11.07.2015 Views

inbrekers teiken KMd - heilbronherald.co.za

inbrekers teiken KMd - heilbronherald.co.za

inbrekers teiken KMd - heilbronherald.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Op die voorpuntvan tegnologiewww.heilbronherald.co.zaWEEK 15 Deel 103 VRYDAG 20 APRIL 2012R2-00 (BTW ingesluit)• Elsstraat 44 Heilbron• Tel 058 852 3033• heraldoffice@heilbron.co.zaHerstelwerk aan hoofstraat beginPADWERKE: Herstelwerk aan Heilbron se hoofstraat, Langmarkstraat, het verlede week begin. Aanvanklik sou werke in Februarie reeds begin het, maar onbevestigde gerugte wil dit hê dat die kontrakteurvir geld van die staat gewag het. Van die besighede in die hoofstraat het gesê dat die werke redelik raserig en stowwerig is. Almal was dit egter eens dat dit nog te vroeg is om te sê of die werke al ’n finansiëleinvloed op hul ondernemings het.Inbrekers teiken KMDRaadpleging nouoor begrotingNa ’n lang sitting is die nuwe ontwerpbegrotingverlede Vrydag in Parys vir openbare raadpleginggoedgekeur. Eiendomsbelasting styg met 5.9% endie koste van ander dienste, behalwe elektrisiteit,met ongeveer die inflasiekoers. Elektrisiteit salegter 16% duurder wees, tensy die DA sy sin kry.Die party wil hê dat elektrisiteit slegs met 11%moet styg.“Sekere senior amptenare het deur hul pligsversuim,nalatigheid en selfs korrupsie die munisipaliteitverlede jaar totaal wanbestuur,” het diekoukusleier van die DA, mnr. Arnold Schoonwinkel,gesê. “Hulle is ongelukkig vandag nie hier nie.”Hy het gesê die DA wil lesse aanstip uit diewanbestuur.“Daar was geen eksterne ouditkomitee nie. Onsgeldsake is dus ongehinderd verbrou deur enkeleonbekwame en, soos dit toenemend blyk, korruptesenior amptenare.” Mnr. Paris Moroe, wat asmunisipale bestuurder waargeneem het en drieander, het juis weer eergister in die hof verskyn opverskeie aanklagte, onder meer van korrupsie.Schoonwinkel het gesê daar was nie die vereistebegrotingsoorsigkomitee nie. Ook wetlikvoorgeskrewemaandelikse, kwartaallikse en halfjaarliksefinansiële en prestasieverslae is nievoorgelê nie. “Opposisieraadslede het dit gereeldversoek, maar nooit ontvang nie,” het Schoonwinkelgesê. Hy het bygevoeg dat die begrotingsdokumentedaarom “onvolledig, teenstrydig en misleidendis”. Sy kritiek is ondersteun deur mnr.Phillip van der Merwe, ’n raadslid van dieVryheidsfront Plus (VF+), wat verskeie voorbeeldevan verdagte inkomstesyfers gegee het. Hy hetgevra dit moet dringend ondersoek word. VerskeieANC-raadslede was ook krities.Die ontwerpbegroting word nou in elke wykaan die publiek voorgelê. Nòg Van der Merwe nògmnr. Alwyn Swart, raadslid van die DA, konWoensdag die datum vir Wyk 3 (Heilbron) vasstel.Op voorstel van die ANC is ’n spesiale taakspanaangestel om foute, weglatings en weersprekingsin die finansiële jaarstate reg te stel. Dietaakspan bestaan uit drie ANC-raadslede en tweeopposisielede. “Dis ongewoon en ek is nou versigtigoptimisties dat sekere ANC-raadslede diefoute van die onlangse verlede wil begin regstel,”het me. Carina Serfontein, ’n DA-raadslid gesê.Serfontein dien saam met Van der Merwe namensdie opposisie op die taakspan.Verlede Donderdagaand (12 April) het inbrekersdie kantore van die Kerklike MaatskaplikeDienste (KMD) op Heilbron behoorlik gestroop.Rekenaars, printers en ander kantoortoerusting isgebuit.Dit het veroorsaak dat die personeel van dieKMD die laaste paar dae gesukkel het om huldaaglikse take te verrig.Gelukkig is die rekenaars verseker en teendruktyd was die KMD reeds besig met kwotasiesom die rekenaars te vervang.Teen druktyd het die polisie bevestig dat niemandnog in verband met die inbraak in hegtenisgeneem is nie.Die KMD is ’n nie-winsgewende organisasiewat welsynswerk onder plaaslike inwoners doen.Op Heilbron help die organisasie maandelikstalle behoeftige inwoners.Tans word meer as 170 mense wat in Heilbron,Phiritona en Sandersville woon deur die organisasiegehelp.Die KMD se grootste fondsinspuiting is bydraesONBESKAAMDWat:Lofprysingsgeleentheid saam metdie Afrikaanse gospel-band -ONBESKAAMD.Wanneer: Vrydag, 20 April 2012Waar:Skoolsaal (Hoërskool Heilbron)Tyd: 18:30 vir 19:00$$$: R20 pp (Bring ook geldjie virsnoeperye en onbeskaamdprodukte- cd's, ens.)Vir:Jeugkommissie van HeilbronMoedergemeente bied aan:Ten bate van KMD, HeilbronNavrae: Ds Braam van Zyl - 082 821 6677Burger - 082 801 2316,Annari - 082 224 8741.van plaaslike kerke en donasies vanuit die gemeenskap.Verlede jaar is daar vanuit verskeie gemeenskapskringekommer uitgespreek oor die voortbestaanvan die KMD op Heilbron as gevolg vandie finansiële situasie waarin die organisasie hombevind het.Intussen het verskeie individue en belangegroepein die omgewing al ’n bydrae gemaakwaarvoor die organisasie baie dankbaar is.Vanaand (20 April) hou die Jeugkommissie vandie NGK Heilbron (Moedergemeente) juis ’nfondsinsameling ten bate van die KMD.Die Afrikaanse gospel-groep, Onbeskaamd, isin die dorp en gaan in die Hoërskool Heilbron seskoolsaal optree. (Sien die advertensie op die voorbladvir meer inligting.)Gedurende 1953 is die eerste formele liggaamwat maatskaplike werk betref gestig, naamlik:“Raad vir die Diens van Barmhartigheid” en in1988 het die naam verander na “KerklikeMaatskaplike Dienste”.VOLGENDE HEILBRON VEILINGDINSDAG, 8 MEI 2012PIET BOSHOFFSel. 083 210 7135BKBLouwid:“Waar sake ELKEkeer die EERSTEkeer REGgedoen word!”Tans is daar 11 KMD-kantore in die Vrystaat enhulle bedien 18 dorpe se totale gemeenskap.“KMD lewer in opdrag van God diens-getuienisaan die mens en gemeenskap in nood deur metWoord en brood te bedien en tot selfontwikkelingte begelei,” lui die organisasie se visie.“God se liefde in aksie: is in ’n wêreld vol nooddie aansporing in werkers en mede-werkers selewens. Juis in tye wat die nood ’n onstellendewerklikheid en groeiende realiteit is, word geloof,hoop en liefde die anker van bestaan. Die KMD’shet in hierdie wereld en gemeenskappe die taak omdie nood te verlig en ’n boodskap van hoop oor tedra,” is die KMD se leuse volgens hul webtuistewww.kmdienste.co.za.Vir meer besonderhede oor die KMD of om ’nbydrae tot die organisasie te lewer, bel die plaaslikeKMD-kantoor (voorheen die tandartsgebou)by 058 853 0270.Met die komende winter om die draai het dieKMD heelwat komberse, warm klere, kos en kontantbydraesnodig.FRANS GROBLERSel. 078 975 1022

HEILBRON HERALD, VRYDAG 20 APRIL 2012Navorsingsverslag van RiemlandWildevoëlsprojek: Deel 8BLADSY 5In Februarie het die Herald berig oor dietarentaaljagpraktyke wat op Windheuwel indie Heilbron-Petrus Steyn-distrik plaasvind.Verlede week is die sewende uittreksel vandie verslag gepubliseer.Hier volg die agtste en finale uittreksel vandie navorsingsverslag waaroor berig is (uittrekselskom net so uit die verslag en Heraldkan nie vir foutiewe inligting verantwoordelikgehou word nie. Herald is in besit van diehele verslag se bronnelys):OpsommingDie sukses van die Riemlandtarentale kanaan ’n sinergie van die volgende faktoretoegeskryf word:1. oorgangshabitat, natuurlike grasveld,braakland en aangeplante weiding wat addisionelekos en skuiling verskaf;2. afvalmieliepitte en ontkiemende koringwat winterkos verskaf;3. die beskikbaarheid en toeganklikheidvan slaapplek, water en ander diggepaktehabitatfokuspunte; en4. Ylverspreide menslike populasie en baiebeperkte onwettige jag.Volhoubare benutting en bestuurVolhoubare benutting is ’n integrale deelvan bewaring in Suid-Afrika. Enige dier watvir kos benut kan word en sodanige monetêrewaarde het, het ’n groter kans tot bewaring.Voëljagters benut gewone tarentale in dieRiemland vir die afgelope paar dekades metbeter georganiseerde ekspedisies oor die afgelope10 jaar. Ten spyte daarvan dat groothoeveelhede voëls elke jaar geskiet word,blyk daar nie ’n afname in getalle te wees nie.Dit lyk dus nie of die voëljag enige negatieweeffek vir tarentaalpopulasies inhou nie. Dit isegter, absoluut essensieel dat populasiesvoortdurend gemonitor word om te versekerdat elke broeiseisoen suksesvol genoeg wasom ‘n volhoubare “oes” vir die volgende jaarte verseker. Na aanleiding van al die puntewat reeds genoem is, kan dit met redelikeveiligheid gesê word dat die huidige populasiesvan gewone tarentale in die Riemlandgesond is en dat dit ’n refleksie is van diehuidige landbou-bestuurspraktyke en habitatstruktuurin samewerking met streng jagregulasiesen –bestuur.Effektiewe bestuur van gewone tarentalevereis die handhawing, of verbetering, vandie beskikbaarheid van oorgangshabitat. Ditkan egter ’n probleem vir boere veroorsaakomdat onkruid en arthropode geneig is omlanderye in te neem. Indien boere ’n probleemhiermee ondervind, kan ’n oplossing gebiedword deur een meter geploegte land oop te lostussen die gewasse en die wenakkers. Hierdiemetode is ook baie goedkoper as om wenakkerste sny, te brand of met gifstowwe te behandel.Waar wenakkers gesny of gebrand moet word,word dit aanbeveel dat alles in ’n gegewe areanie gelyktydig behandel word nie en dat ditop so ’n manier gedoen word dat gras lank endig is gedurende die broeiseisoen (rofwegOktober to Januarie). Dieselfde beginselsgeld vir die sny of brand van natuurlike areas,Drie veediewegevonnisFlink optrede deur die Veediefstaleenheidop Heilbron het daartoe gelei dat drie veediewevir ’n hele paar jaar tronkstraf opgelêis.’n Saak van diesfstal is in Parys geopen toe’n boer in die omgewing vermiste veeaangemeld het.Volgens luit. S.H. Mokhele, van die veediefstaleenheidop Heilbron, is vier verdagtesin hegtenis geneem toe hulle op pad was omvier beeste en twee kalwers op ’n veiling inVereeniging te verkoop. Die beeste wasgebrandmerk en volgens Mokhele het ditgehelp dat die saak suksesvol afgehandel konword.Een van die verdagtes is vrygespreek in dieParys Landroshof omdat hy nie met die saakverbind kon word nie. Die ander drie isonderskeidelik 8 jaar, 12 jaar en 10 jaar tronkstrafopgelê.Die aanklaer wass mnr. Noge en die ondersoekbeampteadj. H. Greeff van Heilbron.Mokhele het ’n beroep op vee-eienaarsgedoen om enige aard van veediefstal by dieplaaslike polisiestasie aan te meld. “As daarmense is wat oor inligting beskik wat ons met’n ondersoek kan help, moet hulle direk namy toe kom,” het hy gesê. Hy het ook weereens’n beroep op veeboere gedoen om sekerte maak dat hul vee gebrandmerk en reg getatoeëeris.“Baie keer word ’n saak weens ’n tegniesepunt uit die hof gegooi en word diewe vrygespreekjuis as gevolg van die feit dat diere nievolgens regulasies gemerk is nie,” het hy verduidelik.braaklande en aangeplante weiding. Inherentin hierdie aanbeveling is die beperking vanbestuursaksies gedurende die broeseisoen.Waar natuurlike grasveld of braaklande baiedig begroei is, kan kronkelende paadjiesgesny word om die toeganklikheid te verbetervir henne wat nesmaak en vir kuikens watbaie maklik verkluim in digte, nat gras.Die beskikbaarheid van ’n alternatiewevoedselbron, veral gedurende die laat winterwanneer onkruid en arthropode skaars is, isessensieel.Afvalmieliepitte is die maklikste manierom hieraan te voorsien. Graan wat in masjienerievassit, verbreiselde sade en anderafval van stropers is gewoonlik in oorvloedop die grond beskikbaar. Daarom word aanbeveeldat die ploegproses, indien moontlik,tot so laat as moontlik uitgestel word, omtarentale so lank as moontlik die geleentheidte gee om voordeel te trek uit hierdie afvalprodukte.Die gebruik van skeurploeë in stede vankonvensionele ploeë word aanbeveel sodatdie grond losgemaak word, maar nie omgedraaiword nie, en die wortels en bolle vanuintjies makliker beskikbaar is vir die tarentale.Indien genoeg afvalmieliepitte geredelikbeskikbaar is, kan dit moontlik tarentale verhoeddaarvan om ontkiemende koring as ‘nvoedselbron te benut.Die enigste potensiële probleem wat tarentalevir boere inhou, is die skepping van ’nstofbadarea in landerye. Gedurende hierdieproses skrop tarentale onvermydelik enigegewas wat daar geplant is uit. Dit is veral ’nalgemene probleem in vars geploegde lande.Die stelling word egter gemaak dat hierdie ’nklein probleem is in vergelyking met dieopbrengs wat gemaak kan word uit kommersiëlejagoperasies en die positiewe rol wattarentale speel in die verwydering van landboupesteen onkruid.Indien ’n grondeienaar daarin sou belangstelom die hoeveelheid tarentale op sy grondte verhoog, moet bestuursaktiwiteite daaropgefokus word om habitat foukuspunte wathierbo genoem is te verbeter, vermeerder enmeer bereikbaar te maak vir tarentale. Bomewat te klein of te dun is kan meer geskikgemaak word deur dikker dwarsbalke tussentakke te plaas. Waterpunte moet ook toeganklikwees en plantegroei in die onmiddelikeomgewing, wat skuiling aan roofdiere enonwettige jagters voorsien, kan verwyderword.Kunsmatige voeding is altyd ’n opsie, maardit is gewoonlik redelik duur. Sommige boerein die Riemland plant ’n paar rye koring ofmielies naby aan die slaapplek en behandel ofstroop dit glad nie verder nie sodat dit blystaan en winterkos aan tarentale verskaf.SamevattingDie Riemland verstaan die suksesresep virgesonde tarentaalpopulasies.Indien huidige boerderypraktyke, bestuurspraktykeen jagpraktyke volgehou word,behoort die Riemland stabiele groot populasiesvan gewone tarentale te ondersteun, watvolhoubare benutting ad infinitum kan oorleef.Dit moet beklemtoon word dat diegeslags- en ouderdomsverhoudings van voëlswat geskiet word jaarliks gemoniteer moetBelangrikeVeilingsdatums24 APRIL 2012Algehele Uitverkoping namens PJ du Preezword die onderstaande per publieke veiling aangebied op 24 April 2012om 11:00 te plaas Holfontein, distrik Perdekop± 170 Gemengde rooi beeste, voertuie, toerusting, implemente & losgoedKontak: Francois du Preez - 083 653 9920Pieter du Preez - 083 260 6922 • James Cairncross - 082 264 56350724 APRIL 2012Frankfort weeklikse veilingKontak: PJ Muller - 079 612 4284 • Ian Grobbelaar - 079 612 4274Tiesie Muller - 082 494 9042 • Petrus Schabort - 083 235 1456Corjan de Jager - 079 506 877724 APRIL 2012Kroonstad weeklikse veilingKontak: Wessel Smit - 082 808 8443 • Antoon Vorster - 082 654 2845Mof Myburgh - 082 771 3407 • Willem Coetzee - 082 771 340725 APRIL 2012Vrede SpeenkalfveilingKontak: Allie Prinsloo - 072 598 259625 APRIL 2012Tweeling maandveilingKontak: Carel Kleynhans - 082 333 7566David Gerber - 082 489 742425 APRIL 2012Namens Cassie en Maryna Müllerbied CMW Elite hierdie 3de Aanteelveiling aan op Woensdag 25 April 2012om 11:00 op die plaas Müllersrust, FrankfortAanbod: 1060 SA Vleismerino’s, 1070 Dohne Merino’s, 1200 Stoorlammers,220 Merino ooie, Bonsmara, Beefmaster, Limousin: 90 Dragtige verse140 Oop verse, 70 Bonsmara/Beefmaster koeie + kalwers & dragtige koeie.Kontak: Tiesie Müller - 082 494 9042 • Corjan de Jager - 079 506 8777P.J Müller - 079 612 428427 APRIL 2012Nasionale Drakensberger veilingom 11:00 by Parys Afridome - alle diere word streng gekeur enmoet ten minste 80 (A+) of hoër puntAanbod: 22 Bulle, 10 Koeie (3-in-1), 4 Dragtige verse, 8 x 50 StrooitjiesKontak: Drakensberger Beestelersgenootskap - 017 735 5056Reinier van Rensburg - 082 924 5728CMW Elite: Frans Duminy - 082 336 549730 APRIL 2012word sodat enige afnames in die populasievoorsien kan word. Dit word ook aanbeveeldat individuele populasies een of twee seisoenegegee moet word om te herstel nadatdit suksesvol gejag is.Ingogo MaandveilingKontak: Frans Duminy 082 336 54972 MEI 2012Namens Jacques Prinsloo biedCMW Elite die 4de Produksieveilingaan op Woensdag, 2 Mei 2012 op die plaas Rome, VredeAanbod: Dohne Merino’s: 1060 Ooie, 30 Ramme & 300 StoorlammersKontak: Jacques Prinsloo - 082 453 2149Allie Prinsloo - 072 598 2596 • P.J Müller 079 612 42843 MEI 2012Heilbron Twee-weeklikse veilingKontak: Kobus Strydom - 082 839 27234 MEI 2012Standerton Weeklikse VeilingKontak: Marie Smit - 017 712 3440 of 083 740 8238James Cairncross - 082 264 5635 • PM Swart - 083 948 3345Gouwsie Swanepoel - 082 786 7914 • Heinie Swanepoel - 082 852 5416Francois du Preez - 083 653 9920Posbus 216, Barretstr.1, Frankfort, 9830Tel: (058) 813 4146,Tel/Faks: (058) 813 2079

BLADSY 8HEILBRON HERALD, VRYDAG 20 APRIL 2012RIEMLAND-TAK van VRYSTAAT JAGSaterdag 21 Aprilvanaf 09:00Ope dag• 243 - 6mm of groter gewere.• Inskrywings: R100-00 vir lede en R150-00vir nie-lede (baanfooi ingesluit).• Ons skiet met handwapens, groot gewere, haelgewere, .22's.• Goeie pryse volgens inskrywings.• Inskiet van gewere moet vooraf gedoen word.• Verversings beskikbaar.• Geen alkohol word op baan toegelaat.Vir verdere navrae kontak Pierre Erasmus083 707 0819 of Kobus van den Berg084 208 1534KENNISGEWING TEN OPSIGTEVAN 'N AANSOEK VIR 'NLISENSIE INGEVOLGE DIE WET OPPETROLEUM- PRODUKTE, 1977(WET Nr 120 VAN 1977)HIERDIE kennisgewing dien om geïnteresseerde of geaffekteerde partye inkennis te stel dat NORTH WEST LUBRICANTS (PTY) LTD, hierna genoem “dieApplikant”, 'n aansoek ingedien het om 'n kleinhandelslisensie,aansoeknommer: C/2012/03/01/0002.GEDEELTE 1 VAN ERF 804 HEILBRON85 WENTWORTHHEILBRONDie doel vir die aansoek is dat ‘n lisensie aan die Applikant toegestaan wordom kleinhandels aktiwiteite in petroleum produkte te doen soos uiteengesit indie aansoek. Reëlings om die aansoekdokumente te besigtig kan gemaakword deur die Kontroleur van Petroleum Produkte te kontak by:Telefoon: 012 444 4444Faks: 012 341 4228 of,E-pos: petroleum.controller@energy.gov.zaEnige besware teen die uitreiking van 'n lisensie in verband met hierdieaansoek, wat duidelik die bogenoemde aansoeknommer aanhaal,moet ingedien word by die Kontroleur van Petroleum Produkte binne'n tydperk van twintig (20) werksdae vanaf die datum van publikasie vanhierdie kennisgewing. Sodanige besware moet by die onderstaande fisieseofposadres ingedien word.Posadres:Die Kontroleur van Petroleum ProdukteDepartement van EnergiePrivaatsak X19Arcadia0007Fisiese adres:Die Kontroleur van Petroleum ProdukteDepartement van EnergieMeintjies Straat 70Sunnyside.PretoriaMenings en opinies wat uitgespreek word inbriewe en rubrieke, is dié van die individueen weerspieël nie noodwendig die sieningvan die redaksie nie.PUBLICNOTICENGWATHE LOCAL MUNICIPALITY NOTICEON TABLING OF THE MUNICIPALITY'SDRAFT BUDGET FOR 2012/2013 ANDIDP 2012/2017Notice is hereby given in terms of Section 25(4) of The LocalGovernment: Municipal Systems Act 32 of 2000 read together withsection 22 of The Municipal Finance Management Act, 56 of 2003,the 2012/2013 draft budget and 2012/2017 draft IDP weretabled at the Ngwathe Local Municipality meeting that was held onFriday, 13 April 2012 is currently available for public comments.Copies of draft budget and draft IDP will be available for publicinspection. All interested residents, business, groups and all otherstakeholders are hereby invited to submit written comments on thedraft budget and draft IDP to the Strategic Executive SupportManager during the period of 21 days commencing from 23 April2012 to 14 May 2012.Written comments should be placed in suggestion box at all thepublic places from the 23rd of April 2012 to 14th May 2012.Comments may be emailed to jordaanr@ngwathe,co.za/tsekedip@ngwathe.co.za or be posted to PO Box 359, Parys 9585, for theattention of Strategic Executive Strategic Support Manager.DOCUMENTS WILL BE AVAILABLE FROM ALL MUNICIPAL OFFICESAND THE FOLLOWING PUBLIC LIBRARIES FROM 23 APRIL 2012TO 14 MAY 2012.1. PARYS LIBRARY. 2. THUTONG LIBRARY.3. SCHONKENVILLE LIBRARY. 4. HEILBRON LIBRARY.5. PHIRITONA LIBRARY. 6. SANDERSVILLE LIBRARY.7. NGWATHE LIBRARY. 8. KOPPIES LIBRARY.9. KWAKWATSI LIBRARY. 10. VREDEFORT LIBRARY.11. VREDESHOOP LIBRARY.MAYOR COUNCILLOR J MOCHELANGWATHE LOCAL MUNICIPALITYKennisgewingvegkop bbvjaarvergaderingGeliewe kennis te neem dat 'n algemenejaarvergadering van bogenoemde vergaderingsal geskied op Donderdag 26April 2012 om 14:00 te VegkopFeesterrein.'n Beroep word hiermee op alle ingeskrewelede asook voornemende lede om vergaderingby te woon. Tydens die vergaderingsal twee gassprekers optree by nameSaayman Rossouw van Working on fire enMalcom Proctor van DepartementBosbou.Lede word herinner aan ledegeld watbetaalbaar is met algemene vergadering.Na afloop van vergadering sal 'n bring-enbraaigehou word. Vure is beskikbaarbring net eie eet- en drinkgoed.Kontakpersone Tommie Esterhuyse082 782 0068 ofJan Scheepers 082 564 0490vrystaat landboustreek 8 vergaderingvind plaas op Dinsdag die 24ste April om15:00 te Gottenburg Boerevereniging. Ons gassprekeris die President van Vrystaat Landbou LouwSteytler. Hierdie vergadering word in die toekoms elke2 jaar hier gehou.Alle boerevereniginglede is welkom sowel as hulgades. Daar word 'n spitbraai na afloop van die vergaderinggehou. U teenwoordigheid sal hoog op prysgestel word.Landbougroete.slootkraal / gottenburgBRANDBESKERMINGS-VERENIGINGVergadering Donderdag, 3 Mei om 14:00by Landbouklub.Navrae: Marais Breitenbach 079 874 8849PUBLICNOTICENGWATHE LOCAL MUNICIPALITY NOTICEON TABLING OF THE MUNICIPALITY'SANNUAL REPORT 2010-2011In terms of Municipal Finance Management Act No 56 of 2003and the Municipal Systems Act 32 of 2000 (as amended) municipalitiesmust prepare annual reports for each financial year.Ngwathe Local Municipality tabled its 2010-2011 Annual Reportat its Council meeting held on Friday, 13 April 2012.We hereby invite our community and stakeholders that the tabledAnnual Report is available at all municipal offices and public librariesduring normal working hours from Monday the 23rd April2012 for community and stakeholders to submit their inputs.All written submissions must reach the office of the MunicipalManager to be emailed to jordaanr@ngwathe.co.za not later thanMonday 14 May 2012. Copies of the documents will be madeavailable at a request from the office of the Municipal Manager.12. PARYS LIBRARY. 13. THUTONG LIBRARY.14. SCHONKENVILLE LIBRARY. 15. HEILBRON LIBRARY.16. PHIRITONA LIBRARY. 17. SANDERSVILLE LIBRARY.18. NGWATHE LIBRARY. 19. KOPPIES LIBRARY.20. KWAKWATSI LIBRARY. 21. VREDEFORT LIBRARY.22. VREDESHOOP LIBRARY.ADV. T MOKOENAMUNICIPAL MANAGERPO Box 395PARYS9585TENDER NO PROJECT MINIMUM CIDB COMPULSORY SITE CLOSINGDESCRIPTION GRADING MEETING DATE & TIMENGW/06/2012 Phiritona Bulk 6EP or 5EP/EB Tuesday, 24 April 2012 04 May 2012Electricity @ 12:00 Heilbron 12:00Upgrade Phase 1Municipal OfficesRinger StreetHeilbronNgwathe Local Municipality invites interested parties to tender/bid for the above bid. Bid will be evaluated on a90/10 points system, where 90 points will be allocated in respect of price and 10 points in respect of B-BBEE statuslevel of contribution.Duty completed bids, enclosed in a sealed envelope with tender description and tender numberwith the name of the bidder, must be deposited in the tender box at Ngwathe LocalMunicipality, Liebenbergstrek Street, Parys on/before 12:00 of 04 May 2012.Bid documents will be available as from 08:00 on THURSDAY, 19 APRIL 2012 and thereafter on weekdaysfrom 08:00 to 15:00, upon payment of a cash non-refundable document fee of R500-00 per set, atthe Cashiers, Ground Floor, Liebenbergstrek Street, PARYS. Tel No:Enquiries relating to this bid documents should be directed to Mr Richard Malamule (Acting Supply Chain Manager)@ 056 816 2741 and Technical enquiries should be directed in writing by email to: malebane@ngwathe.co.za orby fax to: 086 266 7683.No late, faxed or e-mailed tenders will be accepted. The municipality is not bound to accept the lowest or any otherbidder. Bids may only be submitted on the documentation provided by the NLM.ADV T MOKOENA - MUNICIPAL MANAGER, NGWATHE LOCAL MUNICIPALITY

Hot StuffMotorcycleClub• Alet PetzerNUWE LEEULOOP!JESUS SE REGLOOP!As jy wil weet wat die Regloop is,En jy weet waar die Regloop rus...Die duiwel is baie verleidelikMaar die Woord gaan aan jou stap virstap verduidelik...Een, tweeSit jou hande in die lug op en prys dieHere!Want Hy het ons sonde vergewe:Buig voor die Here onse Vader!Laat ons almalsaam in SyNaam vergader!Bring al jouvriende en juig!Laat ons voorHom getuig,nuut gebore,sonde vergewenuut gebore,as jy wil...Solank jy netRegloop.HEILBRON HERALD, VRYDAG 20 APRIL 2012 BLADSY 9Menings en opinies wat uitgespreek word in briewe en rubrieke, is dié van dieindividue en weerspieël nie noodwendig die siening van die redaksie nie.PUBLIC NOTICEPUBLIC HEARING ON THE 2012-2017DRAFT IDP AND DRAFT BUDGETNotice is hereby given in terms of Section 25(4) of The Local Government: Municipal Systems Act, 32 of 2000 read with section 22 of The Municipal FinanceManagement Act, 56 of 2003 to members of the public to comment on the approved Draft IDP and Draft Budget for the financial year 2012-2017 and 2012-2017respectively. Draft Copies of the IDP and the Budget are available on request, at all municipal offices, and local libraries.The honourable Mayor of Ngwathe Local Municipality, Councillor Joey Mochela, is extending an invitation to members of the Community, Ward committees, CDW's,NGO's, CBO's, FBO's, Business, Traditional leaders, Political Parties, Youth formations, Structures for People with Disabilities etc. to the following consultative consultativemeetings:TOWNWARDDATETIMEVENUEWARD COUNCILLORKOPPIESVREDEFORTEDENVILLEHEILBRONPARYS21715162019113345714146&8910111213&1823 April 201223 April 201224 April 201224 April 201224 April 201223 April 201225 April 201225 April 201225 April 201226 April 201226 April 201226 April 201226 April 201202 May 201202 May 201202 May 201202 May 201203 May 201203 May 201203 May 201203 May 201216:3016:3016:3016:3016:3016:3016:3016:3014:0016:3016:3016:3016:3016:3016:3016:3016:3016:3016:3016:3014:00Kwakwatsi HallRe batla thutoKing's motelSS PakiMontoedi HallNgwathe HallTjope's PlaceSandersville HallHeilbron HallPhiritona HallKearabetswePiano GroundGreenfieldSchonkenvilleAha SetjhabaMandela ParkNtshwephephaTambo ZCC Sport GroundBotjhabatsatsiMosepeli HallParys Town HallCllr M MasoaCllr P ChoniCllr LR MehloCllr K KhumaloCllr M RanthakoCllr M RamabitsaCllr S BociboCllr S BociboCllr P NdayiCllr P NdayiCllr M MofokengCllr M RadebeCllr S MvulaniCllr V de BeerCllr V de BeerCllr Ndlovu & Cllr D VandisiCllr S MbeleCllr M MofokengCllr L MolotsaneCllr D ModikoCllr D Spence & Cllr S KrugerMembers of the community are further invited to submit their written comments on these drafts documents either by hand or post to:The Municipal Manager, Ngwathe Local Municipality, PO Box 359, PARYS or email to cfo@ngwathe.co.za / tsekedip@ngwathe.co.zaOn or before 14 MAY (Friday) 2012.Enquiries can be directed to:Tshediso Kometsi, Acting Chief Financial Officer, Email puseletsom@ngwathe.co.za, Tel: 056 816 2700orPule Tsekedi, SESM, tsekedip@ngwathe.co.zaADV THABO MOKOENA - MUNICIPAL MANAGER

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!