien in die bylae as ingesluit vermeld)Brand, weerlig, vloed, botsing en omslaan beperkingDie versekering kragtens hierdie afdeling word gedurende die tydperk van versekering beperk tot dievrekte van enige stamboekdier, alle lewendehawe, wild en volstruise wat in die bylae gespesifiseer is asgevolg van brand, weerlig, vloed, botsing of omslaan van die vervoermiddel insluitende oplaai en aflaaiMet dien verstande dat:die aanspreeklikheid van die maatskappy ten opsigte van alle verlies of skade wat voortspruit uit enigeenkele gebeurtenis of reeks gebeurtenisse voortspruitend uit of toeskryfbaar aan enige enkele bron ofoorspronklike oorsaak sal nie die aanspreeklikheidsperk wat teenoor sodanige stamboekdiere,lewendehawe, wild en volstruise in die bylae van hierdie afdeling vermeld word, oorskry nie.Besondere uitsonderingsDie maatskappy sal nie aanspreeklik wees nie vir verlies of skade wat direk of indirek veroorsaak is deur:(a) vernietiging ter uitvoering van die bepaling van enige statuut of enige bevel van ‘nstaatsdepartement of plaaslike owerheid(b)(c)(d)ongeluk of siekte gely of opgedoen elders as in die Republiek van Suid-Afrika, Namibië, Lesotho,Botswana, Swaziland, Zimbabwe, Malawi en Mosambiekongeluk of siekte gely of opgedoen tydens transito per lug of ter seeopsetlike slag of vernietiging van stamboekdiere, lewendehawe, wild en volstruise hetsy deur of teruitvoering van ‘n bevel van enige staatsgesag of openbare of plaaslike owerheid of persoon ofliggaam wat jurisdiksie oor sulke aangeleenthede het of andersinsMet dien verstande dat:die maatskappy nie hierdie uitsondering as ‘n verweer sal opper nie indien:(i)die maatskappy uitdruklik tot die vernietiging van die stamboekdiere, lewendehawe, wild ofvolstruise toegestem het, ofAGRIPLUS (ENKEL TRANSITO - STAMBOEKDIERE, KUDDE, WILD & VOLSTRUISE) Uitleg 03 (Bladsy 1 van 5) 12/2010Goedgekeurde Finansiële Diensverskaffer ‘n Lid van die Groep

(ii)(iii)‘n versekerde stamboekdier, lewendehawe, wild of volstruise ‘n besering of in die geval vanstamboekdiere alleen as gevolg van siekte opgedoen het en in ‘n buitengewoon pynlikesiektetoestand verkeer en ‘n gekwalifiseerde veearts wat deur die maatskappy aangestel issertifiseer dat dit ongeneesbaar en so ondraaglik is dat dit gebiedend is dat die stamboekdier,lewendehawe, wild of volstruise om menslikheidsoorwegings sonder versuim geslag moetword, of‘n versekerde stamboekdier, lewendehawe, wild of volstruise ‘n besering of in die geval vanstamboekdiere alleen as gevolg van siekte opgedoen het en ‘n gekwalifiseerde veearts watdeur die versekerde aangestel is eers ‘n sertifikaat uitgereik het dat die lyding van sodanigestamboekdier, lewendehawe, wild of volstruise ongeneesbaar en so ondraaglik is dat ditgebiedend is dat die stamboekdier, lewendehawe, wild of volstruise om menslikheidsoorwegingssonder versuim geslag moet word sonder dat daar vir die aanstelling van ‘nveearts deur die maatskappy gewag kan wordMet dien verstande dat:in alle sodanige gevalle van (i), (ii) of (iii) hierbo die maatskappy die geleentheid gebied sal word omna sy keuse ‘n nadoodse ondersoek deur sy veearts te laat uitvoer(e)die vrekte wat direk of indirek veroorsaak is of die gevolg is, van:(i)(ii)enige chirurgiese operasie tensy uitgevoer deur 'n gekwalifiseerde veearts wat sertifiseer datsodanige operasie noodsaaklik was as gevolg van 'n ongeluk of siektetoestand en uitgevoeris in 'n poging om die stamboekdier, lewendehawe, wild of volstruis se lewe te behouenige geneeskundige behandeling behalwe deur 'n gekwalifiseerde veearts (of ervarepersoneel deur hom aangewys) en gesertifiseer deur 'n veearts as synde van voorkomendeaard of genoodsaak weens 'n ongeluk of siektetoestand. Soos dit hierin voorkom sluit diewoorde "geneeskundige behandeling" enige verdowingsmiddel, hormone, vitamiene, proteïneof ander bestanddeel in uitgesonder suiwer voedsel of water(f)(g)(h)(i)gevolglike verlies wat op enige wyse hoegenaamd ontstaanaanspreeklikheid teenoor derdepartyediefstalverlies of skade opgedoen terwyl enige voertuig bestuur word deur:(i)(ii)die versekerde terwyl die versekerde onder die invloed van bedwelmende drank ofverdowingsmiddels is (tensy dit toegedien of voorgeskryf word deur en geneem word inooreenstemming met die voorskrifte van ‘n lid van die mediese beroep behalwehyself/haarself) of indien die versekerde se bloedalkoholpersentasie die statutêre perkoorskry tydens die gebeurtenis of terwyl nie gelisensieer is om sodanige voertuig te bestuurnieenige ander persoon met die algemene toestemming van die versekerde wat na wete van dieversekerde onder die invloed van bedwelmende drank of verdowingsmiddels is (tensy dittoegedien of voorgeskryf word deur en geneem word in ooreenstemming met die voorskriftevan ‘n lid van die mediese beroep behalwe hyself/haarself) of indien sodanige persoon sebloedalkoholpersentasie die statutêre perk oorskry tydens die gebeurtenis of nie gelisensieeris om sodanige voertuig te bestuur nie, maar dit is nie van toepassing nie indien dieversekerde onbewus was dat die bestuurder ongelisensieerd is en indien die versekerde totbevrediging van die maatskappy kan bewys dat daar in die normale loop van sy/haarbesigheid prosedures ingestel is om te verseker dat slegs gelisensieerde bestuurderstoegelaat word om versekerde voertuie te bestuurAGRIPLUS (ENKEL TRANSITO - STAMBOEKDIERE, KUDDE, WILD & VOLSTRUISE) Uitleg 03 (Bladsy 2 van 5) 12/2010

Met dien verstande dat:enige bestuurder geag word gelisensieer te wees om die voertuig te bestuur, indien hyvoldoen aan die lisensiewette met betrekking tot enige van die grondgebiede waarna in diegebiedsgrense van hierdie afdeling verwys word, of, indien daar nie aan enige lisensiewetvoldoen word nie bloot vanweë versuim om enige lisensie te hernieu wat onderworpe is aanperiodieke hernuwing of indien ‘n lisensie nie vereis word deur ‘n wet nie of terwyl sodanigebestuurder leer bestuur en voldoen aan die wette met betrekking tot leerlingbestuurders(j)(k)verlies of skade as gevolg van kaping/skaking of enige poging daartoe van die versekerde eiendomvertrapping of versmoring wat tot gevolg het vrekte of vernietiging van stamboekdiere,lewendehawe, wild en/of volstruise terwyl in transito in of op enige vervoermiddel.Besondere voorwaardes1. Kennisgewing van eisNieteenstaande enigiets strydigs vervat in Algemene voorwaarde 7 sal:(a)(b)die versekerde die maatskappy onmiddellik verwittig van enige siekte van of ongelukopgedoen deur enige stamboekdier, lewendehawe, wild of volstruise in die bylae beskryf enop sy/haar eie koste onmiddellik voorsiening maak vir toereikende besoek en behandelingdeur 'n veearts en wanneer dit vereis word 'n verslag van die betrokke veearts indien oor dietoestand van die stamboekdier, lewendehawe, wild of volstruise. Die versekerde sal ten alletye behoorlike voorsorgmaatreëls tref teen verlies of gevaar van verlies en sal alle redelikeregulasies en aanwysings van die maatskappy of van 'n veearts in die diens van diemaatskappy uitvoerby die vrekte van enige stamboekdier, lewendehawe, wild of volstruise beskryf in die bylaesal die versekerde die maatskappy onmiddellik daarvan verwittig en die maatskappy 'ngeleentheid gee om die karkas te ondersoek deur nie daaraan te sny of daarmee weg tedoen voor die verstryking van minstens 24 (vier en twintig) uur nadat sodanige kennisgewingdeur die maatskappy ontvang is nie. Die versekerde sal op sy/haar eie koste binne 14(veertien) dae nadat hy/sy versoek is om dit te doen aan die maatskappy sodanige inligtingverstrek gepaard met sodanige veeartssertifikate en bevredigende bewys van vrekte,identiteit en waarde van die stamboekdier, lewendehawe, wild of volstruise as wat diemaatskappy mag vereis. Die las om te bewys dat 'n versekerde stamboekdier,lewendehawe, wild of volstruise nie gevrek het aan 'n oorsaak wat in hierdie afdelinguitgesonder word nie sal op die versekerde rus. Indien die eis erken word sal die versekerdeop die voordeligste manier van die karkas ontslae raak en die bedrag wat daardeur ingewinword, sal aan die maatskappy behoort.2. Goeie kondisieGewaarborg dat die stamboekdier(e), lewendehawe, wild of volstruise in die bylae beskryf ingesonde toestand en sonder besering of siekte by aanvang van hierdie versekering is.3. BrandbluskosteIndien die eiendom omskryf in die bylae verlore raak of deur brand beskadig word terwyl in transitowat ingevolge hierdie afdeling verseker word, betaal die maatskappy, benewens skadeloosstellingaan die versekerde vir sodanige verlies of skade, ook die koste van die blus van die brand of pogingdaartoe met dien verstande dat die maksimum bedrag betaalbaar ingevolge hierdie Besonderevoorwaarde hoogstens R7 500 (seweduisend vyfhonderd rand) per enige enkele gebeurtenis salbeloop.AGRIPLUS (ENKEL TRANSITO - STAMBOEKDIERE, KUDDE, WILD & VOLSTRUISE) Uitleg 03 (Bladsy 3 van 5) 12/2010

4. Puinverwydering (Van toepassing op transito)Die versekering ingevolge hierdie afdeling sluit koste in wat noodsaaklikerwys deur die versekerdeaangegaan word ten opsigte van die opruim en verwydering van puin na skade aan dievervoermiddel of die eiendom daarop, onderworpe aan 'n maksimum perk van R7 500 (seweduisendvyfhonderd rand) of die perk wat in die bylae vermeld word, wat ookal die hoogste is, tenopsigte van enige enkele Omskrewe gebeurtenis.5. Eerste bedrag betaalbaarDie maatskappy is nie aanspreeklik nie vir:(a)die eerste 10% (tien persent) met ‘n minimum van R250 (tweehonderd en vyftig rand) van elken iedere eisof(b)die eerste bedrag betaalbaar soos vermeld in die bylae watter bedrag ookal die meeste is.6. Tydperk van transitoTransito word geag ‘n aanvang te neem met die laai van enige padvervoermiddel (insluitende diedra van goedere daarheen) en voort te duur met die vervoer na die bestemming en tydelike berging(hoogstens 96 uur) gedurende die reis en te eindig met die aflewering insluitende die aflaai van dieeiendom by die bestemming.7. Weiering van ontvangsIndien enige ontvanger weier om eiendom deur die versekerde versend, te ontvang, word transitogeag voort te duur en die versekering ten opsigte van sodanige eiendom bly van krag totdat dieeiendom afgelewer is by die versekerde se perseelMet dien verstande dat:die versekerde alle redelike stappe doen om te verseker dat die eiendom so gou redelikerwysmoontlik aan hom/haar terugbesorg word.8. Ander vervoermiddelsIndien die vervoermiddel ‘n gespesifiseerde voertuig of voertuie is, is die versekering kragtenshierdie afdeling van toepassing ten opsigte van eiendom in of op enige voertuig wat tydelik gebruikword in plek daarvan terwyl ‘n gespesifiseerde voertuig herstel of versien wordMet dien verstande dat:sodanige vervangende voertuig nie die eiendom van die versekerde is nie nog deur hom/haaringevolge ‘n huurkontrak of huurkoopkontrak gehuur is tensy slegs gehuur vir sodanige tydperk aswat nodig is vir herstelling of versiening van die vervoermiddel.9. Onklaarraking van vervoermiddelIn geval van onklaarraking van die vervoermiddel gedurende transito of indien vir enige rede buitedie versekerde se beheer die eiendom aan gevaar blootgestel is, verhoed niks hierin vervat diegebruik van enige ander wyse van vervoer ten einde die transito uit te voer nie, en die versekeringhierkragtens word nie daardeur benadeel nie.AGRIPLUS (ENKEL TRANSITO - STAMBOEKDIERE, KUDDE, WILD & VOLSTRUISE) Uitleg 03 (Bladsy 4 van 5) 12/2010

Endossemente van toepassing indien vermeld in die bylae1. Kaping/skakingAs teenprestasie vir die betaling van 'n bykomende premie word Besondere uitsondering (j) vanhierdie afdeling gekanselleer en dekking uitgebrei om verlies of skade aan eiendom soos vermeld indie bylae as gevolg van kaping/skaking beperk tot die versekerde bedrag in die bylae vermeld tenopsigte van enige enkele gebeurtenis in te sluitMet dien verstande dat:die versekerde aanspreeklik sal wees vir die eerste 20% (twintig persent) van iedere en elke eis.2. Oproer en stakingAs teenprestasie vir die betaling van ‘n bykomende premie en andersins onderworpe aan diebepalings, voorwaardes, uitsluitings, uitsonderings en waarborge wat daarin vervat word, wordhierdie afdeling uitgebrei om verlies of skade te dek wat regstreeks veroorsaak word deur of deurmiddel van of as gevolg van:(i)(ii)burgerlike beroering, arbeidsonluste, oproer, staking of uitsluitingdie optrede van enige wettig ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming ofonderdrukking van, of terwyl daar op enige ander wyse gehandel word met, enigegebeurtenis waarna in (i) hierbo verwys wordMet dien verstande dat hierdie uitbreiding nie die volgende dek nie:(a)(b)(c)(d)(e)verlies of skade wat in die Republiek van Suid-Afrika en Namibië plaasvindgevolglike of onregstreekse verlies of skade van enige aard of beskrywing hoegenaamd,behalwe verlies aan huurgeld indien dit spesifiek verseker isverlies of skade wat spruit uit totale of gedeeltelike staking van werk of die vertraging ofonderbreking of staking van enige proses of werksaamheidverlies of skade wat veroorsaak word deur permanente of tydelike besitsontneming wat spruituit konfiskering, kommandering of rekwisisie deur enige wettig ingestelde owerheidverlies of skade wat verband hou met of veroorsaak word deur enige gebeurtenis waarna inAlgemene uitsondering 1(A)(ii), (iii), (iv), (v) of (vi) van hierdie polis verwys word of enigeoptrede van enige wettig ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukkingvan, of terwyl daar op enige ander wyse gehandel word met, sodanige gebeurtenis.Indien die maatskappy uit hoofde van voorbehoudsbepaling (a), (b), (c), (d) of (e) beweer dathierdie afdeling nie verlies of skade dek nie, rus die las op die versekerde om die teendeel tebewys.AGRIPLUS (ENKEL TRANSITO - STAMBOEKDIERE, KUDDE, WILD & VOLSTRUISE) Uitleg 03 (Bladsy 5 van 5) 12/2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!